Review Summary
Zelda B - Jul 2022
Overall score
Die huis was mooi netjies en die tannie was ongelooflik vriendelik en ons sal definitief Rolbos Guest House weer besoek as ons daai kant toe gaan.
Rolbos Guest House 's response
Goeiedag Zelda, baie dankie. Dit was ons voorreg en net `n groot p;esier. Dankie dat julle Rolbos gekies het. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Mooi loop, Tannie Joey.
Ap V - Jun 2022
Overall score
Heerlik oorgeslaap by Rolbos. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Die plek is pynlik netjies en skoon en die mense is gasvry.
Rolbos Guest House 's response
Ap, julle is enige tyd weer by ons welkom.
Liefde
Joey
Johan M - Apr 2022
Overall score
Heerlik, dankie.
Rolbos Guest House 's response
Goeiedag Johan, baie dankie dat julle gekies het om by ROLBOS oor te bly. Dit bly elke keer `n voorreg om gaste te ontvang, waarvoor ons baie dankbaar is. Niks is meer vanselfsprekend nie. Julle is ENIGE tyd weer by ons welkom!
Vriendelike groete uit Calvinia.
Joey
Johann D - Feb 2022
Overall score
Oornag voor die KarooBurn MTB event.
Rolbos Guest House 's response
Johan, baie dankie dat julle kom oorbly het. Dis elke keer `n voorreg om gaste te ontvang. Jaaa, die bure se honde. Ek vra nie normaalweg verskoning oor iets waaroor ek nie beheer het nie, maar ek is jammer daaroor.
Groete
Joey
Andrew J - Jan 2022
Overall score
Rustig stil en veilig.
Elmarie S - Jan 2022
Overall score
Vriendelike ontvangs en gehelp met 'n bespreking vir aandete.
Rolbos Guest House 's response
Elmarie, julle is enige tyd weer by ons welkom!
Mag 2022 vir julle goeie dinge bring.
Chris N - Sep 2021
Overall score
Baie lekker.
Rolbos Guest House 's response
Baie dankie vir die terugvoering, Chris. Ons vertrou julle het veilig gereis en die naweek terdeë geniet.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Rolbos groete,
Joey
Andre S - Sep 2021
Overall score
Baie vriendelik ontvang, uitstekende diens.
Rolbos Guest House 's response
Goeiemiddag Andre, julle is enige tyd welkom!
Groete uit Calvinia.
Joey
Natasha C - Sep 2021
Overall score
Very safe and peaceful place
Rolbos Guest House 's response
Thank you Natasha for choosing Rolbos. It was a privilege to have you as our guests. We are looking forward to welcoming you any time in the future.
Heila V - Sep 2021
Overall score
See stars.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sien sterre.
Die ruim huis waarin ons gebly het was heerlik en ek sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Heila, ons vertrou dat julle veilig gereis het. Julle is enige tyd weer welkom by ons!
Denis M - May 2021
Overall score
Comfortable with all the amenities.
Rudolf R - May 2021
Overall score
Baie welkome rus, na 'n lang pad.
Rolbos Guest House 's response
Baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak.
Ons ontvang julle enige tyd weer!
Rina P - Apr 2021
Overall score
Baie lekker nagrus gehad, vriendelik en huishoudelik verwelkom.
Rolbos Guest House 's response
Rina, julle is enigetyd weer by ons welkom!
Mooiloop en beste wense
Tannie Joey
Koos K - Feb 2021
Overall score
Die verblyf was besonder aangenaam. Die omgewing was mooi en rustig!
Edmund W - Feb 2021
Overall score
Goeie nagrus geniet.
Rolbos Guest House 's response
Baie dankie Mnr Williams dat julle gekies het om by ons oor te slaap. Ons ontvang julle enige tyd graag weer.
Tersia W - Nov 2020
Overall score
Ons kom weer!
Rolbos Guest House 's response
Tertia, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang.
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Yvonne V - Oct 2020
Overall score
Beslis die moeite werd
Rolbos Guest House 's response
Yvonne, dit was `n voorreg om julle hier te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Rolbos groete
Joey
Christo V - Sep 2020
Overall score
Rustig en aangenaam.
Rolbos Guest House 's response
Dagsê Christo, dankie vir julle. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Ek dink elke dag aan julle wanneer ek na my CD luister. Julle oorbly by ons was vir ons `n groot seën.
Groete
Joey
Lourens W - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelik en baie lekker ontbyt.
Rolbos Guest House 's response
Lourens, julle is welkom.
Ek verstaan net nie wat jy bedoel met veiliger parkering nie. Julle voertuig was geparkeer agter `n geslote hek, met duiwelsvurk reg rondom die erf en bo op die heining. Ons fasiliteite is so veilig as wat menslik gesproke kan.
Vriendelike groete
Joey
Lorraine N - Sep 2020
Overall score
Veilige, privaat en ruim verblyf.
Rolbos Guest House 's response
Lorraine, ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het, en julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete,
Joey
Thys B - Sep 2020
Overall score
Was aangename verblyf
Rolbos Guest House 's response
Baie dankie Thys. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Blackie S - Sep 2020
Overall score
Joan is baie gasvry en gaan uit haar pad om dit vir jou aangenaam te maak.
Rolbos Guest House 's response
Blackie, julle is enige tyd weer by ons welkom! En ek maak enige tyd weer vir julle op kort kennisgewing iets om te eet. Ons vertrou julle het veilig terug gereis. Sterkte vir die nuwe aanpassings in julle nuwe omgewing.
Vriendelike groete,
Joey
Pieter O - Sep 2020
Overall score
Huislik en ontspanne.
Rolbos Guest House 's response
Pieter, Frits en Theresa, dit was so `n voorreg om julle hier te ontvang! Ons vertrou julle het die blomme geniet en dat julle veilig gereis het.
Julle is ENIGE tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Richard B - Sep 2020
Overall score
Our hosts Frikkie & Joey were truly amazing.
Charl B - Sep 2020
Overall score
Gerieflik, heerlik en ontspanne.
Christiaan B - Feb 2020
Overall score
Netjies en baie gerieflik.
Rolbos Guest House 's response
Christiaan, ons vertrou julle het die trappery geniet, en veilig by Kaleo aangeland. Ons gedagtes was die hele dag by julle.
Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Yolande C - Oct 2019
Overall score
Loved the spacious house.
Martha V - Sep 2019
Overall score
Everything was exceptionally neat and well organised and thorough instructions.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was besonders netjies en goed georden en deeglike instruksies.
Ons groep van 5 grootmense, waarvan 3 bo 70 is, het ongelukkig op pad van die Noorde siek geword aan griep. Joey was baie behulpsaam om ons te help om by 'n Dr. uit te kom, hy het ons almal van medisyne voorsien en ons kon so ons reis voortsit. Sy het selfs weer geskakel om te hoor of dit al beter gaan met ons. Baie dankie Joey!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Beste Martha,
Julle is enige tyd welkom by ons! Ons vertrou dat almal darem nou gesond is, ek is seker die Karoo en Weskus lug het julle almal goed gedoen!!
Groete
Joey
Daniela N - Aug 2019
Overall score
The perfect overnight stay.
Read moreRolbos Guest House 's response
Dear Daniela,
Thank you for your 'Thank You!' You also blessed us with your presence in our home! You will always be welcome here at Rolbos Guest House..
Please take care and send my regards to your mom!
Best wishes,
Joey
Mariana L - Jan 2019
Overall score
Baie aangenaam. Heerlik gerus.
Rolbos Guest House 's response
Mariana, dis altyd ñ voorreg en plesier om jou te ontvang. Jy is meer as welkom.
Groete
Joey
Ester V - Nov 2018
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Huis waarin ek gebly het was baie goed toegerus en netjies. Ek het wel WiFi gemis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Baie dankie Ester dat jy by ons tuisgegaan het. Ons sorg volgende keer dat jy Wi-Fi het.
Ons vertrou alles het goed afgeloop met jou pappa se mediese ondersoeke en dat julle veilig gereis het.
Groete,
Joey
Johan M - Nov 2018
Overall score
Beautiful and neat. Everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies. Alles wat jy nodig het.
Die huis met sy twee slaapkamers is baie goed ingerig. Alles wat jy nodig het is daar. Dit is naby al die besighede geleë. Sal beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Johan, dit was 'n voorreg om julle te ontvang en julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Louise M - Sep 2018
Overall score
Awesome rustigheid, kos vir die siel.
Rina P - Sep 2018
Overall score
Baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs van eienares.
Rolbos Guest House 's response
Rina, vir ons was dit `n voorreg om julle te kon ontvang. Julle is enige tyd weer hier by ons welkom. Baie dankie ook vir die moeite om ons sleutel terug te besorg, ons het groot waardering daarvoor.
Groete,
Joey
Mari F - May 2018
Overall score
Ruim blyplek en vriendelike gasvrou.
Rolbos Guest House 's response
Mari, dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was `n voorreg om julle te ontmoet en hier te ontvang. Julle is enige tyd weer hier by ons welkom.
Groete
Joey
Johan G - Oct 2017
Overall score
Netjiies en gerieflik met alles wat mens nodig het.
Rolbos Guest House 's response
Johan, wat `n voorreg was dit nie om julle te ontmoet. Baie dankie dat julle gekies het om van ons verblyf gebruik te maak. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Suzanne N - Sep 2017
Overall score
Rolbos het ons verwagtinge vir 'n oornagverblyf oortref. Vriendelike ontvangs en mense wat uit hul pad gaan om als vir hul gaste aangenaam te maak.
Rolbos Guest House 's response
Beste Suzanne,
Ons was bevoorreg om julle te ontvang! Dankie dat julle gekies het om van ons verblyf gebruik te maak. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete,
Joey
Gissie F - Sep 2017
Overall score
Had to look for the rooms ourselves - no information.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Moes self kamers soek - geen informasie.
Die uitleg nie die beste nie. Die badkamer nie naby slaapkamer nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johandi S - Aug 2017
Overall score
Definitely good value for money accommodation!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis 'n goeie waarde vir geld verblyf!
Het heerlik gekuier. Huis was elke dag skoongemaak en het alles wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Dagsê Johandi,
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete,
Joey
Ignatius D - May 2017
Overall score
Very surprising.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie verrassend.
Ons het die verblyf baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Naas, ons was bevoorreg om julle hier te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Groete,
Joey
Kobus V - May 2017
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Joey ken haar bedryf. Alles was skoon en netjies. Die ontbyt was iets meer as net gewone ontbyt. Sy hou van gesels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Kobus, dit was `n voorreg om sulke aangename gaste soos julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Groete
Joey
Paula S - Apr 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Rolbos Guest House is 'n uitstekende gastehuis. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Paula, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was so `n voorreg om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer by ons welkom. Groete, Joey.
Helen W - Dec 2016
Overall score
Excellent service and great accommodation, spacious, neat - feels like home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik diens en uitstekende akkommodasie, ruim, netjies - voel soos huis.
Was aangename gasvrou. Hulpvaardig. Akkommodasie lieflik modern en ruim. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Baie dankie, Helen, dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was so 'n voorreg om julle te ontvang! Julle is enige tyd weer welkom by ons.
Seëninge vir julle vir Kersfees!
Groete
Joey
Karen V - Nov 2016
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lieflik!
Gashere is warm en het ons dadelik laat tuis voel. Heerlike ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Heine en Karin, baie dankie! Dit was so `n voorreg om julle te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom!
Groete
Joey
Sonia B - Oct 2016
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Joey is baie gaaf en maak 'n mens baie welkom voel. Die huis is groot en baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Baie dankie Sonia dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Ons dink al die hele tyd aan julle en wonder hoe voel die bene en voete op die pad Ceres toe!
Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Joey
Coenie V - Sep 2016
Overall score
Exceeded all expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het alle verwagtinge oortref.
Ons het Rolbos as halfweg-akkommodasie gebruik op pad terug vanaf Kgalagadi en Augrabies. Het slegs 'n kamer verwag, maar was heeltemal verras deur Joey se gasvryheid en het 'n hele huis tot ons beskikking gehad. Sal beslis weer daar tuisgaan en kan Rolbos 100% aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Coenie, baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier te ontvang! Julle is enige tyd weer by ons welkom.
Seënwense en groete uit die Hantam.
Joey
Pierre D - Jul 2016
Overall score
Just like I know the country to be ─ peaceful and friendly,
This review has been translated,click hereto view the original version.
Soos ek die platteland ken - rustig en vriendelik.
Rolbos Gastehuis is 'n plek waar jy regtig welkom voel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Pierre, ons was bevoorreg om jou en Paul hier te ontvang! Baie dankie dat julle gekies het om van ons fasiliteite gebruik te maak. Julle is enige tyd weer by ons welkom! Seëninge vir julle vir die nuwe kwartaal se uitdagings - ek glo julle is elke dag verskilmakers daar waar julle jul roeping uitleef. Groete, Joey
Johan V - Jun 2016
Overall score
I was welcomed in a friendly and hospitable manner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek was baie vriendelik en gasvry ontvang.
Die kos was baie lekker en die mense is gaaf en plat op die aarde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rolbos Guest House 's response
Johan, jy ENIGE tyd weer by ons welkom!, Groete, Frikkie en Joey
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: 15 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Northern Cape
- All ages welcome