Rozendal Guest House
Review Summary
Marie D - Oct 2019
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Vriendelik en hulpvaardige ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Meghan B - Apr 2019
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Die verblyf was aangenaam en die tannie is baie vriendelik en hulpsaam. Die kamer was skoon en netjies en baie mooi.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter D - Nov 2018
Overall score
Netjies en gasvry.
Marietjie V - Sep 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Ons was nie teleurgestel in die verblyf nie. Het waarde ontvang vir die bedrag wat ons betaal het. Die vriendelike ontvangs en diens wat ons daar gekry het was regtig baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rozendal Guest House's response
Beste Marietjie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ons voorreg om julle by Rozendal Gastehuis te ontvang. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom, wanneer julle verblyf in die omgewing benodig.
Vriendelike groete,
Dagmar en Marie Janse Van Vuuren
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 222 Emerald Avenue, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
- All ages welcome