Rose & Ivy Guest House
Review Summary
Paul B - Sep 2020
Overall score
Awesome, baie vriendelik en gasvryheid uit die boonste rakke!
Rose & Ivy Guest House's response
Baie Dankie Paul,
Resensies soos die maak als die moeite werd Paul ! Ek is so bly julle was tevrede en gelukkig.
Hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike Groete
Goed gaan !
Yolandi
Thuanitha P - Feb 2020
Overall score
Absoluut lieflik.
Read moreRose & Ivy Guest House's response
Baie baie dankie vir die pragtige woorde liewe Thuanitha en Gesin !
Ek is so bly jul het dit so geniet, altyd lekker vir my om my Gaste te bederf, en 'n "home away from home" te maak.
Hoop om jul gou weer te sien!.,
Seënwense
Yolandi en die Rose & Ivy span
Chrissie V - Dec 2019
Overall score
Awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome!
Stunning gasvrou! Binne en buite! Lekker ruim oopplan-plek. Skoon en netjies! Stil en privaat. Die grootste bonus was 'n bath sheet! Daar is altyd sulke klein simpel handdoeke in gastehuise. Ons sukkel altyd om ordentlike verblyf te kry in die area. Dis gewoonlik baie basies. Hierdie is luuks en meer as genoeg waarde vir geld. Ons bly vir seker weer by Rose & Ivy!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rose & Ivy Guest House's response
Vreeslik dankie vir die mooi woorde julle. Waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Baie Groete
Yolandi
Rose & Ivy span.
Elize B - Oct 2019
Overall score
Very clean, neat layout and friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie fuim, skoon, netjiese uitleg en vriendelike ontvangs.
'n Baie ruim en netjiese plek, lekker stoep en buite-area. Gaan definitief weer terug. Vriendelike ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rose & Ivy Guest House's response
Baie dankie, Elize. Dis so lekker om te hoor!
Sien julle gou weer.
Groete
Die Rose & Ivy-span
Paul S - Mar 2019
Overall score
A wonderful stay great hospitality.
Rose & Ivy Guest House's response
Afternoon Paul,
Just read the review. Many thanks, hope to see you again!
Warm Regards,
Yolandi :)
Valerie R - Feb 2018
Overall score
My verblyf by Rose & Ivy was absoluut wonderlik en is vir seker my eerste keuse in die toekoms en sal dit vir seker aanbeveel!
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: Ledig Road, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- All ages welcome