The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Riviera Cottage | TravelGround
+16

Riviera Cottage

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 3 reviews for Riviera Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Robert R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert R
With friends

Rustig en baie mooi en stil.

Dit was lekker rustig en stil op die plaas en vriendelike ontvangs gekry.

Riviera Cottage's response

Baie dankie dat julle Riviera se stilte gekies het. Hoop almal se batterye is weer gelaai.

Riviera Cottage
Carine K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine K
With friends

Absoluut wonderlik! Riviera Cottage is skoon, gerieflik, veilig en ruim. Dit was 'n plesier om daar oor te bly!

Rina is 'n fantastiese gasvrou; haar ontvangs was warm en en sy het ons onmiddellik welkom laat voel. Ons het redelik laat opgedaag en sy het reeds binneshuis 'n vuurtjie vir ons aan die brand gehad. Dit is die klein dingetjies wat die plek en die verblyf regtig wonderlik maak en by Riviera Cottage is die spesiale klein touches in oorvloed. Niks het ontbreek nie, alles was voorsien. Ons sal beslis Riviera Cottage aanbeveel as 'n eerste keuse vir verblyf in die Tulbagh-omgewing.

Riviera Cottage's response

Dankie Carine, vir die mooi boodskap. Julle is sulke lieflike mense en vol waardering vir die mooi in die lewe. Dis so lekker om sulke terugvoer te kry en nóg meer lekker as ons jul weer kan sien. Dit was net plesier om jul gasvrou te kon wees!

Riviera Cottage
Brent C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brent C
With friends

Baie lekker en rustig.

Die ligging is fantasties! Ons het so lekker gebly. Die kothuis is groot, Baie netjies en het alles wat jy nodig het om gemaklik te bly! Rina was 'n uitmuntende gasvrou! Baie dankie vir die dae wat ons kon bly by julle!

Riviera Cottage's response

Baie dankie Brent, Met sulke oulike gaste soos julle, is dit heerlik om gasvrou te wees! Dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Groete en kom weer!
Rina

Riviera Cottage
From
R3 600
per night, for 6 ppl
From
From R3 600
per night, for 6 ppl
From
R3 600
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Riviera, Off Waveren Street, Tulbagh, 6820, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49320fbf7835fa8d5d4b4ec1ae729ec168d9b2dac95c58fc1f6aca836837276379a7687adc3dad09baa2175dfd77d7e34f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 600  per night, for 6 ppl 3 5 1 5 Farm Riviera Off Waveren Street 6820 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.254040998784 19.102434745889
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!