Sea Castle 1
Review Summary
Anton G - Oct 2020
Overall score
Heerlike plekkie
Sea Castle 1's response
Baie dankie Anton en ons hoop om jul binnekort weer te sien.
SAW-Team
Corlett J - Mar 2020
Overall score
Overall stay.
Dextar D - Feb 2020
Overall score
Kuier was baie nice. Net die parkeerarea vir die voertuie sal moet opgeknap word. Jy weet nie of jou motor veilig is buite nie.
Andre V - Feb 2020
Overall score
Uitstekende ligging, mooi uitsig.
Sea Castle 1's response
Baie Dankie en ek hoop ons sien jul weer.
SAW-Team.
Marc K - Jan 2020
Overall score
Room very nice and clean.
Sea Castle 1's response
Thanks for feedback.
Glad you enjoyed your stay.
Glenda M - Dec 2019
Overall score
The accommodation was fantastic other than needing a fan for the heat. Just location wasn't great if you want peace and quiet.
Janice N - Oct 2019
Overall score
Kan verblyf aanbeveel, netjies en luuks.
Sea Castle 1's response
Baie dankie en ons hoop ons sien jul vinnig.
SAW-Team
Christien C - Jun 2019
Overall score
Fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Alles was netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sea Castle 1's response
Thank you
Saw-Team
Miguel C - Apr 2019
Overall score
Very close to the main road.
Rinette L - Feb 2019
Overall score
Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies.
Baie oulike, netjiese, skoon plekkie. Goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Claire B - Dec 2018
Overall score
Perfect trendy, well situated loft apartment.
Umia K - Dec 2018
Overall score
Pragtige uitsig!
Johan V - Dec 2018
Overall score
Wonderlike klein huisie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great klein huisie.
Hierdie huisie is presies loopafstand van al die beste restaurante en winkels in die dorp. Geen TV nie, maar jy gaan seker nie Paternoster toe vir TV nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stephan E - Aug 2018
Overall score
Netjies.
Sea Castle 1's response
Baie dankie!
Lizelle S - Aug 2018
Overall score
Perfect for 2. Great view.
Sea Castle 1's response
Thank you very much.
Melissa K - Apr 2018
Overall score
Wonderlike tydjie weg!
Sea Castle 1's response
Baie Dankie ons is bly jy julle het jul verblyf geniet.
Monique H - Mar 2018
Overall score
Ongelooflike lekker!
Sea Castle 1's response
Ons is bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
SA West Coast Team
Annerine M - Mar 2018
Overall score
Baie mooi.
Sea Castle 1's response
Baie dankie, ek is bly jul het die verblyf geniet.
Elaine J - Jan 2018
Overall score
Awesome!
Sea Castle 1's response
Baie dankie ons is bly jul het jul verblyf geniet. Hoop om gou weer te sien.
Suzanne D - Nov 2017
Overall score
Baie mooi en lekker!
Sea Castle 1's response
Baie dankie, is bly julle het die verblyf geniet.
Carla K - Sep 2017
Overall score
Ons het hierdie plekkie geskies vir 'n vinnige wegbreek na ons troue en dit was presies wat ons nodig gehad het - die mooiste uitsig, stilte, naby aan alles en so mooi!
Sea Castle 1's response
Baie dankie,ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Marie
Daan V - Feb 2017
Overall score
Very pleasant - beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam - pragtige plekkie.
Ons het lekker gebly en die uitsig is pragtig - enigste kritiek die toilet wat deel van die eenheid is met net 'n kort muurtjie - miskien die muur tot teen die dak verleng en 'n deur installeer?
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sea Castle 1's response
Baie dankie, is bly julle het dit geniet.
Kirsten K - Feb 2017
Overall score
Wonderful stay.
Nica P - Jan 2017
Overall score
Stunning unit and good location.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning eenheid en goed geleë.
Dit was 'n great plekkie en sal dit gerus voorstel. Ek wil net 'n voorstel of 2 maak vir goedjies wat ek dink dalk sou kan help om dit nog beter te maak. Dit kort die volgende items: Koffiepoeier en suiker (weet daar is 'n espresso-masjien), 'n besem of 'n skoppie, lugverkoeling (waaier of airconditioning). Verder was dit 'n ongelooflike oulike en netjiese plekkie wat baie mooi en modern is. Dis goed geleë en het 'n lekker uistig oor die see en oor die dorpie. Naby aan alles en 'n hele paar eetplekkies is loopafstand. Sal definitief dit voorstel en hopelik weer van dit gebruik maak as ons 2 mense is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sea Castle 1's response
Dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Hannes W - Jan 2017
Overall score
Het dit geniet, veral die uitstekende uitsig oor die baai en strande.
Carien T - Dec 2016
Overall score
Beautiful and tasteful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig, mooi en smaakvol.
Die eenheid is baie mooi en smaakvol met 'n wonderlike uitsig oor Paternoster. Die dak is egter op plekke ongerieflik laag en ons het ons koppe gestamp teen die dakbalke.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Damon S - Sep 2016
Overall score
Amazing space, amazing views, amazing decor, amazing everything.
Sinjin S - Jul 2016
Overall score
We had an incredibly stay in Sea Castle.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het ongelooflik lekker gebly in Sea Castle.
Dit was skoon en mooi en ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die kamer het op die eerste oogopslag ons asems weggeslaan. Dit was so skoon en mooi. Die braai-area en kombuisarea was gerieflik en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir die naweek. Ons sal enige tyd weer daar kom bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise V - Feb 2016
Overall score
Modern en baie netjies.
Christo S - Dec 2015
Overall score
Absoluut fantasties!
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Western Cape
- No children under 1