Serendipity
Review Summary
Nicolien G - Oct 2020
Overall score
Uitstekend diens deurlopend baie hoog.
Henry S - Oct 2020
Overall score
Alles wat ek nodig het
Trudie L - Sep 2020
Overall score
Vriendelik, gasvry en alles reg.
Shannon V - Mar 2020
Overall score
Exceptionally clean and tranquil.
Jesse B - Mar 2020
Overall score
Awesome accommodation and friendly staff.
Este B - Feb 2020
Overall score
Fantasties.
Theuns D - Jan 2020
Overall score
Annelie en Cecil gaan regtig uit hul pad om 'n mens te akkommodeer.
Serendipity's response
Dankie Teuns, dit was lekker om jou hier te he, hoop jy kom gou weer kuier.
Suné B - Oct 2019
Overall score
Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Baie goeie plek om te oornag, veral as jy die volgende dag eksamen skryf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Dankie Sune, was lekker om julle hier te he.
Debbie V - Oct 2019
Overall score
Accommodation was adequate and the owners are very friendly!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf was voldoende en die eienaars is baie vriendelik!
Oulike plekkie, kort net 'n watertenk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Dankie Debbie, die watertenk is op en ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Molefi M - Oct 2019
Overall score
Great service.
Serendipity's response
Thank you Molefi, hope to welcome you back soon.
Mariske D - Sep 2019
Overall score
Dit is stylvol, netjies en gasvry!
Serendipity's response
Baie dankie Mariske, dit was lekker om julle by ons te he.
Tot volgende keer.
Tina O - Aug 2019
Overall score
Baie goeie en vriendelike diens.
Serendipity's response
Baie dankie Tina.
Was lekker om jou hier te he.
Charlene J - Jun 2019
Overall score
Very cute little overnight place!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike oorslaap plekkie!
Dit is regtig 'n baie oulike plekkie vir oorslaap. Vriendelike hartsmense. Die kamers is ten volle toegerus en baie prakties uitgelê. Vir seker die geld werd!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Baie dankie Charlene, altyd lekker om mense soos julle hier te he.
Rianda P - Jun 2019
Overall score
Hospitable and at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry en tuis gevoel.
Ek was baie in my skik oor die kamer en geriewe. Sal weer van Serendipity gebruik maak as ek in Polokwane is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Baie dankie Rianda. Dit was ons plesier om jou hier the hê. Hoop ons sien jou weer.
Ronel V - Jun 2019
Overall score
Baie goed.
Serendipity's response
Baie dankie Ronel, was lekker om jou te ontvang.
Lorinda F - Apr 2019
Overall score
Voel soos 'n kuier by vriende.
Serendipity's response
Dankie Lorinda, hoop om julle weer te ontvang.
Marietjie S - Apr 2019
Overall score
It is a very neat room with everything you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n baie netjiese kamer met alles wat jy benodig.
Die ontvangs was baie vriendelik en parkering veilig. Pragtige tuin waarin 'n gas kan ontspan. Dis 'n baie goeie oornag-gastehuis vir korttermyn verblyf. Die gaste gebruik 'n gemeenskaplike kombuis en badkamer wat moeilik kan wees vir 'n lang verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Baie dankie Marietjie, was lekker om julle by ons te he.
Elizabeth V - Mar 2019
Overall score
Neat and clean, friendly reception.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon, vriendelike ontvangs.
Ons het heerlik gebly by Serendipity. Annelie was baie vriendelik en ons het die honde op die werf geniet. Hulle het ons tuis laat voel. Dankie vir die goeie diens. Die kamer was perfek vir oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Baie dankie Esme, dis altyd lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.
Anton - Mar 2019
Overall score
Well received.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed ontvang.
Baie netjies en vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter G - Mar 2019
Overall score
Baie aangenaam en veilig gevoel.
Abie H - Feb 2019
Overall score
Very clean and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en gasvry.
'n Baie skoon en gerieflike eenheid wat goed toegerus is en regtig aangename en vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mapula M - Jan 2019
Overall score
Great hospitality.
Elna H - Jan 2019
Overall score
Genoegsaam vir besigheidsbesoek.
Danie V - Nov 2018
Overall score
Dit was die beste waarde vir geld.
Serendipity's response
Dankie Danie, jy was 'n gas duisend en ons hoop om jou gou weer by ons te verwelkom.
Elizabeth G - Nov 2018
Overall score
Baie dankie, skoon en netjies. Vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou.
Conny P - Nov 2018
Overall score
Eersteklas.
Serendipity's response
Beste Cornelius,
Baie dankie, dit was voorwaar lekker om jou hier te kon ontvang. Hoop ons sien jou gou weer.
Groete,
Annelie
Claudette C - Nov 2018
Overall score
Lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Het 'n vreeslike lekker nag daar deurgebring, het baie welkom gevoel en eienaars is pragtige mense! Sal beslis dit aanbeveel! Wil net weereens baie dankie sê vir jul gasvryheid en moeite! Dis 'n plek waar ek beslis weer sal oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Dankie Claudette, jy was so 'n maklike gas. Hoop ons sien jou weer.
Lesetsa M - Nov 2018
Overall score
Great, beautiful.
Sanet P - Oct 2018
Overall score
Skoon, netjies en aangename atmosfeer.
Suné B - Oct 2018
Overall score
Friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelik.
'n Ideale plek vir mense wat rustig wil wees en saam met vriendelike bestuur wil kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Serendipity's response
Ons is nogal verslae oor die 3 sterre maar geen rede vir die ongelukkigheid nie word verskaf nie, wat dit vir ons baie moeilik maak om te verbeter indien daar wel 'n probleem is omdat ons nie weet wat die probleem is nie. As die gas haar bekommernisse teenoor ons uitgespreek, sou ons haar gerus kon stel.
Ons woning is agter mure met lemmetjiesdraad en daar is diefwering op die vensters en ook 'n veiligheidshek by elke deur. Daar is 4 honde op die perseel en al 4 slaap in die huis. 'n Beter alarmstelsel is daar nie. Ons het in die 10 jaar wat ons in die huis bly nog geen insidente gehad nie.
Ronel S - Oct 2018
Overall score
It was lovely and we felt so welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik en ons het so welkom gevoel.
Ons het baie lekker gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alex K - Oct 2018
Overall score
A very warm welcome to a beautiful and spotless place.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 16:00 to 21:00
Check-out: 10:00 - Address: Magazyn Street, Polokwane, 0700, Limpopo
- All ages welcome