Ruanda Guest House
Review Summary
Teuns K - Mar 2021
Overall score
Baie goeie verblyf. Uitstekende waarde vir geld.
Elize R - Dec 2020
Overall score
Dit was 'n aangename ervaring.
Frikkie B - Sep 2020
Overall score
Presies soos op die webwerf.
Pieter S - Aug 2020
Overall score
Baie netjiese en skoon eenhede, vriendelike en profesionele personeel en 'n baie lekker ontbyt.
Engela V - Dec 2019
Overall score
Verblyf was aangenaam.
Claudia P - Jul 2019
Overall score
Happiness.
Gaynor M - Jun 2019
Overall score
Die verblyf was baie netjies skoon en ek het elke oomblik geniet.
Jan V - Oct 2018
Overall score
Beautiful, friendly welcome, neat and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, vriendelike ontvangs, netjies en skoon verblyf.
Wat 'n gemaklike en vriendelike plek om te bly. As basis vir ons toer deur die Weskus kon ons nie vir beter gevra het nie. Die ontbyt was heerlik en rojaal, en die gasvrou was altyd beskikbaar vir welkome advies oor die omgewing en besienswaardighede. 'n Genotvolle verblyf oor die tydperk. Baie dankie weereens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chimone C - Sep 2018
Overall score
Wonderlike gasvryheid en baie netjies en skoon.
Isabel L - Sep 2018
Overall score
Baie vriendelike gasvrou.
Sade K - Aug 2018
Overall score
Dit was 'n fantastiese naweek.
Chantal P - Aug 2018
Overall score
Die beste gasvryheid!
Madeline K - Jun 2018
Overall score
Was fantastic, welcoming and friendly. Makes you feel like family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was fantasties, gasvry, vriendelik. Laat mens voel soos familie.
Sal vir seker weer daar gaan bly, het regtig die beste diens nog daar gekry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan P - Apr 2018
Overall score
Heerlike kuierplek, baie netjies en skoon.
Marguerite J - Jan 2018
Overall score
Alles is skoon, tuin pragtig en blyplek mooi. Wyn was verrassing.
Judy M - Dec 2017
Overall score
Baie gasvry, alles wat ons nodig het.
Gert B - Sep 2017
Overall score
Wat 'n aangename verrassing het ons daar ondervind.
Gerty H - Sep 2017
Overall score
Fantastic overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese plek om te oornag.
Alles wat nodig is in eenheid asook ekstras. Gasvrou baie bekwaam en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan R - Sep 2017
Overall score
Pleasant stay experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyfervaring.
Marinda is 'n baie vriendelike en aangename gasvrou. Gastehuis en tuin is netjies en versorg. Ons kan hulle met graagte aanbeveel en sal self weer daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Thea S - Aug 2017
Overall score
We instantly felt at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het oombliklik tuis gevoel.
Marinda is uiters aangenaam en het ons welkom en tuis laat voel. Die kamers was netjies, skoon en gerieflik. Die elektriese komberse, komplimentêre botteltjies wyn en kaggel was 'n heerlike bonus. Sal verseker weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Theunis B - Aug 2017
Overall score
Lekker geslaap.
Liam B - Aug 2017
Overall score
Friendly and hospitable.
Kevin V - Jul 2017
Overall score
Pleasant accommodation owing to hospitality, neatness and other facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Genotvolle verblyf te danke aan gasvryheid, netheid en ander geriewe.
Marinda se gasvryheid was van beste wat ek nog teëgekom het. Verder was die kamer netjies en gerieflik ingerig, ontbyt was altyd smaaklik voorberei en ander geriewe op perseel het verseker dat ons genotvolle verblyf beleef het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan S - Jun 2017
Overall score
Friendly and helplful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik en behulpsaam.
Buite verblyf was teenaan die pad en die verkeer geraas was erg vir mense wat wou slaap. Seker maar die rigting van die wind die aand. Behalwe dit het ons baie die een aand daar geniet. Tot 'n botteltjie wyn in die yskas en egte rosies op die tafel in die kamer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: R363, Vredendal, 8160, Western Cape
- No children under 8