The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Senekal Self-Catering Accommodation | TravelGround
+69

Senekal Self-Catering Accommodation

59 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 59 reviews for Senekal Self-Catering Accommodation
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Adriaan V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan V
With friends

Baie nice plek en die eienaars is baie vriendelik.

Baie lekker braai fasiliteite....

Gary W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gary W
With spouse/partner

Very neat and tidy. Room is spacious enough, with all the necessities for an overnight stop. Nice gardens. Owners make an effort.

The place is like an oasis in the dusty and untidy town of Senekal. Would definitely overnight there again.

Elna G - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna G

Die beste.

Suenette en Derick weet hoe om 'n pad saam met hulle gaste te stap! Niks is vir hulle te veel moeite nie. Ons het nou al 5 keer hier oornag en elke keer is ons met oop arms en nog wyer oop harte ontvang. Suenette en Derick, julle is die beste. Weereens dankie vir julle gasvryheid.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Ons dierbare Geringer gesin,
Baie dankie vir julle mooi woorde.
Omdat julle sulke pragtige en opregte mense is, weet julle hoe om die mooi uit ander mense te haal.
Julle is die sout van die aarde mense!
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!
Mooi bly.
Vriendelike groete,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Vusumuzi M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vusumuzi M
Family with young children

We had a perfect stay.

We enjoyed our stay, kids loved it too.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Good day Vuzumuzi,
May 2020 be the best year ever for you and your family. It was a pleasure accommodating such kind and friendly people like you and many thanks for the positive review, really appreciated.
Kind regards
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Francois P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois P
Family with teenagers

Fantastic hosts, clean accommodation with a very pretty garden view. Real value for money.

Very friendly and helpful hosts (both the lady and her husband). They know the area very well. The accommodation is spacious, well equipped and very clean. True value for money. I highly recommend this facility.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Good morning Francois,
Thank you very much for staying at our establishment.
It was a great pleasure accommodating such lovely people like you and we rely do appreciate your positive review.
Go well and happy holidaying!
Kind regards.
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Walter R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter R
Family with young children

Everything was perfect.

We enjoyed our stay. There is a space for kids to play around.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Dear Walter,

Many thanks for the nice review, it is highly appreciated.

We would love to accommodate you and your lovely family again - very soon.

Stay well.

Kind regards,
Derick and Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Des N - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Des N
On business

Was very impressed with the friendliness and very clean unit and facility.

Will definitely stay here again and recommend to others.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Dear Des,
You made our day with your genuine & positive review. Many thanks for that. It was a great pleasure accommodating a real gentleman like you. Hope to see you soon.
Warm regards,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Danie C - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie C
Individual traveler

Bly altyd baie lekker hier - hoogs aanbeveel.

Uitstekende waarde.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Hi Danie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Net jammer ek reageer so laat daarop, gelukkig weet ek jy verstaan & sal verskoon.
Ons sien altyd uit om jou te akkommodeer en lekker te gesels.
Mooi bly.

Vriendelike groete
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Albertus S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus S
With spouse/partner

Baie lekker verblyf vir oorslaap.

Ons het goeie verblyf hier gehad. Die ontvangs deur die eienaar was vriendelik en gasvry. Hy het my selfs die braaikamer aangebied om in te braai aangesien dit koud was. Goeie TV en WiFi en 'n lekker oornagplek op reis. Daar was net nie genoeg warm water die volgende oggend nie. Hoewel dit baie koud was, is ek van mening dat die warmwater-silinder te klein is. Die tekort aan warm water was die enigste negatiewe ondervinding.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie more Albertus,

Baie dankie vir jul eerlike terugvoering. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer.
Ons vra omverskoning vir die warm water, maar dit is toe ons oorgegan het na sonkrag toe en `n foutjie ingesluip het.
Dit is gelukkig nou alles onder beheer.
Sien uit om julle weer te akkommodeer en belowe `n hele selinder vol baie warm water!!!
Mooi dag.

Vriendelike groete
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Beverley C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beverley C
With spouse/partner

Aangenaam.

Aangename verblyf. Thompsons behulpsaam en vriendelik. Sal weer daar oornag.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Hi Beverley,
Dit was vir ons `n groot voorreg om sulke pragtige mense soos julle te akkommodeer. Ons waardeer julle mooi terugvoering opreg en hoop om julle spoedig moontlik weer te akkommodeer.
Mooi loop.
Vriendelike groete
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Alida D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alida D
With spouse/partner

Oornag.

Plek baie skoon en netjies. Ontvangs baie vriendelik.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Beste Alida,

Baie dankie vir jul mooi terugvoer wat ons opreg waardeer. Dit was heerlik om julle te akkommodeer en ons hoop om dit sommer gou weer te kan kan doen.

Mooi dag vir julle.

Vriendelike groete,
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Johan S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan S
With spouse/partner

Hier kan mens weer na toe terugkom.

Die eienaars is sout van die aarde mense, voel of mens hul al jare lank ken. Diens is puik, kamers is netjies, skoon en gerieflik. Kan dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Liewe Johan en Ina,

Dit is mense soos julle wat die lewe op aarde `n hemel maak.
Baie dankie vir die pragtige woorde, dit beteken so baie vir ons.
Mis die mooi dreuning van die mooi motorfiets.
Mooi bly.

Vriendelike groete
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Copper B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Copper B
With spouse/partner

Safe, convenient, comfortable.

Our accommodation was pleasant, well-designed and had everything we needed. Enjoyed the birds and our good hosts.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Dear Copper,

Thank you very much for your kind remarks. Accommodating such pleasant guests as you is a privilege and a great pleasure.

Looking forward to doing so very soon.

Kind regards.
Derick and Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Elna G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna G
With spouse/partner

Nice.

We have stayed here 3 times and every time everything was just right and reception was friendly and top notch.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik.

Ons het al 3 keer hier gebly en elke keer was alles net reg en ontvangs was vriendelik en uit die boeke.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Beste Elna,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is vir ons elke keer 'n groot plesier om julle te akkommodeer.

Wees verseker dat ons julle volgehoue ondersteuning opreg waardeer en ons sien baie uit na die volgende kuiertjie!

Vriendelike groete,
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Angelique S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique S
Family with young children

Home away from home.

Dit was regtig baie lekker. Ons het ontspan en die eenheid is netjies en mooi. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam. Sal weer daar bespreek en beslis vir mense van dit vertel.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeiedag Angelique,

Dit is so lekker om sulke gemaklike, vriendelike mense soos julle te akkommodeer!
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering, ons waardeer dit baie.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Vriendelike groete
Derick

Senekal Self-Catering Accommodation
Deidre T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deidre T
Family with young children

Skoon, baie spasie en netjies.

Die tuin is pragtig en mooi versorg. Die eenheid is lekker ruim en baie netjies en mooi. Ons het saam met ons hondjies en baba daar gebly en dit was perfek vir die honde. Eienaars is baie vriendelik en dit is op 'n baie goeie plek geleë, hoef nie van die pad af te draai nie.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeiemiddag Deidre,

Dit is so heerlik om goeie terugvoering te kry van ons gaste af, veral ons 4 been gaste!
Baie dankie daarvoor.

Ons wil julle bedank vir jul ondersteuning en dit was `n groot plesier om julle te kon akkommodeer.

Vriendelike groete
Derick

Senekal Self-Catering Accommodation
Philip S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip S
Individual traveler

Ek kan die plek aan enige persoon/e aanbeveel. Ek sal beslis weer hier tuis gaan.

Die verblyf hier is regtig aangenaam, die diens baie goed, netjiese chalets, baie mooi tuin. Hulle voorsien charcoal vir 'n braai, koffie, tee, suiker, melk, beskuit. Die kamers het air-cons, WiFi, volledige eetgerei, en 'n kuierarea waar gaste vriende kan ontvang met ingeboude braaiplek. Die bestuur is 'n afgetrede egpaar wat op die perseel woon.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeiemiddag Philip,

Sjoe, nie gedink jy gaan van ons hoor nie, wel ons is so stadig soos afgetredes, maar hopenlik sal ons hierdie jaar die hoogste rat bereik!
Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer en baie dankie vir die mooi terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike groete
Derick

Senekal Self-Catering Accommodation
Carla S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla S

Uitstaande.

'n Onvergeetlike naweek met puik diens, die mooiste tuin, die lieflikste gasheer en gasvrou, skoon en netjiese akkommodasie en ruim fasiliteite. Baie dankie Oom Derrick en Tannie Sunette! Julle plek is pragtig!

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Liewe Carel en Carla,
Duisende dankies vir die mooi woorde. Ons waardeer dit opreg. Dit was `n groot voorreg vir ons om so `n wonderlike famielie te kon akkommodeer. So mooi om te sien hoe almal mekaar ondersteun en omgee vir mekaar.

Vriendelike groete
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Andre Eugene R - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre Eugene R
On business

Very friendly service.

Friendly service and a very easy way of making the booking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens ontvang.

Vriendelike diens en 'n baie maklike manier om bespreking te doen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Beste Andre,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit baie.
Ons het dit baie geniet om julle te akkommodeer. Glo ons sal gou weer die kans gegun word.

Vriendelike groete,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Antionett H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antionett H
With spouse/partner

Wonderlik.

Die eenhede is baie goed toegerus en in goeie toestand, diens puik en gasvrou en haar man baie vriendelik en hulpvaardig!

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Beste Antionett,

Baie dankie vir jul mooi terugvoering.
Dit was vir ons heerlik om sulke rustige mense soos julle te akkommodeer.
Ons waardeer jul ondersteuning baie.

Vriendelike groete,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Leon T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon T
With spouse/partner

Accommodation is very good with excellent facilities.

I know it's self-catering, but for one night's stay a breakfast would've made it 5 star!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf is baie goed en fasiliteite uitstekend.

Ek weet die verblyf is selfsorg, maar vir een nag oorslaap sou ontbyt die plek 5 ster gemaak het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Beste Leon,

Baie dankie vir jul ondersteuning en mooi terugvoering. Volgende keer reel ons vir `n lekker Vrystaatse ontbyt!!

Vriendelike groete,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Ethel B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ethel B
Family with young children

Gerieflik, silwerskoon, veilig.

Aangename verblyf in baie goed toegeruste woonstel. Mooi vir die oog ook.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Dear Ethel,

Baie dankie vir jou kort en kragtige terugvoering.
Ons is altyd bly as ons gaste hulle verbly hier geniet en tevrede is met wat ons aanbied.
Glo ons sal jul binnekort weer kan akkommodeer.

Vriendelike groete.
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
John D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John D
With spouse/partner

Lekker geslaap!

It was wonderful experience. Lovely workspace in the kitchen. Beds comfortable. The room spacious. The garden is immaculate and having alone standing units is a true benefit. We can recommend this accommodation to anybody. Wonderful animals and birds around.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Dear John,

We really appreciate your review very much.
The feedback from our guests is very important to us because it encourages us to keep our standards high.
Looking forward accommodating you in the near future.

Kind regards.
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Mardia S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mardia S
With friends

Uiters aangenaam.

'n Wonderlike verrassing!

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Mardia,

Ons het julle verblyf hier by ons baie geniet en is baie bly dat julle lekker gerus het na die lang pad.
Ons glo ook dat julle die res van jul reis ook baie geniet het.
Baie dankie vir jul mooi terugvoering, dit beteken vir ons baie om dit te hoor.

Vriendelike groete
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Julie J - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julie J
Family with teenagers

Vriendelik, skoon, mooi, netjies, tuis.

Was onmiddellik tuis met aankoms met die vriendelike kliënte diens. Was baie netjies en skoon. Sal graag weer daardie plek bespreek.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie more Julie,

Baie dankie vir julle mooi terugvoering oor julle verblyf.
Dit doen ons baie goed om sulke terugvoering te ontvang want dit laat ons besef ons standaarde moet hoog bly.
Ons het dit ook geniet om te sien hoe rustig julle alles geniet het.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Baie dankie

Vriendelike groete
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Lorinda C - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorinda C
With spouse/partner

Awesome.

Lovely. Quiet and peaceful. Would definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Heerlik. Stil en rustig. Sal weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie more Lorinda,

Dit was vir ons heerlik om julle te kon akkommodeer,
Julle was net so rustig soos die mooi terugvoering wat ons van julle ontvang het.
Ons waardeer dit baie en sien julle weer.

Baie dankie
Vriendelike groete
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Petro D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro D
With spouse/partner

Very neat, clean and good hospitality.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, skoon en gasvry.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeiedag Douwe,

Baie dankie vir jul mooi terugvoering, ons waardeer dit baie. Dit was vir ons heerlik om julle te akkommodeer, julle is sulke stil en rustige mense.

Glo ons sal julle weer binnekort kan akkomodeer.

Vriendelike groete,
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Cornelius P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornelius P
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Ekstra moeite is vir ons gedoen om aan ons versoeke te kon voldoen.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie Middag Cornie & Corrie,

Dit is vir ons so lekker om ons gaste te bederf.
Julle spoor ons aan met jul mooi terugvoering om dit nog meer te doen.
Ons is so bly Pa & Ma kon dit deel saam met julle.

Vriendelike groete,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Chris S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
With spouse/partner

Baie aangenaam. Baie dankie.

Vanaf ons gearriveer het tot ons vertrek het was die ontvangs, netheid en algemene indruk wat hulle gelaat het baie goed. Baie dankie nogmaals.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie more Chris,

Baie dankie vir jul onersteuning en vir ons was dit `n groot plesier om julle te akkommodeer.
Ons waardeer jul mooi terugvoering van wat julle hier ontvang het en ons hoop om julle weer biinekort te kan akkommodeer.

Lekker dag & vriendelike groete.
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Sophia L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sophia L
Family with young children

Het als wat nodig is!

Warm ontvangs, skoon en netjies - Senekal Self-Catering het als wat mens benodig vir 'n oornag stop - ons was baie tevrede!

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Sophia

Ons is baie bly om te hoor dat julle tevrede was met jul verblyf hier by ons.
Baie dankie vir die mooi terugvoering, en ons sal julle graag weer wil akkommodeer.

Vriendelike groete
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Ntombi M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ntombi M
With spouse/partner

Ten out of ten!

The owners are very hands-on and they treat their guests well. The place is two minutes away from the CBD and is very clean.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Dear Ntombi,

Sorry for the late reply, but you know how time flies.
Thank you very much for your nice review.
We really appreciate the feedback from our guests, to see where we can improve or not.
We would love to accommodate you again.

Kind regards,
Derick and Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Rhina L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhina L
With spouse/partner

Excellent.

Neat, safe stay and friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Netjiese, veilige verblyf en vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Rhina

Baie dankie vir die kort maar kragtige terugvoering. Dit vertel alles en word opreg waardeer.


Vriendelike groete
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Gunda D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gunda D

Rustig en skoon en vriendelike ontvangs en pragtige plek.

Ons is vriendelik ontvang en het 'n rukkie gesels. Die chalets is netjies en skoon en als wat mens nodig het is daarin. Die tuin is pragtig en mooi uiteengesit. Alles was net tops.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Gunda,

Baie dankie vir jou mooi terugvoering. Dit laat ons goed voel om te weet dat ons gaste gelukkig is en
geniet wat ons vir hulle aanbied.
Ons sal aanhou om ons standaarde hoog te hou.

Vriendelike groete.
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Theunissen F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theunissen F
Family with teenagers

Verbasend goed.

Senekal Self-Catering Accommodation is vir seker die moeite werd. Dstv en WiFi is beskikbaar en daar is die ongelooflikste braai area. Eenhede is skoon, netjies en heel ruim. Voertuie word ook reg langs die eenheid geparkeer en is heel veilig.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeiemiddag Theunissen,

Dit was vir ons baie lekker om julle te kon akkommodeer en ons waardeer jul mooi terugvoering opreg. Sulke positiewe terugvoering motiveer ons om ons standaarde hoog te hou.
Dit is vir ons 'n prioriteit om toe te sien dat ons gaste gelukkig en tevrede is.

Baie dankie
Vriendelike groete.
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Johann A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann A
On business

Lovely accommodation.

Will definitley recommend people to use this accommodation. Nice accommodation and friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker verblyf.

Sal beslis mense aanbeveel om van hulle gebruik te maak. Lekker verblyf en vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Johann,

Dit doen ons so goed om te hoor dat ons gaste dit hier geniet en ons aanbeveel by ander mense.
Baie dankie daarvoor, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle spoedig moontlik weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Derick en Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Ineke K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ineke K
With friends

Wow! Netjies, vriendelike mense, absolute waarde vir geld!

Hierdie is 'n ware juweel in die Oos-Vrystaat. Vriendelike mense wat uit hulle pad gegaan het om dit vir ons heerlik te maak. Die braaiplek was 'n lushof! Gaan beslis weer daar bly! Baie dankie!

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Hi Ineke,

Baie dankie vir jul mooi woorde. Dit is vriendelike woorde wat ons waardeer.
Julle is dierbare mense en was dit `n groot plesier om julle te akkommodeer.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.

Vriendelike groete.
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Mereze P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mereze P
Individual traveler

Vriendelik.

Baie tuis en welkom gevoel.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Charl,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer en ons sien uit om jou weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Madelaine J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelaine J
With spouse/partner

Thank you for the hospitality and friendly reception in an exceptionally neat accommodation with such an eye for detail.

Accommodation very neat with everything one could need. We were warmly welcomed and treated like old friends. Great experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dankie vir die gasvryheid en vriendelike ontvangs in uiters netjiese akkommodasie met die grootste sorg vir detail.

Die akkommodasie is baie netjies en het alles in 'n mens nodig het. Ons is hartlik ontvang en soos ou vriende hanteer. Dit was 'n goeie ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeiemiddag Ian & Madelaine,

Julle twee het dit vir ons so maklik gemaak om julle hartlik te ontvang.
Ons waardeer jul positiewe terugvoer opreg en ons sal aanhou om ons standaarde daar te hou.

Vriendelike groete

Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Mbulelo G - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mbulelo G
With spouse/partner

We were very happy with Senekal Self-Catering Accommodation.

This self catering is rated among the best. The room is spacious, it has air-conditioning, DStv (you choose your channels). The bathroom is very big. I do not have any complaint for this place and owners are friendly.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Good day Mr Mbulelo,

Thank you very much for your positive review.
It encourages us to keep our standards high and our customers happy and satisfied.
It was also a great pleasure accommodating you and we hope to do so again in the near future.

Kind regards

Derick and Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Jan O - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan O

Great.

Baie lekker blyplek met Vrystaatse gasvryheid.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Jan,

Ons is baie bly om te hoor dat julle, jul verblyf geniet het. Ons sal met sulke mooi terugvoering aanhou om ons standaarde hoog te hou.

Vriendelike groete,
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Kim B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kim B

Clean, neat, well furnished with everything needed, very pleasant stay.

Friendly reception, excellent facilities, very clean and comfortable. I would recommend to anyone and would gladly return there myself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, goed ingerig met alles wat benodig word, uiters aangename verblyf.

Vriendelike ontvangs, fasiliteite uitstekend en baie skoon en gerieflik. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel en beslis self in die toekoms by Senekal Self-Catering wil oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Kim,

Baie dankie vir jou mooi & positiewe terugvoering.
Dit motiveer ons om ons standaarde ten alle tye hoog te hou.

Vriendelike groete,

Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Johann A - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann A
On business

Very neat and friendly.

Would recommend this place to anyone. Friendly reception and a nice stay. Accommodation was very neat and didn't leave a major hole in my pocket.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelik.

Sal enige tyd die plek aanbeveel vir verblyf. Was vriendelik ontvang en het lekker gebly. Die plekkie was baie netjies en het ook nie 'n groot gat in my sak gelaat nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Johann,

Dit is vir ons baie goed om te hoor dat julle jul verblyf geniet het.
Vir ons is dit baie belangrik om ons gaste gelukkig te hou.
Baie dankie vir die kompliment oor ons tariewe. Volgende keer kan julle langer bly!!

Vriendelike groete

Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Riette Z - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Riette Z
With spouse/partner

Surprisingly pleasant.

Friendly staff, very neat and more than we expected in terms of necessaries and WiFi.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verrassend aangenaam.

Vriendelike personeel, baie netjies en meer as wat ons verwag het in terme van benodigdhede en WiFi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie dag Riette,

Ons waardeer jul positiewe terugvoering baie en is ook baie bly dat julle dit goed gevind het.
Dit is vir ons baie belangrik om vir ons gaste net die beste aan te bied.
Ons hoop om julle binnekort weer te kan akkommodeer.

Vriendelike groete

Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
David D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David D
Individual traveler

Beautiful, clean, neat, quiet. Excellent stay-over after a long day of travel.

Senekal Self-catering Accommodation is a small oasis in the wide expanse of the Free State. It is equipped with everything a guest could need for a night's stay. Everything is functional, clean, neat and everything worked. the service is professional and fast. I would stay here again and highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, skoon, netjies, stil. Uitstekende oornagplekkie na 'n lang dag se reis.

Senekal Self-Catering Accommodation is 'n klein oase in die Vrystaatse vlaktes. Dis met alles toegerus wat mens nodig het vir 'n nag se oorbly. Alles is funksioneel, skoon, netjies, en alles werk. Die diens is professioneel en flink. Ek sal weer hier oornag. Dis hoogs aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie dag David,
Baie dankie vir jou positiewe teruvoering. Ek is baie bly dat jy dit geniet het hier by ons.
Ons sal aanhou om ons standaarde hoog te hou vir ons gaste se gerief en plesier
Vriendelike groete.
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Freddie G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freddie G
With spouse/partner

It was like we arrived at family. Were warmly welcomed by the owner, Derick.

Rooms are spacious, well equipped, even rusks and coffee. Has its own borehole which excludes the lack of the water in Senekal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was soos om by familie aan te kom, so is ons verwelkom deur die eienaar Derick.

Kamers is ruim, skoon, uitstekend toegerus, selfs beskuit by die koffie. Het eie boorgatwater wat die water tekort in Senekal uitskakel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Freddie & Heila,

Baie dankie vir die mooi woorde, dit doen ons goed om positiewe komentaar te hoor.
Dit hou ons op ons tone sodat ons, ons standaard hoog kan hou.
Vir ons was dit `n groot plesier om julle te akkommodeer en hoop om dit gou weer te kan doen.

Vriendelike groete

Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Henk L - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk L
With spouse/partner

Great!

The best overnight stay we have ever had! Thanks for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Die beste oornag-akkommodasie wat ons nog teëgekom het. Dankie vir jul gasvryheid!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie middag Henk & Maggie,

Baie dankie vir die mooi woorde. Dit doen ons goed om te hoor dat ons gaste gelukkig is.
Dit was `n groot plesier om julle te kon huisves.

Vriendelike groete.

Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Thabiso M - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thabiso M

It was heartwarming to stay at Senekal Self-Catering.

Keep up the good work.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Good day Mr. Moiketsi,
Thank you very much for your positive review.
We will certainly do our best to keep up with our standards and hope to accommodate you in the near future.
Kind regards
Derick & Suenette


Senekal Self-Catering Accommodation
Chris M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris M
With spouse/partner

There was just no problems. Everything was as promised and as photo's

I really enjoyed my stay at Senekal.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Good afternoon Chris,
Thank you very much for the nice review.
We are looking forward to accommodate you soon & once again make it another pleasant stay!
Kind regards
Derick & Suenette

Senekal Self-Catering Accommodation
Elna G - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna G
With spouse/partner

Baie lekker.

Dis ons tweede keer wat ons hier bly en sal beslis wéér daarvan gebruik maak.

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Goeie more Elna,

Baie dankie vir die mooi woorde en ons sien uit om julle gou weer te akkommodeer en julle verblyf weer aangenaam te maak.

Vriendelike groete,

Derick

Senekal Self-Catering Accommodation
Bianca B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca B
With spouse/partner

Amazing!

Senekal Self-Catering Accommodation was a fantastic place to stay! I would recommend it to anyone and would book there again any time! What a beautiful place!

Senekal Self-Catering Accommodation's response

Dear Bianca,
Thank you for your kind remarks and review of our accommodation - really appreciated. We are glad you enjoyed your stay. We look forward welcoming you back in the near future and making your stay another enjoyable one.

Kind regards,
Derick

Senekal Self-Catering Accommodation
Ria P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria P
With spouse/partner

Baie skoon en netjies.

Baie verras - pragtige eenheid volledig toegerus en uiters skoon en netjies. Sal beslis weer hier bly.

Robin B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin B
With spouse/partner

Great stop over, 5 hours from Durban to Cape Town and final destination homeward, all without having to unload our car.

Wish there were more similar options like Senekal Self-Catering onward to Cape Town. We tend to drive no longer than 6 hours, making Durban to Cape Town a 2 night stop over when we do it. Apart from the lovely garden setting, not having to unload our car is a huge benefit after a tiring day.

Normann K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Normann K
With spouse/partner

Uitstekend!

Het baie lekker hier gekuier en sal weer gaan.

Ronell H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell H
With friends

If you like to get away to a quiet and peaceful place this is where you go.

Friendly, lovely and very helpful people. From the owners down to the staff.

Susanna M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susanna M
Individual traveler

Baie vriendelik ontvang. Personeel baie behulpsaam.

My verblyf was aangenaam. Het goed geslaap in 'n rustige atmosfeer.

Danel N - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danel N
With spouse/partner

Wonderlike oorslaap akkommodasie.

Perfek vir oorslaap, baie netjies, grasgroen tuine en goed toegerus.

Isora B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Isora B
Family with teenagers

Dit was goed!

Ons was baie gelukkig met die verblyf!

Matilda B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Matilda B

Hoewel die waarde goed was, het ons gereken dis tog 'n bietjie duur vir die platteland.

Dit was heel aangenaam om daar te bly: baie skoon, netjies en vriendelike ontvangs.

Jim P - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jim P
With spouse/partner

'n Aangename omgewing. Die verblyf word bestuur deur 'n vriendelike gasheer in 'n mooi dorp.

Enigeen wat verblyf soek in hierdie deel van die wêreld, sal deur my met vrymoedigheid aanbeveel word.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 22 people
  • Check-in: 14:00 to 00:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Boerbok Street, Senekal, 9600, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQUHbaALn1T00006XsyE0VhAUWK00z21QBtGoh8eSTYFjkBeKXb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 59 5 1 5 3 Boerbok Street Senekal 9600 Free State 0860 022 102 14:00-00:00 10:00 -28.321386801882 27.615373554562
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!