The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rotsvas | TravelGround
+14

Rotsvas

47 reviews
Self Catering

Review Summary

4.2 out of 5from 47 reviews for Rotsvas
Cleanliness
4.1/5
Service
4.4/5
Location
4.0/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.2/5
Madelein V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Madelein V
With spouse/partner

Ideale ligging geleë.

Behalwe vir die trein, was dit die ideale ruime plekkie.

Brett V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brett V
Individual traveler

Hidden gem.

A beautiful, hidden gem oozing tranquility.

Ruanet V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ruanet V
With spouse/partner

Aangenaam.

Baie klein plekkie. Geen braai fasiliteite nie. Bietjie oudtyds. Maar ongelooflike goeie diens.

Rotsvas's response

Netheid, goeie diens, skoon lakens en handdoeke is ononderhandelbaar.
Die eenhede word nie aan verskillende persone dieselfde tyd verhuur nie.
Braai geriewe is beskikbaar, maar omdat dit baie reen word gaste versoek om die braaier uit die motorhuis te haal en weer terug te besorg. Daar is meer as genoeg breekgoed en kombuisware beskikbaar.
Die meubels dateer beslis en is met sorg gekies om by die styl van die huis te pas.

Rotsvas
Nandie V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nandie V
With friends

Teleurstellend.

Die verblyf is baie bekostigbaar, maar jy kry presies waarvoor jy betaal het. Ons het in die kleinste eenheid gebly en die kombuis is baie basies toegerus sonder 'n stoofplaat soos aanvanklik geadverteer. Die eenheid kort 'n opgradering en aandag en is dated.

Ian D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian D
With friends

Fantastic place. Loved the stay.

Beautifully located and quiet. I am sorry I only stayed one evening.

Salva T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Salva T
Family with young children

Pass it by!

Old battered linen, not very clean and only the bare minimum is provided. Not enough wood that is a problem in winter. No way!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hou verby!

Ou gehawende linne, nie baie skoon nie en slegs die bittere minimum word verskaf. Nie genoeg hout nie wat 'n probleem is in die winter. Nee wat!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anca S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anca S
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Dit is die tweede keer wat ons by Rotsvas tuis gaan en dit was weer eens baie lekker. Dit is gerieflik geleë en beskik oor alles wat mens kan nodig kry. Ons het laat daar aangekom en was verras om in 'n heerlike warm kamer in te stap. Die verwarmers is vir ons aangesit.

Louis V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With friends

Baie lekker en ruim verblyf.

Heerlik gebly in stil omgewing. Veral die kaggel en hout wat verskaf word is 'n bonus. Leefrarea is ruim met sitkamer- en eetkamerstel.

Antonie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antonie V
Family with young children

Wil weer teruggaan en langer bly.

Ek en my seun het by Rotsvas oorgebly vir die Highland Gate Trail Run en was meer as aangenaam verras met die rustigheid, karakter, informele ontvangs. Hierdie is vir seker verblyf wat ek weer sal wil opsoek en dan vir 'n hele naweek bly.

Anca S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anca S
Family with young children

Rotsvas was alles wat ons ingedagte gehad het vir die naweek.

Die plek was baie netjies en skoon en het oor alles beskik wat ons nodig het. Van die mooi gebou asook die lekker akkerbome was dit presies wat ons wou hê vir 'n rustige naweek. Dit was ook lekker om die enige mense op die perseel te wees wat baie rustig en ontspannend was. Ons gaan vir seker weer by Rotsvas bespreek as ons Dullstroom besoek.

A3 O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
A3 O
Individual traveler

Salvation!

It really was a nice surprise to be able to sleep at such a nice place! Everything you needed was there! But above all, one could feel an atmosphere of peace, love and happiness. Will definitely use it again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Saligheid!

Dit was regtig 'n baie aangename verrassing om by so 'n pragtige plekkie te kon slaap! Alles wat jy nodig het was daar! Maar bowenal kon 'n mens 'n gees van vrede, liefde en geluk ervaar terwyl jy daar slaap. Sal beslis weer benut!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charles M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles M
With spouse/partner

Lovely stay.

Place is clean and tidy. Enjoyed the fireplace.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gebly.

Plek is skoon en netjies. Het die kaggel geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with teenagers

What a special experience to stay in such a place.

Beautiful place. Bottom section not too pleasant, top floor wonderful. The piece of road to Rotsvas is very bad at the moment, will probably dealt with. This was our first visit to Dullstroom, but we will be coming back to Rotsvas again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wat 'n besondere ervaring om in so 'n plekkie tuis te gaan.

Pragtige plek. Onderste gedeelte nie te aangenaam nie, boonste verdieping wonderlik. Die stukkie pad na Rotsvas is op die oomblik baie sleg, sal seker aandag kry. Dit was ons eerste besoek aan Dullstroom, maar ons sal weer kom en weer graag by Rotsvas tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Niel M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Niel M
Family with young children

Vuil - glad nie soos op foto's.

Vriendelike diens. Verblyf is glad nie soos op foto's adverteer word nie. Foto's is van die eienaar se eie huis en nie van die verblyf nie en dis nie op standaard nie.

Marius S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Marius S
With spouse/partner

Stil, baie basies, ouderwets tog gerieflik!

Bespreking en aanwysings was foutloos. Die foto's op die webtuiste is net van buite. Geen fotos om te wys hoe dit binne lyk nie. Ons was redelik teleurgesteld toe ons binnegaan. Daar kort heelwat aandag aan die gebou binne. Die pleisterbord kom los, gevlekte mure, gordyne het vlekke en matte gehawend. Die plek is oor die algmeen gemeubileer met ou meubels en toebehore. Min kragproppe en geen tweepuntproppe of multi-kragproppe nie. Die plekkie kort heelwat opknapwerk en nuwe meublement en linne. Steeds het ons darem warm en gemaklik geslaap en gestort. Gelukkig het ek my eie koffie, tee en suiker saamgeneem.

Tanya K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tanya K
Individual traveler

Gemaklik en rustig.

Rotsvas was baie netjies en ek het dadelik tuis gevoel. Met my aankoms in die donker en op 'n koue aand was die verwarmer in die slaapkamer alreeds aangeskakel - ek was baie dankbaar daarvoor. Ek het nie veel van die res van die geriewe gebruik gemaak nie, maar sal definitief weer daar oornag as ek in die omgewing is.

Alize T - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Alize T
With spouse/partner

Dit was lekker, maar die huisie was bietjie vuil.

Die badkamer was vuil en die huisie bietjie stowwerig, maar verder as dit was die verblyf heel gemaklik.

Rotsvas's response

Ek is baie jammer oor die terugvoer van die gaste wat die langnaweek van 27 tot 29 April by Rotsvas gekuier het.
Die matras in die woonstel 2 is splinternuut en is hierdie jaar op die dubbelbed gesit.
Die motorhuis is nie ingesluit nie. Dit het ook persoonlike toerusting in en is net vir eie gebruik.
Die buffet in die sit-, eetkamer het 'n volledige eetservies in asook plekmatjies in die laai.
'n Volledige kombuis stel vir gebruik, hang bo die stoof.
Die kombuis is toegerus met 'n 2-plaat stoof en oondjie en ook 'n mikrogolf vir gebruik.
Ek is jammer dat die gordyne nie in julle smaak geval het nie.
Netheid van die woonstel en tuin geniet altyd prioriteit.
Ons is regtig jammer oor die negatiewe ervaring, gaste in die verlede was baie positief oor die verblyf by Rotsvas.

Rotsvas
Andrew P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrew P
With spouse/partner

The accommodation is alright for one or two nights' stay.

The furnishings, kitchen etc. needs an upgrade as it's very old.

Jan L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jan L
With spouse/partner

'n Wonderlike plekkie wat bekostigbaar is en pragtig netjies.

Rotsvas is 'n pragtige plekkie an netjies. Ons het net een aand oorgebly, maar dit was wonderlik. Baie dankie aan Rotsvas.

Jurie S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie S
Individual traveler

My sort of place! Absolute peace and quiet in the beautiful Mpumalanga.

It is ideal for a couple's needs or a single traveler in this case. Away from the noise, beautiful scenery and exceptional building. Everything you need to be quiet while the versatility of Dullstroom is close. Wunderbar!

This review has been translated,click hereto view the original version.

My soort plek! Absolute rus en vrede in die pragtige Mpumalanga.

Vir die behoefte van 'n paar (enkelreisiger in hierdie geval) is dit idillies. Weg uit die geraas, pragtige natuurskoon en besonderse geboutjie. Alles wat jy nodig het om stil te word terwyl die veelsydigheid van Dullstroom naby is. Wunderbar!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elzane W - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzane W
With friends

Gemaklik en pragtige ligging en naby Hoofstaat.

Heerlik gekuier, pragtige Tuin. Naby restaurante en winkeltjies. Sal dit verseker aanbeveel.

Ursula F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ursula F
On business

True "Dullies"-feeling.

Communication with hosts were great, comfortable bed and clean bathroom - counts for a lot!

Lorraine T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine T
With spouse/partner

Plaasatmosfeer in die mooiste dorpie in Mpumalanga.

Vanaf my eerste telefoniese gesprekvoering met Hester het ek geweet dat die plekkie besonders gaan wees. Die cottage is netjies skoon, heerlike kaggel wat hele leefarea verwarm, verwarmer in die kamers, plaasatmosfeer met beeste wat oorkant wei, mis wat die huisie omvou. Wat meer kan ek sê? Sal beslis weer daar oorbly!

Niekie V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Niekie V
Family with teenagers

Good value for money.

Neat, beautiful guesthouse with everything that you will need. Will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Netjiese, mooi gastehuis met alles wat jy nodig het. Sal beslis weer 'n draai maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Zelda F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Zelda F
With spouse/partner

Cosy.

Rotsvas is a lovely, quiet getaway spot away from the town's busy main road. The place is very well maintained and was just what we needed. The fireplace, heater and eletric blanket made the polar bears stay outside and kept us nice and warm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesig.

Rotsvas is 'n heerlike stil afpakplekkie uit die lawaai van die dorpie se besige hoofstraat. Die plekkie is baie goed versorg en net wat ons nodig gehad het. Die kaggel, verwarmer en elektriese kombers het gesorg dat die ysbere buite bly en ons snoesig warm was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

James M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James M
With spouse/partner

Peaceful, clean, cosy, home away from home. We will certainly go back.

Staff are also welcoming and helpful.

Leanri C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leanri C
Family with young children

Hospitality in nature.

Nick and Hester's hospitality tamed the cold. The units are equipped with the basic necessities and the fireplace creates a lovely holiday atmosphere. The gravel road to Rotsvas needs some maintenance, but the farm environment makes up for it. Enough space for kids to play.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid in die natuur.

Oom Nick en tannie Hester se gasvryheid het die koue weer verdryf. Die eenhede is toegerus met die basiese benodigdhede en die kaggel skep 'n heerlike vakansieatmosfeer. Die grondpad na Rotsvas kan doen met onderhoud, maar die plaas-omgewing maak op daarvoor. Genoeg plek vir kinders om te speel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hein B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Hein B
With spouse/partner

Reasonable.

Reasonably good accommodation in an older, well lived unit. The accommodation on the website's (photo) is not the unit which we stayed in, but another unit on the same premises - it's a bit misleading?

This review has been translated,click hereto view the original version.

Redelik.

Redelike goeie verblyf in 'n ouer, goed deurleefde eenheid. Die verblyfeenheid aangedui op webwerf (foto) is egter nie die eenheid waarin ons moes bly nie, maar 'n ander eenheid op dieselfde erf - dis effe misleidend?

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elritia L - May 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Elritia L
With friends

Neat accommodation and affordable rates.

Beds need attention. But overall a pleasant and cosy atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese verblyf en billike tariewe.

Beddens kort bietjie aandag. Maar verder 'n aangename en gesellige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Erika D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika D

Knus, sag op die oog met die pragtigste uitsigte uit al die vensters!

Heerlike, mooi, knus blyplekkie met die mooiste boomryke uitsigte uit elke venster. Rustige omgewing met geen karlawaai wat altyd 'n bonus is vir ons stadsmense!

Gernot W - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gernot W
With spouse/partner

We enjoyed the peacefulness!

Thanks for the peaceful stay!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die rustigheid baie geniet!

Dankie vir die rustige verblyf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Flip R - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Flip R
With friends

Value for money overnight accommodation.

Basic necesseties are available. Quiet but maybe a bit far from the main road. Piece of gravel to drive (about 500 m), but it wasn't that bad. Value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld-oornagverblyf.

Basiese benodigdhede is beskikbaar. Stil maar dalk bietjie vêr van die hoofstraat. Stukkie grondpad om te ry (sowat 500 m), maar nie te erg nie. Waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jattie B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jattie B
With spouse/partner

The accommodation was impeccable!

Would definitely make use of Rotsvas again, excellent accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was onverbeterlik!

Sal definitief weer van Rotsvas gebruik maak, uitstekende verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anné V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anné V
With spouse/partner

Great and relaxing in stunning town.

Nice place. Able to sit outside.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig in hierdie pragtige dorpie!

Lekker plekkie! Kan ook heerlik buite sit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dhj G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dhj G
With friends

Peaceful and relaxing.

More than sufficient for a quick getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspannend.

Meer as voldoende vir 'n vinnige wegbreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonya S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonya S
With friends

Snoesig gekuier by die kaggel in die boonste vertrek.

Bietjie meer kastrolle sal welkom wees, asook glase. Lekker verwarmers in kamers en beveel aan om een in die onderste kamer ook te sit vir die derde volwassene. Lekker ruim vertrekke, veral die boonste deel.

Carine P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carine P
Family with teenagers

Lekker in son gesit op boonste verdieping. Kaggel was 'n wenner!

Daar kort nog 'n pot en 'n opskeplepel. Onderste stoof kan vervang word. Ons het dit terdeë geniet, lekker rondgeloop in die grondpaadjies om die huis. Meer as genoeg plekkies in die dorp vir groot en klein.

Carina H - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Carina H
With spouse/partner

Private accommodation, away from town.

Nice getaway from the busy city life. Very nice. People pass through the premises a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Privaat verblyf, weg van dorp.

Goeie wegkomplekkie van die stadsgewoel. Was baie aangenaam. Lyk net vir my of daar 'n deurpad na die informele nedersetting is. Persone loop en praat kliphard.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johnny L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnny L
With spouse/partner

Pragtige plekkie, baie bekostigbaar.

Ons sal enige tyd weer by Rotsvas oornag.

Jurie V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jurie V
With spouse/partner

Ongelooflik pragtig en gesellig. Romanties!

Dit het vir my gevoel soos ons eie stukkie Franse platteland. Die huis is wonderlik toegerus. Om nie eers te praat van hoe skoon dit was nie. Alles het vars geruik. Sal definitief weer en weer daar gaan bly.

Rika B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rika B
With friends

Netjies geleë in pragtige tuine.

Daar was geen koffie, melk of tee nie, en geen skottelgoed seep nie. Die plekkie was pragtig netjies maar was nie huislik en gesellig nie. Ons het met motorfietse gereis en net vir een aand oorgebly op pad Laeveld toe. Dit was dus nie moontlik om voor te berei vir geen vuurhoutjies ens vir nie - rokers nie. Die aand was yskoud en mistig aan die einde van November. Ons het bevrore gesukkel om die vuur aan die gang te kry en kon nie eens koffie maak nie.

Rotsvas's response

Beste Rika,

Baie dankie vir die terugvoer. Graag wil ek noem dat dit 'n selfsorg eenheid is, wat beteken dat daar sommige produkte is wat gaste self moet verskaf. Skottelgoedseep en vuurhoutjies is wel beskikbaar in die eenheid; die skottelgoedseep is op die venster bo die kombuiswasbak en die vuurhoutjies bo-op die kaggel. Daar is ook ekstra vuurhoutjies in die kombuis.

Groete,
Hester

Rotsvas
Denise C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Denise C
Family with teenagers

Baie goeie diens, mooi omgewing, veilige parkering.

Met ons aankoms was ons nie seker hoe die verdeling van die kamers werk nie. Ons het die sleutel gekry waar dit vir ons gelos is. Volgens my het ons 'n kamer met 'n dubbelbed bespreek en ons tiener dogter sou op 'n bank slaap in die sitkamer. Die bank in die sitkamer was egter net 'n 2 sitplek en kan glad nie 'n kind akkomodeer nie. Ek het kliëntediens by LekkeSlaap gebel en hulle het alles baie mooi uitsorteer. Ek het net verkeerd verstaan, daar is 2 eenhede bymekaar met elkeen 'n kamer met 'n dubbelbed.

Willem V - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem V
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Sien asb. die sterre.

Andre H - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre H
With spouse/partner

Dit is skoon en netjies.

Bekostigbare verblyf! Ek sal dit aanbeveel.

Martha Elizabeth K - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martha Elizabeth K
With spouse/partner

Slegs vir gesinne.

Die boonste vloer is uitstekend. Vir die prys kan mens nie meer verwag nie. Alles baie skoon en netjies. Die onderste vloer is nie op dieselfde standaard as bo nie, daarom behoort die prys daar laer te wees of dit kan opgradeer word. Alhoewel daar 'n kombuisie is, is dit nie gerieflik soos bo nie. Die bouplan is onprakties onder. Die dubbelbed onder is ongerieflik. Dit behoort opgradeer te word. Albei kamertjies onder behoort verwarmers te hê asook spieëls. Rotsvas is meer gerieflik vir gesinne. Dit sal nie geskik wees vir indiwidue nie. Die water was uitstekend warm en die druk baie goed. Ons het die 2 slapies nogtans baie geniet. Die diens wat LekkeSlaap egter bied is UITSTEKEND. Ek sal definitief weer van LekkeSlaap gebruik maak!

Bertus J - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bertus J

Baie aangename verblyf.

Landelik en rustig. Vatbaar vir herhaling!

Charles R - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charles R
With spouse/partner

Baie aangename plekkie.

Ek sal enige tyd Rotsvas aanbeveel.

Rotsvas's response

Rotsvas is 'n selfsorg eenheid. Daar is voorsiening vir netjiese en voldoende linne en handdoeke, vloeiseep en toiletpapier. Elke eenheid het 'n olieverwarmer en daar is 'n doeltreffende kaggel in woonstel een. Genoeg hout en vuurhoutjies word voorsien vir die kaggel vir 'n "kickstart". In die kombuis is skottelgoed seep en beide woonstelle is toegerus met genoeg breek- en eetgerei.
Woonstel een het 'n dubbelbed en woonstel twee het 'n dubbel- sowel as 'n enkelbed. Die verhuring van beide woonstelle word nie terselfdertyd aan verskillende gaste verhuur nie. Gaste is welkom om my ter enige tyd te skakel as daar probleme is. My telefoonnommers word met 'b verwelkoming, sowel as 'n inligtingsbrief voorsien.

Rotsvas
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 12:00 to 16:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Beelaerts van Blokland Street and Schoeman Streets, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ZjdjNDU0LTk3OTAtNGFlMy1iNDhhLTMzMTg2N2E1OTE4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (for 2 people) 47 5 1 5 Corner of Beelaerts van Blokland Street and Schoeman Streets Dullstroom 1110 Mpumalanga 0860 022 102 12:00-16:00 10:00 -25.411867939131 30.101392317791
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!