The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rozenhof Gaste Eenhede | TravelGround
+39

Rozenhof Gaste Eenhede

114 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 114 reviews for Rozenhof Gaste Eenhede
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Thinus G - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thinus G
With spouse/partner

We enjoyed our stay at Rozenhof. It was absolutely worth the drive.

We will go back. Thinking of a booking during December.

Evonne R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evonne R
With spouse/partner

Very comfortable and homely.

The host, Herman, was so accommodating, thank you. Just a pity about the inclement weather, we would have loved to braai outside, but rain is always welcome, anyway. Thank you. PS: Only thing missing were matches to light the candles and/or to light the braai.

Adwina F - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adwina F
With spouse/partner

Rustigheid, skoon lug, stilte en vriendelike ontvangs.

Ek en my lewensmaat sal definitief weer gaan.

Patricia B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia B
With spouse/partner

Netjies, skoon en baie vriendelik.

Diens van boonste gehalte. Baie dankie vir die braaigeriewe wat so mooi skoon was!

Willmare J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willmare J
With friends

Dit was heerlik.

Ons was baie goed verwelkom en die plek was prentjiemooi net soos ek dit op die foto's gesien het, alles was net perfek en ek sal weer daar kom bespreek.

Anthony B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anthony B
With spouse/partner

Very clean and safe guesthouse.

Friendly owner and my request for a heater was sorted in minutes.

Johan F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With spouse/partner

Lekker rustige naweek.

Baie netjies en skoon. Vriendelike diens.

Hester O - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester O
On business

Pragtige, gerieflike en skoon eenheid. Baie goeie waarde vir geld.

Ons het heerlik gekuier. Wees net bedag daarop dat George bibberkoud kan wees.

Marelda M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelda M
With spouse/partner

Veilig, warm en baie netjies

Ons het in die Tangerine eenheid gebly vir 1 nag. Eenheid is baie kompak, so dit is ideaal vir die alleen reisiger of paartjie. Ek en my man kon glad nie fout vind nie. Sal dit defnitief aanbeveel. Ons sal ook weer ons rusplekkie by Rozenhof maak in die toekoms.

Bianca P - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca P
Individual traveler

Pragtige "cozy" cottage! Goeie waarde vir prys.

Alles wat ek nodig gehad het. Sal verseker weer bespreek wanneer ek na George gaan. Elektriese kombers vir die winter was 'n lekker bederf.

Roshaan J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roshaan J
With spouse/partner

Baie rustig. Geen bekommernis oor veilige parking nie.

Baie netjies en rustig.

Muriel M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Muriel M
On business

Die gaste-eenheid was baie gemaklik en netjies.

Die gasheer en gasvrou was vriendelik en het ons ingewag met aankoms en ons welkom geheet, wat weinig gebeur by ander gaste-eenhede. Die huishulp, Rosie, en gasvrou, Anriette, was baie behulpsaam en vriendelik en het ons werklik welkom en veilig laat voel. Sal Rozenhof enige tyd aanbeveel.

Egbert B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Egbert B
With spouse/partner

Goeie plek vir 'n aand of twee.

Netjies en veilig. Ons het lekker gebly.

Brian And Joy S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian And Joy S
With spouse/partner

The most comfortable accommodation we have stayed in for a long time.

Absolutely spotless and comfortable. Lovely, peaceful garden setting. Host very friendly and helpful.

Elna M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna M
With spouse/partner

Goedkoop, veilig en bekostigbaar.

Wat 'n lieflike plek. Netjies, smaakvol en veilig met die worshondjie wat ons vriendelik ontvang het saam met die gasvrou. Ons het so lekker gebly en sal definitief weer daar gaan bly!

Armand D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Armand D
With spouse/partner

Heerlik stil en rustig.

Dit is 'n heerlike, stil en rustige area en ons kon lekker ontspan.

Lewina E - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lewina E
With spouse/partner

Uitstekend.

Die beste waarde vir geld. Sal beslis 'n volgende keer van Rozenhof gebruik maak.

Stephen P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen P
With spouse/partner

Pragtig binne en buite en baie gemaklik!

Vriendelik ontvang deur die eienaar wat seker gemaak het ons ontspan lekker. Gemaklike, skoon eenheid met alles wat ons nodig gehad het. Pragtige tuin wat ons help ontspan het. Goeie waarde vir geld en hoogs aanbeveelbaar.

Sheldon Y - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sheldon Y
On business

Clean, comfortable, modern.

Always clean and friendly.

Shermley A - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shermley A
With spouse/partner

Ons kuier was baie lekker.

Rozenhof Gaste Eenhede is definitief 'n plek wat ek sal aanbeveel. Ek is terug vir 'n 2de bly. Dis in 'n baie stil en veilige area geleë. Die eenhede is baie netjies. Beslis waarde vir jou geld. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik. Ons het inderdaad ons kuier daar terdeë geniet.

Gerhard V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard V
With spouse/partner

Heerlik en baie veilig.

Netjiese, rustige en veilige omgewing.

Janine R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine R
With spouse/partner

Pragtig, rustig en gemaklik.

Die plek was baie mooi, rustig en baie veilig. Ons het die naweek geniet by Rosenhof en sal definitely weer daar boek. Anriette het ons tuis laat voel en uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Elmich V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmich V
With spouse/partner

Hoogs aanbeveel.

Ons het so lekker geslaap die eerste keer dat ons op ons terugtog na ons vakansie weer daar geslaap het. Baie rustig en vriendelik.

Nico S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
Individual traveler

Die was uitstekend en vriendelik, die kamer netjies en skoon en ek sal vir seker weer daar bly.

Was in George vir besigheid en die verblyf was perfek!

Gideon Groenewald Geo Consultants G - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon Groenewald Geo Consultants G
With spouse/partner

Professioneel, skoon, gerieflik, lekker cappuccino!

Sal weer hier tuisgaan.

Alte W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alte W
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Baie netjies, veilig en gerieflik. Selfs in Covid-tyd nooit onveilig/ongemaklik gevoel nie.

Desire' V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desire' V
With friends

Our stay was awesome.

The garden is absolutely beautiful, tranquil and filled with lovely scents. We had a lovely stay, the facilities were all in order and everything we needed for a relaxing weekend. We even managed a small Sunday braai outside. Thank you very much, we would definitely recommend Rozenhof to our friends.

Moonisah J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moonisah J
With spouse/partner

Baie netjies, en eienaars is vriendelik.

Omgewing is rustig, en baie mooi. Waarde vir jou geld.

Wimpie V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wimpie V
On business

Lekker

Ek het ongelukkig net oorgeslaap. Ek was in George vir besigheid.

Gaynor T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gaynor T
With spouse/partner

Absolutely beautiful cottage.

Both hubby and myself loved the cottage & location. Rozenhof cottages was clean and we experienced very good service.

Rozenhof Gaste Eenhede's response

Hi Gaynor.

Thanks for the feedback. We are so glad that you enjoyed your stay with us. We hope we will see you soon again.

All the best,
Herman and Anriette

Rozenhof Gaste Eenhede
Kelly B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kelly B
On business

Baie netjies en mooi.

Ongelukkig was daar geen warm water in die aand nie, en die melk was suur gewees, maar verder geen negatiewe klagtes nie.

Margaret F - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret F
With spouse/partner

Comfortable, clean and friendly.

Our unit was perfect for a one night stopover. The host was exceptionally friendly and helpful.

Human N - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Human N
Individual traveler

Baie gasvry en vriendelik.

Baie vriendelike eienaar en netjiese kamer.

Shannon H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shannon H
With spouse/partner

Excellent

Nice and quiet. Very safe. The inside of cottage was nice and clean. Recommend this place if you're looking for peace and quiet. Would visit there again and again.

Marco M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marco M
With spouse/partner

Wonderful.

Beautiful, clean and modern, and staff very friendly.

Sam V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam V
With spouse/partner

Heerlike ervaring.

Vriendelike gasheer baie netjies ,rustig en veilig.

Sipho R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sipho R
With spouse/partner

Uitstekende ontvangs, met aankoms asook 'n ongelooflike tyd van verblyf.

Die plek is in 'n baie stil en veilige area geleë en die eienaar was baie gasvry. Dis 'n besonderse pragtige plek en sal enige persoon aanbeveel. Geen negatiewe kommentaar oor die plek nie. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou in die toekoms.

Ingrid L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid L
With friends

Friendly owners, felt at home at Rozenhof.

Pleasant experience and will definitely recommend Rozenhof to anyone planning a trip to George and surrounding areas.

Patricia B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia B
With spouse/partner

Netjies, skoon en baie vriendelik.

Baie vriendelik ontvang en verblyf was baie lekker. Sal definitief weer by julle oorbly.

Greg & Virginia D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg & Virginia D
With spouse/partner

Ons het baie lekker gebly! Better said in Afrikaans.

However a few things could be approved upon: The shower heads leak tremendously, wasting lots of water in ones attempt to wash properly. The blocked off/closed door next to the bed rattled profusely at night when it was very windy. An inside floor mat at the front door would have been very nice to be able to wipe ones shoes effectively when coming in out of the rain onto the tiled floor - I had to be extra careful walking in with wet shoes as I've had a double hip replacement recently and the possibility of slipping, falling and injuring myself is a daily reality.

Marietjie L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie L
With friends

Great experience, exactly what I expected and hoped for.

I would've wanted a top sheet on the bed and a light blanket in die cupboard. The bedding is stunning, but very warm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike ervaring, presies wat ek verwag en gehoop het.

Ek sou graag 'n bolaken op die bed wou hê en ligte kombers in die kas. Die beddegoed is pragtig maar baie warm.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Debbie O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie O
With spouse/partner

Very tranquil.

Had a fantastic stay at Rozenhof. Rooms are large and very nicely laid out. Everything we needed was in the room. Everyone was very welcoming, and friendly. We will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Fantastiese verblyf gehad by Rozenhof. Kamers is groot en baie mooi uitgelê. Alles wat ons nodig gehad het was in die kamer. Almal was baie verwelkomend, en vriendelik. Ons sal beslis weer hier oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brenda O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda O
With spouse/partner

Baie gerieflik, skoon en het meer as wat ons benodig het in die woonstel gehad.

Sal definitief weer hier kom oornag as ons in George is.

Max V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Max V
With spouse/partner

Uitstekende gerieflike kuier-ervaring.

Die enigste wesenlike kritiek was dat die luukse stortmeganika buite werking was en dat ons die gevoel gekry het dat daar nie voldoende toesig is oor die instandhouding van die luukse eenheid nie.

Cecilia V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia V
With friends

Pragtige, skoon, netjiese en rustige omgewing.

Baie mooi plekkie. Alles wat mens nodig het is daar. Die gasvryheid waarmee ons ontvang is laat mens sommer tuis voel. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae waar ons net kon afskakel en die mooi om ons geniet. Veilige omgewing! Definitief 5 ster gehalte!

Jaco P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
Family with young children

Veilig, rustig, netjies, vriendelik.

Baie vriendelike ontvangs, Baie netjies. Veilige area.

Charmain V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmain V
With spouse/partner

Baie netjies, rustige omgewing, waarde vir geld.

Rozenhof is 'n juweel in die pragtige George. Goed geleë, baie skoon, pragtige dekor, rustige buurt en werklik waarde vir geld. Sal beslis weer hier tuisgaan. Baie dankie aan 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Michael C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael C
With spouse/partner

Very warmly welcomed.

Lovely, quiet, peaceful place. Surrounded by trees and plants which gives you a tranquil feeling listening to the birds and wildlife.

Nicolette V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolette V
With spouse/partner

Dit was lieflik stil en niemand wat jou pla nie. Sal weer van die verblyf gebruikmaak.

Netjies en hoog in die mode.

Jackie P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie P
With spouse/partner

Nice in a beautiful room beautiful garden and friendly people with knowledge of the area.

Comfortable. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gerus in 'n pragtige kamer mooi tuin en vriendelike mense met kennis van die omgewing.

Gerieflik. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonet O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sonet O
With spouse/partner

Netjies, skoon, gerieflik.

Eenheid netjies en skoon. Alles wat 'n mens nodig het.

Evert P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evert P
With spouse/partner

Baie lekker gebly, die kamer is skoon en netjies. Al die toerusting is van hoë kwaliteit.

Sien sterre.

Carien P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carien P
With spouse/partner

Tasteful and comfortable stay in George.

From the friendly reception, beautiful garden and neat decor in the unit it is just a pleasure to come home!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Smaakvolle en gerieflike verblyf in George.

Van die vriendelike ontvangs, pragtige tuin en keurige dekor in die eenheid is dit net 'n plesier om hier tuis te gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tammy K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tammy K
On business

Comfortable, neat and tidy. Very homely environment.

Perfect rest place for the evening, very comfortable and welcoming accommodation. The owners are warm and friendly and will go the extra mile to make your stay more comfortable.

Ruan L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruan L
On business

Gerieflik, netjies, goed ingerig.

Ons was 3 manne in George vir besigheid, elkeen het sy eie eenheid gehad, ingerig met alles wat jy benodig.Ek was veral beïndruk met die filterkoffie masjien! Rozenhof was perfek omdat elkeen sy eie spasie gehad het. Mariete het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Die kamers was ook elke dag skoongemaak. Ons sal vir seker terugkeer.

Jeanelle L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanelle L
With spouse/partner

Very neat unit on a lovely premises with a small outside area.

Comfortable, spacious unit. Very neat, has everything you need for a short-term stay. The coffee machine is a great bonus! The outside area is enclosed and private. Owner and staff were friendly and help

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese eenheid op 'n lieflike perseel met 'n klein buitearea.

Gerieflike, ruim eenheid. Baie netjies en het alles wat jy benodig vir 'n korttermynverblyf. Die koffiemasjien is 'n lekker bonus! Die buitesitplek-area is beskut en privaat. Eienaar en personeel vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer hier kom bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre V
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Hierdie gastehuis is lekker sentraal geleë en is baie veilig. Baie netjies. Sal beslis aanbeveel vir toekomstige reisigers. Die eienaar is vriendelik en altyd beskikbaar indien benodig. Dankie Herman vir jou gasvryheid, ons waardeer dit.

Henda K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henda K
With spouse/partner

Baie netjies, stil area, naby dorp, baie welkom en ons het bederf gevoel.

Ons was aangenaam verras oor wat ons gekry het. Die plekkie is baie mooi ingerig en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit is so lekker stil en so 'n mooi tuin. Baie gasvry en ons het gewens ons kon langer bly. Sal definitief weer daar gaan slaap.

Willem B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem B
With spouse/partner

Netjies, vriendelik en lekker sentraal.

Sien sterre.

Susan C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan C
With spouse/partner

Heerlike rustige omgewing.

Vriendelike en hulpvaardige mense. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Marilyn E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marilyn E
On business

Great place to be, I would stay at this place again and again and again!

I felt home whilst away from my home. Warm welcome, cleanliness and the feeling of being independent are the highlights of being at Rozenhof. The only problem was not being able to access WiFi.

Louise E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise E
Family with young children

Fantasties!

Sal vir seker weer hier bly.

Adri G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri G
With spouse/partner

Lieflike plekkie, sal vir seker weer daar bly.

Sien sterre.

Isaiah K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Isaiah K
With spouse/partner

Teleurstellend.

Die verblyf wat voorgehou word is misleidend. Ons het nie tuisgegaan in die wooneenheid soos wat in jul webtuiste geadverteer word, en soos wat ons bespreek het nie. Daar was ook geen proppe om die elektriese kombers en so meer aan te skakel nie. Ons moes ons elektriese muurproppe uit ons voertuig gaan haal om die elektriese toebehore aan te skakel. Na 'n relatiewe lang rit wil gaste graag waarde vir geld hê en ontspan, dit was ongelukkig nie die geval nie.

Irma E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma E
With spouse/partner

Excellent service and accommodation.

Thank you for a pleasant stay experience. It was our first impression of George and it was lasting.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitmuntende diens en puik verblyf.

Baie dankie vir 'n aangename verblyf-ervaring. Dit was ons eerste indruk van George en dit is blywend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann M

Saam met ouers oorgebly.

Eienaar was baie gasvry. Baie waardeer dat Herman my ouers, wat moeilik loop in ag geneem het met watter kamer hy aangebied het. Plek is modern, netjies en in goeie woonbuurt in George. Sentraal geleë en maklik om te kry. Sal Rozenhof aanbeveel as jy skoon, netjiese oornagverblyf soek of een of twee aande moet oorslaap in George. Woonbuurt is naby SSK, maar ver van Mall.

Hector C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hector C
With spouse/partner

The small unit was good enough for an overnight stop.

Quiet and safe environment. Accommodation was good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die klein eenheid was goed genoeg vir 'n oornagstop.

Rustige en veilige omgewing. Verblyf was goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Larentia B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Larentia B
Individual traveler

Peaceful.

Warm welcome, I felt at home immediately.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Ontvangs was vriendelik, ek dadelik tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hope S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hope S
With spouse/partner

Very peaceful.

My spouse and I have stayed here twice before. Mint and Chilli are our favourite. It's very peaceful and value for money. They will definitely see us again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig.

Ek en my eggenoot het al 2 keer hier gebly. Mint en Chilli is ons gunsteling. Dis ongelooflik rustig en waarde vir jou geld. Hierdie instansie sal ons definitief vir 'n volgende keer ook nader.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mario V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario V
With spouse/partner

A tuiste weg van jou eie tuiste!

Ons was vir besigheid in die Tuinroete en ons was bly verbaas oor die juweel waar ons gebly het. Baie netjies, baie stil en baie sentraal geleë. Ons sal baie beslis weer van hul gasvryheid gebruik maak. Shout out to Princess! 'n Dierbare worshond wat diep in ons harte gekruip het.

Lucy V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucy V
With spouse/partner

'n Heerlike ervaring!

Die verblyf was presies wat ons nodig gehad het. Ons was in die dag uit en dit was groot genoeg om aan ons behoeftes te voldoen. Die kuierplekkie by ons agterdeur was 'n onverwagte bonus!

Annare M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annare M
With spouse/partner

Baie goed.

Dit is baie netjies en in 'n veilige omgewing, ongelooflike waarde vir geld met vriendelike personeel wat die ektra myl loop om die verblyf aangenaam te maak. Dit word baie sterk aanbeveel.

Andries D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries D
With spouse/partner

Met my needs.

No problems. The room could do with a large mirror in the wardrobe area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het voldoen aan my behoeftes.

Daar was geen probleme nie. Die kamer kan egter doen met 'n groot spieël in die aantrekgedeelte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anja K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja K
With spouse/partner

Die spasie is heerlik met 'n buite area,' home away from home'.

Baie dankie Herman, ons het heerlik gekuier! Sien julle binnekort.

Jean S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean S
With spouse/partner

Onvergeetlik!

Vanaf die oomblik wat ons ingestap het, het ons welkom gevoel. Die eenheid het ons alles gebied wat ons nodig gehad het en meer! Ons wou amper nie eers ry daar nie! Ons sal definitief vir langer gaan volgende keer.

Helena K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena K
Individual traveler

Rozenhof was vir my 'n oase.

Ek het 'n wegbreeknaweek nodig gehad en rustigheid gesoek. Dit, en nog baie meer, het ek by Rozenhof gevind. Ek is' n nuwe mens na my naweek daar. Vyfsterverblyf gewees in alle opsigte!

Danie T - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie T
With spouse/partner

Neat unit and well located.

Neat unit. Well located for a visit to George.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese eenhede en goed geleë.

Netjiese eenhede. Goed geleë vir besoek aan George.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daleen M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen M
Individual traveler

Hartlike gasvryheid.

Baie netjies, goed geleë, oornag-akkommodasie in 'n pragtige woonbuurt.

Johan D - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan D
With spouse/partner

Very nice.

Very neat and fantastic quiet, peaceful environment. Real rest for your soul and mind. Bedroom just needs a clearer light and a mirror for make-up and hair, after a lovely night's sleep.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Baie netjies en fantastiese stil, rustige omgewing. Regte rus vir jou siel en gemoed. Slaapkamer kort net 'n duideliker daklig en 'n spieël vir grimering en hare doen, na 'n heerlike nagrus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephen S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephen S
With spouse/partner

We had a wonderful time!

This guesthouse is the best for relaxing and being comfortable.

Esda H - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esda H
With spouse/partner

Luxurious.

Wonderful accommodation. The place is neat and modern and has everything that you need. We had a lovely stay and will definitely recommend it and come again. Prinses made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Luuksheid.

Wonderlike verblyf. Die plek is netjies en modern en het alles wat jy nodig het. Ons het heerlik hier gebly en sal dit definitief aanbeveel en weer kom. Ou Prinses het ons dadelik tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle G
With spouse/partner

Such a stunning night's stay in this beautiful place.

What a lovely place to stay!

Patrick G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Patrick G
With spouse/partner

Nice.

We enjoyed the place. The only problem we encountered was that the toilet leaked. And there was an unpleasant smell when we showered. That's not including the smell of the fridge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Ons het die plekkie geniet. Al probleem wat ons ondervind het was dat die toilet gelek het. En daar was 'n onaangename reuk as ons stort. Dis uitsluitend die reuk van die yskas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine R - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine R
Individual traveler

Very nice calm atmosphere, will definitely visit it again.

People very friendly, loved staying there, will definitely stay there again in the future, everything was perfect and beautiful, could not have asked for better.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi rustige atmosfeer, sal dit beslis weer besoek.

Mense baie vriendelik het dit gelove om daar te wees ek sal verseker in die toekoms weer van hul gebruik maak, alles was perfect en mooi, kon nie vir beter gevra het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vynette B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vynette B

Fantastic.

Wow it was amazing. Friendly host and hostess, neat, affordable. Felt homely.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Wow dit was amazing. Vriendelike gasheer en gasvrou, netjies, bekostigbaar. Dit voel tuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques T
Individual traveler

It was great and very friendly.

Value for money and really safe, friendly and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uit die boonste rakke en baie vriendelik.

Waarde vir jou geld en regtig veilig en vriendelik asook netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferdinand P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand P
With spouse/partner

Rozenhof provided adequately for all our needs.

We had a wonderful overnight stay at Rozenhof. The host was very friendly and made us feel welcome, and at ease. The unit was well equipped and neat with many extras. Thank you to Rozenhof for another wonderful experience.

Morne A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne A
With spouse/partner

Vriendelik en baie bedagsame gasheer. Sal definitief weer wil gebruik maak van hierdie eenheid.

Eenheid was baie netjies en skoon, pragtige moderne afwerkings. Die eienaars baie baie bedagsaam en vriendelik.

Henry S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry S
Individual traveler

Will stay there again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal vir seker weer daar oorbly.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorelle D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorelle D
With spouse/partner

Die naweek was eersteklas, baie goeie diens ervaar.

Uitstekende diens, lekker huis.

Caro U - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caro U
Individual traveler

Fantastic accommodation!

Received a very friendly welcome. Room was spotless, beautiful and very comfortable with everything that was needed. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf!

Baie vriendelik ontvang. Kamer was 'spotless', pragtig en baie gemaklik met alles wat nodig is. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liezel D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel D
With spouse/partner

Pleasant and neat accommodation!

We stayed in Chilli and found it good - just a pity we couldn't stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename en netjiese verblyf!

Ons het in Chilli oornag en dit baie goed gevind - jammer ons kon nie langer bly nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Baie netjies, skoon, veilig en modern toegerus!

Baie hoë vlak van toerusting, uiters veilig en netjies! Gashere baie vriendelik en behulpsaam. 2 cappuccinos met verwelkoming! Gashere het ons boonop uitgehelp met 'n haardroër ook! Hoogs aanbeveelbaar!

Anmeloze S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anmeloze S
With spouse/partner

Very safe, clean and neat. Everything that one needs and beautiful.

Very nice accommodation that is centrally located. Clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie veilig, skoon en netjies. Alles wat mens nodig het en pragtig.

Baie lekker verblyf wat sentraal was. Skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette K
With spouse/partner

Good value for money.

Good value for money. Very neat and comfortable. Located centrally.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Top waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld. Baie netjies en gemaklik. Sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen N
Individual traveler

Clean cosy place with a decent kitchenette and safe parking - highly recommended.

See stars.

Celeste C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste C
With spouse/partner

Comfortable stay, beautiful guesthouse, friendly owner.

We had a very enjoyable and comfortable stay at Rozenhof. The guesthouse is immaculate and the owner was extremely friendly, welcoming and accommodating. Thank you for an enriching experience.

Frank D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank D
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang, en die eenheid het perfek by ons behoeftes gepas.

Daar is flink op my navraag gereageer, en die gasvrou het my ook teruggeskakel toe ek 'n telefoniese navraag gehad het.

Petro V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro V
With spouse/partner

Nice and convenient.

They immediately addressed the problem with the alarm system.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, gerief.

Toe daar 'n probleem met die alarm was, het hulle dit dadelik opgelos.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandi S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandi S
With spouse/partner

Very safe. Neat and hospitable.

Value for money. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie veilig. Netjies en gasvry.

Waarde vir geld. Beveel die plek hoogs aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronell P - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell P
With spouse/partner

Home away from home. Friendly host.

Very safe area. Friendly reception. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg van huis. Vriendelike gasheer.

Baie veilige omgewing. Vriendelik ontvang. Baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alicia K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia K
With spouse/partner

It's lovely, peaceful and well equipped.

It's lovely to stay at Rozenhof Gaste Eenhede. It's quiet and peaceful and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis heerlik, rustig en baie goed uitegrus.

Dis heerlik om by Rozenhof Gaste Eenhede te bly. Dis stil en rustig en goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marcele B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcele B
Family with young children

Baie lekker verblyf vir waarde van geld.

Heerlik gekuier!

Hannes D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes D
With spouse/partner

Aangename ontvangs en verblyf was uitstekend.

Hartlike ontvangs by aankoms. Die eenheid is goed toegerus en gasheer was baie behulpsaam. Mooi omgewing en veilige parkering.

Ian L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian L
With spouse/partner

Klein maar gerieflik en baie netjies.

Net 'n spieël gemis waar jy hare kan droogmaak.

Andri T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andri T
With spouse/partner

Rozenhof is really worth the money and we will definitely stay there again when we are in George.

We had a lovely stay in Rozenhof and the host made us feel right at home. It is private with a good location. It is well equipped with everything one needs to stay over for a few days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rozenhof is regtig waarde vir geld en ons sal beslis weer daar bly as ons in George is.

Ons het heerlik gebly in Rozenhof en die gasheer het ons dadelik tuis laat voel. Dis privaat en baie goed geleë. Goed toegerus met als wat mens nodig het vir 'n oornag of selfs 'n paar dae.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lorinda C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda C

Was baie lekker en rustig.

Hulle was baie akkommoderend, ons kon vroeër inboek omdat ons vroeg geland het en my dogter al 3uur moes deelneem kon sy tyd kry om bietjie te rus.

Larry H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Larry H
With spouse/partner

Great place and near town.

A great place, neat and has everything one needs. Owners are very friendly and chatted with us. Will recommend this place to anyone wanting comfort and value for money.

Ankia L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ankia L
Individual traveler

Fantasties!

Daar is nie een enkele fout wat ek kan uitwys wat my verblyf by Rozenhof aanbetref nie. Alles was perfek!

Alethea L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alethea L
Family with teenagers

Friendly, stunning room, beautiful garden, will definitely stay there again.

Stunning environment, beautiful room with all amenities, stunning owner, friendly staff, will definitely stay there again. Thank you.

Lauren N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lauren N
Family with teenagers

Very clean and neat. Room well equipped for self-catering.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies. Kamer baie goed ingerig vir selfsorg.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tania B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania B
With spouse/partner

Wonderlike, rustige area, skoon en netjies, uitstekend.

Rustige area en ligging is naby alle winkelkomplekse, Victoriabaai is 15 minute se ry van die huis. Wonderlik gebly, gawe eienaars en hulpvaardig ten alle tye. Voel dadelik welkom. Wat jy sien in die foto's is presies wat jy kry.

Sandra M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra M
With spouse/partner

Well appointed, clean and conveniently situated.

We had a great stay. Very comfortable accommodation and a quiet location.

Alet B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet B
With spouse/partner

Was baie aangenaam.

Ons het baie lekker gekuier. Rustige en mooi verblyf. Goed onderhou met luukse gevoel.

From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 18 Forest Road, Heatherlands, George, 6530, Western Cape
  • No children under 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYTdlZTlmLWM0ODQtNDYzNC1hZTIxLTU5MDY5YWQ0NDQzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night (for 2 people) 114 5 1 5 18 Forest Road Heatherlands 6530 Western Cape 0860 022 102 15:00-20:00 10:00 -33.94880244954 22.447769343853
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!