Sabie River Camp
Review Summary
Mary Anne N - Mar 2021
Overall score
Uitstekend.
Rina & Fanie V - Jan 2021
Overall score
Wonderlike en rustige wegbreek!
Beanka S - Jan 2021
Overall score
Vreeslik lekker, sal weer terugkeer.
Andre F - Dec 2020
Overall score
Was ’n fantasiese kuier.
Coenraad P - Dec 2020
Overall score
Used as a base to cycle around Graskop, Whiteriver, Sudwala.
Willem E - Dec 2020
Overall score
Baie netjies en goeie waarde vir geld! Vat net 'n waaier saam in die somer!
Fanie P - Nov 2020
Overall score
Was fantasties.
Annelise Z - Oct 2020
Overall score
Heerlik ontspanne, rustige atmosfeer
Confidence T - Oct 2020
Overall score
This is a very beautiful place for a weekend away from everyone in the woods
Pierre D - Oct 2020
Overall score
100% vir wat ek will he.
Nicole L - Sep 2020
Overall score
Lekker, plat op die aarde, mooi kamp!
Fourie R - Mar 2020
Overall score
Heel doeltreffend.
Nakkie B - Feb 2020
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
So bietjie gesukkel met warm water, maar eienaar het dit vinnig uitsorteer. Skoon en netjies. Personeel was ook baie hulpvaardig en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melanie J - Feb 2020
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Dit was heerlik sal weer van hulle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle J - Jan 2020
Overall score
Relaxing and fun. Nice location. Very neat and clean.
Markus L - Jan 2020
Overall score
Fantastiese plek!
Marissa M - Jan 2020
Overall score
Not good.
Deon B - Jan 2020
Overall score
Baie aangenaam en beveel dit sterk aan.
Pieter G - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en skoon. Klein genoeg vir 'n lekker ruskans!
Rodney T - Dec 2019
Overall score
Baie lekker, afgesien van die harde musiek Saterdag- en Sondagnag.
Jacobus P - Nov 2019
Overall score
Was so pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam.
Behalwe vir die diskoteek oorkant die pad wat deur nag lawaai het, was die tydjie daar baie aangenaam. Sal enige tyd die plek aanbeveel. Mense is besonder hoflik en gasvry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nico P - Nov 2019
Overall score
Very nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en rustig.
Dit was baie ontspannend en lekker die eienaar en staf is baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolanda D - Nov 2019
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Baie veilige, rustige familiekamp met goeie gasvryheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Phologo M - Sep 2019
Overall score
Amazing.
Paul V - Aug 2019
Overall score
Perfect, do not need much else, perfect place to relax and unwind. Very well maintained, neat and clean.
Pierre D - Jul 2019
Overall score
Very nice place to sleep over or stay a few days if you want to explore the area.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker plek om oor te slaap of 'n paar dae te bly as jy die area wil verken.
In die afgelope paar jaar het ek het nou al 'n paar keer alleen of saam vriende daar gekamp, of van hulle tente gebruik gemaak en ek was nog nooit teleurgestel nie. Die instandhouding was nog altyd goed en die geriewe altyd skoon. Ek en my vriende speel gewoonlik een of twee keer per jaar in die area met ons motorfietse en die plekke is perfek om die area te verken. Die ligging en beter waarde vir jou geld gaan jy nie maklik kry nie. As die diens so bly sal ek vir seker weer terug wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anna V - Jul 2019
Overall score
Aangename en rustige omgewing en mooi natuur.
Eunice B - Jul 2019
Overall score
Amazing.
Melanie S - Jul 2019
Overall score
The small township behind Sabie River Camp was a problem with the noise till early morning hours.
Lizahni W - Jul 2019
Overall score
Nice plek maar...
Jody O - Jul 2019
Overall score
A memorable stay.
Stephan F - Jul 2019
Overall score
10/10
Len S - Jun 2019
Overall score
Puik diens.
Anne-marie K - Apr 2019
Overall score
Worse than a bush camp. Cold water for shower.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Erger as 'n boskamp. Koue water vir stort.
Tent was netjies. Twee oggende na mekaar koud gestort - nie aangenaam nie aangesien dit gereën het en klaar koud was. 'n Warm stort sou baie aangenaam gewees het. Nadat dit by kantoor aangemeld is, was die kommentaar: "This is camping." Ek dink nie so nie: as ek wou koud stort, het ek 'n boskamp met geen geriewe gekies, nie een waar ek baie betaal vir gerief van warm water in badkamer nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolize C - Apr 2019
Overall score
Was heel lekker en aangenaam.
Kobus S - Apr 2019
Overall score
Fantasties.
Louis M - Apr 2019
Overall score
Baie geniet, sal aanbeveel.
Rassie K - Jan 2019
Overall score
It was perfect. Misty and cool.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was perfek. Lekker mistig en koel.
Baie skoon, baie netjies en was 'n lekker wegbreek. 'n Móét plek om te stop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maqueen N - Jan 2019
Overall score
Fabulous.
Bonita L - Jan 2019
Overall score
Heerlike rustig wegbreek.
Kristelle G - Jan 2019
Overall score
Absolutely enjoyed Sabie River Camp.
Laurika B - Jan 2019
Overall score
We had an amazing stay, the owner is super helpful and very hands-on.
Elizabeth F - Dec 2018
Overall score
Stortvloere nat as jy uitklim.
Simone B - Nov 2018
Overall score
Pleasant stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf!
Ons het baie lekker hier gebly in 'n heerlike plek, alhoewel die geriewe baie basies was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reynold M - Nov 2018
Overall score
Nice place, peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker plek, rustig.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adele L - Nov 2018
Overall score
Expected a bit more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Effens meer verwag.
Nie veel om te doen vir die kinders nie. Geen winkeltjie vir brood en melk. Fasiliteite kort opgradering, maar is skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsabe E - Oct 2018
Overall score
Wegbreek van alles.
Adrie B - Sep 2018
Overall score
Baie oulik en gerieflik.
Marius M - Aug 2018
Overall score
Pragtige, skoon en gerieflike akkommodasie.
Candice T - Jul 2018
Overall score
Lovely spot to stay - thank you very much Sadie River Camp.
George C - Jul 2018
Overall score
Best outdoor holiday camp site.
Tshepo K - Jun 2018
Overall score
Very clean and warm tents.
Corne S - Jun 2018
Overall score
Asemrowend.
Eddie V - Jun 2018
Overall score
Beautiful and spotlessly clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en skoon.
Sabie River Camp is 'n baie mooi plek. Almal daar help graag. Was ook baie skoon en die kinders het die oop spasie baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Jun 2018
Overall score
Pleasant and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en waarde vir geld.
Goeie waarde vir geld, vriendelike hulp, mooi groen en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maxine D - May 2018
Overall score
Ongelooflik ontspannend in die pragtige natuurskoon.
Corné G - May 2018
Overall score
Skoon, netjies en beskostigbare verblyf.
Gavin B - May 2018
Overall score
It was the most tranquil, breathtaking weekend we had in a while.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was die rustigste, asemrowende naweek wat ek in 'n rukkie gehad het.
Die gasvryheid van julle mensies wat daar werk was ''top notch'' ons het meeste van die tyd in julle warm swembad gebak en gebraai soos dit behoort gedoen word. Dit het dit so maklik gemaak as ons nie iets gehad het om gou dorp toe te gaan want die dorp is nie so ver nie. Die kombuis en die geriewe was ook nie ver van die tent waar ons gebly het nie. Ek wil sê die tentkonsep is 'n baie goeie idee dit is baie netjies ingerig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ans S - May 2018
Overall score
Stunning, neat and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, netjies en bekostigbaar.
Die tente is baie netjies, diens baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paul V - May 2018
Overall score
We enjoyed our stay very much, was very surprised.
Zia J - May 2018
Overall score
Klein wegbreek.
Carli C - Apr 2018
Overall score
Wonderlike ervaring, baie veilig.
Talitha C - Apr 2018
Overall score
Genotvol.
Rene D - Apr 2018
Overall score
Great!
Lodewyk B - Apr 2018
Overall score
Aangenaam en verfrissend.
Tinka M - Mar 2018
Overall score
Dit was die lekkerste slaap!
Barend B - Mar 2018
Overall score
Dit was pragtig, netjies en een van my gunsteling naweke weg.
Lida G - Feb 2018
Overall score
Gemaklike, gerieflike verblyf in 'n lieflike omgewing.
Read moreKarel D - Feb 2018
Overall score
Terrein is baie netjies met lekker sagte gras oral.
Angie V - Feb 2018
Overall score
Clean, tranquil and safe. Located close to activities.
Read moreYvonne B - Feb 2018
Overall score
Noisy!
Sabie River Camp's response
Good day,
Thank you for your valued review. We need to express that it was over the Sabie Tube Race Weekend, and that it is 1 of the weekends that we allow music and noise as its impossible to keep everyone quite. This is no excuse, but we would like to state that during any other weekend we do not allow any music and/or loud noises.
Regards,
Alexsander
Beulah B - Jan 2018
Overall score
Baie rustig en veilig.
Hugo N - Jan 2018
Overall score
Ons was met ope hande verwelkom.
Petro N - Jan 2018
Overall score
Baie lekker.
Drienie V - Dec 2017
Overall score
Was baie lekker.
Elise F - Dec 2017
Overall score
Awesome.
Maria S - Dec 2017
Overall score
Dit was bewolk wat die verblyf aangenaam gemaak het.
Read moreStella V - Dec 2017
Overall score
Rustige atmosfeer.
Mehgan B - Dec 2017
Overall score
We had an absolute ball.
Francois R - Dec 2017
Overall score
Altyd lekker.
Martiens B - Nov 2017
Overall score
Heerlik skoon netjies, net die weer het nie saam gespeel nie.
Corne A - Nov 2017
Overall score
Die kampplek was netjies, die staf was wonderlik, en die badkamers was skoon.
Claire K - Nov 2017
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld.
Heerlik ontspan, netjies, skoon en goeie waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sherise S - Nov 2017
Overall score
Aangenaam, maar benodig aandag.
Read moreClaudius C - Nov 2017
Overall score
Very tranquil next to the river.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig by rivier.
Die tente is maar dun, so mens kan ander mense se geraas hoor, veral rasende kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bianka V - Nov 2017
Overall score
Beslis 'n plek om die nabyheid van God te ervaar.
Elsmarie D - Nov 2017
Overall score
Stunning, neat accommodation next to the peaceful Sabie River.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, netjiese verblyf langs die rustige Sabierivier.
Waarde vir geld! Netjies, vriendelike hulpvaardige personeel met die kalmerende geluide van die Sabierivier op jou voorstoep.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda N - Oct 2017
Overall score
Lekker atmosfeer.
Rulof J - Sep 2017
Overall score
Comfortable and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik en ontspannend.
Wens ons kon nog langer by.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reynold M - Aug 2017
Overall score
Great place - skoon plek.
Annelize S - Aug 2017
Overall score
Dit was 'n fantastiese plek, sal enige tyd weer gaan.
Jolien M - Jul 2017
Overall score
Sabie River Camp het ons baie welkom laat voel.
Chante H - Jul 2017
Overall score
Great getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker wegbreek.
Ons het lekker gebly en gekuier. Die elektriese kombers is heerlik om te hê vir die koue aande. Hulle het elke dag die tent kom skoonmaak en die mense is baie vriendelik. Dit is regtig 'n pragtige area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wessel W - Jun 2017
Overall score
Very lovely people. Nice stay, clean and neat tent. Bathroom very clean and tidy.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename mense. Lekker gebly, tent skoon en netjies. Badkamer besonder skoon en netjies.
Toegangspad kan beslis aandag geniet. Kantoordame was besonder behulpsaam. Hoewel ons bykans 3 ure te vroeg was, is ons toegelaat om in te trek aangesien tent reeds skoon en netjies was. Eienaar het persoonlik 'n draai gemaak om uit te vind of alles in orde was. Ons was nie bewus dat daar geen eetgerei beskikbaar was nie wat ons ietwat onkant gevang het. Daar is 'n informele woonbuurt daar naby en harde musiek van daar het veral die eerste nag gepla. Waar die kroeg was is los goed gestoor wat onnet voorkom.Terrein is netjies en baie goed onderhou. Oor die algemeen heel goeie tyd gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersia N - May 2017
Overall score
Comfortable bed. Electric blankets made it nice and warm in the evenings. Bathrooms super neat but had serious problems with warm water.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beddens was gemaklik en lekker warm saans met elektriese kombers. Badkamers super netjies maar warm water ernstige probleem.
Gerieflike beddens en lekker groot dek voor tent. Mat in tent kort aandag. Baie min pakplek vir 4 groot mense, vir ons was dit bietjie crowded (4 dames). Gerieflik met kragpunt in tent. Die ablusieblok is super netjies maar warm water en waterdruk 'n besliste probleem. Sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jg S - May 2017
Overall score
Good.
Ronel E - May 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het heerlik gekuier - baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois R - May 2017
Overall score
Nice getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker wegbreekplek.
Ons het dit weereens baie geniet. En sal weer volgende jaar gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Garth M - Apr 2017
Overall score
It was very nice and clean, was just too short.
Henk B - Apr 2017
Overall score
What a lovely organised camp Sabi River Camp is.
Hardus V - Apr 2017
Overall score
Awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome.
Ek het baie tuis gevoel daar. Hou baie van die rustigheid. Awesome lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois J - Apr 2017
Overall score
Dit was baie still, rustig en netjies skoon gewees.
Albertus D - Apr 2017
Overall score
It was a pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n baie aangename verblyf.
Rustig en veilig. Het die kort tydjie baie geniet. Ligging baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carina M - Apr 2017
Overall score
Very pretty and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en netjies.
Lekker stil, gemaklike en baie netjiese verblyf. Sal definitief weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johlene F - Feb 2017
Overall score
Very neat and clean and the manager is very friendly and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon en bestuur baie vriendelik en behulpsaam.
Die tented camps was baie netjies en skoon en die ablusieblokke nog van die netjiesste en skoonste wat ek in lang tyd ervaar het. Sal definitief weer gebruik maak van hulle.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
R M - Feb 2017
Overall score
Great setting and value for money! Would highly reccomend.
Marion B - Jan 2017
Overall score
It was a lovely experience. We will definitely visit the camp again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n heerlike ervaring. Ons sal beslis weer die kamp besoek.
Die vriendelikheid van die personeel was opvallend. Ons is baie beïndruk met die netheid van die terrein en veral die abusieblokke. Sal beslis die oord aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maureen S - Jan 2017
Overall score
Facilities are very good, no control over noise and everyone make music like they want!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fasiliteite is baie goed, geen beheer oor geraas en almal maak musiek soos hul wil!
Die fasiliteite is goed en waarde vir geld. Kampplekke naby mekaar soos mense kuier hoor jy elke gesprek! Mense is veronderstel om net tot 22:00 musiek te maak maar niemand volg dit na nie en niemand sorg dat reëls gehandhaaf word nie. Ons is 'n dag vroeër weg en hulle het nie eers omgegee of eers gevra hoekom nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem S - Jan 2017
Overall score
Will camp there again for sure.
Anri V - Jan 2017
Overall score
Baie mooi skoon ablusiegeriewe en mooi staanplekke.
Edmund F - Jan 2017
Overall score
Dit was fantasties en die eienaar (Mnr Raymond) is baie vriendelik.
Luitha D - Jan 2017
Overall score
Geseën met mees asemrowende natuurskoon en omgewing!
Mariaan V - Dec 2016
Overall score
Neat and peaceful.
Monica V - Dec 2016
Overall score
Too short.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Te kort.
Moet langer gaan, was vreeslik lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johannes G - Dec 2016
Overall score
Very pleasant. Place is very neat and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam. Plek is baie netjies en veilig.
Ons verblyf was baie kort en kan nie te veel uitbrei nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Babs N - Dec 2016
Overall score
Would definitely stay here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal hulle beslis weer besoek.
Dié plek is werklik aan te beveel. Dit is baie netjies, skoon en personeel is vriendelik. Dit was baie aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda V - Dec 2016
Overall score
Very pretty, had a good night.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, lekker geslaap.
Baie lekker gebly en gekamp. Daar kort niks in die kombuis nie. Alles mooi skoon en veilig in die kamp. Die swembad is mooi skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annelize J - Dec 2016
Overall score
Very nice stay, we will definitely book here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly, ons sal vir seker weer hier bespreek.
Lekker verblyf en baie mooi en skoon ablusieblok. 'n Winkeltjie met basiese benodighede kan dalk oorweeg word. Kinders het die warm swembad baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle M - Dec 2016
Overall score
Value for money and fantastic, beautiful nature.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld en fantasties, ongelooflike mooi natuur.
Ons het by die toeriste kantoor gaan inloer en die dame het ons gehelp met 'n kaart van die omgewing, asook uitgewys waar ons moet gaan. Die Mac Mac Falls was pragtig, bietjie gereën, maar dit werd. Ons het ook na God's window gegaan, pragtig maar kon niks sien, was te mistig. Sal definitief weer gaan. Ons het by Graskop bietjie gaan rondloop, rustige stap, baie lekker biltong gekoop by Biltong land. Ons ook by African silks gaan inloer waar hulle ons gewys het hoe die tapisserie gemaak word asook die sywurms. Dit was amazing. Sal enigetyd weer daai wêreld besoek, die woude is mooi, die natuur asemrowend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco F - Nov 2016
Overall score
Unforgettable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlik.
Goeie ligging, uitstekende kliëntediens. Sal vir seker weer 'n pitstop maak by Sabie River Camp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronell K - Nov 2016
Overall score
Relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Vriendelike diens by ontvangs en deur eienaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morne H - Nov 2016
Overall score
Neat and clean accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese skoon verblyf.
Tenthuis was netjies en skoon en gemaklik. Plastiese stoele kan dalk vervang word, hulle lyk al bietjie oud. Ablusies skoon en netjies en gasgeysers maak dat daar nie n tekort aan warm water is nie. Daar was 'n groep wat tot laat gekuier en geraas het. Oord het nie hulle laat stil word soos per die reëls nie. Was nie ondraaglik nie maar tog 'n irritasie. Oord kan reëls beter toepas. Daar was ook 'n groep kinders (veldskool tipe ding), en hulle gebruik ook die ablusies wat die tenthuise moet gebruik. Was bietjie vol. Ons het maar die verder kamp staanplek ablusies gebruik wat stil was. Ten spyte van boonste twee probleme wat ons ondervind het, sal ek weer gaan en dit voorstel as 'n oornag/naweek-opsie terwyl mens die omgewing geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marissa V - Nov 2016
Overall score
Clean, safe and affordable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, veilig en baie bekostigbaar.
Dit was baie lekker atmosfeer, net die stapelbeddens nie veilig om op te slaap nie - die beddens het van mekaar afgeval terwyl kinders geslaap het, die matrasse is baie hard, dit was nie baie gemaklik nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabie River Camp's response
Goeie Middag
Kan julle groot asb vir ons se in watter tent julle geslaap het want ons is nie bewus van so n geval nie en as dit so is moet ons weet daarvan sodat ons dit kan reg stel, niemand het ook aan ons by kantoor gerapporteur nie, ons stapel beddens is soluut vas gemaak dis ook die eerste keer in 13 jaar wat ons van so n geval hoor. Mens sal baie groot moet wieg om hulle los te kry.
Laat weet groot asb watter tent dit was sodat aandag daaran kan gee so gou moontlik.
Groete
Sabie Rivier Kamp
Hannetjie S - Oct 2016
Overall score
Had a good rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gerus.
Dankie Sabie Riverkamp. Kan nie veel oor die kamp sê nie omrede ons na 10:00 die aand daar aangekom het en 6:00 die volgende oggend vertrek het. Die elektriese komberse was heerlik om die bed warm te maak omdat dit koud was en ons opgevries het. Die badkamers kort net meer warm water.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.