See Rus
Review Summary
Anne R - Oct 2020
Overall score
Lynne and Gerhard were caring hosts who have put a lot of effort into making the accommodation attractive, comfortable and clean.
Eurelia M - Oct 2020
Overall score
Pragtig, netjies en gerieflik
Ignatius C - Sep 2020
Overall score
Baie vriendelike ontvangs en pragtige plek.
Paul D - Mar 2020
Overall score
Good communication prior to arrival with relevant directions.
Read moreSee Rus's response
Thank you so much for the lovely rating and review. It was such a pleasure to host you, and we enjoyed chatting with you. We really appreciate guests like you.
Even a Thank you card left to show appreciation. We are open to you for any further bookings in the future when you visit South Africa again.
Rudolph B - Jan 2020
Overall score
Beste slaapplek in die area.
See Rus's response
Baie dankie vir die pragtige review en rating. Dit is altyd verblyend om te sien gaste waardeer die pogings om hulle gasvry te laat voel en ons bydrae om hulle n aangename verblyf by See Rus te verseker.
Ons sal altyd uit ons pad gaan om wonderlike gaste soos julleself net die beste moontlik te bied.
Julle is verseker baie welkom om ons weer te kom besoek.
Lou-mari H - Oct 2019
Overall score
Best stay I have ever had.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beste verblyf wat ek al ooit gebly het.
Die eienaars het uit hul pad uit gegaan om ons te help wat ons baie waardeer het. Dit is skoon, netjies en veilig. Hulle het ons baie tuis laat voel en dit was definitief die beste einde van ons verlof. Die moeite wat gedoen is met kleiner details is fantasties. Baie dankie vir 'n lekker verblyf al was dit so kort, sal definitief weer kom die keer net langer kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
See Rus's response
Hallo Lou-mari. Ek hoop julle het veilig terug na julle tuiste gereis. Baie dankie vir die pragtige resensie . Dit laat ons as eienaars se harte sommer warm klop om te weet dat ons pogings om 'n idiale verblyf te bied waardeer word. Ons sal altyd uit ons pad gaan om verblyf aan gaste so gerieflik en aangenaam as moontlik te maak. Julle is baie welkom om ons weer te besoek en ons sien baie uit daarna.
Lou-mari H - Oct 2019
Overall score
Dit was baie lekker en rustig.
See Rus's response
Goeie dag Lou-mari,
Baie dankie vir die pragtige review. Dit was n groot plesier om julle daar te he. En hopelik sien ons julle weer.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 17 Gardenia Crescent, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
- All ages welcome