The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Roetsies | TravelGround
+12

Roetsies

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 4 reviews for Roetsies
Cleanliness
3.8/5
Service
4.3/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.8/5
Ras O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ras O
Family with young children

We had a very nice stay and will definitely book at Roetsies again.

The house was neat, clean and had everything we needed for a wonderful weekend. Will def book again. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer by Roetsies bespreek.

Die huis was netjies, skoon en het alles gehad wat ons benodig het vir 'n heerlike naweek. Sal def weer daar bespreek. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roetsies's response

Goeie dag Ras

Baie dankie ! Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Groete
Amanda

Roetsies
Hans G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans G
With friends

Lovely, neat and peaceful.

Very neat and clean. We could even use the washing machine. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflik, netjies en rustig.

Baie netjies en skoon gewees. Kon selfs die wasmasjien gebruik. Sal vir seker weer daar slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roetsies's response

Baie dankie dat julle van ons verblyf gebruik gemaak het, ons is bly julle het dit geniet! Dit is lekker om tevrede gaste te kan ontvang.

Roetsies
Michiel L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michiel L
With friends

Skoon en netjiese verblyf, goed geleë en veilig.

Ons het heerlik gebly, en huis was skoon en netjies gewees. Daar was ook genoeg eetgerei en kombuis is goed toegerus.

Roetsies's response

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer in Namibia.

Roetsies
Bets D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Bets D
Family with young children

Kleiner details kort aandag.

Eetgerei was vuil in die laai en glase was nie skoon gewas nie. Matrasse was hard en ongemaklik. Beddegoed was nie goeie kwaliteit nie, my duvet het bv. binne in die duvet cover rondgegly. Elke bed moet ten minste 2 kussings vir elke persoon hê, die gaping tussen die muur en die bed was so groot dat mens heelnag stoei om jou kussing onder jou kop te hou. Daar is 3 sleeper couches in die sitkamer maar die beddegoed daarvoor is nie naastenby voldoende nie. Daar was beddegoed in die kas in die hoofslaapkamer maar dit was vir enkelbeddens, en al die beddens in die huis, ook die sleeper couches, is dubbel. Handdoekreling in hoofbadkamer val af, die gordynreling in hoofbadkamer val af as jy probeer oopmaak, net een lampie in hoofslaapkamer het gloeilampie in en jy moet 'n verlengkoord gebruik om lampie aan te sit, die eenkant van die bedstyl se knop val af. Baie dankie vir die braaihout wat voorsien was, dit word waardeer. Die braaiplek binne is 'n pluspunt. Ek vermoed dat die eienaar 'n "nuwe" blyplek geskep het, ek verstaan ook dat besoekers baie vernielsugtig kan wees, en ook puntenerig soos ek nou, maar klein goedjies kan 'n plek maak of breek, en overall gevoel waarmee ons weg gery het was een van "ag nee dit was nou nie lekker nie". Ek wil graag hê dat sy hierdie punte as konstruktiewe kritiek sal aanvaar en net so bietjie aandag aan klein goedjies sal gee wat dit beter sal maak vir die normale besoeker. Lekker kussings, heerlike fluffy komberse en handdoeke en goeie matrasse met ordentlike duvet of comforter sal al ver gaan om mens tevrede te stel. Die ander opsie is dat sy vir die besoeker vra om eie beddegoed en handdoeke te bring. En dan asb die eetgrei moet skoon wees. Skuus Amanda, maar ek dink jy moet die goed weet.

Roetsies's response

Goeie Dag Bets

Baie dankie ek waardeer regtig die eerlike terugvoer. Ek voel jammer dat julle ongerieflik gebly het en dat daar soveel dinge was wat nie reg was nie. Ek woon self nie daar nie en maak staat op 'n dame wat na die plek omsien, om te sorg dat alles skoon en netjies is. Daar is genoeg beddegoed vir die slaapbanke, wat toegesluit word asook ekstra kussings bo in 'n kas. Die dame het seker dit net nie uitgehaal nie, nogtans is dit nie 'n verskoning nie. Ek dink ek sal iemand anders kry om die instandhouding te hanteer en onmiddelik aandag gee aan die dinge wat jy genoem het. Groete
Amanda

Roetsies
From R1 200
per night (sleeps 12)
From R1 200
per night (sleeps 12)
From R1 200
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1798 Brandberg Street, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceqx6Pq6d87NGKGc3otQU4XP911GQHV1drNrM4zcFQThI5utlw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 12) 4 5 1 4 1798 Brandberg Street Hentiesbaai 0000 Erongo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -22.132790038908 14.292111116655
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!