The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rustic Manor Bed and Breakfast | TravelGround
+60

Rustic Manor Bed and Breakfast

B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 11 reviews for Rustic Manor Bed and Breakfast
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Cornelia A - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelia A
With spouse/partner

Fantastiese personeel en pragtige plekkie.

Ontbyt was heerlik al was ons eintlik al te laat sy het steeds vir ons gemaak. Die kamer was pragtig het 'n elektriese kombers op bed en 'n warmwaterbottel in kamer. Dit is werklik 'n pragtige plekkie en baie goeie waarde vir geld. Ek sal weer terug wees.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Hi Cornelia, thank you so much for taking the time to review us! It was a pelasure to host you and we hope we will see you back again soon!

Rustic Manor Bed and Breakfast
Johan M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
On business

Rustic Manor B&B in stunning leafy area. felt very safe.

Perfectly located for USA visa interviews.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustic Manor B&B in pragtige boomryke area. Baie veilig gevoel.

Perfek geleë vir veral USA visum-onderhoude!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Dankie dat u by ons kom bly het.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Liemo M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liemo M

Very hospitable hosts. Just maybe to keep the rooms warmer in winter.

Very hospitable host. Went out of her way to give our children 2 separate rooms when we had only payed for ours and theirs to share. While waiting for our afternoon plane we were also allowed to stay on in the dining area until the afternoon. Would definitely recommend it to others.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Thank you for your friendly review, Liemo. We are so happy that you loved your stay.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Francois V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois V
Individual traveler

Het uit hul pad gegaan om my vrou en 3 maande oue baba te akkommodeer. Welgedaan, great diens.

Awesome, gaan so voort.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Went out of there way to accommodate my wife and 3 month baby boy. Well Done, great service.

Awesome, just keep the good work going.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Thank you, Francois. It was such a pleasure to meet your wife and baby and to help where they needed it.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Jacques N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques N
Individual traveler

Dit was great.

Sien sterre.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Thank you, Jacques! Hope to see you soon again.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Cornel M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Cornel M
Individual traveler

Was aangenaam, maar het die idee gekry dat hulle niemand vertrou nie.

Was aangenaam, maar baie klinies en styf. Hulle was glad nie aanpasbaar omtrent ontbyt nie. Ek kan nie onthou dat ek vooraf ingelig is met my bespreking wanneer ontbyttye is nie, so geen krediet omdat ek moes vroeër uit as wat hulle ontbyttye is nie, al het ek dit bepreek die aand voor die tyd. Ontbyt is nog nie gemaak nie, maar kon sien hulle is glad nie lus om my te gemoed te kom nie. Ek hou van my melk en koffie. Ek het gevra of daar genoeg melk is en die antwoord was dat daar 'n bietjie is en dat ek die volgende dag eers weer kan kry. Hulle stuur baie boodskappe wat nie 'n probleem is nie, maar saam met dit voel dit asof hulle net bekommerd is oor hulle betaling en nie regtig omgee oor die res nie.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Hi there Cornel,
I am so sorry that you felt we were not generous or flexible enough. Our breakfast service is between 7-9am, and we see this as more than enough time to grab a bite to eat. We do provide an earlier cold breakfast if guests arrange with us, I am sorry this was not done for you, as well as give you extra milk. This is no concern for us at all when guests ask for more milk. I do apologise and hope we can make it up to you next time!

Rustic Manor Bed and Breakfast
Jacques M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques M
With spouse/partner

Baie aangenaam. Sou langer kon bly as ons tyd gehad het.

Ons is baie vriendelik ontvang en vinnig gehlp. Die kamers was onverwags lekker groot. Skoon en netjies. Ontbyt in die glaskamer was 'n baie lekker ervaring, in die somer sal dit onvergeetlik wees. Die afsien die volgende oggend was net so vriendelik en warm. Ek sal beslis weer hier kom bly wanneer ek weer in die Tokai omgewing moet wees. Uitstekende waarde vir geld.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Baie dankie vir die wonderlike resensie, dit was aangenaam om u te akkommodeer. Kom asseblief gou weer terug en hopelik 'n bietjie langer, sodat jy meer tyd het om te ontspan. Vriendelike groete, Rustic Manor.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Mientjie S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mientjie S
With spouse/partner

Rustig en veilig.

Ons as gesin van 3 volwasse mense het die oornag verblyf aangenaam ondervind. Die kamer was skoon en netjies. Die omgewing is ook rustig met voëltjies wat al van vroeg dag af sing in die bome. Ons het ook ten alle tyd veilig gevoel. Heerlike ontbyt is ook stiptelik voorberei en bedien op die tyd wat dit ons gepas het. Net jammer vir die waterbeperkings, want ek sou nogal 'n lekker bad geniet het, maar hierdie was buite hul beheer. Sal Rustic Manor Bed and Breakfast beslis weer gebruik vir enige toekomstige verblyf.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Baie dankie dat jy by ons bly. Ons het jou baie geniet. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Christalin R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christalin R
With spouse/partner

Personeel is baie gasvry en alles is netjies.

Baie vriendelik. Area is rustig. Ontbyt was ook heerlik.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Baie dankie vir die vriendelike woorde.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Andreas M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andreas M
Individual traveler

As jy die halfmaraton in Februarie wil gaan hardloop is dit 'n ideale plek om te bly. Dit is naby aan die wedloop.

Sien sterre.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Baie dankie. Ons is so bly dat u 'n goeie verblyf by ons gehad het.

Rustic Manor Bed and Breakfast
Chantel B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel B
Individual traveler

Excellent.

Excellent place to stay. Friendly owner.

Rustic Manor Bed and Breakfast's response

Thanks so much, hope to see you again soon!

Rustic Manor Bed and Breakfast
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
From R850
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Perth Road, Tokai, Cape Town, 7945, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGnbL4GtHyfiz508ecod6upmDmGY90b5r5YEbrM07kOvtzaF3wB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (for 2 people) 11 5 1 5 17 Perth Road Tokai 7945 Western Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -34.064764429585 18.434671312828
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!