Review Summary
Venita H - Dec 2020
Overall score
The hosts were very warm and welcoming.
Mervin P - Jan 2020
Overall score
Fabulous place.
See More Guest House's response
Dearest Guest.
Many thanks for your review as we really appreciate it. Looking forward to your return visit.
Kind regards.
Rudi and Tarina
Heinrich V - Dec 2018
Overall score
Lekker rustig, ontspannend, lekker kamers en oggend etes, vriendelike personeel.
See More Guest House's response
Baie dankie Heinrich. Ons kyk uit na jou volgende besoek. Geseende feestyd vir jou en familie.
Vriedelike groete,
Rudi en Tarina
Working On Fire (pty) Ltd N - Sep 2018
Overall score
Good accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gesellige verblyf.
Baie dankie vir jul vriendelikheid en jul verwelkoming. Die atmosfeer was so huislik en die plek is pragtig, en die kos was heerlik. Sal beslis weer oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
See More Guest House's response
Baie dankie, en ons kyk uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete,
Rudi & Tarina
Christa V - Feb 2017
Overall score
Hospitable, comfortable, neat, value!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry gerieflik, netjies, skoon, waarde vir geld!
Dankie vir julle gasvryheid. Julle plek is pragtig, goed versorg en baie gerieflik. Sien julle beslis weer volgende jaar met 70.3.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
See More Guest House's response
Baie dankie Christa,
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Rudi & Tarina
Gloria V - Jan 2017
Overall score
Splendid vacation ever!
See More Guest House's response
Thank you so much dearest, Gloria. We hope to see you soon again.
Kind regards,
Rudi & Tarina.
Nonkwenkwezi X - Dec 2016
Overall score
What a wonderful and warm-hearted reception. Five star breakfast. Tranquility awesome.
See More Guest House's response
Dear Nonkwenkwezi,
Thank you so much for your positive review.
Have a good day and kind regards,
Tarina and Rudi.
Riaan V - Jun 2016
Overall score
Very pleasant to stay at the luxurious See More Guest House.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam gewees om by See More Gastehuis in luukse verblyf oor te slaap.
See More Gastehuis is goed geleë in 'n goeie woonbuurt in Oos-Londen en die padaanwysings daarnatoe is baie duidelik. My kamer was ruim en baie goed toegerus met alles wat 'n reisiger mag nodig kry. Dit was ook baie lekker dat daar 'n patio met 'n tafel en stoele aan die buitekant van die kamer was met 'n skuifdeur wat toegang daartoe gegee het. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke en baie goed voorgesit en beskikbaar gestel. Ek sal in die toekoms beslis weer poog om by See More oor te slaap. Die gasvrou en werkers is ook baie vriendelik en aangenaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolanda C - Apr 2016
Overall score
Sakereis.
Bob M - Jan 2015
Overall score
Dit is "okay", nie "wow" nie.
Kobus C - Dec 2014
Overall score
Dit was uitstekend gewees, baie netjies en baie gasvry.
Jf R - Jul 2014
Overall score
Vriendelike mense en uitstekende diens!
Willem V - May 2014
Overall score
Uitstekend!
Zinaida T - Apr 2014
Overall score
Great stay, wonderful people.
Yvonne K - Jan 2014
Overall score
Dit was 'n absolute plesier! Home away from home!
Wilhelm V - Sep 2013
Overall score
Absoluut fantasties. Baie oulike gastehuis met goeie, vriendelike diens.
Afoma U - Jun 2013
Overall score
Hosts are readily available to help whenever needed. Rooms are extra-ordinarily clean!
Pauline P - May 2013
Overall score
Home away from home -most enjoyable!
Linda S - Jan 2013
Overall score
Wonderful stay. Very clean and friendly environment
James M - May 2011
Overall score
Its a beautiful place, very clean & staff is very friendly. Its value for money
Irma V - Jan 2010
Overall score
The people are very friendly, and we enjoyed our stay tremendously!
- Capacity: 22 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 14 Montrose Avenue, Bunkers Hill, East London, 5201, Eastern Cape
- All ages welcome