Rus 'n Bietjie
Review Summary
Madeleine A - Nov 2020
Overall score
Baie rustig.
Arno J - Mar 2020
Overall score
Had a great stay and rest. Central and close to all the places we wanted to go to.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly en gerus. Sentraal en naby genoeg aan als waarheen ons wou gaan.
Waarskynlik die beste manier om te sien of mens jou verblyf geniet het is die antwoord op die vraag: Sal jy dit weer doen? My antwoord is: Ons familie sal graag weer wil kom kuier en nog vriende saambring. Dankie vir 'n lekker langnaweek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tyron D - Mar 2020
Overall score
Ons het gerus 'n bietjie.
Elisma B - Mar 2020
Overall score
Uitsteekend.
Anita G - Jan 2020
Overall score
Uitstekende lugging, maar die eiendom sal nie in almal se smaak val nie.
Freddie H - Jan 2020
Overall score
Ons het lekker gekuier, dit is 'n lekker huisie. Wat ons gepla het was dat die huis vuil is. Instandhouding is dringend nodig. Ons moes al die kombuistoerusting was voor gebruik, selfs bekers en lepels. Spinnerakke ens. oral. Al wat mens wil he is 'n skoon plek.
Rus 'n Bietjie's response
Die huisie word deeglik skoongemaak nadat die vorige huurders vertrek het. Ons het egter sterk wind gehad, en dan kom stof oral in. Dit is jammer dat u nie yevrede was nie. Ek sal die skoonmakers aanspreek.
Bea V - Jan 2020
Overall score
Heerlik!
Tracy V - Jan 2020
Overall score
Rus 'n Bietjie sal ons belsis weer sien!
Charlene F - Nov 2019
Overall score
Back to basics.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Back to basics.
Dit is 'n buitengewone plekkie met die ideale ligging. Laat jou vergeet van die stad se geraas en bedrywigheid en bring die rustige eenvoudige gevoel terug in jou lewe. Love dit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heidi P - Oct 2019
Overall score
It was peaceful and delicious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig en heerlik.
Rus 'n Bietjie is presies wat die naam sê. Die huis is ideaal vir mense met klein kindertjies, daar is niks fênsie wat gebreek kan word nie, so ouers kan maar net rus `n bietjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Collin J - Sep 2019
Overall score
Pragtig en rustig.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Collin!
Mariaan V - Jul 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ligging baie goed, kan die see en bote sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie, Mariaan!
Bruce E - Jul 2019
Overall score
An economical stay for a family with kids, nothing fancy but mostly functional.
Read moreQuintin W - Jul 2019
Overall score
Rustic, very basic amenities, but I really enjoyed it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustic, baie basiese geriewe, maar ek het dit baie geniet!
Baie lekker gekuier! Hier is niks fancy nie, alles is baie basic!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle B - Jun 2019
Overall score
Wow!
Rus 'n Bietjie's response
Thank you, Michelle, hope to see you again soon.
Emmeline R - Apr 2019
Overall score
Rustically charming!
Rus 'n Bietjie's response
Thank you Emmeline. Do come again one day!
Anthea L - Feb 2019
Overall score
Fantasties, met 'n wonderlike uitsig. Sal volgende keer 'n bietjie langer moet bly.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Anthea, ons sien daarna uit dat julle weer kom.
Jurie D - Feb 2019
Overall score
If you like simplicity - this is the place for you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As jy hou van eenvoud is die die plek vir jou.
Als wat mens nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Shereeza B - Dec 2018
Overall score
Simple but neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenvoudig, maar netjies.
Die plekkie is baie oulik. Baie eenvoudig, maar netjies en het al die noodsaaklikhede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner K - Oct 2018
Overall score
Een nag hier was te min.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Werner, bly julle het geniet. Kom gerus weer.
Prof Kobus L - Sep 2018
Overall score
Dit was wonderlik.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Kobus, ek is bly julle het dit geniet. Ek sal 'n hoë rak in die kombuis opsit wat gebruik kan word vir ekstra veilige pakplek. Kom gerus weer.
Rik P - Sep 2018
Overall score
Disappointing.
Read moreFrieda G - Aug 2018
Overall score
Very quiet and tranquil.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik stil en rustig.
Een item wat ons beslis gemis het - 'n stort asseblief. Ons was nou net 2 gaste, maar met meer mense sal almal maar sukkel om met 1 toilet, wasbak en bad klaar te kom. Gee ook aandag aan nuwe kussings!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie vir die terugvoer. Op die beskrywing meld ek duidelik dat daar nie n stort is nie. Indien ons eendag een insit, sal hy buite wees. Daar is wel 2 toilette: 1 in die badkamer en 1 naby die braai. Ek sal aandag gee aan die kussings. Vriendelike groete.
Stefan P - Aug 2018
Overall score
Ongelooflike ligging.
Marie O - Jun 2018
Overall score
Beautiful house with a large patio.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige huis met groot stoep om op te kuier.
Pragtige ou huis met groot stoep om heerlik op te kuier. Het die mooiste see-uitsig. Sal beslis weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Marie, julle is baie welkom.
Linda J - Dec 2017
Overall score
One night in a house with character on perfect location.
Rus 'n Bietjie's response
Thank you Linda, do come again.
Peter L - Nov 2017
Overall score
Rustige verblyf in onopgesmukte strandhuis met see-uitsig.
Read moreHarry M - Sep 2017
Overall score
Amazing. "Lekker gerus".
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Harry! Sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Daryl H - Aug 2017
Overall score
The cottage fully met all our expectations. We understood that it was an older house with facilities so typical of a comfortable beach cottage.
Rus 'n Bietjie's response
Thank you, Daryl.
Riana N - Jul 2017
Overall score
Ocean view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
See-uitsig.
Lekker om te kan braai en die see te sien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner C - Jul 2017
Overall score
Was very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was lekker gewees.
Persoonlik dink ek dis baie geld vir een aand. Ek het in ander plekke geslaap vir R1250 vir een aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Hallo Werner,
Ek is bly jy het Rus'n Bietjie geniet. Baie plekke verwag dat jy op 'n naweeknag vir die hele naweek moet betaal.'n Naweek vir 7 mense sou hier R2240 kos, dws slegs R160pp.> Rus 'n Bietjie is baie gewild en as ek slegs 1 gewone nag se verblyf op 'n Saterdagnag vra, kry ek slegs die helfte van die naweek se geld wat ek kon gekry het by mense wat 2 nagte wou kom. maar ek het steeds dieselfde hoeveelheid werk en onkostes. Daarom vra ons normaalweg R300 per persoon per nag, as mense net vir 1 nag bespreek. Jy het R257per persoon per nag betaal, omdat julle redelik baie mense was. Hoewel daar nie ontbyt was nie, was daar tog koffie, tee, en beskuit ingesluit, sowel as badseep , ens. Ek hoop jy verstaan.
Vriendelike groete.
Anna-Marie
Obie V - May 2017
Overall score
Nice and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig.
Heerlik, rustig met perfekte ligging.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Obie!
Minnie R - May 2017
Overall score
Suitable for a family holiday.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf is geskik vir gesinsvakansie.
Ons sou 'n stort waardeer het. Die toilet is baie laag, nie geskik vir volwasse persone, laat my dink laerskool. Heerlike beskuit en mooi handdoeke, maar sit suiker eerder in 'n toedraai houer en nie in n geskeurde pakkie met koffie klonte in nie. Braaiplekkie gerieflik, ons het lekker vis gebraai. Die eienares was baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Liewe Minnie, op die advertensie van Rus 'n Bietjie staan duidelik dat die toilet laer as gewoonlik is en dat daar nie 'n stort is nie. Daar staan ook dat dit 'n eenvoudige vissershuisie is en nie die gewone standaard akkommodasie nie, verwag dus die ongewone.
Dit is juis die effense andersheid wat Rus 'n Bietjie besonders maak. Dit is steeds my heel gewildste akkommodasie plekkie en ek het baie gereelde klante, jonk sowel as afgetredenes, wat hulleself "Rus 'n Bietjie verslaafdes" noem, en nêrens anders op Struisbaai of Agulhas wil bly nie.
Ek sal meer noukeurig wees oor die suiker in die toekoms. Dankie vir die opbouende kommentaar. Anna- Marie van Rus'n Bietjie.
Rina O - May 2017
Overall score
Comfy, peaceful and good view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, rustig met goeie uitsig.
Bekostigbare en gerieflike verblyf met alles wat mens nodig het en 'n see-uitsig as bonus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Dankie Rina!
Jos D - Mar 2017
Overall score
Comfortable beach house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklike seehuisie.
Dis nie 5-ster nie maar 'n tipiese seehuisie met baie slaapplek, lekker stoep met braai en gedeeltelike uitsig op die see. Goed toegerus. 'n Stort sal 'n ekstra bonus wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Thank you Jos. A shower will have to be outside.
Mike G - Mar 2017
Overall score
In some serious need of cleaning and maintenance.
Rus 'n Bietjie's response
If one tries to lift the handle of the toilet instead if letting it lift on its own as intended to do, it tends to hook out. That is its design and normal use does not cause any problems, but I have now tried to prevent it from doing so and I hope it works. The kitchen is thoroughly cleaned every time. Please see previous comments.
Fleur V - Feb 2017
Overall score
This is the place to rest and recharge your batteries.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is die plek om te rus en jou batterye weer te laai.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rus 'n Bietjie's response
Ek voel ook so Cathy! Dankie vir jou saamvoel!
Cecile D - Dec 2016
Overall score
Very good memories relived from my childhood.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie herinneringe uit kinderdae hier beleef.
Lekker gebly. Gerieflik naby aan "soldier's pool" vir swem, heerlike stoep om op te kuier. Lekker warm bad, oorweeg dalk om stort bo bad te sit met gordyn om. Mans oor die algemeen verkies stort. My man het by die stort by Soldier's pool gaan stort.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta J - Nov 2016
Overall score
Everything that you need is there.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Daar is alles wat jy nodig het.
Die huis is skoon en was gerieflik. Ons spandeer nie ons tyd in akkommodasie wat ons bespreek nie, dis net 'n slaapplek. Daar is te veel om te sien en te ervaar. Dus het die feit dat daar slegs 'n bad is nie gepla soos vir ander gaste nie. Dit is seker een van die oudste huisies, baie karakter sonder die foefies by ander plekke wat ons nooit gebruik nie en waarvoor jy ten duurste betaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mike V - Jul 2016
Overall score
Rustic fisherman's cottage.
Rus 'n Bietjie's response
Glad you enjoyed it, Mike!
Nico S - Jul 2016
Overall score
Heerlike verblyf en baie goeie ligging.
Rus 'n Bietjie's response
Ek is so bly julle het dit geniet, Nico!
Annamarie V - May 2016
Overall score
Great location, close to the sea and it fits the pocket well.
Rus 'n Bietjie's response
Thank you Annamarie.
Christa K - May 2016
Overall score
Baie lekker en ontspannend en die bonus was dat ons honde welkom was.
Rus 'n Bietjie's response
Ons is bly julle het dit geniet, Christa!
Fleur V - Apr 2016
Overall score
Regte wegbreekplekkie.
Rus 'n Bietjie's response
Thank you Cathy.
Sophia L - Mar 2016
Overall score
Ons het lekker gebly totdat die krag twee aande afgegaan het en ons in die donker gelaat is.
Read moreRus 'n Bietjie's response
Dit sou nie help dat ek uitgaan Struisbaai toe nie, aangesien ek niks van elektrisiteit weet nie, maar kon gelukkig daarin slaag om my elektrisiën na ure in die hande te kry. Die fout was n foutiewe stoep lig wat klammigheid gekry het a.g.v vorige swak installasie. Dit is 'n nuwe lig wat begin Desember daar opgesit is, maar nie behoorlik geïsoleer was teen klammigheid nie. Die fout is nou volkome herstel. Ek hoop julle sal weer vir 'n paar dae kom en dan die een nag gratis kry.
Thea V - Mar 2016
Overall score
Baie rustig! Sal dit aanbeveel indien die huisie opgeknap word.
Rus 'n Bietjie's response
Dit staan baie duidelik op d beskrywing dat Rus 'n Bietjie nie 'n stort het nie. Verder se ek duidelik dat dit n baie rowwe (rustic) huisie is en nie gewone standaard akkommodasie nie. Dit is 'n huisie met karakter, veral die badkamer is uniek. Dit is sommige mense se gunsteling vertrek omdat hy 'n bietjie 'anders' is. Aangesien ek al hiedie dinge duidelik beskryf, kan u mos nie nou daaroor kla nie? Ek het ander meer 'standaard' akkommodasie wat ek u kon bied. Vir ander lesers wil ek net noem dat Rus 'n Bietjie my gewildste selfsorg huisie is, met baie kliente wat nerens anders wil bly nie.
Frans N - Nov 2015
Overall score
Die heel huis kort baie aandacht.
Rus 'n Bietjie's response
Beste Frans,
Baie dankie vir die terugvoer. As die wind waai, is die stoep onmiddellik vol blare. Gaste is welkom om hul honde te bring, maar dra self verantwoordelikheid vir hulle. Die honde kon ook in die huis toelaat word of vasgemaak word. Ongelukkig bied ons nie hondehokke op die perseel nie. Rus 'n Bietjie is 'n eenvoudige huisie en word ook so beskryf op LekkeSlaap. Daar is ook foto's sodat gaste vooraf kan sien hoe dit van binne lyk.
Vriendelike groete,
Anna-Marie
Jimmy S - Oct 2015
Overall score
Nie baie lekker nie! Ons soek ons geld terug.
Rus 'n Bietjie's response
Met die gaste se aankoms was die beddens 100% reg opgemaak, maar hulle het dadelik opgemerk dat daar nie kontinentale kussings is nie. Dit is nie 'n vereiste in selfsorgeenhede nie, en is nie standaardtoerusting nie. Daar is 2 standaard slaapkussings per bed verskaf, soos aangedui. Die 2 gloeilampe wat geblaas het, sou ons onmiddellik vervang het indien ons daarvan in kennis gestel was. Met betrekking tot die kommentaar dat al die vensters toe was en dat die huis benoud geruik het, neem kennis dat alle huise by die see 'n "seereuk" het as gevolg van die klam seelug as hulle toestaan. Ons maak vensters oop as ons skoonmaak vir vars lug, maar ons kan nie vensters laat oopstaan as daar niemand by die huis is nie. Sodra gaste intrek en die huis oopgemaak word, verdwyn die reuk. Ons probeer ons bes om klante tevrede te stel en wil graag hê hulle moet dit geniet en dadelik vir ons moet bel indien daar enige probleme is. Ongelukkig het ons niks van die gaste gehoor in die 4 dae wat hulle daar was nie.
Johan S - Sep 2015
Overall score
Baie lekker. Great ligging naby die see, rustig, eenvoudig, dog volledig gemeubeleer en toegerus.
Rus 'n Bietjie's response
Hi Johan,
Dankie ek is bly julle het dit geniet. One poog om die huisie seegogga karakter te behou.
Aldi V - Apr 2015
Overall score
Ouwêreldse sjarme begin verval
Ansie L - Mar 2015
Overall score
Heerlike rusplek. Mooiste uitsig!
Erik V - Nov 2014
Overall score
Verblijf van één nacht in afgeleefd huisje.
Jan D - Sep 2014
Overall score
Heerlik gerus!
Annelie D - Sep 2014
Overall score
Ons het dit werklik baie geniet. Die huisie is prefek vir 'n bietjie wegkom.
Les G - Sep 2014
Overall score
Wens ons kon langer gebly het!
Reginald L - Aug 2014
Overall score
Die verblyf was uitstekend en waarde vir geld.
Ruth S - Aug 2014
Overall score
Stunning location and very quaint and peaceful
Madeleine B - Jun 2014
Overall score
Heerlik.
Charlé M - May 2014
Overall score
Gerieflik vir ons groep omdat daar nie soveel mense was nie.
Trish L - May 2014
Overall score
Great
Johan V - May 2014
Overall score
'n Plek wat op jou lyf groei hoe langer jy bly.
Mariee M - Mar 2014
Overall score
Sal weer so toe gaan is baie lekker huisie
Jonathan B - Mar 2014
Overall score
Great value for money.
Les W - Feb 2014
Overall score
Die huis het aandag nodig, maar is baie skoon.
Raymond G - Feb 2014
Overall score
Baie rustig en ons sal graag weer wil kom.
Catherine M - Feb 2014
Overall score
Needs some TLC
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 37 Main Road, Agulhas, 7285, Western Cape
- All ages welcome