The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Schulteheim Hotel | TravelGround
+14

Schulteheim Hotel

Review Summary

4.6 out of 5from 67 reviews for Schulteheim Hotel
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Roland D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roland D
Individual traveler

Beautiful and comfortable place, and friendly/helpful owner/manager.

This hotel has a lot of charm, and is very comfortable. The owner/manager is friendly. The included breakfast is tasty. I slept very well and felt rested in the morning.

Schulteheim Hotel's response

Thanks so much Roland, like always it a great pleasure hosting you!

Warm Regards
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Johan B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Dit was lekker om daar aan te kom en so gul ontvang te word na 'n lang reis.

Ek was al by baie gastehuise en ek kan getuig dat mens ver sal moet soek om 'n meer hartlike en vriendeliker gasheer te kry as Reghardt. Baie dankie vir als - die hulp met die tasse, die lekker ontbyt en die mooi musiek waarna jy in die kombuis geluister het en ons ook in die eetsaal kon geniet.

Johan D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Baie oulike plek.

Pragtige gerestoureerde ou koshuis met mooi plankvloere en ander houtwerk. Skoon kamers en beddegoed. Baie gawe jong man Riechardt, bestuurder/mede-eienaar. Enigste kritiek: geen spieël in die slaapkamer nie. Beperkte TV-kanale.

Yvette S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette S
With spouse/partner

Huislik, gasheer puik, onmiddellik tuis laat voel.

Ons is op motorfietstoer deur die land. Tot dusver die beste verblyf op ons reis, mooi elegant, baie gerieflik. Die opregte gasvryheid was 'n heerlike verrassing. Die ontbyt saam met persoonlike aandag was net wat ons nodig gehad het voor ons vertrek op lang dag voor ons. Wel gedaan. Sal beslis weer wil gebruik en kan sterk aanbeveel vir enigeen wat 'n tuiste weg van die huis nodig het.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Yvette!,

Sien julle gou weer

Groete
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Sd V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sd V
With spouse/partner

Very pleasantly surprised.

Beautiful old building and nicely restored. Friendly welcome and pleasant stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam verras.

Pragtige ou gebou en mooi gerestoureer. Vriendelik ontvang en aangename verblyf gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anna-marie V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie V
With spouse/partner

Great. Excellent service.

At the Schulteheim you get value for money and excellent service. Truly a one-out-of-a-thousand experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik. Uitstekende diens.

By die Schulteheim kry jy waarde vir geld en uitmuntende diens. Voorwaar 'n een-uit-'n-duisend-ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esna T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esna T
With spouse/partner

Een van die hoogtepunte op ons toer.

Hierdie was een van die mooiste plekke waar ons geslaap het op ons toer. Vandat ons gearriveer het totdat ons gery het was die diens fantasties. Ek is mal oor hoe die historiese waarde van hierdie gebou behoue gebly het met die restourasie daarvan. Regte ouwêreldse sjarme en gasvryheid. Sal definitief hoogs aanbeveel word tussen vriende en familie.

Madia A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madia A
Family with teenagers

Lovely place in the Karoo!

Lovely stay with wonderful hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plekkie in die Karoo!

Heerlik gebly met wonderlike gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie.
Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Susan S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With friends

Unforgettable.

Regi is very friendly and goes to a lot of trouble to make you feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik.

Regi is regtig baie vriendelik en doen moeite om mens tuis te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie, Susan ?

Groete,
Regi

Schulteheim Hotel
Sharon J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharon J
With spouse/partner

A great place to stay!

What a charming place and the host was so friendly and helpful. This is one of those old time gems that you would like to find in every town you come to wherever your journey may take you!

Nicholi  - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicholi
With friends

Ons was slegs een nag daar, maar was baie tevrede.

Ons was in Uniondale vir ‘n troue en Schulteheim Hotel het vir ons almal ‘n plekkie gehad. Ons kon self nie baie van ons tyd daar spandeer nie, maar die tydjie wat ons daar was, was ons baie tevrede. Diens was goed, mense vriendelik, ontbyt lekker, kamers groot en skoon. Sal graag weer wil besoek.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie, Nicholi! Dit was so lekker om julle by ons te ontvang.

Sien julle by die volgende troue!

Groete,
Reghardt

Schulteheim Hotel
Elaine E - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine E
With friends

Wat 'n lieflike oornagverblyf.

Reghardt het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel. Dankie vir jou gasvryheid!

Schulteheim Hotel's response

Dankie vir julle Elaine, alles van die beste.

Groete.
Reghardt :)

Schulteheim Hotel
Maliska S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maliska S
With spouse/partner

Hartlik verwelkom en rustige verblyf.

Ons is met vriendelike ontvangs na ons kamer gewys. Die ruim kamers was netjies en skoon, en ons is dadelik verwittig van die beskikbare hotel dienste. Regart het namens ons 'n voorlopige aandete bespreking gedoen by die Hungry Ghost ingeval ons nie betyds opgedaag het nie, wat 'n lieflike eetplek was. Hotel en personeel het 'n goeie (sal herhaal) indruk op ons gemaak. Dankie julle. Ontbyt was heerlik.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Maliska!

Schulteheim Hotel
Johan S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With friends

Fantasties en baie vriendelik!

Dit was 'n lekker oorslaap op pad na Mosselbaai. Sal enige tyd weer oorslaap. Nogmaals baie dankie!

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Johan!

Schulteheim Hotel
Izak Petrus O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Izak Petrus O
With spouse/partner

Baie aangenaam en gasvry.

Pragtige plek. Mooi en karaktervol gerestoureer. Gasheer besonder aangenaam. Uitstekende keuse van verblyf.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Loutjie !

Schulteheim Hotel
Yolande B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande B
With spouse/partner

Exactly what we needed.

A good night's rest and great farm breakfast. Spacious, spacious room! Reghart's friendliness and helpfulness made us feel very welcome. Thanks!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat ons nodig gehad het.

'n Goeie nagrus en 'n lekker boere-ontbyt. Ruim, ruim kamer! Reghart se vriendelikheid en hulpvaardigheid het ons sommer baie welkom laat voel. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Duisend dankies, Yolande!
Schulteheim Groete

Schulteheim Hotel
Ezelle M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezelle M
With spouse/partner

Heerlike ruim kamers met alles wat jy nodig het en plattelandse gasvryheid.

Ons bly reeds die afgelope 3 jaar elke jaar hier en die diens en plek verbeter net.

Schulteheim Hotel's response

So baie dankie Ezelle julle is fantastiese gaste! Lekker om julle elke jaar te sien ?

Beste groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel Uniondale

Schulteheim Hotel
Linda C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda C
On business

Gerieflik geleë.

Ons is vriendelik deur Reghardt ontvang, en met 'n heerlike ontbyt gegroet. Kamer was lieflik ruim - met als wat mens benodig. Sal weer besoek aflê. Al versoek vir volgende keer is dat ons kamer 'n drommetjie sal hê.

Schulteheim Hotel's response

Dankie Linda.

Schulteheim Hotel
Minke V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minke V
With friends

Vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Reghardt het ons baie vriendelik ontvang en was regtig hulpvaardig met o.a. restaurant besprekings, die hotel het ruim kamers en goed ingerigte badkamers. Dit was 'n heerlike kuier.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Minke.

Schulteheim Hotel
Anmar P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anmar P
With spouse/partner

Aangenaam, warm atmosfeer, aandag aan klein dingetjies wat die deurslag gee.

Die ou koshuis is stylvol gerestoureer met baie karakter. Die diens was deurgaans uitstekend en die mense vriendelik. Die eienaar is baie kundig oor die omgewing en is 'n aanwins vir die dorp se toerismebedryf. Op die ou einde is dit die klein dingetjies wat wys dat hulle omgee vir die gaste en wat sal maak dat mense weer en weer terugkeer.

Schulteheim Hotel's response

Wow dankie Anmar,
Beste Groete,
Reghardt

Schulteheim Hotel
Garth H - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Garth H
With spouse/partner

Excellent!

A visit to Schulteheim Hotel in Uniondale is always an experience. Reghardt will go out of his way to make things as comfortable as possible for you. We will visit again. We were warmly received, our room was shown to us and we were served a drink. Reghardt went so far as to book us at a restaurant for dinner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

'n Besoek aan Schulteheim Hotel in Uniondale is altyd 'n belewenis. Reghardt sal uit sy pad uit gaan om dinge vir jou so gerieflik as moontlik te maak. Ons sal weer kom kuier. Ons is vriendelik verwelkom, ons kamer gewys en toe bedien met 'n drankie. Reghardt het self so ver gegaan om vir ons 'n plek te bespreek vir aandete.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Ai baie dankie Garth was so lekker om julle by ons te kon hê.
Julle is wonderlike gaste.
Groete,
Reghardt

Schulteheim Hotel
Louisa P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa P
Individual traveler

Gasvry.

Gerieflik, baie ruim en netjiese kamer. Alles wat mens benodig is daar. Gasvryheid en baie behulpsaam. My aandete was bespreek by 'n heerlike, klein restaurant. Gaan beslis weer 'n naweek teruggaan, nie net vir 1 aand nie! Sal beslis aanbeveel.

Schulteheim Hotel's response

Definitief sien ons jou weer Elzabe, en die oulike honde-kinders .

Beste groete
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Deon V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

The rooms are spacious and comfortable. Reghardt the owner/manager treated us like royalty.

Spacious and comfortable. The service is fantastic, better than 5-star hotels. Will stay there again any time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die kamers is baie ruim en gerieflik, Reghardt die bestuurder/eienaar het ons op sy hande gedra.

Ruim en gerieflik. Die diens is fantasties, beter as baie 5-ster-hotelle. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Ongelooflik baie dankie Deon, dit beteken vir ons baie!

Tot ons mekaar weer sien!

Groetnis,
Reghardt - Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Japie K - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Japie K
With spouse/partner

Goed.

Ons het lekker gebly en ontvangs en diens was deurentyd van hoë standaard. Ek sal aanbeveel dat aandag aan detail gegee word. Bv. matrasoortreksels, skrop die stort behoorlik skoon sodat dit vry van hare en seepaanpaksel is.

Schulteheim Hotel's response

Beste Japie

Baie dankie vir die positiewe en opbouende resensie. Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien.

Schulteheim Groetnis

Schulteheim Hotel
Andries V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries V
With friends

Vriendelik, skoon, pragtig outyds en veilig.

Aangenaam, ouwêrelds en netjies.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Andries.

Schulteheim Hotel
Rina N - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina N
With spouse/partner

Enjoyed.

Schulteheim is a beautiful hotel! Lovely breakfast at affordable rates! Regardt takes good care of his guests, thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly.

Schulteheim is n pragtige hotel. Bied goeie akkommodasie, heerlike ontbyt en billike tariewe! Regardt sien baie goed om na sy gaste. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Rina, baie dankie. Julle was goed.

Groetnis
Schulteheim

Schulteheim Hotel
Theo T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo T
With spouse/partner

Uitsonderlike akkommodasie met gasvrye personeel en 'n betrokke bestuur.

Plattelandse gasvryheid op sy beste. Van stilhou tot vertrek het Reghardt uit sy pad gegaan om ons verblyf uitsonderlik te maak. Die hotel met sy ruim kamers verseker aangename verblyf in n fasiliteit met outydse sjarme. Net jammer ons kon nie langer bly nie. Sal Schulteheim Hotel enige tyd aanbeveel aan iemand wat oornag en/of vakansieverblyf benodig. Dit was lekker!

Schulteheim Hotel's response

Duisend dankies, Theo.

Groetnis
Schulteheim

Schulteheim Hotel
Manie E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Manie E
With friends

It was fantastic accommodation. Reghardt, the host makes a lot of effort to make you feel welcome.

Simply had a great stay. No negative comments. Will stay there again any time. Great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantastiese verblyf. Gasheer Reghardt doen baie moeite om jou welkom te laat voel.

Dood eenvoudig lekker gebly. Geen negatiewe kommentaar. Sal enige tyd weer daar tuis gaan. Baie lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Beste Marietjie

Baie dankie vir jou.

Groetnis
Reghardt

Schulteheim Hotel
Deborah B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deborah B
Family with young children

Delightful, friendly and inviting!

Lovely country hotel with excellent customer service - a real experience!

Schulteheim Hotel's response

Thank you Deborah.

Warm regards,
Reghardt

Schulteheim Hotel
Zelda G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda G

Vriendelik.

Vriendelik en professioneel. Skoon, gerieflik en vriendelike diens. Sal hulle enige tyd aanbeveel!

Schulteheim Hotel's response

Dankie Zelda. Geniet Duitsland.

Groetnis

Schulteheim Hotel
Reinette H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinette H
With spouse/partner

'n Ontspannende verblyf in 'n statige hotel met 'n sjarmante, hulpvaardige gasheer.

Ons het 'n heerlike verblyf gehad in hierdie statige hotel. Ou wêreldse, karaktervolle omgewing waarin ons dadelik tuisgevoel het. Baie te danke aan die hulpvaardige, vriendelike gasheer wat aan alles moontlik gedink het om ons verblyf gemaklik te maak. Die heerlike plaasontbyt was 'n lekker begin vir ons lang reis wat op ons gewag het. Ons kan werklik hierdie juweel van 'n plek aanbeveel vir enige reisiger.

Schulteheim Hotel's response

Beste Reinette,

Ongelooflik dankie vir die mooi woorde.
Sien julle definitief weer.

Groetnis,
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Guillaume T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guillaume T
With spouse/partner

Dis hier waar mense die ekstra myl loop om hul gaste gelukkig te maak.

Ons het 'n plekkie gesoek met 'n goeie bed wat skoon, netjies en veilig sou wees, asook ons magies kon vul vir die volgende dag se reis, waar ons rustig kan oornag, maar nie afgesonder is nie. Dit alles het ons hier in oortreffende trap gekry. Gasvryheid in oortreffende trap en die allerlekkerste cuppiccino en plaasontbyt!

Schulteheim Hotel's response

Dit is fantasties. Mag ons mekaar gou weer sien.

Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Pietersen J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pietersen J
With spouse/partner

Uitstekende verblyf!

Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies!

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie.

Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Riana B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B
Family with teenagers

Friendly service.

Neat. Reghardt went out of his way to make us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens.

Netjies. Reghardt het uit sy pad gegaan om mens welkom te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Sjoe! Baie dankie.

Groetnis
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Piet H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet H
Family with teenagers

Never thought there would be such a beautiful place in a small town!

Excellent service with wonderful accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nooit gedink daar sal so 'n pragtige plek in klein dorpie wees nie!

Uitstekende diens met wonderlike verblyf vertrekke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With spouse/partner

Het baie tuisgevoel!

Die gasheer was baie behulpsaam, gasvry en professioneel gewees wat die verblyf ‘n baie aangename ervaring gemaak het! Die hotel was baie huilslik wat die verblyf gemaklik gemaak het.

Bertie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bertie B
With spouse/partner

Eg plattelands, met die mees gasvrye mense wat nog hul medemens vertrou.

Wat 'n fantastiese ervaring, met mense wat tyd het vir hul gaste en almal vertrou. Dit voel soos jou eie huis. Ek glo nie daar is 'n ander Hotel wat sulke ruim kamers het nie.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie hiervoor Bertie.

Plattelandse Groete,
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Wilmari H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wilmari H

Excellent service.

Our stay at Schulteheim Hotel was great and felt like home! The host (Reghardt) assisted with a smile and went over and above to meet our requests. We will definitely be back, even if it is just for the new friendships made with the friendly staff of Schulteheim Hotel.

Schulteheim Hotel's response

Thank you so much for these kind words, we are speechless!

Warm Regards
Reghardt
GM
Schulteheim Hotel Uniondale

Schulteheim Hotel
Aj B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Aj B
Family with teenagers

Ouwêreldse sjarme op sy beste!

Geskiedkundige baie mooi plek met groot en ruim kamers. Personeel het uit pad gegaan om te help en self vir ons etebespreking gedoen by beste restaurant op dorp. Was heerlike ondervinding in 'n pragtige dorpie.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Cornel! Sien julle weer binnekort.

Groete
Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Vanessa S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vanessa S
Family with young children

Gasvryheid.

Baie lekker gebly, Reghardt is baie behulpsaam en vriendelik.

Schulteheim Hotel's response

Dankie Vanessa.

Schulteheim Hotel
Fili V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Fili V
With spouse/partner

Baie lekker gekuier dankie.

Sien sterre.

Schulteheim Hotel's response

Awesome Fili.

Schulteheim Hotel
Jurie S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Jurie S

Uitsonderlike akkommodasie en persoonlike diens.

'n Baie aangename ervaring van vriendelike, persoonlike diens en uitsonderlike verblyf en atmosfeer. Die hotel en kamers is iets anders en ons het heerlik ontspan en gerus.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Jurie.

Schulteheim Hotel
Marie C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie C
With friends

Uitstekende kamer, vriendelike mense end goeie ontbyt.

Sien die sterre.

Schulteheim Hotel's response

Baie dankie Marie!

Schulteheim Hotel
Ignatius S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ignatius S
With friends

A revelation - we always travel past Uniondale and never knew there was such a nice B&B hotel.

The rooms were good, TV bad, no bar for our thirsty throats, but we were referred to the Watermeul Restaurant for dinner, where there was one choice of beer. It would have been great to be able to enjoy an ice-cold beer or cocktails at the Schulteheim Hotel, since it is called a hotel, but this was not available. For that reason we would rather call it a B&B. Not bad for the price, clean and friendly staff was very helpful, on site parking in a peaceful surrounding section of town.

Ezelle M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ezelle M
Individual traveler

Nice and comfortable.

Spacious rooms - peaceful and quiet.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en gerieflik.

Ruim kamers - rustig stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gustav V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav V
With spouse/partner

Gerieflik

So gerieflik en gemaklik en die warm stort en ontbyt voor die fietstoer was awesome!

Lezette S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezette S
With friends

Schultenheim Hotel is puik!

Skoon, netjies, uiters vriendelike diens. Baie verwelkomend en beslis waarde vir geld.

Shaun G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Shaun G
Family with young children

Klein dorpie gasvryheid.

Fantastiese ontbyt ingesluit.

Schulteheim Hotel's response

Dankie Shaun.

Schulteheim Hotel
Pierre M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Pierre M
With friends

Lovely accommodation, so spacious! Awesome hospitality. Regardt is a star.

Excellent!

Hendrik H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendrik H
With friends

A very pleasant experience.

Friendly reception, helpful staff, massive rooms, stunning old building and a delicious breakfast to summarize the accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename ervaring gewees.

Vriendelike ontvangs, behulpsame personeel, reuse kamers, pragtige ou gebou en 'n heerlike ontbyt som ons verblyf mooi op.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester G - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester G
Family with young children

Oortref ons verwagtinge in elke opsig.

Schultenheim Hotel het 'n ouwêreldse bekoring wat mens sommer laat voel om net daar te bly. Die gasvryheid van al die personeel maar veral Reghardt, is ongekend. Ek en my man het die volgende dag deelgeneem aan 'n 230 km bergfietsren en wou ons eie pasta saambring en eet terwyl Schultenheim nét ontbyt aanbied. Hulle het ons in elke opsig geakkommodeer en méér. Selfs toe ons onhebbelik vroeg moes ontbyt kry voor die wedren. Groot kamers, gerieflike beddens en heerlike ontbyt. Definitief hoog aan te beveel.

Garth H - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Garth H
Individual traveler

Affordable, value for money accommodation in Uniondale.

Had a very nice stay in Schulteheim Hotel in Uniondale. Everything was neat and we had a delicious breakfast. Reghard made me feel right at home and even arranged for a reservation for dinner at restaurant nearby.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bekostigbare, goeie waarde vir geld verblyf in Uniondale.

Ek het baie lekker gebly by Schulteheim Hotel in Uniondale. Alles was netjies en die ontbyt was baie lekker. Reghard het my baie tuis laat voel en selfs gereël vir 'n bespreking vir aandete by 'n nabygeleë restaurant.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Beste Garth,

Baie Dankie.

Groete
Reghardt

Schulteheim Hotel
Db V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Db V
With spouse/partner

Very hospitable and an experience to stay in the old cottage.

We had a friendly reception. The room is big, spacious and creates a neat impression. Because it was an old cottage, there was no space to hang your clothes - there are shelves in the cupboards. It didn't bother us because we just slept there. The host even made a booking for us at a restaurant. After a warm and cosy night we were greeted with bird song the next morning. The breakfast was delicious and refreshing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en 'n belewenis om in die 'ou koshuis' te kon oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer is groot, ruim en skep'n netjiese indruk. Deurdat dit 'n ou koshuis was, is daar geen hangplek vir klere - wel rakke in die kaste. Dit het ons nou nie ontrief nie omdat ons net oornag het. Die gasheer het selfs 'n bespreking vir ons vir aandete by 'n eetplekkie gemaak. Na 'n warm en knus nagrus, is ons die oggend met voëlsang en oggendson begroet. Die ontbyt was heerlik en verfrissend.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelene T - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelene T
With friends

Highly pleasant experience with excellent service.

Pleasantly surprised by the neatness of the town and the friendliness of its inhabitants. Hotel accommodation can be recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoogs aangename ondervinding met puik diens.

Aangenaam verras deur netheid van dorp en vriendelikheid van inwoners. Hotelverblyf kan aanbeveel word.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Casper Hendrik L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Casper Hendrik L
Family with young children

Unique and very nice.

Good experience, just a bit expensive for a hotel without a star.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uniek en baie lekker.

Goeie ervaring, net bietjie duur vir 'n hotel sonder 'n ster.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois K
With spouse/partner

An experience!

Manager Reghardt went out of his way to make accommodation as excellent as possible. Well done!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Belewenis!

Bestuurder Reghardt gaan uit sy pad om verblyf voortreflik te maak. Wel gedaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wihan B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wihan B
Family with young children

'n Ervaring waarvan ek graag vertel.

Dankie Regard vir jou gasvryheid. Ons is persoonlik met ons aankoms by die motor verwelkom en ook met ons vertrek daar gegroet. Dankie vir daai ekstra moeite met my pa wat op die stadium sukkel om te loop. Die kamers is baie ruim en gerieflik. Die ontbyt was uit die boeke. Dit was lekker om in so 'n historiese gebou te oornag.

Schulteheim Hotel's response

Baie, baie dankie. Julle was absoluut fantastiese gaste.

Groete
Reghardt

Schulteheim Hotel
Hermanus E - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hermanus E
With spouse/partner

We had a delightful stay.

Very helpful manager. We enjoyed the breakfast. Peaceful and save environment.

Felicity J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicity J
With spouse/partner

It was absolutely lovely with friendly and hospitable service.

I can definitely recommend Schulteheim Hotel. Professional and hospitable service. They truly go out of their way to make their guests feel welcome and at home. Will definitely make use of their services again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut heerlik, met vriendelike en gasvrye diens.

Ek kan Schulteheim Hotel beslis aanbeveel. Professionele en gasvrye diens. Hulle gaan eerlikwaar uit hulle pad om hul gaste welkom en tuis te laat voel. Sal vir seker weer van hulle diens gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eric G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric G
With spouse/partner

Lovely hotel, lovely atmosphere and friendly host.

Reghardt welcomed us warmly with a cup of delicious cappucino. His recommendation of dinneer at Ou Meul was just perfect - divine food and just enough. Room was clean and cool. Spotless linen and towels. Delicious breakfast. We got some great rest and thoroughly enjoyed the Victorian atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike hotel, lieflike atmosfeer en vriendelike gasheer.

Ons is gulhartig ontvang deur Reghardt met 'n heerlike koppie cappucino. Sy aanbeveling vir aandete by die Ou Meul was absoluut perfek - kos was uit die boonste rakke en net genoeg. Kamer was skoon en koel. Linne en handdoeke silwerskoon. Ontbyt baie lekker. Ons het heerlik uitgerus en die ou Victoriaanse atmosfeer baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louma L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louma L
With spouse/partner

We really enjoyed our stay in the hotel.

It was a great overnight stay and we will definitely be back on our next visit to Uniondale.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die verblyf in die hotel baie geniet.

Dit was 'n heerlike oornagplek en ons sal dit definitief weer gebruik as ons Uniondale toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Schulteheim Hotel's response

Beste Louma,
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was 'n absolute plesier om julle in ons dorpie te hê, mag ons mekaar in die toekoms weer sien.

Groetnis,
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Hercules N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hercules N
With spouse/partner

Rustige en gemaklike oorbly met puik diens.

'n Rustige en gemaklike atmosfeer in 'n historiese en reeds mooi plek, wat plek-plek nog restourasiewerk benodig. Die persoonlike diens was puik en die etes (aandete, ontbyt) is heerlik.

Ciska B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ciska B
With spouse/partner

'n Tyd in die verlede met baie vrede en liefde.

Ons verblyf by Hotel Schulteheim was wonderlik. Dit voel absoluut asof jy by jou eie huis gaan kuier maar in 'n ander kontrei. Regardt is 'n fantastiese mens, hoop mense sal Uniondale en die Hotel ondersteun. Die diens, kos is uit die boonste rakke. Al gaan daar nie veel op die dorpie aan nie. Het ons gaan stap en die mooi huise en hul Geskiedenis besigtig. Baie plase in die streek om te verken. Stel voor om 'n paar mense soontoe te vat, en 'n naweek of so daar te geniet. Ondersteun die hart van Suid-Afrika: Uniondale!

Schulteheim Hotel's response

Ciska
Baie dankie ons waardeur opreg.Met gaste soos julle gee dit mens moed om elke dag voluit te leef.

Groetnis,
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
Steven C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven C
Family with young children

Great!

Dit was skoon met mooi kamers en beddegoed en 'n geskenkie op ons kussings. Als was regtig net aangenaam! Daar is ontsettende moeite vir ons gedoen deur die jongman wie se pa die plek besit. Hy was regtig great! Dankie vir jou hoflikheid!

Sandy M - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sandy M
With spouse/partner

The staff were fantastic and the food was just great.

Great place to unwind. This hotel needs to be put on the map! Rigardt is just the friendliest and most accommodating guy and is trying very hard to get more guests.

Arno D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Arno D
Family with teenagers

Ons het slegs daar gestort en geslaap.

Ek is baie dankbaar vir Reynhardt wat so vriendelik en gasvry was, maar die kamers was pateties. Geen tafel om enige iets op neer te sit nie. Die mikrogolf was op 'n ottoman op die grond met koppies en pierings daarop. Ook geen spieël in kamers of badkamer nie. Slegs 1 bed het 'n ordentlike duvet op gehad, die ander een het slegs 'n baie dun deken met 'n vuil streep by die bed se onderpunt gehad. Gelukkig het ek beddegoed in die bakkie gehad. Ek weet glad nie hoe dit binne in die hotel lyk nie, maar ek weet nie of ek weer daar sal wil gaan bly nie. Jammer.

Schulteheim Hotel's response

Beste Lize

Ek vra groot omverskoning vir die ongerief; ek kan u verseker dat dit nie die diens en kwaliteit is waarvoor Schulteheim bekend is nie. Ek hoop ons kan u graag weer in die toekoms akkommodeer binne die hotel.

Beste groete

Reghardt Pretorius

Schulteheim Hotel
Roland D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roland D
Individual traveler

Great room, friendly staff, good food.

You won't be disappointed.

Schulteheim Hotel's response

Thank you very much Roland, it was a pleasure accommodating you , we hope to see you again in the near future!

Kind Regards

Reghardt
Schulteheim Hotel

Schulteheim Hotel
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 2 Taylor Street, Uniondale, 6460, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA657d09e8530e4ebac2eddf57b3ef2a281b99928e7b088a43b3ccc2d52338ca091aad69b3b6cf4ca26e37b4f2a037a9f3d34e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 67 5 1 5 2 Taylor Street Uniondale 6460 Western Cape 0860 022 102 14:00-00:00 11:00 -33.657046719822 23.127363324166
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!