San Lameer Villa Fornasetti
Review Summary
Tertius Z - Apr 2022
Overall score
Perfekte huis, alles werk, ligging super, geen bure, bosse voor jou en die see-uitsig. Skoonmaker super effektief, wit lakens, alles werk.
San Lameer Villa Fornasetti 's response
Beste Tertius,
Ek is baie bly julle het die huis en die kuier by Sanlameer geniet.
Kom gou weer.
Annali.
Marna V - Oct 2017
Overall score
Wonderful, comfy accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike, gemaklike verblyf.
Die villa is pragtig, netjies en ruim, presies soos wat dit op die fotos lyk. Die klein details en Annali se gasvryheid laat mens tuis voel, ons het ons tyd by San Lameer terdeë geniet. Ek sal dit met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand, ons sal verseker weer hier bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
San Lameer Villa Fornasetti 's response
Beste Marna,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Dit is 'n riem onder die hart as mense die plek geniet en weer wil kom.
Ek sien daarna uit om jou weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Annali Swanepoel.
Frikkie J - Aug 2017
Overall score
Puik in alle opsigte.
Read moreSan Lameer Villa Fornasetti 's response
Beste Frikkie,
Ek waardeer jou verslag oor ons villa. Ons probeer om ons gaste soos vriende te laat voel. Ek sien daarna uit om julle weer by San Lameer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Annali Swanepoel.
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Off the R61, San Lameer 140/12, Southbroom, 4281, KwaZulu-Natal
- All ages welcome