Sandbaai Woonstel
Review Summary
Glenda M - Dec 2020
Overall score
Wonderful holiday experience. Very comfortable. Well situated for beach walks. Close to large shopping mall with wide range of shops. Quick access to wine routes.
Sandbaai Woonstel's response
Thank you very very much for the positive feedback. We appreciate it.
Sune S - Nov 2020
Overall score
Fantasies!
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Jul baie welkom en ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Bradley V - Oct 2020
Overall score
Baie rustige atmosfeer.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Kom kuier weer .
Taz G - Oct 2020
Overall score
Home away from home.
Hendrika L - Oct 2020
Overall score
Baie gerieflik en rustig. Lekker warm stort. Genoeg plek om te relax. Gerieflike kombuis. Baie dankie vir 'n lekker naweek. Sal weer terugkeer. Dankie. Hendrika
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Elzaan F - Sep 2020
Overall score
Gerieflik, skoon, ligging!
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om jul weer te verwelkom.
Anna M - Feb 2020
Overall score
Very neat, clean and would definitely recommend to family and friends.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en sal beslis aanbeveel aan familie en vriende.
Baie rustige plekkie wat privaat is en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit.
Jackie V - Jan 2020
Overall score
Very clean and cosy. Friendly and helpful hostess.
Sandbaai Woonstel's response
Ek waardeer die positiewe terugvoer. Ek sien uit dat jul weer kom kuier.
Carla V - Dec 2019
Overall score
Heerlike plekkie.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die mooi terugvoer. So bly jul het dit geniet.
Danelene M - Dec 2019
Overall score
Heerlik ruim en netjies.
Sandbaai Woonstel's response
Baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Yvonne C - Nov 2019
Overall score
The most wonderful place with top reception!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die wonderlikste plek met top ontvangs!
Dit was topgehalte, als was silwerskoon, smaakvol gemeubileer, lieflike plek en Laurette is 'n gasvrou duisend!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Ek waardeer dit.
Jul was aangename gaste.
Liesl D - Nov 2019
Overall score
It was very clean and neat and hostess is very friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plekkie was baie skoon en netjies gewees en gasvrou baie vriendelik.
Ons naweek was baie goed gewees en ons het ons tydjie geniet. Verblyf was baie netjies en die gasvrou was baie vriendelik gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet en kon die bokke se wen hier by ons kyk.
Monica V - Oct 2019
Overall score
Baie netjies, ruim en gemaklik!
Elsarien A - Oct 2019
Overall score
Baie rustig.
Read moreSandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Bly jul het dit geniet en jul was baie aangename gaste.
Rosmund S - Sep 2019
Overall score
Stay was fabulous with sound of the sea, amazing!
Sandbaai Woonstel's response
Goeie dag Rosmund,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet.
Jp S - Jul 2019
Overall score
Spacious and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en privaat.
Hierdie woonstel is deel van die huis, maar totaal privaat. Die woonstel is ruim in alle opsigte, baie netjies en met alle geriewe wat nodig is. Daar is 'n heerlike braaiplek buite en weereens kan dit in privaatheid geniet word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie baie dankie vir die mooi terugvoer ons waardeer dit. Ons sien uit om jou weer te ontvang.
Renette V - Jun 2019
Overall score
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier weer.
Deirdré B - May 2019
Overall score
Stunning.
Sandbaai Woonstel's response
Baie, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Ek is so bly jul het dit geniet. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang. Jul was baie aangename mense. Ek glo jou arm gaan volkome herstel.
Dordrey B - May 2019
Overall score
Pragtige plekkie binne loopafstand van see.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet en sien uit daarna dat jul weer kom.
Elna V - Apr 2019
Overall score
It met all our needs for the time we stayed there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit het aan al ons behoeftes voldoen vir die tydjie wat ons daar gebly het.
Ons is baie vriendelik ontvang en die woonstel was skoon en netjies. Die banke in die TV-kamer behoort vervang te word. Vir 'n langer verblyf sal 'n groter yskas/vrieskas meer geskik wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die terugvoer.
Tersia G - Apr 2019
Overall score
Lekker gebly.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die terugvoer. Bly jul het lekker gebly.
Sybrand S - Apr 2019
Overall score
Lekker seeluggie.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die terugvoer.
Maudie V - Mar 2019
Overall score
We were pleasantly surprised.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons was aangenaam verras.
Dit was soos ons huise by die see. Ons gasvrou Laurette Aldrich was vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer soontoe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Tania P - Feb 2019
Overall score
Fantasties en rustig, waarde vir jou geld.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer en so bly jul het dit geniet. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Edward C - Feb 2019
Overall score
Very friendly service, big spaces.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike diens, groot spasies.
Goeie diens. Oom en Tannie baie behulpsaam en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat jul van ons plek gebruik gemaak het.
Gawie S - Feb 2019
Overall score
Lovely place to breakaway from the city's hustle and bustle.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike plekkie om weg te kom van die stad se lawaai.
Ons het heerlik gebly! Als wat jy nodig het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dankie dat jul by ons oorgebly het.
Susan J - Jan 2019
Overall score
Fantastic, private, very spacious, centrally located and you can hear the sea.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties, privaat, baie ruim, sentraal geleë en hoor die see.
Baie oulike plekkie. Sal beslis weer teruggaan. Baie lekker gekuier. Lekker ruim plekkie. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi en positiewe terugvoer. Jul baie aangename gaste gewees en ons sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Judine W - Jan 2019
Overall score
Dit was 'n uitstekende wegbreek en kwaliteittyd met familie.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons beplan om n groter yskas aan te skaf.
Sien uit na jul volgende kuier
Juna V - Dec 2018
Overall score
A lovely peaceful getaway.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike rustige wegbreek.
Heerlik en rustig. Lekker vir gaan stap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die terugvoer.
Ansie D - Nov 2018
Overall score
Veilig, rustig, netjies. Heerlik gebly.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Daleen L - Oct 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Miemie M - Oct 2018
Overall score
Tops.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die terugvoer, bly jul het dit geniet.
Andre P - Oct 2018
Overall score
It was an honour!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n eer!
Die plek het aan ons vereistes voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Jul was baie aangename gaste en bly jul was tevrede.
Jerome S - Oct 2018
Overall score
Ek en my lewensmaat het 'n wonderlike tyd gehad.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was n plesier om jul as gaste te hê. Bly jul het dit geniet en kom kuier weer. Kon agerkom as natuurbewaarder dat jy die natuur geniet.
Monique S - Jul 2018
Overall score
Lekker bly plek vir 'n lekker kuier.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jul as gaste te hê.
Jolanda T - Jul 2018
Overall score
Was heerlik.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Noeleen C - Jun 2018
Overall score
Werklik heerlik gebly daar en die woonstel was lekker ruim.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Kom kuier weer.
Alida J - May 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Alles wat jy nodig het is daar. Naby die see. Gasvrou het jou dadelik tuis laat voel. Alles skoon en netjies. Het heerlik gebly. Sal weer van jou plekkie gebruik wil maak in die toekoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Jul was aangename gaste en kom kuier weer.
Lowellen A - May 2018
Overall score
Woonstel was baie netjies en presies soos foto's op webwerf.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Kom kuier weer.
Amanda V - May 2018
Overall score
Ons verblyf was heerlik. Die woonstel is ruim, baie netjies en het alle geriewe wat benodig word.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul was aangename gaste en jul altyd welkom.
Christine B - Apr 2018
Overall score
Wonderlik.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die goeie terugvoer. Kom kuier weer
Helen F - Apr 2018
Overall score
Dit was wonderlik met die see binne stapafstand.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die goeie terugvoer en jul vriendelikheid met die besoek. Jul baie welkom om weer te kom.
Leon H - Mar 2018
Overall score
Gemaklike, veilig en gerieflike verblyf.
Read moreSandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die pragtige terugvoer.
Kom kuier beslis weer, julle is baie welkom.
Priscilla - Mar 2018
Overall score
Baie aangename en bekostigbare plekkie by die see!
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die positiewe terugvoer . Ons gee aandag aan die oprit.
Noleen A - Feb 2018
Overall score
Dit was asemrowend!
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly jul het dit geniet. Dankie dat jul die woonstel so netjies gelaat het.en jul welkom
Anneke N - Feb 2018
Overall score
Gerieflik, huislik.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vr die mooi terugvoer ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê. Ons sien uit daarna dat jul weet kom kuier.
Laurette
Berenice E - Jan 2018
Overall score
Veilig en baie netjies!
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is baie welkom om weer te kom kuier.
Elmarie A - Dec 2017
Overall score
Dit was heerlik. Lekker naby die see.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Laurette
Chantal G - Dec 2017
Overall score
Wonderlike woonstel.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoering. Julle is altyd welkom hier, en ek het jul vriendelikheid opreg waardeer.
Nicky A - Nov 2017
Overall score
Home away from home.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Eben S - Nov 2017
Overall score
Puik in alle fasette.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die postiewe terugvoer. Sien uit daarna dat jul weer kom kuier.
Andre D - Nov 2017
Overall score
Baie netjies, ruim en letterlik 'n paar meter se stap vanaf die see.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uit daarna om jul weer te ontvang.
Alta V - Nov 2017
Overall score
Ons kan Sandbaai Woonstel met vrymoedigheid aanbeveel.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle is altyd welkom.
Willie V - Oct 2017
Overall score
Heel lekker.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die terugvoer.
Gert E - Oct 2017
Overall score
Lekker gekuier, Oom Oubaas van 7de laan se fantasmagories.
Sandbaai Woonstel's response
Gert,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. So bly julle het dit geniet.
Laurette
Tanya E - Jul 2017
Overall score
Home away from home.
Read moreSandbaai Woonstel's response
Baie dankie Tanya, vir die positiewe terugvoering. Julle is baie welkom by ons.
Madelein L - Jun 2017
Overall score
Friendly reception and the apartment was clean and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons is baie vriendelik verwelkom en die woonstel was skoon en baie netjies.
Was skoon en netjies en daar was alles wat 'n mens nodig het. Is vriendelik verwelkom en gegroet toe ons vertrek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Goeie dag Madelein,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Vriendelike groete,
Laurette
Nulene E - Jun 2017
Overall score
Best kept secret in Sandbaai.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Best kept secret in Sandbaai.
Ons is hartlik verwelkom deur die gasheer- en vrou. Laurette het ons bederf met heerlike tuisgebakte beskuit - ons het dadelik tuis gevoel. Die woonstel is toegerus met alles en meer as wat nodig is. Baie skoon en netjies. Alhoewel jy nie 'n see-uitsig het nie, is dit wonderlik om in die oggend wakker te word met die branders in jou ore. Ons sal beslis weer tuisgaan in Sandbaai Woonstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Beste Nulene,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom.
Marietjie B - May 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam.
Ons het lekker gebly en dankie vir die ekstra moeite met my skoonouers.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jul altyd welkom.
Stella S - May 2017
Overall score
Lovely, clean accommodation close to beach and a very gracious host.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien uit daarna om jul weer sien.
Chavonne K - May 2017
Overall score
Enjoyed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Die plekkie is gerieflik ingerig, skoon en netjies. Stapafstand van die see af. Sterk aan te beveel vir enige iemand wat net bietjie rustigheid soek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Bradley A - Apr 2017
Overall score
Ons het baie lekker gekuier.
Sandbaai Woonstel's response
Dankie vir die terugvoer.
Carine L - Dec 2016
Overall score
It was very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie gerieflik.
Ek en my vriende het dit baie geniet en die huis het als wat nodig was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jul is pragtige jongmense en bly jul het dit geniet.
Yolande D - Dec 2016
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Dis soos om by familie te gaan kuier. Wonderlike plek en mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandbaai Woonstel's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Yolande, jou vriendelike geaardheid het jul kuier baie aangenaam gemaak vir ons asook hoe netjies jul die woonstel gelaat het. Ons sien uit daarna om jul weer as gaste te ontvang.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 237 Piet Retief Cresent, Sandbaai, Hermanus, 7200, Western Cape
- All ages welcome