Melkbosstrand Accommodation at Sandcastle B&B | TravelGround
+34

Sandcastle B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 55 reviews for Sandcastle B&B
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Izak Jacobus L - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak Jacobus L
On business

Hospitable and comfortable.

The accommodation was pleasant, clean and the breakfast was very tasty. I can recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry en gemaklik.

Die verblyf was aangenaam, skoon en die ontbyt was baie lekker. Ek kan dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sakkie V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sakkie V
With spouse/partner

Lekker, skoon en gasvry.

Lekker sentaal geleë, met heerlike ontbyt!

Angelique M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique M
With spouse/partner

Lovely, beautiful, clean and comfortable with a beautiful sea view and friendly service. Would go and visit again.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, pragtig, skoon en gemaklik met 'n mooi see-uitsig en vriendelike diens. Sal weer gaan kuier.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mario C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario C
With friends

'n Huis weg van jou huis.

Baie netjies, baie lekker. 'n Huis weg van jou eie.

Jaco P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco P
With spouse/partner

'n Uiters positiewe ervaring.

Ons eerste keer in Melkbos, maar ons sal weer daar gaan kuier. Die plek is ideaal vir uitspan, maar dit kort effens aandag. Ons verstaan hulle beplan 'n bietjie veranderinge en glo dat dit dan weer 5-ster sal wees. Die ontbyt was 6-ster.

Neal V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Neal V
With spouse/partner

Very good. Pleasant people. Comfortable clean accommodation.

The reception was friendly and punctual. Breakfast excellent. Was uncomfortable with vehicle standing outside, but there were no problems and clearly no one else was uncomfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie goed. Aangename mense. Gerieflike skoon verblyf.

Die ontvangs was vriendelik en stiptelik. Ontbyt uitstekend. Was ongemaklik met voertuig wat buite staan, maar daar was geen probleme nie en duidelik was niemand anders ongemaklik nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chevaughn V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chevaughn V
On business

Very nice stay and friendly staff.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly, en vriendelike personeel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corneli V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corneli V
With spouse/partner

Awesome.

Everything was so neat and the breakfast was delicious. The sea view was beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Alles was so netjies gewees en die ontbyt was baie lekker. Die see-uitsig was prentjiemooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clyde G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clyde G
With spouse/partner

Lekker rustig maar tog naby alles.

Verblyf was lekker, net kamer 8 kort 'n ekstra of groter spieël.

Morne V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne V
On business

Really pleasant and very kindly received and treated.

Excellent service and would recommend the guesthouse at any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Werklik aangenaam en baie vriendelik ontvang en behandel.

Uitstekende diens en sal die gastehuis enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandcastle B&B's response

Dankie Morne! Mooi week vir jou.

Groete
Chantel

Sandcastle B&B
George B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George B
With spouse/partner

Skoon en rustig. Ontbyt was nooit vervelig, elke daggie ietsie anders.

Vriendelike verwelkoming, lekker gebly. Sal weer daar oorbly.

Sandcastle B&B's response

Hi Elize

Dankie vir jou mooi boodskap, sien uit om jul weer te sien.

Vriendelike groete
Chantel

Sandcastle B&B
Kopano M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kopano M
Family with young children

It is a nice place to stay, no noise, good privacy, nice foods and so welcoming staff that are always helpful.

I will definitely book again there!

Sandcastle B&B's response

Good day Kopano,

You were wonderful guests!!

Sandcastle B&B
Wimpie B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wimpie B
With spouse/partner

Very nice, convenient and friendly.

The place was very neat. We had a nice stay there and the staff was very friendly and helpful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, gemaklik en vriendelik.

Die plek was baie netjies. Ons het lekker daar gebly en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmie K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elmie K

Aangename verblyf.

Vriendelike personeel. Baie lekker ontbyt met kaggel in eetkamer.

Tinus B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus B
Family with young children

Wonderlik.

Wonderlike plek vir 'n gesin.

Eddie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eddie V
With spouse/partner

Enjoyed the accommodation and decided to stay longer. Rooms were clean and the location was appropriate. One street from the beach.

Had a great stay. Service was good and the breakfast was nice. Good location, close to the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het die verblyf geniet en besluit om langer aan te bly. Kamers was skoon en ligging gepas. Een straat van die strand af.

Lekker gebly by Sand Castle - Diens was goed en ontbyt was baie lekker. Goeie ligging, maar naby die strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eldrid K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eldrid K
With spouse/partner

Lovely.

We thoroughly enjoyed our stay. The booking was easy. The reception at Sandcastle B&B was as expected. Reception was also helpful with suggestions for nearby restaurants.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons het ons verblyf terdee geniet. Die bespreking was maklik. Die ontvangs by Sandcastle B&B was soos verwag. Ontvangs was ook behulpsaam met voorstelle vir nabygeleë restaurante.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eliana S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eliana S
With spouse/partner

One sentence in difficult, but it was absolutely wonderful to stay there. Will definitely go again.

Beautiful guesthouse. Nice rooms. Delicious breakfast and breathtaking views. A must to visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een sin in moeilik, maar dit was absoluut heerlik om daar te bly. Gaan beslis weer.

Pragtige gastehuis. Mooi kamers. Heerlike ontbyt en asemrowende uitsig. 'n Moet om te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandcastle B&B's response

Hi Eliana,
Dankie vir jou mooi woorde! Dit was n plesier om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Chantel

Sandcastle B&B
Amanda D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda D
With spouse/partner

Very clean, neat and well located. Will definitely stay there again.

Will definitely stay at this guest house again. Well located with an ocean view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie skoon en netjies en goed geleë. Sal beslis weer besoek.

Sal beslis weer van die gastehuis gebruik maak. Goed geleë met 'n see-uitsig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nelien K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelien K
Family with teenagers

Pragtige gastehuis, egte waarde vir geld.

Ek kan die gastehuis aanbeveel vir gesinne asook enkel reisigers. Gemaklik, vriendelik en baie naby aan die strand. Heerlike ontbyt.

Bianca D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca D
With spouse/partner

Vriendelike personeel.

Baie vriendelike personeel, Chantelle het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom. Die ontbyt was baie lekker wat hulle bedien en die porsies is groot. Rustige area in Melkbosstrand en veilig. Die uitsig van die boonste verdieping is baie mooi.

Marie E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie E
With spouse/partner

Sal weer en weer daar tuis gaan.

Ons het baie lekker daar gebly. Dis veilig, skoon en goeie waarde vir geld.

Karin V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
With spouse/partner

Rustige en netjiese verblyf en omgewing.

Ons het heerlik gebly. Die ontbyt was uitstaande en die kamer netjies en rustig met seeuitsig. Sal dit aan vriende voorstel.

Louzetta L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Louzetta L
With spouse/partner

6 uit 10.

Ons was baie ontevrede. Hulle is besig om aan te bou reg bokant ons kamer. Die geraas was verskriklik en ons stort was verstop.

Sandcastle B&B's response

Beste Louzetta, ek is baie jammer julle was verontrief deur ons bouery. Soos my bestuurder aan jou genoem het, was ons bereid om julle te skuif na 'n stiller deel van die gastehuis, ons was ook bereid om vir julle die koste van julle Saterdagaand se akkommodasie terug te gee. Volgens my bestuurderes het julle wel genoem dit is nie nodig om te skuif nie, ek is steeds bereid om vir julle die een aand se kostes terug te gee. Chantel het verskoning gevra vir die ongerief, en ons is regtig jammer daaroor. Soos versoek het ons ook aan julle die opsie gegee om eers laat uit te boek ipv 10:00 die oggend, ook as deel van ons pogings om julle ongerief aan te speek. Oor die drein vra ek ook verksoning, was nie bewus daarvan nie maar sal dit dadelik regstel. Ons het ook die bouery intussen gestaak. Kontak ons gerus met jou bankbesonderhede. Vriendelike groete, Liana

Sandcastle B&B
Jacques L - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques L
With spouse/partner

Excellent!

Walking distance from restaurants. Close to ocean. Best breakfast in Cape Town. Friendly staff. Will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Stapafstand vanaf restaurante. Klipgooi vanaf see. Beste ontbyt in Kaapstad. Vriendelike personeel. Sal beslis weer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandcastle B&B's response

Dankie Jacques. Dit was lekker om jul hier te hê.

Vriendelike groete
Chantel

Sandcastle B&B
Lizette P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette P
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Ons het ons tyd hier baie geniet. Die ligging is perfek. Die diens was uitstekend en ons sal beslis terugkeer.

Rene E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene E
With spouse/partner

We enjoyed it!

Thank you very much. Sandcastle's hospitality was excellent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit gate uit geniet!

Baie dankie almal. Sandcastle se gasvryheid was uit die boeke!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester B
With spouse/partner

Warm hospitality.

Lovely, close to the ocean, just a stone's throw from the city, yet tranquil. Historical buildings worth a visit. Delicious breakfast included.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike gasvryheid.

Dit was heerlik, naby die see, klipgooi vanaf die stad, maar baie rustig. Geskiedkundige geboue om te besoek. Baie lekker ontbyt ingesluit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alex V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alex V
With spouse/partner

Pleasant.

Overall it is a very nice place, but there is nothing that stands out as exceptional.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Dis oor die algemeen 'n baie nice plek maar daar is niks wat uitstaan as besonders nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon C
With spouse/partner

Peaceful and clean accommodation with an excellent breakfast.

Would suggest shaded parking for cars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustige en skoon verblyf met uitstekende ontbyt.

Beveel aan dat skaduparkering vir voertuie aangebring word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandcastle B&B's response

Hello oom Deon, hoop dit gaan goed? Dankie vir die mooi woorde. Ek sal vir die eienaar daar die idee voorskiet!
Baie liefde en groete vir die tannie!
Groetnis
Chantel

Sandcastle B&B
Karin C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Karin C
Family with teenagers

Aangenaam.

Ligging is gerieflik naby strand en geriewe was netjies. Die huis kort wel aandag en die kliëntediens was baie gemiddeld. Personeel kan gerus bietjie vriendeliker wees.

Sandcastle B&B's response

Hi Karin , dankie vir jou terug voer.

Ons sal aandag gee aan die nodige punte.

Vriendelike Groete
Chantel

Sandcastle B&B
Petro C - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petro C
With spouse/partner

Very nice, clean and neat.

Checked in later than the allocated time, but Chantel was very helpful and friendly throughout.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam, skoon en netjies.

Ek't ongelukkig later ingeboek as die bestemde tyd, maar Chantel was baie behulpsaam en deurentyd vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandcastle B&B's response

Dankie Petro, dis altyd lekker om sulke terug voering te kry.
Groete,
Chantel

Sandcastle B&B
Fanie M - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fanie M
With spouse/partner

Oulike B&B by die see.

Die gastehuis se dekor is besonders mooi en die uitleg skep die gevoel van ruimte. Dit is naby die see geleë met gemaklike toegangspaaie. Ons kamer het 'n mooi uitsig op die see en die branders se geluid in die agtergrond was heerlik. Die bestuurder en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Het ook die ontbyt baie geniet. Baie netjiese en skoon B&B. Kan dit regtig aanbeveel en sal weer daar tuisgaan.

Sandcastle B&B's response

Hi Fanie
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly julle het dit geniet! Ons sien uit om jul weer te sien.
Vriendelike Groete.
Chantel Matthee

Sandcastle B&B
Gerhard L - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard L
With spouse/partner

Great and friendly place to stay.

Some maintenance required to doors and windows.

Sandcastle B&B's response

Hi Gerhard,
We are in the process of renovating and the doors and windows will definitely be seen to. Thank you for visiting us and taking time to write a review to help better our guest house in every way possible.
Kind Regards,
Chantel

Sandcastle B&B
Bianca K - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca K
With spouse/partner

Baie netjies en goed geleë!

Baie netjiese gastehuis, lekker ontbyt en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief teruggaan!

Sandcastle B&B's response

Dankie Bianca :) Dit was lekker om jul hier te hê!

Sandcastle B&B
Piet C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Piet C
With spouse/partner

Baie lekker gewees en het die hele nag die see se branders gehoor.

Verblyf was uitstekend en die ligging is ideaal. Die see is binne stapafstand en 'n mens hoor die branders die hele nag lank. Personeel is baie vriendelik en ons sal Sandcastle B&B enige tyd aanbeveel.

Carmen P - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen P
Individual traveler

Ontspanne!

Almal was hulpvaardig. Ek het lekker geslaap en ontspan. Ek sal verseker weer soontoe gaan.

Sandcastle B&B's response

Dankie vir die review Carmen :)

Sandcastle B&B
Luige S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Luige S
Family with young children

Tuiste weg van die huis.

Hulle het so mooi na ons gekyk! Diens was puik en kos heerlik.

Gerda W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerda W
Family with young children

Reg by die see, baie mooi skoon dekor!

Baie tevrede met die blyplek. Ons sal beslis weer hier kom bly!

Magda V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Magda V
With spouse/partner

Vriendelike mense en ons het heerlik gebly met 'n see-uitsig.

Ons het 'n heerlike ontbyt geniet. Dis baie goed geleë, parkeerplek kan 'n probleem wees as hulle vol bespreek is. Baie netjiese en skoon B&B. Kan dit regtig aanbeveel.

Louwrence E - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louwrence E
On business

Netjies en gerieflike gaste huis met vriendelike personeel.

Sien die sterre.

Tlou Jonas Matlamela T - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tlou Jonas Matlamela T

Enjoyed!

This venue will definitely be recommended to all our friends and family. 1. value for money -excellent 2. customer servive -excellent 3. cleanliness-excenllent 4. location -excellent 5. safety -excellent

Helene S - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helene S
With spouse/partner

Die gastehuis is baie mooi en netjies en skoon.

Die gastehuis is baie mooi, netjies, skoon en veilig. Ek dink Kaapstad / Melkbosstrand is ons land se mooiste toerismestad.

Adri G - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adri G
Family with young children

Heerlik!

Diens was vriendelik, alles was netjies, ontbyt was lekker - sal weer gaan en ook mense aanbeveel om soontoe te gaan.

Juane T - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Juane T
With spouse/partner

Diens het baie verswak vandat ons laas Sandcastle besoek het.

Ons het teruggekeer na Sandcastle omdat dit voorheen baie lekker was en ons het nog altyd uitstekende diens ontvang, maar dit het baie verswak. Ons sal nie weer teruggaan nie.

Joan E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joan E
Family with young children

Baie lekker gebly.

Personeel uiters behulpsaam en vriendelik.

Tertia V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia V
Family with teenagers

'n Heerlike rustige verblyf, voel soos huis sonder die huishoudelike stres.

Baie skoon en netjies. Net ontspan, ontspan en geniet. Ons sal Sandcastle B&B aanbeveel vir volwasse vakansiegangers individue, egpare, volwasse groepe, of selfs gesinne met tieners. Dit is ook baie ideaal vir sakereisigers. Die gasvrou en personeel is baie aangenaam en bekwaam in hulle pligte. Dit is 'n huis met 'n ligte verwelkomende atmosfeer. Hoewel dit nie op die seefront geleë is nie, hoor jy die see en is jy loopafstand van die strand. Parkering is op die sypaadjie maar die omgewing kom rustig voor en is ons verseker dat daar min tot geen misdaad voorkom. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Sharon M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon M
Family with teenagers

A really great place to stay!!

This is perfectly located a road away from the beach so you don't need to use a car to get there.

Linda T - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda T
Family with young children

Verblyf was aangenaam!

Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel.

Martin V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin V
Family with young children

Verblyf baie goed. Naby alles!

Ver genoeg uit Kaapstad, maar tog naby genoeg vir swem, eet, stilte, ens.

Vanessa A - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa A
Family with teenagers

Great

See the stars below. A lovely B&B in Cape Town.

Clint S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Clint S
With friends

Great!

Sandcastle B&B is lekker naby die strand. Goeie kos en vriendelikheid! Kon nie vir beter gevra het nie!

Marilyn D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marilyn D
With spouse/partner

Rustig en gemaklik!

Ons het heerlik gekuier, maar dink dat die standaard van die ontbyt verbeter kan word. Franse roosterbrood was bv. glad nie beskikbaar nie, en die ontbyt was elke keer dieselfde.

Hendrik B - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Hendrik B
With spouse/partner

Tydjie geniet.

Mooi plekkie en besonder vriendelike gasvrou sal weer kom bly

Charlene P - Jan 2012
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene P
Family with young children

Excellent service!

We were made to feel very welcome. The owners are a lovely couple who went out of their way to make our stay an amazing one. The food is top quality and the atmosphere is relaxing with a home comfort feel.

was R900
From R600
per night (for 2 people)
was R900
From R600
per night (for 2 people)
was R900
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 105 Mostert Street, Melkbosstrand, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmYmU5YzI2LThhMGQtNDkxMS04NzVkLTM0NjIyYzYyMjYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, now From R600  per night (for 2 people) 55 5 1 5 105 Mostert Street Melkbosstrand 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.720520374517 18.444896936417
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com