Russells on the Port
Hotel • 1 Bronwen Street, Port Owen, Velddrif, 7365, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 4 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elbie B - Nov 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elbie B
With friends
Uitstekend.
Die personeel was baie professioneel, kamers pragtig, uitsig, gevoel soos 'n vakansie bestemming. Ons het in die restaurant aandete geëet, kos was uitstekend. Ons vriende was ook baie beïndruk. Baie dankie.
Anneri C - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anneri C
With spouse/partner
Baie netjies en goeie diens.
Die gastehuis het twee geboue waarvan ons in die huis gebly het 2 erwe weg vanaf die hoofgebou. Die kamer was baie klein maar netjies en dit is die Garden View Room. Dit was meer 'n parking view room want dit kyk uit op die parkeerarea en daar is 'n paar plante buite. Dit was bietjie van 'n teleurstelling want die kamers is redelik duur. Die stort se warm en koud is ook omgeruil in die kamer so my man het hom bietjie verbrand. Die restaurant is seker van die beste waar ons nog was, die kos en diens is uitstekend en elke sent werd. Dit is op 'n baie ...
Read more
Chris A - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chris A
With spouse/partner
Die hele ondervinding was baie lekker.
Van die intrapslag af was die hele ondervinding uiters aangenaam. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam - niks was te veel moeite nie. Die atmosfeer is baie ontspanne. Die etes is uitstaande en die wynkeuse goed. Al kritiek is dat die inter-kamerklankdigting swak is. Gaste wat praat in die kamer langsaan, hulle TV, ens. is duidelik hoorbaar. Al is die kostes hoog, was dit vir ons elke sent werd.
Helene D - Nov 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Helene D
Netjiese, luukse verblyf.
Russels on the Port verskaf 'n luukse en diensgeorienteerde verblyf opsie op die Marina. Jammer egter dat ek vir twee nagte moes betaal alhoewel ons net een nag oorgeslaap het.
Guests that viewed Russells On The Port also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |