The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at SandyPaws | TravelGround
+14

SandyPaws

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 31 reviews for SandyPaws
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Deon V - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

Pragtig netjies, ruim en baie gerieflik geleë.

Dit is so lekker geleë in 'n stil gedeelte van Gouritzmond, stapafstand van die see en rivier. So skoon en netjies. Eienaars het ons baie welkom laat voel.

Lieb D - May 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lieb D
With spouse/partner

Netjies, skoon en ruim.

Dis 'n mooi, ruim woonstel met genoeg uitsig en alles wat ons benodig het was daar beskikbaar.

Rentia W - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia W
Family with teenagers

Dit was baie skoon en groot vertrekke. Die eienaars was gaaf en beleefd.

Dit was baie skoon en groot vertrekke. Die eienaars was gaaf en beleefd.

Carinne B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carinne B

Fantasties.

Die plekkie is baie netjies. Sal definitief aanbeveel vir enige iemand.

Marnus V - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus V
Family with young children

Perfek vir die hele gesin.

Dankie Matty en Johan, ons sien al klaar weer uit na ons volgende kuier.

Danelle S - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle S
Family with young children

Dit was ongelooflike lekker.

Dit was baie lekker. Ons het so tuis gevoel. Netheid en skoon, die stilte is onbeskryflik. Dit was so lekker laat my kinders net daar wou bly en die dag wat ons vakansie tot 'n einde gekom het gehuil het. Ek sal SandyPaws vir enige iemand aanbeveel en sal def weer van SandyPaws gebruik maak.

Lisa-marie T - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa-marie T
Family with young children

Wonderlik!

Regtig baie gawe mense, ons sal vir seker weer gaan.

George A - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George A
With spouse/partner

Relaxing and refreshing

Die plek is baie stil. Perfek om weg te breek van die geraas van die stadslewe af. Die eienaar was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ek sal die plek beslis aanbeveel. 10/10

Helmon H - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmon H
With spouse/partner

Fantasties

Voor ons aankoms was Matty alreeds baie behulpsaam met inligting wat ons benodig het. Met ons aankoms het sy ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Die wooneenheid lyk nuut en is baie netjies en is beter as wat ons verwag het. Ons het ons een aand se verblyf baie geniet en wens ons kon langer. Ons sal beslis weer kom kuier.

Coen B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coen B
Family with young children

Baie netjies, skoon en nuut. Vriendelike eienaars.

Het dit terdeë geniet.

Willie C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie C
With spouse/partner

Heerlik gebly. Selfs gebraai. Wonderlike woonstel, veilig met 'n vriendelike gasvrou.

Hoogs aanbeveelbaar. Wonderlike blyplek. Gerieflik, netjies en skoon.

Hermien M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermien M
With spouse/partner

Fantasties.

Heerlike plekkie waar ons gewoon het. Netjies, veilig, privaat en groot. Ligging is great en 'n pragtige dorpie. Sal defs weer daar gaan kuier.

Kobie V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobie V
Family with young children

Rus en rustigheid.

Ek het kiekies by 'n troue geneem en na 'n lang aand en seer voete was dit net wat ek nodig gehad het.

Jeanette D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette D
With friends

Lekker atmosfeer en rustigheid.

Het slegs vir een aand oorgeslaap Sal weer terugkeer vir 'n behoorlike vakansie.

Suezell D - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suezell D
Family with young children

Wonderlike plek.

Sandy Paws was regtig pragtig gewees. Dit is baie mooi en veilig sal definitief weer soontoe gaan.

Peter B - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter B
With spouse/partner

Clean and welcoming.

Well received, all appliances required for self-catering supplied.

Johan D - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Sandy Paws is a lovely place to stay. Very spacious and neat. Johan and his wife are the most friendly people. Our stay was just too short.

We had a wonderful stay in the spacious, neat and comfortable flat. The flat is comfortable with everything you need. Johan and his wife are the most friendly people. We had a wonderful stay, it was just too short. Will definitely visit again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sandy Paws is 'n heerlike blyplek. Baie ruim en netjies. Johan en sy vrou is die vriendelikste mense. Ons kuier was net te kort.

Ons het heerlik gebly in die ruim, netjiese en gerieflike woonstel. Die woonstel is gerieflik met alles wat jy nodig het. Johan en sy vrou is die vriendelikste mense. Ons het heerlik gebly, dit was net te kort. Gaan beslis weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawid M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid M
Family with young children

Wonderlike plekkie.

Netjies en perfek vir vinnige wegbreek.

Marnus V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marnus V
Family with young children

Die hele gesin het dit baie geniet, ons kom beslis weer.

SandyPaws is 'n baie netjiese plekkie met alles wat ons nodig gehad het.

Mervan D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mervan D
Family with young children

Vakansie om te rus.

Sandy Paws, was baie skoon en gemaklik vir ons gesin ons het geen probleme ondervind nie. Die see is baie naby en ons het mooi uitsigte gehad. Sal dit beslis voorstel as gaste na stilte en net pure rus op soek is.

Suné L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suné L
With friends

Netjiese blyplekkie.

Ons was baie tevrede. Sal dit definitief kan aanbeveel.

Mattheus M - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mattheus M
With spouse/partner

Heerlik gebly.

Pragtige plekkie. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het.

Reinette L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reinette L
With spouse/partner

Baie lekker gebly. En baie netjies.

Plek was stil en netjies en jy kan die see sien. En bokkies loop sommer daar rond en die hasies.

Jan M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan M
With spouse/partner

Baie netjies, skoon en goed toegerus.

Die eienaars was baie gasvry en vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly en beslis vriende en en familie daarheen verwys.

Stephan D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Stephan D
With friends

Beslis lekker gewees, dit was beslis die geld werd.

Dis skoon en dis groot, dis eintlik net perfek vir mense van 4! Hierdie was beslis my gunsteling blyplek vir die vakansie. Ek maak so gou as moontlik weer 'n draai. En die gasvryheid is uit die wereld, baie dankie vir 'n lekker paar dae hier!

Louis B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis B
Family with young children

Fantastiese akkommodasie met 'n lieflike uitsig.

Die eienaars van SandyPaws is baie gawe mense en hulle het 'n pragtige plek. Daar is absoluut niks wat kort daar nie. Ons het vir seker ons nuwe akkommodasieplek gevind vir die volgende paar jaar waarheen ons sal terug keer. Baie dankie.

Cecilia R - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia R
With spouse/partner

Beste blyplekkie

Die was die beste blyplek en definitief waarde vir geld.

Marcel D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel D
Family with teenagers

Lekker ontspannend.

Ek, my vrou en dogter het vir 3 aande daar geslaap. Matty en haar man het uit hul pad gegaan om ons verblyf daar so genotvol moontlik te maak. Dit is ’n nuwe eenheid teen hul huis met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit is heeltemal privaat en dit voel asof jy op jou eie is. Alles is perfek. Skoon en netjies.

Martin L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin L
With friends

Lekker

Dit was die moeite werd.

Robert B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert B
With spouse/partner

Baie rustig.

Alles perfek. Baie netjies.

André G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André G
With spouse/partner

Heerlike, rustige verblyf. Alles splinternuut en netjies. Woonstel volledig toegerus. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Die weer het nie saamgespeel tydens ons besoek nie, die wind het erg gewaai. Die ideale bestemming vir visvang, stap en fietsry as die weer saamspeel. Daar is nie veel anders om te doen nie.

From
R650
per night (sleeps 4)
From
From R650
per night (sleeps 4)
From
R650
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 17 Koraal Street, Gouritsmond, 6696 , Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d5a465349b9f7249b17c8d8b83b2ea663a93e33e815ee06026187de540889aa91ba3d9de154ab3c07eb782269209cba2676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R650  per night (sleeps 4) 31 5 1 5 17 Koraal Street Gouritsmond 6696 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -34.344574930388 21.876551443551
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!