The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seester | TravelGround
+19

Seester

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 9 reviews for Seester
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Edna S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edna S
With spouse/partner

Rus en vrede.

Die huis het my herinner aan my ouma se huis in die seventies. Baie bly oor die binnebraai want dit was koud en het gereën.

Hester T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester T
With friends

Ons was net vir 1 nag daar en het letterlik net daar geslaap. Dit was baie lekker, gerieflik naby alles.

Die volgende oggend na koffie en beskuit het ons uitgeboek. Gelukkig het ons nie kos gemaak nie, anders sou ons snymesse nodig gehad het. Verder regtig geen klagtes nie.

Martie M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie M
Family with young children

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly by Seester. Die gasvrou het ons toegelaat om vroeër in te boek wat ons baie waardeer het. Die huis is baie sentraal naby aan die see geleë en baie veilig.

Liezl D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl D
Individual traveler

Was baie lekker mense was baie vriendelik en behulp saam

Dit was baie lekker geen probleme sal.weer daar bly as ek daai kant toe gaan

Steven V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Steven V
With spouse/partner

Het baie lekker gebly.

Ons sal vir seker weer by Seester tuisgaan.

Karin B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin B

Dit was fantasties.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om dit vir ons gerieflik en huislik te maak. Ons het dit baie waardeer. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Lloyd S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lloyd S
Family with teenagers

Ons was baie gerieflik en baie tuis in Seester.

Die gasvrou was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Ons het die spasie en al die geriewe wat Seester bied ten volle geniet.

Elize Z - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize Z
With friends

Heerlike kuierhuis. Braai-area binne wat heerlik uitgelê is.

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was outentiek en met groot smaak en sorg oorhandig. Ons is gewys waar is wat en kon ons inburger vir 'n lekker naweek. Ek het letterlik ure in tuin deurgebring en my verstom aan kostelike vetplante! Dit was 'n unieke naweek. Ek kan dit aanbeveel.

Johan S - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan S
With spouse/partner

Netjies en ruim verblyf.

Netjiese en ruim verbyf. Baie veilig en baie sentraal.

From
R2 920
per night, for 8 ppl
From
From R2 920
per night, for 8 ppl
From
R2 920
per night, for 8 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Stephan Street, Laaiplek, Velddrif, 7365, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJOnozVXujbj85fRcfVyeBUgypOBMtxVEkEIA41UDJWmB8wCgea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 920  per night, for 8 ppl 9 5 1 5 3 Stephan Street Laaiplek 7365 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.77163317663 18.154248316568
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!