The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sandkorrel | TravelGround
+38

Sandkorrel

56 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 56 reviews for Sandkorrel
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Bruce S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce S

A lovely house in the perfect position.

This is an outstanding place but was really to large for our party. A vist to the flowers or a great place for a larger party to chill out.

Marlene B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene B
With spouse/partner

Good customer service, comfortable, neat and clean.

Hosts are very friendly and helpful with information regarding the area, eateries etc. Atmosphere is warm, peaceful and tonic for the soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie kliëntediens, gerieflik, netjies en skoon.

Gashere baie vriendelik en behulpsaam met inligting oor die omgewing, eetplekke ens. Atmosfeer warm, rustig en 'n lafenis vir die gees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda R
With spouse/partner

Lovely stay and Yvette is an excellent hostess.

She had to come get us after we couldn't find the address with GPS, Google Maps or our Garmin. Cannot believe one can get lost in Jacobs Bay, but alas, we did! Sandkorrel is beautiful and the view could not be better. The house is very well-equipped and the rusks and the bottle of wine were very welcome. It is walking distance from the restaurant where we had a really good time. We stayed in the top part of the Loft part of the house and it was nice and private and peaceful. Our only criticism is that there is no shelf in the shower to place your shampoo, soap and shaving items. A beautiful place and very well-equipped with a very special hostess. Will recommend Sandkorrel without a doubt, especially to tourists. I would, however, be cautious recommending it to a family with toddlers, particularly the Loft area, as there is no gate at the top of the stairs and a toddler could fall down.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier en Yvette is 'n uitstekende gasvrou.

Sy moes ons kom haal nadat ons met GPS en Google maps en die Garmin eenvoudig net nie die adres kon opspoor nie. Kan nie glo mens kan in Jacobsbaai verdwaal nie, maar ons het. Sandkorrel is pragtig en die uitsig is onverbeterlik. Die huis is baie goed toegerus en die beskuit en bottel wyn was baie welkom. Dis stapafstand van die restaurant waar ons baie lekker gekuier het. Ons het die booonste Loft deel van die huis tot ons beskikking gehad en dit was lekker privaat en rustig. Ons enigste kritiek is dat daar nie 'n rakkie in die stort is om jou sjampoe, stortseep, skeermiddels neer te sit nie. Pragtige plek, baie goed toegerus en 'n besondere gasvrou. Sal Sandkorrel sonder skroom aanbeveel vir toeriste. Sal egter huiwerig wees om iemand met kleuters in die Loft te laat bly, omdat daar nie 'n hekkie by die trap is nie en 'n kleuter daar kan afval.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esther M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther M
With friends

Dit was sielsverkwikkend en 'n luukse bederf in 'n plek waar die gasvrou aan alles en nog gedink het.

Dekor is pragtig, Alles is vars en ruim. Die vertrekke en linnegoed ruik lekker. Daar is genoeg van alles: borde, messe en vurke ens. Die binnebraai was 'n groot pluspunt. Die hele plek skree: bederf!

Sandkorrel's response

Beste Esther,
Dankie vir die positiewe kommentaar en ons is baie bly julle het die verblyf geniet. Julle is altyd weer welkom. Ons het ware vriende geword. Mooi jaar vir julle tot ons weer ontmoet.
Groetnis

Sandkorrel
Johanna G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna G

Goeie ligging.

Gerieflike kuierhuis. Pragtige see-uitsig.

Sandkorrel's response

Dankie, Johanna vir julle besoek. Hoop om julle weer te sien.

Sandkorrel
Zelda O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda O
With friends

Pragtige plek. Perfekte ligging. Puik diens.

Sandkorrel gaan ons definitief weer sien. Baie dankie Yvette vir jou professionele, puik diens!

Natasha V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
With spouse/partner

Perfekte huis met die perfekte uitsig.

Sandkorrel sien ons definitief weer.

Sandkorrel's response

Beste Natasha
Dankie vir jul kommentaar.
Baie dankie vir jul kuier. Dit was ons voorreg en ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete Yvette en Kobus.

Sandkorrel
Tertius C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertius C
With spouse/partner

Superb location and ideal stay for a couple. Good maintenance, extremely neat.

The cleanliness and location of the place is definitely the big plus, great for people who like to walk. There is a beautiful trail around the rocky path and just over the hump a magnificent sandy beach. It is also quiet and slightly away from the densely built up area across the bay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skitterende ligging en ideale verblyf vir 'n paartjie. Goeie instandhouding, uiters netjies.

Die netheid en ligging van die plekkie is beslis die groot pluspunte, heerlik vir mense wat hou van stap. Daar is 'n pragtige roete om die klippaaitjie en net oor die bult 'n manjifieke sandstrand. Dit is ook stil en so bietjie weg uit die digter beboude area aan die oorkant van die baai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandkorrel's response

Beste Tertius
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Bly julle het die verblyf geniet. Dit word opreg waardeer. Ons hoop jul kom kuier gou weer.
Groetnis
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Minki S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minki S
With spouse/partner

Alles van Sandkorrel was perfek. Ons sal definitief teruggaan soontoe.

Hier kry alles 10/10. Die ligging, netheid, gasvryheid, fasiliteite, kommunikasie. Ek kan Sandkorrel sonder skroom aanbeveel. Ons sal beslis teruggaan.

Sandkorrel's response

Beste Minki

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ons voorreg om julle te huisves en sien uit na jul volgende kuier!

Groete
Kobus en Yvette

Sandkorrel
Liz T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz T
With friends

Ongelooflik.

Alles was perfek. Wil net weer teruggaan.

Desiré H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Desiré H
With spouse/partner

Baie mooi uitsig. Twee heerlike stoepe. Baie mooi en gerieflike blyplek.

Ons het heerlik gebly in Sandkorrel. Ons was drie mense en het die gerief van die huis geniet. Baie skoon en netjies. Baie mooi uitsig en die stoep is beskut teen die wind. Ons het heerlik gebraai. Ons sal definitief weer gaan.

Sandkorrel's response

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit word opreg waardeer en julle is altyd weer welkom. Groete Yvette en Kobus

Sandkorrel
Cobus P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus P
With spouse/partner

Warm and hospitable.

We had a great stay. The place was spacious and the people friendly and hospitable. We felt at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Warm en gasvry.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie was ruim en die mense was vriendelik en gasvry, ons het baie tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandkorrel's response

Baie bly julle het lekker gekuier, julle is altyd weer welkom!!

Sandkorrel
Alti M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alti M
With friends

To say the least, it was outstanding! Thank you.

It was a very positive experience and one of the few times we got more than what we expected. Outstanding, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die was om die minste te sê: Uitstekend! Baie dankie.

Dit was 'n baie positiewe ervaring en een van die min kere wat ons meer gekry het as wat ons verwag het. Uitstekend en baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandkorrel's response

Hallo julle! So bly julle het lekker gekuier. Ek gaan julle aanbod aanvaar en kom koffie drink. Wat n voorreg om julle te kon ontmoet.

Groete
Yvette

Sandkorrel
Anna-marie B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anna-marie B
With spouse/partner

Nice, relaxing and peaceful.

Yvette received us with open arms, she was warm and friendly. Comfortable and tidy accommodation. Nice bed and good quality bedding. The shower works very well. Nice, thoughtful details. Shells on the towels (we are at the sea),complete information about the town and surroundings and rusks with our morning coffee! The price was a bit high for us but on the other side - Sandkorrel is right by the sea. We can definitely recommend Sandkorrel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker ontspanne en rustig.

Yvette het ons met ope arms ontvang, sy was warm en vriendelik. Gerieflik en netjiese verblyf. Lekker bed en goeie gehalte beddegoed. Die stort werk baie lekker. Mooi, bedagsame details. Skulpies op die handdoeke (ons is mos by die see) volledige inligting oor die dorp en omgewing en beskuit by ons oggendkoffie! Die prys was 'n bietjie hoog vir ons maar aan die anderkant - Sandkorrel is reg by die see geleë. Ons kan Sandkorrel definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandkorrel's response

Beste AnnaMarie en Allan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Bly julle het lekker gebly.
Vriendelike groete,
Kobus en Yvette

Sandkorrel
Wanda V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wanda V
With friends

Dit het aan al ons verwagtinge en selfs meer voldoen!

Die huis was onverbeterlik. Die mooiste uitsigte vanuit die huis, skoon en baie netjies. Die gasvrou, Yvette, is so vriendelik dat sy soos 'n ou vriendin gevoel het. Mens kom verfris terug. Dit voel asof ons 'n jaar met vakansie was. Sandkorrel het ons batterye herlaai! Dit was so lekker.

Sandkorrel's response

Beste Wanda. Die gevoel is wedersyds. Dit was n voorreg om julle te kon ontmoet. Dankie dat julle die huis so netjies agtergelaat het. Dit was n plesier om daar in te stap. Julle is altyd weer welkom. Mag die jaar jou en jul vriende ent uit met vreugde en vrede dra. Groete Yvette en Kobus

Sandkorrel
Lynette H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette H
With spouse/partner

Very neat, quiet and peaceful.

Yvette is the ideal and friendly hostess. She welcomed us wholeheartedly and immediately made us feel at home. The accommodation and room was very neat and comfortable. We had a good night's rest, and enjoyed a long walk on the beach. For the area, there's just too few places to eat, but we enjoyed the accommodation very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, stil en rustig.

Yvette is die ideale en vriendelike gasvrou. Sy het ons hartlik verwelkom en ons dadelik tuis laat voel. Die verblyf en kamer was baie netjies en gemaklik. Ons het 'n baie goeie nagrus gehad, en lekker lank langs die see gestap. Vir die area is daar net 'n tekort aan eetplekkies, maar ons het die verblyf verskriklik geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandkorrel's response

Beste Lynette,

Baie dankie vir jul bespreking by ons, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende kuier!

Groete,
Yvette en Kobus

Sandkorrel
Melanie F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melanie F
With spouse/partner

Heerlike, skoon en netjies blyplek.

Sandkorrel se uitsig is prentjie-mooi en was beslis die beste keuse wat ons kon maak. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam en het ons sommer dadelik tuis laat voel. 'n Heerlike eerste keer in Jacobsbaai!

Sandkorrel's response

Beste Melanie
Dit was ons voorreg en bly jul het Sandkorrel geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Kobus en Yvette.

Sandkorrel
Callie T - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Callie T
With spouse/partner

Prentjiemooi.

Jacobsbaai is 'n pragtige plek, Sandkorrel is fantasties geleë en ons is baie warm, hartlik en gasvry ontvang. Ons kom beslis weer!

Sandkorrel's response

Callie, baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en julle is altyd weer welkom. Veilig wees. Tot ons weer ontmoet. Groete, Kobus en Yvette.

Sandkorrel
Erika V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erika V
With spouse/partner

Heerlik gasvry en gemaklik, pragtige uitsig.

Pragtige dorpie, pragtige huis met pragtige uitsig. Eienaar baie gasvry. Huis baie lekker ingerig. Sal weer gaan.

Sandkorrel's response

Erika baie dankie vir die bespreking. Baie dankbaar dat jul dit geniet het en ons dalk weer sal kom besoek. Sien uit en dit was n voorreg om julle te verwelkom. Groete Yvette en Kobus

Sandkorrel
Du Toit V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Du Toit V
With friends

Heerlik, gerieflik, met alles wat jy benodig.

Jacobsbaai is 'n heerlike bestemming as jy lekker wil ontspan en wegkom van die gejaagde lewe. Dit is 'n pragtige kusdorpie waar jy lekker kan kuier en die pragtige natuurskoon kan geniet, stap, visvang, slaap, boeklees of by die koffiewinkeltjies kan kuier. Sandkorrel is 'n baie gerieflike, netjiese huisie met moderne geriewe en het alles wat jy nodig het vir gemaklike moeitevrye en ontspanne verblyf.

Sandkorrel's response

Baie dankie. Dit was ons voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd weer welkom.
Groete,
Yvette

Sandkorrel
Robyn D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robyn D
With friends

Spacious.

Sandkorrel is a spacious, beautiful house and above expectations with a fully equipped kitchen for 8 people. There is a lovely view and short walk to the beach. I'd definitely recommend Sandkorrel for a place to stay with a group of friends. I wish I was there for longer.

Sandkorrel's response

Thank you Robyn. You are always welcome. Yvette

Sandkorrel
Sidney C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sidney C
With friends

Dit was regtig een van die mooiste huise wat ons in gebly het.

Dit was 'n baie mooi, ruim tuiste gewees en sal die vir enigiemand aanbeveel. Die area is baie mooi en ons is gehelp met baie vriendelik Weskus-diens.

Menanto M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Menanto M
Family with young children

Heerlike verblyf waar ons werklik die rustigheid van Jacobsbaai kon ervaar.

Ons het heerlik gebly by Sandkorrel. Als wat mens nodig het teen bekostigbare pryse. Baie vriendelike gasvrou wat ons dadelik laat tuis voel het.

Sandkorrel's response

Dit was ons voorreg. Hoop om julle weer te sien.

Sandkorrel
Rozelle V - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozelle V

Son, sand en see.

Baie dankie vir een ongelooflike naweek. Die huis sit op die strand, pragtige meubels. Eienaars is gasvry en vriendelik. Ons het dit baie geniet!

Sandkorrel's response

Plesier Rozelle.

Jy en jou gesin is altyd weer welkom.

Beste groete
Kobus en Yvette

Sandkorrel
Sarah-jane A - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarah-jane A
With spouse/partner

Wonderful stay.

We had an amazing stay at Sandkorrel. Would definitely go back and also recommend to friends and family.

Bernita B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernita B
Family with teenagers

Stunning en baie gawe mense.

Ons is baie vriendlik ontvang, en verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies, sal beslis weer gaan kuier!

Sandkorrel's response

Dit was ons voorreg. Julle is altyd weer welkom. Groete, Yvette en Kobus.

Sandkorrel
Elmine B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmine B

Unbelievably comfy, clean and very central.

Sandkorrel is very well appointed and very spacious. It is beautiful and well designed. You can have a great kuier on both sides of the house which is nice in windy conditions. The host lady does a lot to make you stay pleasant. Thanks Yvette! Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik gerieflik, skoon en baie sentraal.

Sandkorrel is baie goed ingerig en heerlik ruim. Dit is pragtig en uiters goed geleë. Mens kan beide kante van die huis kuier en dit is 'n aanwins as dit winderig is. Die gasvrou doen moeite om jou verblyf aangenaam te maak. Dankie Yvette! Hoogs aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandkorrel's response

Baie dankie! Dit was ons voorreg. Julle is altyd welkom.

Kobus en Yvette

Sandkorrel
Mariana M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariana M

Vriendelike ontvangs met fantastiese uitsig en ontspanne.

Met aankoms was ons baie vriendelik gegroet deur die eienaar, wat dadelik jou welkom laat voel het. Die huis is goed geleë en daarom kan die hele huis gebruik word - afhangende van die weer! Vir seker sal ons as gesin (met familie en vriende) weer teruggaan vir 'n wegbreek. Al wat ek kan voorstel wat nog 'n aanwins kan wees vir die huis is 'n tuimeldroër en 'n klein vrieskas, want soos ons wat vir 7 nagte gebly het, sou dit baie welkom gewees het.

Elrich L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrich L
Family with young children

Sandkorrel exceeded all our expectations!

Sandkorrel was perfect for us. It's an amazing place and the accommodation is of great quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sandkorrel het al ons verwagtinge oortref!

Sandkorrel het perfek gewerk vir ons. Dis 'n besonderse plek en verblyf van die hoogste gehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chris V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris V
Individual traveler

Sandkorrel is really one of the most beautiful places I've visited to spend a relaxing weekend, Yvette was an excellent hostess and I can strongly recommend Sandkorrel.

Sandkorrel is a very romantic place in Jacobs bay and an excellent getaway destination for a peaceful and quiet weekend. It is withing walking distance from the Weskusplek restaurant. All in all it was an excellent getaway.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sandkorrel was rerig een van die mooiste plekke waar ek nog 'n rustige naweek deurgebring het, Yvette was 'n uitstekende gasvrou en ek kan Sandkorrel hartelik aanbeveel.

Sandkorrel is 'n baie romantiese plekkie in Jacobsbaai wat 'n uitstekende wegkom bestemming is vir 'n stil en rustige naweek. Dit is ook binne loopafstand van die Weskusplek restaurant. Algeheel was dit 'n uitstekende wegkomkans.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mamrie P - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mamrie P
With spouse/partner

Perfek.

Pragtig ingerig. Gerieflik. Gasvryheid en vriendelikheid.

Stefan F - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stefan F
With spouse/partner

Beautiful neat West Coast accommodation!

Everything was perfect and lovely! Treat yourself by visiting Sandkorrel.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige skoon weskus rusplek!

Alles was perfek en lieflik! Kom bederf jouself by Sandkorrel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christo O - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo O
With spouse/partner

Fantasties!

Baie dankie vir heerlike ervaring wat waarde vir geld bied. Ons sal beslis weer kom en dit aanbeveel vir almal. Goeie basis om die groter area te verken. Mooiste sonsondergange en prentjie van die baai ens.

Elize W - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize W
With spouse/partner

Friendly environment on our lovely West Coast!

It was lovely to just stand still in time on our beautiful West Coast. I have read so much about Jacobsbaai and now I can tick it off my bucket list. Sandkorrel is a lovely place to stay and from where to explore the surrounding area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike omgewing aan ons pragtige Weskus!

Was heerlik om net bietjie stil te staan in tyd aan ons pragtige Weskus. Ek het al so baie gelees van Jacobsbaai en kan dit nou "tick" op die "bucket list". Sandkorrel was 'n heerlike blyplek om vandaan die omringende omgewing te verken.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adel B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adel B
With spouse/partner

Beautiful and peaceful.

It was a beautiful and peaceful place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en rustig.

Dit was 'n baie mooi en rustige plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sulani L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sulani L
Family with young children

Verwagtinge oortref! Sal vir seker hoog aanbeveel.

Na ek 'n paar resensies gelees het, was ek onseker of ons die regte besluit maak om te gaan, aangesien ons 'n gesin van vier is. (2 klein kindertjies en my ma). Slegs die "Chamber"-kamer was beskikbaar. Yvette, 'n absolute engel, het vir ons baie eerlik laat weet sy dink dit gaan knap wees, maar ons is welkom. Ek het letterlik die minste verwag toe ons daar kom. Ek was lieflik verras! Die kamer is ruim, baie skoon en netjies... Ons is bederf met 'n lekker bottel wyn en beskuitjies vir saam met die koffie. Daar is meer as genoeg kaste vir pakplek. Ons het lekker gebraai en is met tafeltjie, stoele, braaibak en houtplank verskaf. Yvette was selfs so gaaf om ons langer te laat bly die oggend, sodat ons die omgewing kon verken en rustig kon klaarmaak. Ek het lanklaas iemand so gasvry en vriendelik ontmoet soos sy! Ons sal vir seker terugkeer!

Jan S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S
With spouse/partner

Baie oulike plek om te bly, sal dit altyd aanbeveel.

Was net vir ons lekker. Geen klagte nie. Gasvryheid uitstekend. Baie welkom gevoel.

Reinette D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Reinette D
With spouse/partner

Lieflike omgewing.

Pragtige slaap- en badkamer, maar die stoep by die hoofslaapkamer is te klein om op te sit dus is daar nie juis kuierplek nie. Die kombuisie is beslis nie toegerus vir selfsorg-akkomodasie nie.

Pierre V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Pierre V
With spouse/partner

Pragtige plek solank alles geboek word en lekker stil.

Pragtige plek solank jy die hele opset boek en nie net 'n kamer nie. Die kamers is nie geskik vir selfsorg nie. Die huis is pragtig en skoon maar te groot vir 2 persone maar glo dit sal lekker wees vir 'n groot familie.

Yvonne B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Yvonne B
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Ons het slegs die hoofslaapkamer van die hele huis gebruik. Dit was uitverhuur aan ons as 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid en die geriewe is dus heel beperk daarvoor. Kombuis kan letterlik net vir koffie- en tee-doeleindes gebruik word. Die eenheid was darem netjies en skoon. Daar is 'n behoefte vir bagasiebankies in die kamer. Daar was geen bankie of stoele op die stoep om op te sit nie. Daar was wel 3 bankies op die ander stoep wat vir die groter huis se gebruik was... die res van die huis was egter nie vir die 2 dae uitverhuur nie. Die bed was ongemaklik en onprakties. Die badkamer het wel 'n kassie onder die wasbak, maar geen rakkies nie. Beperkte TV kanale. Daar was wel 'n dubbelmotorhuis, maar ons is aangeraai om NIE met die motor daar in te ry nie want die sement was hoër as die grond en baie steil. Die afdak was buite sig van die hoofslaapkamer. Dit het onveilig gevoel.

Sandkorrel's response

Beste Yvonne,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons antwoord graag op 'n paar van jou stellings :

1. Die kombuisie van die eenheid word omskryf presies soos dit is.
2. Die DStv is die gastehuis pakket, wat bestaan uit 'n beperkte aantal kanale.
3. Wat die kwessie van veiligheid betref, alle vensters en alle deure is deur Trellidor beveilig. Ons het nog nooit enige insident gehad nie.

Ons is baie bevoorreg om mee te deel dat 70% van ons besigheid bestaan uit gaste wat herhaaldelik terugkeer. Ons huis is baie spesiaal en dus sal ons graag wil hê dat ons gaste ook so voel. Ons het wel aanpassings op die profiel aangebring om enige verdere misverstande uit die weg te ruim voor gaste 'n bespreking bevestig.

Groete,
Sandkorrel - bestuur

Sandkorrel
Francois M - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Francois M
With spouse/partner

Die akkommodasie was netjies, skoon, redelik goed toegerus, en die ontvangs baie vriendelik.

Twee nagte daar oorgebly tydens ons besoek aan die Weskuspark, Postberg en omgewing. Ons het baie gou tuis gevoel. As ek egter iets kan voorstel: die badkamer kort 'n rak of staander waarop 'n mens jou klere kan plaas wanneer 'n mens stort of die bad gebruik. Tans is die enigste plek die toilet. 'n Rakkie onderkant die spieël bokant die wasbak sal nuttig wees vir 'n mens se bril, toiletware, ens. 'n Handdoekhak wat bereikbaar is vanuit die stort sal ook baie nuttig wees. Die stort is binne baie donker. Alhoewel 'n braaiertjie beskikbaar was, was daar nie voldoende beskutting en sitplek vir 'n buite-kuier nie. Die uitstekende restaurant binne loopafstand van die huis het egter opgemaak daarvoor.

Lizette H - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette H
With friends

Ongelooflike lekker, pragtige, ruim plek met ongelooflike uitsig oor see. Alles is daar!

Hierdie stil, rustige, skoon dorpie met sy pragtige uitsigte en strande is voorwaar 'n heerlike plek om te gaan ontspan. Ek gaan verseker weer terugkeer.

Koos V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Koos V
With friends

Wonderlike Weskus-gasvryheid, lieflike huis, perfekte ligging en baie goed toegerus.

Sandkorrel as Weskus-bestemming voortreflik. Pragtige uitsig en lieflike huis. Dankie aan Kobus en Yvette!

Elmien H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien H
Family with young children

Ons het 3 nagte oorgebly in Sandkorrel en dit was 'n onvergeetlike lekker ervaring in 'n besonderse mooi plek.

Sal dit definitief aanbeveel en beslis weer gaan as ons die geleentheid kry. Yvette het uit haar pad gegaan om ons te verwelkom en te wys waar alles is wat ons moontlik sou benodig, asook ons verras met 'n gratis bottel wyn, melk, filterkoffie en beskuit. Die veiligheid was ook opvallend goed. En die ligging ... die heel beste van alles! Stunning plek. Definitief 'n eerste keuse bespreking!

Lyrese G - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lyrese G
With spouse/partner

Pragtige huis en baie sentraal.

Baie vriendelik ontvang toe ons daar aankom. Als en nog meer wat ons nodig gehad het. Sal beslis teruggaan!

Phillip M - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip M
With spouse/partner

Simply awesome

If you want to get away from the city, this place to go to. Brilliant location, clean beaches and friendly owners. We loved every minute of it.

Ian R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian R
With spouse/partner

Fantasties!

Alles puik, en op sy plek, geen klagtes nie, goeie waarde vir geld!

Raymond A - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Raymond A
With spouse/partner

Goeie ligging met netjiese verblyf.

Ons het nie die volle huis van binne gesien nie, maar net die hoofslaapkamer en lei af dat die res van die huis net so keurig ingerig sal wees.

Anri B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anri B
With spouse/partner

Pragtige kamer in 'n pragtige huis met 'n perfekte ligging!

'n Baie netjiese en pragtige selfsorgkamer. Yvette se diens is ongelooflik en ek kan vir enigiemand aanbeveel om by Sandkorrel te bly.

Mariette K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette K
With spouse/partner

Heerlik gekuier. Pragtige huis en omgewing.

Baie dankie, gaan beslis weer!

Karen S - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen S
With spouse/partner

Beste plekkie aan die hele Weskus!

Yvette en Kobus se opregte Weskus-gasvryheid, tesame met die uitsig reg op die baai en die pragtige geriewe, het beteken dat ons 'n fantastiese tyd in Jacobsbaai gehad het en beslis sal terugkeer...

Robert V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert V
Family with young children

Moderne verblyf en die pragtigste omgewing om in te gaan ontspan.

Die eienaars is ook baie gasvry en is altyd bereid om die ekstra myl te loop om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Chris B - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris B
Family with young children

Heerlik gekuier.

Pragtige huis, perfekte ligging. Heerlik gekuier.

Elmarie J - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie J
Family with young children

Wonderlike verblyf op 'n pragtige plek!

Die pragtige, ruim huis is hooggeleë met uitsigte in alle rigitngs, letterlik treë van die visserbaaitjie voor, 'n pragtige sandbaai net oor die duin, en die Weskusplek se restaurant en winkeltjie. 'n Wonderlike vakansie vir ons jong seuns terwyl ons op die stoep sit en oral kan sien. Goeie beddegoed, wel ingerigte badkamers en kombuis. Ons kon nie vir meer vra nie.

Selma W - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selma W
Family with young children

Dit is 'n pragtige huis op die mooiste plek!

Ons het die hele huis gehuur en nie enkelkamers nie. Dit was meer privaat. Die huis is pragtig en silwerskoon. Sal dit aanbeveel.

Tom D - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom D
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

From R825
per night (sleeps 2)
From R825
per night (sleeps 2)
From R825
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Weskusplek, Jacobsbaai, 7380, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMDUzZDQzLTNlYTAtNGE2MS1iOWE1LTMyODAxMDA3MTg1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R825  per night (sleeps 2) 56 5 1 5 Weskusplek Jacobsbaai 7380 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.96362839097 17.88484364748
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!