The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Seisoen Guest House | TravelGround
+15

Seisoen Guest House

11 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 11 reviews for Seisoen Guest House
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.5/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Deandrè P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deandrè P
With spouse/partner

Vinnig en die moeite werd.

Dit het in alle noodsaaklikhede voorsien.

Colleen O - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colleen O
With spouse/partner

Beautiful.

Was a real delight, Rooms are beautiful, owner went out of her way to ensure we had a great stay. Highly recommend a visit.

Pierre F - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre F
With friends

Voel soos my eie huis.

Die eienaar gaan uit haar pad om dit soos jou eie tuiste te maak.

Bernard S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bernard S
With spouse/partner

Baie smaakvol met hoë kwaliteit afwerkings.

Baiie netjiese en gerieflike oornagplek.

Antoinette V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette V
With spouse/partner

Baie lekker.

Pragtige plek. Baie skoon en die kontinentale ontbyt wat saam die prys ingesluit is, was 'n aangename verrassing. Elizabeth het heeltyd seker gemaak dat ons gemaklik was en het heeltyd met ons kontak gehou op pad na ons bestemming.

Werner O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner O
With spouse/partner

Dit was heerlik om so welkom te voel. Dankie aan die eienaar wat als so maklik moontlik gemaak het.

Heerlike "ready to go" ontbyt in die yskas. Lekker groot warm stort na 'n lang dag in die kar.

Suset D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suset D

Great stay.

We enjoyed our stay at Seisoen Guest House in Burgersdorp. We were warmly received by Elizabeth. The facilities were in an excellent condition. The continental breakfast which was included was also superb. We definitely recommend the guest house.

Willem E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem E
With friends

Heerlike oorblyplek in pragtige dorpie.

Die kamers is in 'n pragtige tuin en Elizabeth, die eienaar, het uit haar pad gegaan om vir ons ekstra informasie oor die omgewing en eetplekke te gee. Daar behoort egter verskillende pryse vir die 2 kamers te wees omdat die een regtig baie groter is as die ander. Miskien kan dit net duideliker op die advertensie wees dat dit nie selfsorg is nie. Die feit dat die swembad en braaiplek genoem word kan kliënte onder 'n wanindruk bring. Ons is wel genooi om die geriewe te gebruik, maar dit was ver weg van ons kamers en ons sou niks in ons kamers kon voorberei nie. Die kontinentale ontbyt was heerlik en keurig voorberei.

Tarryn K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tarryn K
With spouse/partner

Baie goeie ervaring.

Vriendelike plek, kamers is baie netjies. Beplan om weer terug te gaan.

Wilhelm S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilhelm S
With spouse/partner

Neat, clean, quiet and peaceful.

Thanks, everything was neat and perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon, stil en rustig.

Baie dankie, alles was netjies en perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre F
With friends

Rus en vrede, lekker atmosfeer.

Baie aangename gasheer en verblyf, lekker gekuier en sal weer daar bly.

From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
From R700
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 41 President Swart Road, Burgersdorp, 9744, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl4sWsrjWtHwihUISC381JIkH42lKDzr19bMZAeHV35OjiRh8KE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night (for 2 people) 11 5 1 5 41 President Swart Road Burgersdorp 9744 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.991240586304 26.319257236771
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!