The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sea Jewel | TravelGround
+43

Sea Jewel

13 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 13 reviews for Sea Jewel
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Mars D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mars D

Absoluut fabulous!

Amazing uitleg van die huis met 'n wonderlike ligging. Alles was perfek!

Sea Jewel's response

Hello Mars,
Baie dankie vir jou terrugvoering. Hoop om julle weer gou te sien.
Groete

Sea Jewel
Deon V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Deon V
With friends

Lovely spacious home with all the amenities you need.

Very nice home with a beautiful view from the deck.

Trevor W - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trevor W
Family with teenagers

Absoluut fantasties.

Die huis het alles wat jy nodig het vir ’n vakansie by die see.

Sea Jewel's response

Hello Trevor,

Baie dankie vir jou terrugvoering. Hoop om julle weer gou te sien

Groete

Sea Jewel
Erik V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik V
Family with young children

Die perfekte see vakansie

Sea Jewel is presies wat die naam sê - 'n juweel by die see. Ons kon nie 'n beter plek gekies het om ons familie vakansie te hê nie, selfs nie eens gedurende die vlak 3 can inperking nie. Die huis het alles wat mens nodig het op vakansie, is perfek geleë 'n klipgooi van die see af en daai stoep... die stoep! Ons het seker 80% van ons tyd op die stoep spandeer - ongeag die weer. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Sea Jewel's response

Hello Erik,

Ek is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te akkomodeer. Baie dankie vir jou terrugvoering.

Groete

Sea Jewel
Konrad V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konrad V

Besonderse ruim huis wat uitstekend geleë is. Egte beach house vibe.

Besonderse ruim huis wat goed geleë is. Die binnebraai is ideaal vir saam kuier. Alle nodige geriewe is beskikbaar. Eienaar het ons belange op hande gehad. Sal in toekoms beslis weer bespreek.

Sea Jewel's response

Hallo Konrad

Baie dankie vir jou terugvoering en bly julle het dit geniet. Sien uit om julle weer the akkommodeer.

Groete

Sea Jewel
Magda V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda V

Son, see en rustigheid.

Baie dankie aan die eienaars vir die beskikbaar stel van so mooi, ruim en goed toegeruste huis. Ons het as gesin bymekaar gekom en alhoewel die tydjie kort was het ons almal dit ongelooflik geniet. Ons almal het die dek terdeë geniet. Ons twee kleinkinders van 3 het hulself flou gespeel en elke hoekie en draaitjie verken. Die huis is ook perfek geleë en het 'n pragtige uitsig met die heerlikste strandjie binne loop afstand. Sal definitief aanbeveel en weer in toekoms draai maak.

Sea Jewel's response

Hello Magda,

Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Francois

Sea Jewel
Christine S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine S

Ons het heerlik gebly! Baie lekker plek!

Baie nice huis en view en baie goeie diens van agent en eienaar!

Sea Jewel's response

Hello Christine,

Baie bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Baie Groete

Sea Jewel
Nico U - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico U

Baie heerlike verblyf en naweek gewees.

Familietroue-naweek. Pragtige uitsig in 'n heerlike kuierhuis.

Sea Jewel's response

Hello Nico,

Baie dankie vir die terrugvoering en hoop om julle weer gou te sien.

Groete

Sea Jewel
Anel E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel E

Had a lovely time!

Very neat and spacious house, close to the beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier!

Baie netjiese en ruim huis, naby die strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Jewel's response

Baie dankie vir jul kuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Sea Jewel
Wilna D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna D
Family with teenagers

Great!

Ons het baie lekker gekuier in Sea Jewel wat alles was wat ons verwag het en meer. Die huis self het alles wat jy nodig het, was baie netjies en skoon, baie mooi see-uitsig en die binnebraai is ‘n wenner!

Felicia G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Felicia G
Family with young children

Uitstekend.

Dit was ons eerste vakansie weg van ons huis op Kersdag. Ons het dit geniet, wat 'n vakansie. Baie dankie vir die eienaar wat als moontlik gemaak het. Ons sal beslis weer vakansie daar hou. Baie dankie, weereens.

Sea Jewel's response

Ek is baie bly dat julle die vakansie verblyf geniet het en is altyd welkom om weer te kom kuier
Groete
Francois

Sea Jewel
Maryke M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryke M
With friends

Spacious accommodation and a peaceful environment.

We were 6 people who had a great stay in Sea Jewel. The accommodation was spacious and met all our needs. It's a peaceful area and was ideal to attend a wedding in Baardskeerdersbos.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ruim akkommodasie en rustige omgewing.

Ons het met 6 mense lekker gebly in Sea Jewel. Die akkommodasie was ruim en het aan al ons behoeftes voldoen. Dit is in 'n baie rustige omgewing en was ideaal om 'n troue in Baardskeerdersbos by te woon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sea Jewel's response

Baie dankie vir jul kuier. Ons hoop om julle weer te sien.

Sea Jewel
Veronique S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronique S
With friends

It was incredible.

House is beautiful and well looked after, beautiful view. Would definitely recommend it to family and friends. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ongelooflik.

Huis is baie mooi en welversorg, baie mooi uitsig. Beveel dit aan enige tyd saam vriende en familie. Sal enige tyd weer terugkeer na Sea Jewel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R2 195
per night (sleeps 8)
From R2 195
per night (sleeps 8)
From R2 195
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 14 Charlie van Breda Drive, Pearly Beach, 7220, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEeg4tde3yKSrIaNtBkW7BfVVXPOvtizetnFYUxHTtDBMWc5Lbv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 195  per night (sleeps 8) 13 5 1 5 14 Charlie van Breda Drive Pearly Beach 7220 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -34.668479 19.500565
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!