The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seaside Shambali | TravelGround
+26

Seaside Shambali

6 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 6 reviews for Seaside Shambali
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Sonja B - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja B
On business

Pragtige kamer en vriendelike eienaars.

Ons sal defnitief weer van Shambali gebruikmaak! Pragtige huis, kamer en tuin. Baie vriendelike eienaars! Die strand het baie skulpe en klippe. Als was net pragtig en heerlik! Kan nie wag om weer daar oor te bly nie!

Christo F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo F
With spouse/partner

Lekker gebly!

Op die see, heerlike dek en privaat.

Seaside Shambali's response

Dankie Christo, ek is bly jul het die plekkie geniet hoop om jul weer te sien.
Groete, Sharon.

Seaside Shambali
Marietjie V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie V
With spouse/partner

Dit is 'n fantastiese plek met 'n baie mooi view.

Ons het dit baie geniet. Gasvrou en Gasheer was baie vriendelik en het ons vriendelik gehelp.

Seaside Shambali's response

Baie Dankie Marietjie.
Julle is altyd weer welkom.

Seaside Shambali
Tiaan V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan V
Individual traveler

Heerlike verblyf, gawe mense en perfekte fasiliteite.

Sien sterre

Seaside Shambali's response

Dankie Tiaan wag vir jou volgende kuier.

Seaside Shambali
Karel F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel F
On business

Awesome host en plekkie.

Ons het die kort tydtjie geweldig geniet, plek is baie smaakvol ingerig, die gasvrou en gade is vriendelik en ons het ons kuiertjie saam Sharon en Tyron vreeslik geniet. Dankie vir julle gasvryheid in hierdie droë tye van SA.

Lehandri E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lehandri E
With spouse/partner

Rustig

Kliente diens was puik. Ons het dadelik tuis gevoel. Dit was soos ons eie huis vir n paar dae in n ander provinsie.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 26 Bower Street, Eastward Ho, Gonubie, 5256, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8770abab789a9722e223ce608ccadfbdd3c36bff56fdffa9266ea65459d800d63f82cf28a05d3972749cc87dd16c928a9d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 6 5 1 5 26 Bower Street Eastward Ho 5256 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -32.956014232286 28.000605212319
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!