San Gabriel Homestead
Review Summary
Beverley W - Dec 2019
Overall score
Fantastic value for money.
San Gabriel Homestead 's response
Good day Beverley,
Thank you so much for the positive review, always nice to know that our guests enjoyed their stay !
Kindest regards, Jan and Trudie
Dirk V - Dec 2019
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Uitstekende venue vir doel van ons besoek en vriende wat wil saam kuier of braai.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
San Gabriel Homestead 's response
Middag Dirk,
Dit was vir ons lekker om julle almal hier te ontvang. Ons is bly julle het lekker gekuier en dit geniet !
Kom gerus weer !
Groete, Trudie en Jan
Christa L - Oct 2018
Overall score
Heerlike wegbreeknaweek.
San Gabriel Homestead 's response
Beste Christa en famiie
Dit was so lekker om julle as gaste hier op San Gabriel te ontvang. Ons is bly om te hoor julle het die verblyf geniet.
Ons is trots op hierdie pragtige plek met sy rustige atmosfeer en die stilte, weg van die stadsgewoel.
Ons hoop ons sien julle weer.
Vriendelike San Gabriel groete aan almal.
Jan en Trudie
Thom A - May 2018
Overall score
Great stay.
San Gabriel Homestead 's response
Good day Tom,
Thank you so much for your nice review, we are so happy to hear that you enjoyed your stay!
Kind Regards,
Trudie and Jan
Janis M - Jan 2018
Overall score
Scenic, tranquil, well positioned and comfortable.
San Gabriel Homestead 's response
Dear Janis,
Thank you so much, we are pleased you had a great time. We just love to share San Gabriel.
I would also like to thank you for your visit, please come again.
Kind Regards,
Jan and Trudie
Louise J - Dec 2017
Overall score
Baie “cozy" plek.
San Gabriel Homestead 's response
Goeie dag Louise en familie,
Ons is bly dat julle San Gabriel geniet het. Dankie vir die terugvoer ons waardeer dit baie.
Ons sal beslis voorsiening maak vir lakens vir die lekker warm aande.
Beste wense vir 2018.
Groete uit die mooiste Kaap
Juanette V - Dec 2017
Overall score
Baie baie lekker rustig!
San Gabriel Homestead 's response
Goeie dag Juanette,
Dit was lekker om julle hier te ontvang en deel te wees van julle troue. Mag julle 'n lang en gelukkige huwelik hê.
Kom kuier gerus weer op San Gabriel!
Groete,
Jan en Trudie
Monique B - Nov 2017
Overall score
'n Pratige juweel 20 min uit Kaapstad!
Read moreSan Gabriel Homestead 's response
Middag Monique,
Dit was lekker om julle as gaste hier op San Gabriel te ontvang. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet.
Ons is trots op die pragtige plek met die rustige atmosfeer en die stilte, weg van die stads gewoel.
Hoop ons sien julle weer.
Vriendelike groete.
Jan en Trudie
Earl J - Oct 2017
Overall score
Very pleasant hosts and very nice, value for money location and facilities.
San Gabriel Homestead 's response
Many Thanks for the kind and positive feedback. We are always happy when our guests enjoy their stay. It was a pleasure to have you here. Hope to see you again.
Kind Regards,
Trudie
Jenny M - Oct 2017
Overall score
Quiet, rural, affordable, safe and tidy accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, landelike, bekostigbare, veilige en netjiese verblyf.
Ons was verras met die rustige, ouwêreldse grasie van San Gabriel. Die gasvrou Trudie het ons hartlik ontvang en op ons versoek toegelaat dat ons studente-kleinkinders by ons kom braai. Ek beveel dit graag aan as jy van die dol stadsgedruis wil ontsnap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
San Gabriel Homestead 's response
Ons is altyd bly as ons gaste die verblyf op San Gabriel Gasteplaas geniet het, ons hoop ons sien julle weer.
Ons is trots om hierdie historiese, rustige mooi plaas met ander te deel.
Vriendelike San Gabriel groete,
Trudie Pelser
Francien G - Apr 2017
Overall score
Professional hospitality and service. Well equipped. Fantastic experience.
San Gabriel Homestead 's response
Dear Francien,
Many thanks for the kind and positive feedback, this is much appreciated. It was a pleasure to have you here.
Trudie Pelser
Eben V - Mar 2017
Overall score
Expected much more for the price.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek't baie meer verwag vir die prys.
Geen WiFi, geen lugreëling, geen vensters wat kan oopmaak in die kamer nie, geen diefwering voor vensters in badkamer nie, moes gordyne toetrek om toilet te kan gebruik (geen "frosted windows"). Gedurige geraas van werkers met opgradering van nabygeleë eenheid tydens verblyf. Nie die rustige tyd in die wynlande wat ons verwag het nie. Hopeloos oorprys vir wat 'n mens kry.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maatje B - Mar 2017
Overall score
We had a lovely stay at San Gabriel.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly by San Gabriel.
Ons het ons verblyf geniet, Trudie was baie tegemoetkomend en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danwin A - Feb 2017
Overall score
Peaceful, serene and picture perfect.
Zida De Villiers D - Jan 2017
Overall score
Not what I expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie wat ek verwag het nie.
Ek was baie teleurgesteld deurdat dit wat ek verwag het nie gerealiseer het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerald S - Dec 2016
Overall score
Wonderful location and setting.
Christo R - Dec 2016
Overall score
A calm and pleasant three days. We wish we could've stayed longer.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
'n Rustige en aangename drie dae en ons wens dat ons langer kon aanbly.
San Gabriel kan enige tyd aanbeveel word as 'n oornag- of deurgangs verblyfplek en selfs vir vakansiegangers. (Ek sal enige tyd 'n vakansie van 'n maand of langer daar deurbring.) Dit is egter noodsaaklik dat meer inligting oor die lodge vooraf aan gaste deurgegee word soos die reëlings met handdoeke en die feit dat Somerset-Wes nader is as Stellenbosch. Andersins uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryke F - Oct 2016
Overall score
Baie netjies en skoon! Perfek geleë - naby alles.
San Gabriel Homestead 's response
Thanks, have a nice day.
Kind regards,
Trudie Pelser
Andrew B - May 2016
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het dit werklik baie geniet. Pragtige uitsig, veilig en die plek is baie netjies. Naby aan eetplekke en nie ver van groot winkels nie. Sal enige tyd weer daar gaan bly en sal dit 100% aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize V - May 2016
Overall score
Aangenaam.
Francois V - Mar 2016
Overall score
Dit was wonderlik.
Mari S - Mar 2016
Overall score
Skoon, netjies, vriendelik en rustig.
Roewald M - Jan 2016
Overall score
Paradys in die wynlande. Stil, in die natuur, groot kamers, swembad wat baie help, en beste ligging ooit!
Caroll H - Oct 2015
Overall score
Baie mooi en rustige omgewing en verblyf.
Read moreSan Gabriel Homestead 's response
Beste Caroll,
Dankie vir die terugvoering. Die kothuise is selfsorgeenhede en word net skoongemaak met aankoms en vertrek. Beddens moet self deur die gaste opgemaak word. Ek is jammer oor die kombuis, ek kan verstaan as dit ongemaklik was. Ons is tans besig om nog 'n kombuis te skep. Kom kuier gerus weer, ons sal julle met graagte ontvang.
Groete,
Gerrida
Abel & Doreen J - Oct 2015
Overall score
Baie lekker en rustig en mooi omgewing.
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: San Gabriel Historic Guest Cottages, R44, Stellenbosch, 7160, Western Cape
- All ages welcome