The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rust en Vrede | TravelGround
+6

Rust en Vrede

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 15 reviews for Rust en Vrede
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.7/5
Kerry P - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kerry P
With spouse/partner

Awesome accommodation.

We loved staying at Rust en Vrede. The hosts were wonderful. The flatlet was clean and was serviced each day. I would highly recommend Rust and Vrede to anyone wanting accommodation in Malmesbury.

Melandie L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melandie L
On business

Clean, cosy and comfortable.

I stayed here for 3 nights for work purposes. The unit has a cosy atmosphere and the room is comfortable due to everything you need being there. The unit was super clean. The owners are really nice people and make you feel welcome ─ they didn't lie when they said I'll enjoy my stay. Everything needed was supplied ─ microwave, kettle, fridge etc. As this is the only unit available you do have your own little braai area and privacy. I will recommend this unit to others.

Rust en Vrede's response

Dankie Melandie. Ek waardeer jou mooi terugvoer. Kom gerus weer.

Rust en Vrede
Sandra B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra B
With spouse/partner

Immaculate.

Clean, neat and perfect for our night stop.

Fidelia K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fidelia K
With spouse/partner

Aangenaam.

Was raps beknop maar baie netjies en ten volle toegerus. Ons was hartlik verwelkom en is gehelp om die bagasie af te laai en in te dra.

Johane B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johane B
With spouse/partner

Baie, baie netjies en gemaklik ingerig.

Dit was baie gemaklik. Die eienaars was bitter baie vriendelik. Dis ook nie te ver vanaf die winkels af nie, naby publieke vervoer ook vir diegene wat nie privaat vervoer het nie. Dit was ongelooflik lekker en sal oor en oor vir Rust en Vrede verkies as ek in Malmesbury oorslaap.

Elsabe G - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe G
With spouse/partner

Huis weg van die huis af.

Dit was rus en vrede. Pragtige woonstel netjies en skoon.

Reneen D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reneen D
With spouse/partner

Die kamer was net wat ons nodig gehad het, alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskiking. Eienaar gasvry en hulpvaardig.

Was 'n heerlike kuier. Sal beslis weer gaan.

Jannetje R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannetje R
With spouse/partner

Nice accommodation.

The hosts were very hospitable and friendly. Very neat and clean place. Small, just right for overnight.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename verblyf.

Die gasheer en gasvrou was baie gasvry en vriendelik. Baie netjiese en skoon plekkie. Klein, net reg vir oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Piet S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
On business

Neat and clean.

Value for money, owner friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en skoon.

Waarde vir geld, eienaar vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tom W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tom W
Individual traveler

Rustige area, naby alles.

Baie netjies en skoon, met alles wat nodig is. Miskien 'n bietjie beknop vir twee persone met 'n klomp bagasie.

Christiaan V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Christiaan V
With spouse/partner

Alles wat jy benodig vir gerieflike oornag in Swartland.

Rust & Vrede is 'n tipiese ou skoonmaker se kamer, agter 'n motorhuis in die hoekie van die erf, wat netjies omskep is in 'n oopplanstyl-slaapkamer, kombuisie en eethoekie. Daar was alles wat jy benodig, klein ekstras wat my opgeval het wat 'n verskil gemaak het, is voldoende opwasmiddel by die opwasbak met skoon was-/skuursponsie en vadoeke, sak met ys in yskas, braairooster en hout by die braaiplek. Selfs groot bottel stortseep in stort (weet nie of vorige gas dit daar vergeet het en of dit standaard is nie). Daar is eetgerei en breekgoed vir 4 mense, selfs 'n braaitang, opsnybord en opskepbakke. Handdoeke was vars en skoon. Alle areas netjies en skoon. As jy gewoond is aan DStv Premium, is die Openview (OVHD) satelliet-TV wat daar geïnstalleer is maar baie beperk en saai. Basies net SABC en e-TV. Darem 'n HD LCD platskerm-TV in vertrek. Die advertensie adverteer gratis WiFi, maar die internet-versender in die eienaar se huis was afgeskakel, so ons kon nie die gratis WiFi benut nie. Die gasheer/gasvrou was nie tuis nie, maar het geskakel om om verskoning te vra. Het 'n sms gestuur om aan te dui die sleutel is onder 'n sekere baksteen. Verder het ek geen klagtes en sal weer daar oornag as ek besigheid in Malmesbury het. Baie dankie.

Hettie H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
5/5
Hettie H
Individual traveler

Netjies, privaat en goed geleë.

Mense was vriendelik en gasvry. Vrugte in kamer was 'n plus.

Clinton O - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clinton O
Individual traveler

Great stay, awesome place.

Perfect accommodation.

Barry S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Barry S
With spouse/partner

Baie vriendelik en baie skoon.

Plek is baie mooi skoon en eienaars is baie vriendelik. Het baie lekker en gemaklik gebly.

Sanett B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanett B
With spouse/partner

Gesellig.

Pragtige plekkie met gasvrye mense.

From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
From R650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 21 Coligny Street, Malmesbury, 7300, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjNjNiODk0LTRmM2ItNGIzMi05NDcyLTNiZTczMDAxYTIzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (for 2 people) 15 5 1 5 21 Coligny Street Malmesbury 7300 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.470369 18.728098
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!