The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sandriver Safari Lodge | TravelGround
+11

Sandriver Safari Lodge

Lodge

Location

  • 308 Grutz Farm, RHJX+5P, Makhado, 0920, Limpopo

Skilderagtige sonsondergange tesame met 'n vuur in die omheinde boma lok jou siel nader aan die natuur. Opwindende wildritte word aangebied waar die volgende in hul natuurlike habitat gesien kan word: sebras, koedoes, buffels, rooihartbeeste, swartwitpens, elande, rooibokke, kameelperde, blouwildebeeste, gemsbokke, steenbokke ensovoorts.

Na 'n wildrit, om gaste die perfekte Kodak-oomblik te kry, kan gaste ontspan in die swembad, sowel as 'n volledige kroeg en tafeltennis. Die luukse lodge bied heerlike volledige ontbyt, ligte middagetes en tipiese braai saans, sowel as 'n verskeidenheid drankies. Die lodge maak verder voorsiening vir DSTV en WIFI.

Fullscreen
From R1 700
per night (for 2 people)
From R1 700
per night (for 2 people)
From R1 700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 11:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 308 Grutz Farm, RHJX+5P, Makhado, 0920, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA109eb9c29eb896aaa6d63ba2497a3923588fb50a309dd68d5a9670cde9f65e2d8f81f3848ceb468134ccc2196df9f7957d03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 700  per night (for 2 people) 308 Grutz Farm RHJX+5P 0920 Limpopo 0860 022 102 11:00-19:00 10:00 -23.169611111111 29.599305555556
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!