Salve
Review Summary
Jacques V - Dec 2020
Overall score
Baie netjies en gasvry.
Salve's response
Baie dankie vir die mooi kommentaar.
Elmarie T - Dec 2020
Overall score
Rustige, veilige oornagplek. Sal vir seker aanbeveel!
Enrico B - Nov 2020
Overall score
Wonderlik en rustig.
Salve's response
Ek is so bly. Dit klink of ons plekkie kort duskant volmaaktheid is. Ons probeer wel ons beste. Baie dankie. Neil.
Melissa M - Nov 2020
Overall score
Rustig, netjies en veilig
Salve's response
Baie, baie dankie. Sulke positiewe kommentaar doen my baie goed. Weereens dankie. Groete Neil.
Ben D - Nov 2020
Overall score
Stil, netjies en goed ingerig.
Salve's response
Baie dankie. Sien uit om julle weer te ontvang.
Anne-marie J - Oct 2020
Overall score
NETJIES, VRIENDELIK, TUIS GEVOEL
Salve's response
Nou ja, baie dankie.
Hannelie V - Oct 2020
Overall score
Fantasties en pragtig
Salve's response
Baie, baie dankie. Die kommentaar maak dit die moiete werd.
Nhlamulo H - Oct 2020
Overall score
Awesome
Salve's response
Thank you for the kind comment.
Navs I - Oct 2020
Overall score
Wow, what great service!
Pearl N - Oct 2020
Overall score
Amazing
Salve's response
Thank you for the comment. It is appreciated.
Thandokazi F - Mar 2020
Overall score
Very nice place.
Salve's response
Well, it is the truth. Only joking. Thank you for your kind words. Regards Neil
Charmaine S - Mar 2020
Overall score
The host is not very friendly.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die gasheer is nie baie vriendelik nie.
Die woonstel het 2 slaapkamers en daar is net een badkamer met 'n stort. Die woonstel voel nie baie privaat nie omdat daar trappe binne die woonstel is wat direk met die gasheer se woning gekoppel is en het dit vir my gevoel ek kan nie my nagklere aantrek en ontspan nie. Vooraf gereël dat ons baie laat land en laat sal arriveer en steeds het ek 'n baie kortaf oproep voor 21:00 vanaf die gasheer ontvang om te vra wanneer kom ons nou. En op aankoms het die gasheer ons kom groet in sy nagklere. Ons is baie meer professionele diens gewoond. Eers op aankoms het ons verneem dat daar geen kaartfasiliteit was nie en ons kontant moes bring om te betaal. Maak seker wat die tarief is vir die woonstel per nag en let daarop dat die tarief wat op stelsel wys slegs per kamer is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salve's response
Dit spyt my dat dit jou indruk en ervaring van die woonstel is.
Erika V - Feb 2020
Overall score
Excellent value for money, clean, neat with friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies met vriendelike diens.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salve's response
Dankie baie Erika. Dit word baie waardeer. Neil
Anadele C - Jan 2020
Overall score
Baie rustige omgewing met die versekering dat die eienaar(s) beskikbaar is op die perseel sou jy iets/hulp benodig.
Hendrik P - Jan 2020
Overall score
Baie lekker gebly.
Elmarie U - Jan 2020
Overall score
Nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig
Dis 'n lekker ruim eenheid en dit het gevoel soos huis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salve's response
Baie dankie vir die mooi woorde. Word baie waardeer.
Monique F - Sep 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Sal definitief weer gebruik maak van Salve.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salve's response
Baie baie dankie. Waardeer opreg.
Ritha L - Aug 2019
Overall score
Ek en my seun het baie lekker by Salve gebly. Vriendelike diens en gerieflik ingerig. Was heerlik en rustig. Dankie.
Salve's response
Baie dankie Neil.
Boeta T - Aug 2019
Overall score
Thanks for a great stay.
Christiaan T - Jul 2019
Overall score
Uitstekend en waarde vir geld.
Salve's response
Goeie dag Christiaan,
Baie dankie dit word waardeer.
Thabile M - Jun 2019
Overall score
Well accommodated by friendly host, close to places of commerce for facile self-catering.
Martie L - May 2019
Overall score
Beautiful place. Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plekkie. Huis weg van die huis.
Ons is van die platteland en dis 'n gerieflike, skoon en veilige plekkie om oor te bly as ons moet stad toe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezelle L - May 2019
Overall score
Nice and quiet neighbourhood.
Salve's response
Dear Liezelle,
Thank you for your kind words.
Regards,
Neil
Hannes S - May 2019
Overall score
Ons is baie gelukkig.
Angela M - Feb 2019
Overall score
Affordable clean accommodation.
Ronel V - Feb 2019
Overall score
Unit is neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die eenheid is netjies en skoon.
Die eenheid is netjies en skoon en het alles wat nodig is vir 'n self-catering-eenheid. Die toesluitmotorhuis sowel as die volle DStv is beslis 'n pluspunt. Die enigste kritiek is dat die eenheid warm is (venstertjies is klein) en 'n aircon in die kamer sal beslis 'n aanwins wees (die huidige fan is 'n bietjie klein).
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mac M - Jan 2019
Overall score
Heerlik, rustig en veilig.
Salve's response
Dankie vir die mooi kommentaar. Waardeer.
Cheryleena R - Nov 2018
Overall score
Friendly service and a beautiful apartment.
Salve's response
Thank you for the beautiful comment. Highly appreciated.
Regards,
Neil
Amelia L - Nov 2018
Overall score
Met all out needs.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Voldoen aan al ons vereistes
Ek wil voorstel dat beter ingang-/kantooraanwysigings aangebring word wat aandui presies waar gaste moet aanklop en parkeer met aankoms. Die eienaar was nie gelukkig dat ons by die verkeerde hek ingery het wat sy skoonmoeder (per abuis soos wat ons van hom verstaan het) vir ons oopgemaak het nie. Hy het wel later die middag navraag gedoen om die verblyf meer gemaklik te maak. Maar volgende keer gaan bly ek eerder elders in Sinoville. Ek sal Salve aanbeveel, maar maak seker jy klop by die regte deur aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lena W - Oct 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs, Skoon netjiese verblyf.
Chanteaul R - Oct 2018
Overall score
Veilig netjies en sentraal.
Salve's response
Baie dankie, waardeer die goeie woorde. Neil
Charmain G - Sep 2018
Overall score
Affordable short-term and centrally located accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bekostigbare korttermyn en sentraal geleë akkommodasie.
Goed toegeruste, netjiese tuinwoonstel. Gerieflik geleë naby winkelsentrums en Montana hospitaal. Maklike toegang tot N1. Ideaal vir korttermynverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris B - Aug 2018
Overall score
Good and clean.
Ingrid C - Jun 2018
Overall score
Baie gerieflik en rustig.
Erna N - Jan 2018
Overall score
Aangenaam en altyd lekker om daar tuis te gaan.
Read moreSalve's response
Dankie vir hierdie kommentaar met aanbevelings. Die banke in die sitkamer is vervang en sit/slaap baie gerieflik.
Trudi A - Jul 2017
Overall score
Heerlik gebly, dankie.
Salve's response
Baie dankie word opreg waardeer.
Groete
Neil
Dries B - May 2017
Overall score
Pleasant and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en rustig.
Baie vriendelik ontvang, verblyf skoon en netjies en alles wat nodig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salve's response
Baie dankie en waardeer dit.
Barbara S - Oct 2016
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Dit is 'n baie rustige area. Sal dit beslis kan aanbeveel. Baie privaat en die toesluitmotorhuis is beslis 'n pluspunt. My man het ook die volledige DStv baie geniet. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eljo V - Oct 2016
Overall score
Klein maar gerieflik.
Salve's response
Baie dankie. Die woorde is ongevraagd en daarom opreg.
Andre V - Oct 2016
Overall score
Oulike plekkie.
Salve's response
Baie dankie. Bly ons kan diens lewer en dat dit waardeer word.
Manie B - Sep 2016
Overall score
Opregte vriendelike diens.
Salve's response
Baie dankie vir u vriendelike woorde.
Elanie S - Sep 2016
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Het baie lekker gebly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salve's response
Baie dankie vir die mooi kommentaar. Ek waardeer dit.
Amanda K - Sep 2016
Overall score
Safe and peaceful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig en rustige slaapplek.
Mens is mos maar altyd onrustig in vreemde omgewing - maar ek het heerlik geslaap en baie veilig gevoel - baie naby aan alles!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maureen K - Aug 2016
Overall score
Baie vriendelik en behulpsaam.
Salve's response
Dankie vir jul oprrgte waardering. Neil
Cora N - Aug 2016
Overall score
Comfortable, affordable, safe and excellent location.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, bekostigbaar, veilig en uitstekend geleë.
Ek is so vriendelik verwelkom en my gashere het seker gemaak ek het als wat ek nodig het gedurende my verblyf. Dit was heerlik stil en ek kon sonder moeite kom en gaan soos my program dit vereis het. Salve is definitief my eerste keuse vir verblyf in Pretoria.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
George S - Jul 2016
Overall score
Baie dankie aan Neil en sy vrou. Ek het definitief baie lekker gebly.
Salve's response
Baie dankie vir die mooi waardering. Dit word waardeer. Neil
Nadia S - May 2016
Overall score
Baie gemaklik.
Paul P - May 2016
Overall score
Dit was so rustig en stil -- 'n vakansie in die middel van die week!
Salve's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit word waardeer.
Groete Neil
Erna B - Apr 2016
Overall score
Uitstekende verblyf en liefdevolle, sorgsame gasheer en gasvrou.
Cora L - Feb 2016
Overall score
Dit was baie lekker om daar te kon bly.
Albert V - Dec 2015
Overall score
Lekker gebly.
Nelly C - Nov 2015
Overall score
Vriendelike ontvangs en die verblyf was aangenaam en ook baie privaat.
Wessel V - Sep 2015
Overall score
Stil area, netjies en veilig, met vriendelike diens!
Trudi A - Aug 2015
Overall score
Ek sal weer gebruik maak van verblyf.
Suzaan O - Apr 2015
Overall score
Sal beslis Salve aanbeveel en weer van julle dienste gebruik maak!
Seun V - Apr 2015
Overall score
Ons sal natuurlik weer by Salve gaan oorbly.
Bets O - Mar 2015
Overall score
Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie bekostigbaar, goed geleë en veilig en lekker en ek sal dit verseker weer gebruik.
Engela L - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gebly.
Celeste V - Jan 2015
Overall score
Selfdiens wooneenheid.
Paul S - Nov 2014
Overall score
Excellent space and location for business travel.
Colin T - Nov 2014
Overall score
Netjiese, privaat eenheid.
Roelf V - Oct 2014
Overall score
Privaat, rustig, ontspannend (met toesluitmotorhuis).
Marina D - Oct 2014
Overall score
Ons het ons verblyf geniet.
Corniee E - Sep 2014
Overall score
Very quiet area, enjoyed our stay
Erna B - Aug 2014
Overall score
Puik verblyf en wonderlike gasheer en -vrou! Hulle het uit hul pad gegaan om dit aangenaam en gerieflik te maak. Baie dankie!
Beatrice J - Jul 2014
Overall score
'n Heerlike bed, rustige omgewing én veilig!
Marcel S - Feb 2014
Overall score
Rustigheid en gemak.
Dora E - Jan 2014
Overall score
Dis was 'n fantastiese week van rustigheid en vrede.
Colin T - Dec 2013
Overall score
'n Veilige, skoon en netjiese area.
Frans W - Oct 2013
Overall score
Die verblyf is baie goed.
Christa G - Jul 2013
Overall score
Gemaklik, skoon, gerieflik geleë en veilig.
Jeannette J - Jul 2013
Overall score
Hartlike ontvangs, rustige en veilige verblyf met niks wat in die wooneenheid kort nie.
Jenny A - Mar 2013
Overall score
Excellent
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 291 Knysna Avenue, Sinoville, Pretoria, 0129, Gauteng
- All ages welcome