Dinokeng Accommodation at Roratau Tented Bush Camp | TravelGround
+106

Roratau Tented Bush Camp

Tented Camp

Review Summary

4.9 out of 5from 68 reviews for Roratau Tented Bush Camp
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Estelle R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle R
With spouse/partner

Fantastic.

One of the best places, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Een van beste plekke, dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephan S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan S
Family with teenagers

Fantastiese fasiliteite, puik diens!

Absoluut wonderlik, Rob en Elsie is baie gasvry en behulpsaam, eenhede is super! Puik!

Jane V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane V
With spouse/partner

Private, secure and well-equipped.

If you are looking for a weekend to just relax and recharge, then this is it.

Anke S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anke S
With spouse/partner

It was fantastic. It was probably one of our most enjoyable holidays ever.

You can hear the lions roaring all day. Our game drive was incredible. Rob and Elsie are the friendliest people and really make the effort to make your experience special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties. Dit was seker een van ons lekkerste vakansies ooit.

Jy kan die leeus hoor brul die hele dag. Ons wildsrit was ongelooflik. Rob en Elsie is die vriendelikste mense en doen regtig moeite om jou ervaring spesiaal te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Anke
Baie dankie, ons is bly jul het die geniet.
Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Bonnie J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bonnie J
With spouse/partner

Rest for your soul.

If you are unable to behave - please search. for your other resting place, because then this quiet place is definitely not what you are looking for. This place is in the woods, very quiet and very neat. The owners are extremely helpful and friendly. If you follow their rules, it will definitely be a good time for you. See you again soon. And oh yes, they now have campsites too!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir jou siel.

As jy jou nie kan gedra nie - soek asb. vir jou ander lêplek, want dan is hierdie rustige plek definitief nie waarna jy soek nie. Hieride plek is in die bos, baie rustig en baie netjies. Die eienaars is verskriklik hulpvaardig en vriendelik. As jy hulle reëls nakom, sal dit definitief vir jou 'n lekker tyd daar wees. Sien julle binnekort weer. En o ja, hulle het nou kampplekkies ook!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Bonnie
Dankie dat jul Roratau gekies het om te kom ontspan.
Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Chris P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris P
Individual traveler

Wow what a great place to be. Rob and Elsie are great people. Love it there.

Rob And Elsie are great hosts. Very helpful and friendly. Make you feel like family when you arrive there and you really leave like family when you go. What a great place just to go and relax in the bush.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Chris
Baie dankie vir die mooi resensie, julle was ook lekker gaste.
Ons hoop ons sien julle gou.
Groete, Rob en Elsie.

Roratau Tented Bush Camp
Karien M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien M
With spouse/partner

Awesome!

Rustige kuier in bos met geluide van leeus, hiënas, jakkalse. Baie netjies en vriendelik ontvang met alles wat mens nodig het vir 'n naweekwegbreek.

Roratau Tented Bush Camp's response

Middag Karien
Dankie vir die resensie, ek is bly jul het die geniet.
Groete, Rob en Elsie.

Roratau Tented Bush Camp
Hannelie Hattingh H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie Hattingh H
With spouse/partner

Ek het baie lekker gebly sal weer gaan.

Eienaar en sy vrou baie vriendelik. Sal definitief weer gaan en oop daar gaan kamp en my kinders en vriende klaar vertel van die lekker plek.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie Hannelie.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Jaco D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco D
With spouse/partner

Fantastiese geriewe en fantastiese gashere.

Baie stil, privaat en rustig tyd in die natuur.

Roratau Tented Bush Camp's response

Middag Jaco

Ek is bly julle het dit geniet.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Hettie B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie B
With spouse/partner

Rustige plek waar dit soos 'n tweede tuiste voel.

Rob en Elsie is sulke warm mense wat jou onmiddellik tuis laat voel. Hulle doen meer as wat hul hoef om dit aangenaam te maak. Pragtige netjies tente met als wat jy nodig het. Die afkoel poel is heerlik, warm of koud. Ongelooflike nag geluide. Ons gaan vir seker gereeld daar kuier.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Hettie

Dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Belinda F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda F
Family with teenagers

Fantasties! Stukkie hemel op aarde!

Dit was absoluut fantasties. Netjies, rustig, uitstekende diens. Die leeus se gebrul in die nag awesome! Sal definitief weer gaan!

Roratau Tented Bush Camp's response

Middag Belinda

Dankie, sien gou weer.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Letitia K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia K
With spouse/partner

Rus en vrede vir die siel.

Wat 'n wonderlike ervaring om by Rob en Elsie tuis te gaan op Roratau. Die privaatheid en ongereptheid wat ons hier ervaar het kan nie met geld gekoop word nie. Ons was aangenaam verras, want alle geriewe was tot ons beskikking al is dit in die bos. Ons het tuisgegaan by Kudu kamp, verste weg van alles. Die privaat splash pool het aangename lafenis voorsien in die hitte. Ek en my man het ons neentiende huweliksherdenking daar gevier en ons kon nie vir beter vra nie, wat natuurskoon, privaatheid, gerief aanbetref. In die nag kon ons luister na die gebrul van leeus op die aangrensende plaas en was ook bewus van jakkalse en hiënas in die omgewing. Roratau sien ons beslis weer!

Roratau Tented Bush Camp's response

Middag Letitia

Ons is bly ons kon dit vir julle lekker gemaak het.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Mary-ann T - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-ann T
With spouse/partner

Uitstekend!

Wat 'n lieflike, goed ingerigte, netjiese en skoon plek. Rob en Elsie het aan letterlik alles gedink toe hulle hierdie plek begin het. Die tente is van hoogstaande gehalte en puik ingerig. Die hot tub is silwerskoon, die stoep / kombuis is van die beste met letterlik alles wat jy nodig mag kry. Rob en Elsie is baie vriendelik en hulpvaardig, sonder om 'n oorlas te wees. Ek gee Roratau 11 uit 10! Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek in die bos soek. Ons sal beslis weer gaan!

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Mary-ann,
Baie dankie vir die mooi resensie.
Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Lucille B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lucille B
With friends

Awesome.

Was very awesome and very, very nice. People very friendly and very beautiful place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Was baie awesome gewees en baie, baie lekker. Mense baie vriendelik en baie mooi plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Middag Lucille

Dankie vir die resensie.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Herman P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman P
With spouse/partner

Absolutely fantastic service and very quiet.

My wife and I were on a prayer weekend and was looking for a place that could offer us peace. We got that from Roratau. Rob, Elsie and Ruan went to great lengths as lodge owners to make it as convenient as possible for us. For sure I will visit Roratau again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantastiese diens en heerlike stilte.

Ek en my eggenote was op 'n gebedsnaweek en het na 'n plek versoek wat stilte vir ons kon bied. Dit het ons by Roratau gekry. Rob, Elsie en Ruan het baie moeite gedoen as lodge-eienaars om dit so gerieflik as moontlik vir ons te maak. Vir seker sal ek weer Roratau besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Herman
Ons is bly jul kon die stilte gebruik vir jul gebeds naweek.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Ruan V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan V
With spouse/partner

Dit was great gewees. Het lekker gerus.

Elsie en Rob het dit alles so gemaklik gemaak baie dankie julle en sien in Desember weer. Sal Roratau aanbeveel vir enige iemand, dis regtig baie lekker en rustig.

Roratau Tented Bush Camp's response

Middag Ruan

Baie dankie vir die resensie. Ek is bly jul het dit geniet.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Neville R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville R
With spouse/partner

Regtig 'n baie skoon, netjies ervaring en baie privaat!

Daar is min plekke soos hierdie en die ervaring was absoluut uniek en baie aangenaam. Dankie Roratau vir 'n onvergeetlike naweek! Dit was sommer goed vir die siel en sal beslis weer kom kuier!

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Neville,

Bly jul het dit geniet en lekker gerus.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Amanda G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda G
With spouse/partner

Awesome.

Die mense is net wonderlik, die verblyf was awesome, die plek rock, beslis 'n moet.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Amanda,

Dit was ons voorreg om jul hier op Roratau welkom te heet.

Bly jul het dit geniet.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Marisa F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa F
With spouse/partner

Elsie and Rob is amazing hosts!

A must for any person needing some quiet time. Elsie and Rob is the perfect host and always available. Thank you!

Roratau Tented Bush Camp's response

Good afternoon Marisa,

Glad you enjoyed the quiet time.

Hope to see you soon.

Regards
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Illze P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Illze P
With spouse/partner

'n Wegbreek as jy regtig een kort.

Dis baie privaat en die kliëntediens was uitstekend!

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie Illze,
Bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Morne G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne G
Family with young children

Quiet getaway a stone's throw from the city.

Robbie, Elsie and Ruan treated us so well and really made our long weekend so enjoyable. Good people!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige wegbreek 'n klipgooi uit die stad.

Robbie, Elsie en Ruan het ons op hulle hande gedra en rêrig ons langnaweek so lekker gemaak. Goeie mense!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Morne,

Altyd bly as die gaste die naweek ontspan en geniet het.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Sandra L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra L
With spouse/partner

Onvergeetlike verblyf in 'n klein paradys.

Wil net vir Rob en Elsie baie baie dankie sê vir hulle gasvryheid, sal ons beslis weer sien.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Theuns,

Dankie, sien julle Desember weer.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Roelene V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelene V
With spouse/partner

Heerlike verblyf, baie skoon en netjies.

Wonderlike ontvangs en verblyf - ons kon nie vir beter vra nie. Die gebrul van die leeus in die aand is 'n ongelooflike ervaring.

Roratau Tented Bush Camp's response

Goeie middag Roelene,

Bly jul het dit geniet, Kudu kamp lyk nou pragtig met die bome se blare wat uitloop.
Heerlike reen gehad.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Colette M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette M
With spouse/partner

Beautiful scenery, clean and neat. Rob and Elsie are stunning people and go out of their way to make you feel at home.

Rob and Elsie are friendly and make you feel at home. Tents are clean and neat and don't need anything more: just relaxing and enjoying the view. Will definitely recommend and be back. Lovely experience and enjoyed.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dear Colette,

Thank you for the nice review. We hope to see the whole family soon again.

Regards,
Rob and Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Riekie E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie E
With spouse/partner

Uitstekende verblyf en diens.

Weereens 'n ongelooflike ervaring (ons tweede besoek). Rob en Elsie laat jou onmiddellik tuis voel en gaan uit hulle pad om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Kampe is goed uitgelê en is uiters netjies. Die veiligheidsheining laat jou lekker slaap saam met die gebrul van die leeus. Sal enige tyd weer Roratau besoek.

Roratau Tented Bush Camp's response

Beste Riekie,

Dankie vir die mooi resensie. Dis altyd lekker om ons gaste weer te sien.

Sterkte met die troue.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Jannie V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie V
With spouse/partner

Skoon, netjies, veilig en baie rustig.

Van aankoms tot vertrek het ons welkom gevoel. Rob en Elsie is hartsmense, omgee-mense. Alles is skoon, netjies en daar is omgesien na elke detail. Al wat ons kan sê is gaan en beleef die Bosveld met mense wat regtig omgee vir hul gaste. Dankie julle vir 'n heerlike bederfde kuier!

Roratau Tented Bush Camp's response

Beste Jannie,

Dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het heerlik gekuier. Ons gaste is vir ons baie belangrik.

Volgende keer moet die kinders langer kom kuier.

Groete
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Philip W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip W
With spouse/partner

Great bush getaway from the city, just the sounds of the bush and the lions roar.

Rob and Elsie, such friendly and great hosts. For people who want a quick bush getaway close by, Roratau is ideal.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dear Philip,

Thank you for the nice review. We are glad that you enjoyed it.

Regards,
Rob and Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Wilna D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna D
With spouse/partner

Balsem-vir-die-siel-wegbreek net buite Pretoria.

Elsie en Rob (en Ruan) se kliëntediens is onoortreflik. Wat 'n aangename verrassing. Die tenthuis is netjies, skoon, smaaklik gemeubileer en alles werk! Dit was so lekker om geen sirenes en verkeer te hoor nie. Die tenthuise is ver uitmekaar, so jy sien nie eers die bure nie. Nog beter is dat ons kan kies of ons buiteligte wil aanskakel of nie. Hoe lekker om net by die lig van die vuurtjie en sterre te sit, met geen ander geluide as dié van die naglewe (en natuurlik die leeus se geluide van al hul kattewales) aan te hoor nie. Ons sal beslis terugkeer. 5 sterre in alle opsigte.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie Wilna,
Bly jul het dit geniet.
Groete
Rob, Elsie en Ruan

Roratau Tented Bush Camp
Ida D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida D
With spouse/partner

Ons het in Kudu gebly en die ligging van Kudu was lekker privaat.

As jy 'n totale boswegbreek wil hê, is Roratau net die plek. Ons was totaal aangenaam verras met die plek en Elsie en Roy se gasvryheid is onuitputbaar. Ons sal verseker weer by Roratau tuisgaan en die familie saamneem.

Roratau Tented Bush Camp's response

Hi Ida, baie dankie ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Roratau Tented Bush Camp
Wes V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Wes V

Was very nice.

A very nice experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker.

'n Baie aangename ondervinding.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie Wes, ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
Liezel V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel V
With spouse/partner

It was perfect and Rob and Elsie's service was top of the range!

We received amazing service. Rob and Elsie went out of their way to make out stay unbelievable. Will definitely go again and again and again!

Roratau Tented Bush Camp's response

Thank you, Liezel, for the kind words.
Take care and looking forward to welcoming you again at Roratau Tented Bushcamp.

Roratau Tented Bush Camp
Karen R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen R
Family with teenagers

Rustig, salig, net wat nodig is na die stadsgewoel.

Baie netjies en gerieflik. Naby die Dinokeng Reservaat vir vinnige wildrit. Gasheer baie hulpvaardig. Dankie, Elsie en Rob.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie Karen. Ek is bly julle het dit geniet. Stuur groete vir die familie.

Roratau Tented Bush Camp
Elma S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma S
With spouse/partner

Fantastic!

The perfect place for a getaway weekend. And not even far to drive! The tent houses were beautiful, really well appointed and everything was so neat and clean! The hot tub at each tent will definitely be a hit in the summer! The roar of the lions throughout the night was definitely a highlight. Rob, Elsie and Ruhan are fantastic hosts and made us feel very welcome. They also provided a great game drive! We enjoyed the stay there and would recommend people to stay there anytime. We will definitely visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Die perfekte plek vir 'n wegbreek-naweek. En nie eers ver om te ry nie! Die tenthuise was pragtig, regtig baie goed ingerig en alles was so netjies en skoon! Die "hot tub" by elke tent gaan beslis in die somer 'n treffer wees! Die gebrul van die leeus regdeur die nag was beslis 'n hoogtepunt. Rob, Elsie en Ruhan is fantastiese gashere en het ons baie welkom laat voel. Hulle het ook gesorg vir 'n heerlike wildrit! Ons het die verblyf daar geniet en sal enige tyd mense aanbeveel om daar te gaan bly. Ons gaan beslis weer daar kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie vir die pragtige boodskap, ons sien werklik uit daarna om julle weer te verwelkom.

Roratau Tented Bush Camp
Karen G - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen G
With spouse/partner

We arrived as guests, we left as friends!

We had our kids from Sweden visiting - very impressed with Rob, Ruan and Elsie's personal care and attention to detail. Fantastic ambiance and location. Will recommend!

Roratau Tented Bush Camp's response

Thank you, Karen and Gerald, for the nice review, hope kids are coming home soon.

Send regards

Roratau Tented Bush Camp
Marina V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marina V
With spouse/partner

Fantastiese vier dae in die Bosveld ervaar.

Rob en Elsie, dit was 'n ongelooflike vier dae by julle stukkie Bosveld. Jul gasvryheid, netheid en omgee vir ons het al ons verwagtinge oortref. Baie dankie vir die wildrit. Die liefde waarmee jul, jul plek self versorg is ongekend in hierdie dae. Mag jul van krag tot krag gaan! Marina en Dirk.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie julle, dit was n voorreg om julle te ontmoet.

Roratau Tented Bush Camp
Linky M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linky M
With spouse/partner

Loved every moment!

Rob and Elsie are top class hosts! The camp is well maintained, our tent was perfect and the kitchen well equipped. It was the small things they did that left a lasting impression and we will return. Missing the night sounds already.

Roratau Tented Bush Camp's response

Thank you for your kind words. Hope to see you soon.

Roratau Tented Bush Camp
Christine D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine D
With spouse/partner

As jy stilte soek en wil rus is dit die ideale plek.

Elsie en Rob is baie aangenaam. Sal Roratau enige tyd aanbeveel. Als is skoon en mooi na gekyk.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie julle twee, julle is goeie gaste.

Roratau Tented Bush Camp
Michelle G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle G
Family with young children

Fantastiese bestemming.

Ons was saam met ons twee 2 (3 maande en 20 maande) daar gewees. Elsie en Rob was baie tegemoetkomend! Die Tented camp is baie netjies en skoon! Ons sal definitief weer soontoe gaan!

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie vir die mooi resensie, julle het 'n pragtige gesin.

Roratau Tented Bush Camp
Riekie E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riekie E
With spouse/partner

Lovely weekend, safe, clean accommodation.

Beautiful, clean accommodation. Very well equipped and convenient. Friendly, good service from owners. The roar of lions and barking of hyenas during the night was an indescribable experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike naweek, veilige, skoon akkommodasie.

Pragtige, skoon akkommodasie. Baie goed toegerus en gerieflik. Vriendelike, goeie diens van eienaars. Die gebrul van leeus en geblaf van die hiënas gedurende die nag, was 'n onbeskryflike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie vir die resensie. Bly jul het dit geniet.

Roratau Tented Bush Camp
Pieter B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter B
With spouse/partner

Rus vir die siel.

Ek sal Roratau aanbeveel vir mense wat wil rus en 'n naweek weg wil breek van die besige stadslewe af. Die eenhede is goed toegerus en baie privaat. Ons is vriendelik ontvang en het geen klagtes gehad nie. Die eenhede is op 'n groter area van meer as 2000 ha geleë en ek sal sterk aanbeveel om bergfietse saam te neem om die stukkie prag van die bosveld te verken. Jy kom ook lekker naby aan die wild.

Rudee A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudee A
With spouse/partner

Asemrowend.

Elsie en Rob se gasvryheid uit die boonste rakke, laat jou dadelik welkom voel.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie julle, wonderlik om julle te ontmoet.

Roratau Tented Bush Camp
Richard O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard O
With spouse/partner

Fantasties, rus baie lekker.

Skoon, veilig en rustig!

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
Thinus N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thinus N
With spouse/partner

Very neat and nice to relax.

Neat and safe, part of larger area and you hear lions every night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en lekker om te ontspan.

Netjies en veilig, deel van groter area en hoor elke aand leeus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie Thinus, dit was aangenaam om julle te ontmoet. Ons hoop om julle weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
Rachelle B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rachelle B
With spouse/partner

Wat 'n besonderse ervaring!

Die hulle ontvangs, die unieke tentverblyf, die bosveld stilte en die algehele ambiance - Rob en Elsie, julle is die 'Tau' in Roratau.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie Rachelle, sien julle gou weer!

Roratau Tented Bush Camp
Willie S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie S
With spouse/partner

Rustig, rustig en rustig! Rob en Elsie, dankie vir jul uitstaande gasvryheid gedurende ons besoek.

Roratau Bush Camp bied uiterse rustigheid, veral in die buitelug. Jacuzzi asook gasvryheid wat nie maklik geklop kan word nie. Groot area om te stap of op jou fiets te spring vir 'n lekker uitstappie met nodige oefening. Sal beslis weer besoek. Dankie Rob en Elsie.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie oom Willie, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons hoop van harte om julle weer te verwelkom.

Roratau Tented Bush Camp
Alex N - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alex N
Family with young children

Very peaceful and relaxing with bushveld noises.

Rob and Elsie are fantastic hosts and we'll definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig en onstpannend met die bosveldgeluide.

Rob en Elsie is fantastiese gashere en ons sal vir seker teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie julle, ek hoop om julle gou weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
Jessica B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica B
With spouse/partner

Relaxing and enjoyable.

If you ever want to experience the sounds of the king (lion) at night this is the place to be, very nice and lovely people. Was a wonderful weekend away and very beautiful. Thank you so much for your hospitality and the wonderful game drive.

Roratau Tented Bush Camp's response

Thank you so much, hope to see you again soon.

Roratau Tented Bush Camp
Pieter L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
With spouse/partner

Tranquil, just what we needed.

We were welcomed by Rob and Elsie upon arrival. They showed us everything and told us about the area. It was a very relaxing weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, net wat ons nodig gehad het.

Ons was verwelkom deur Rob en Elsie met ons aankoms. Ons is alles gewys en vertel van die omgewing. Dit was 'n baie ontspanne naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Roratau Tented Bush Camp
Grant V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant V
With spouse/partner

If you want to relax this is the place.

A perfect getaway within close proximity to Johannesburg. Rob & Elsie are fantastic hosts and we were made very welcome. The accommodation is very neat and tidy and extremely well equipped. The location of the tents also ensures privacy. The game drive was well worth it as well. Thank you Rob and Elsie, we will be back and will certainly recommend Roratau to family and friends.

Roratau Tented Bush Camp's response

Good afternoon Grant and Ellen
Thank you for the kind words, hope to see you soon.

Roratau Tented Bush Camp
Tertius F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tertius F
Family with young children

Excellent getaway for the family.

We really enjoyed our stay at Roratau. The tent was really well equipped and had everything we needed. Even with two rainy evenings it was an excellent two days with the noise of the bushveld all around at night. The hosts are very friendly and explained everything we needed to know on our arrival. We will definitely be back with more family and friends.

Roratau Tented Bush Camp's response

Thank you, Tertuis. Hope to see you soon.

Roratau Tented Bush Camp
Celesté M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celesté M
With spouse/partner

Ongelooflik.

Dit was 'n wonderlike naweek gewees. Warm verwelkoming van Elsie en Rob. Die eenheid is goed toegerus, skoon en privaat. Ons sal vir seker Roratau aanbeveel vir enige iemand wat van die bos hou.

Bennie F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie F
With spouse/partner

Beste wegbreek naweek in die bos!

Rob en Elsie was vreeslik hulpvaardig asook vriendelik. Ons het daar gearriveer as vreemdelinge, maar het vertrek as vriende. Ons het die verblyf daar geniet en sal enige tyd mense aanbeveel om daar te gaan bly. Die tent/kampplek was regtig baie goed ingerig en alles was so netjies. As jy enige iets gekort het, was dit jou eie skuld. Die wildrit was meer as net 'n gewone wildrit. Dit was vriende wat saam gekuier het en die natuur bewonder. Baie dankie vir julle twee asook die geleentheid om julle plekkie te kon deel.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie julle, julle was wonderflike gaste, nou vriende.

Roratau Tented Bush Camp
Mari B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari B

Baie netjiese plek. Baie gasvry.

Het n heerlike naweek gehad. Rob en Elsie baie gasvry. Sal enige tyd plek aanbeveel.

Roratau Tented Bush Camp's response

Middag Mari,
Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet en hier te he as gaste.
Hoop om jul gou weer te sien.
Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Groete,
Rob en Elsie

Roratau Tented Bush Camp
Jacobus Radyn P - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jacobus Radyn P
With spouse/partner

Rested well.

Beautiful place that is well protected. The owners are very friendly and helpful. We booked a tent and were upgraded to their biggest tent without any extra payments.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gerus.

Pragtige plek wat goed beveilig is. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het 'n tent bespreek en is opgradeer na hulle grootste tent sonder enige ekstra betalings.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
Eloise D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eloise D
Family with young children

Saligheid in die bosveld!

Ons het die naweek by Roratau vreeslik geniet. Rob en Elsie is die perfekte gasheer en gasvrou. Die tent was baie skoon en baie goed toegerus. Ons tydjie was baie gemaklik en lekker. Die kinders het die "Hot Tub" vreeslik geniet. Ons sal beslis weer bespreking maak. Regtig goeie waarde vir geld en nie te ver vir vinnige wegbreeknaweek nie. As jy wil weg kom van die "hussle en bussle" van die stad is Roratau net die plek vir jou.

Alicia H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alicia H
With friends

Awesome bush breakaway!

What a wonderful beautiful place, so close, but not so far but yet so quiet, serene and good for the soul. Beautiful sunsets, lovely little "bush pool", the kitchen is beautifully equipped with all you need, we requested wood and ice and it was waiting for us when we arrived. Rob & Elsie are very friendly, helpful hosts and cannot do enough to make one's stay pleasant. They even provided us with a step to be able to get into the pool easier. It was absolutely awesome to hear the roar of the lions at night, see the stars and breathe in the fresh air. The game drive was also lots of fun and laughter. We will most definitely be going back again, regularly.

Roratau Tented Bush Camp's response

Beste Alicia,

Baie dankie, hoop ons sien jul gou weer.

Groete,
Roratau Tented Bush Camp

Roratau Tented Bush Camp
Ben F - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben F
With spouse/partner

Very special, something unique.

Didn't realise there is so much "bushveld" just outside Pretoria. The owners, Rob and Elsie's personal attention, without being a nuisance, is very special. We will definitely visit there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie spesiaal, iets besonders.

Nie besef daar is soveel "bos" net buite Pretoria nie. Die eienaars, Rob en Elsie, se persoonlike aandag, sonder om lastig te wees is baie spesiaal. Ons gaan beslis weer daar kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie Ben, ons sien werklik uit daarna om julle weer te ontvang.

Roratau Tented Bush Camp
Hannelie S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie S
With spouse/partner

Baie netjies skoon, privaat beste plek om te gaan ontspan.

Baie dankie, dit was heerlik en ons gaan weer kom kuier. Ons sal dit sommer binnekort doen en nog vriende saambring. Julle plek is die beste.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie Hannelie. Julle was aangename gaste. Ons waardeer die mooi boodskap.

Roratau Tented Bush Camp
Tanja V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanja V
With spouse/partner

Baie lekker.

Was so mooi en rustig. Leeus klink so mooi in aand.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie Tanja, hoop ons sien julle gou weer.

Roratau Tented Bush Camp
Madelien V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelien V
With spouse/partner

Love hierdie plek.

Hierdie plek is net wat jou hart en siel nodig het! Rustig en in die bos! Die eienaars gaan uit hulle pad uit om jou tydjie daar die moeite werd te maak. Die plonspoel is heerlik op 'n warm dag terwyl jy kyk na die koedoes en zebras wat verbyloop op pad watergat toe. Elke aand hoor jy ook die leeus wat brul en die hiënas wat lag.

Roratau Tented Bush Camp's response

Hi Madelien,
Baie dankie, ons hoop om jul gou weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
Arne M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arne M
With spouse/partner

A perfect place to be, it's quite, peaceful and you can enjoy the nature without being disturbed.

A great place to be, we loved every second of our stay at Roratau. Thanks Elsie and Rob for your hospitality and friendship. Hope to come back next year!

Roratau Tented Bush Camp's response

Thank you so much for the nice message. Trust you are safely back in Netherland.
Good luck and we trust that we will see the two of you again next year.

Roratau Tented Bush Camp
Xander D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xander D
With spouse/partner

Lekker rustige bosveld-atmosfeer.

Sal beslis Roratau kan aanbeveel vir enigiemand wat lief is vir die natuur. Die plek is baie netjies en skoon en toegerus met als wat jy in 'n selfsorg-eenheid benodig.

Roratau Tented Bush Camp's response

Baie dankie..ons hoop om julle gou weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
Ina D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ina D
With spouse/partner

Die verblyf was fantasties - so na aan die natuur maar steeds naby die stad!

Roratau bied die ideale kans vir 'n vinnige wegbreek uit die stad. Die geriewe is baie goed, gashere uiters vriendelik en behulpsaam. Die wilde diere-geluide in die nag is 'n bonus. Ons sal beslis weer 'n draai maak.

Roratau Tented Bush Camp's response

Bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Roratau Tented Bush Camp
Gerrit D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit D
Family with young children

Very nice!

Nice, clean accommodation. Very friendly hosts, always willing to help. Lion roars and all other animal sounds at night is awesome! Thank you for a nice weekend.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dear Gerrit,

Thank you, hope to see you soon.

Regards,
Roratau Team

Roratau Tented Bush Camp
Pieter M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter M
With spouse/partner

Romantiese, ontspanne en natuurskoon wegbreek.

Ons was vriendelik ontvang en daar was aan al ons behoeftes voorsien. Tente is modern toegerus, luuks en skoon. Privaarheid van elke eenheid word ook verseker.

Roratau Tented Bush Camp's response

Beste Pieter,

Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Groete,
Roratau-bestuur

Roratau Tented Bush Camp
Mitzi Z - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mitzi Z
With spouse/partner

Dit is baie netjies privaat en ‘n baie lekker plek om te kuier en te ontspan.

Dit is ‘n baie lekker bosveldvakansie, jy kan lekker rus en net ontspan, het al die geriewe wat nodig is sal aanbeveel vir enigeen wat van die bosveld hou.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie, ons hoop ons sien jul gou weer.

Roratau Tented Bush Camp
Jayson V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jayson V
With spouse/partner

Relaxing and friendly environment.

Tents where just amazing. Sound of the lions roaring was a true feeling of being in Africa. Hosts are amazing and the late check out made the stay just that more relaxing.

Roratau Tented Bush Camp's response

Thank you so much, hope to see you soon.

Roratau Tented Bush Camp
Danie S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie S
With spouse/partner

Absoluut awesome.

Roratau is onvergeetlik. Rob en Elsie het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel en lekker bederf. Baie dankie, ons sal die naweek nooit vergeet en gaan definitief weer kuier.

Roratau Tented Bush Camp's response

Dankie Danie,
Hoop om jul gou weer te sien.

Roratau Tented Bush Camp
From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Welgedacht, Off the R628, Tshwane, 0001, Gauteng
  • No children under 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAISpTCpgWz0jYy7uDJ4fk4Iyu2izohqqIz0T1hl4PYeg3MqsY3R?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R990  per night (for 2 people) 68 5 1 5 Farm Welgedacht Off the R628 0001 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.481325964715 28.466952998084
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com