Gonubie Accommodation at Seventh Ave Gonubie | TravelGround
+34

Seventh Ave Gonubie

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 23 reviews for Seventh Ave Gonubie
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Ceylin C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ceylin C
Family with young children

Great.

Unit had everything that we needed and the host was fantastic.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Ceylin.
So glad that you and your family enjoyed the stay. I think that Mila, the Border Collie on the other side of the picket fence, is missing the attention received from your children. You will just have to visit again soon.
All the best.
Henry and Marlene

Seventh Ave Gonubie
Antonette H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antonette H
Family with young children

Gerieflik tuis en gerieflik geleë.

Met aankoms al welkom gevoel, so geleë dat jy uit die gewoel van mense is maar steeds naby genoeg is om vir 'n oggend of skemerstappie of fietsry kan gaan strand toe.

Seventh Ave Gonubie's response

So bly julle het die kuier geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Seventh Ave Gonubie
Marlene S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene S
Family with young children

Heerlike, rustige vakansieverblyf!

Ons het baie lekker vakansie gehou, Henry het ons vriendelik ontvang en alles verduidelik. Ons was baie privaat en die eenheid het sy eie ingang, veilige parkering in stil omgewing.

Seventh Ave Gonubie's response

Baie dankie vir die terugvoer. Was so goed om julle te leer ken.

Ons sit solank die Koffie ketel aan vir die volgende kuier. Beste wense

Seventh Ave Gonubie
Judith V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judith V
With friends

Excellent!

Henry and his wife are very friendly and their service is excellent. Place is very neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Henry en sy vrou is baie vriendelik en hul diens is uitstekend. Plek is baie netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Judith.
Dankie vir die terugvoer en dit was lekker om julle te leer ken. Geluk met die trompoppie uitslae en hoop om julle weer te sien.
Beste wense

Seventh Ave Gonubie
Therina P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Therina P
With spouse/partner

Uitstekend.

Netjiese, skoon, veilige verblyf. Eienaars het ons gasvry ontvang. Veilige parkering vir voertuig. Woonstel ten volle toegerus met die nodige. Sal definitief weer daar tuis gaan. Dankie, Henry en Marlene!

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Therina.

Was lekker om julle te ontmoet en ons is so bly dat julle die kuier geniet het.

Groete tot 'n volgende keer.

Beste was
Henry en Marlene

Seventh Ave Gonubie
James L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
James L
With spouse/partner

Very convenient and centrally located.

Everything needed for accommodation and meals was available and in excellent condition. The location and safety of the accommodation meets all reasonable standards. Within walking distance of businesses for accommodation and dining needs. Reception and service is of a high standard.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en sentraal geleë.

Alles wat nodig was vir verblyf en etes was beskikbaar in puik toestand. Die ligging van die akkommodasie en veiligheid voldoen aan alle redelike standaarde. Binne loopafstand van besighede vir verblyf- en etebehoeftes. Ontvangs en diens is van hoë standaard.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seventh Ave Gonubie's response

Dag James,
Dankie vir julle terugvoer en ons is so bly dat julle die kuier by ons geniet het. Ons kyk uit vir n volgende keer.
Groete en beste wense,
Henry en Marlene

Seventh Ave Gonubie
Ria P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria P
Family with young children

Dit het gevoel soos 'n kuiertjie by ons mense.

Die einaars was baie vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie was skoon, netjies en gerieflik. Veilige parkering vir motor. Dit het gevoel soos 'n kuiertjie by ons mense. Dankie julle albei.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Ria.

Baie dankie vir die terugvoer. So bly dat julle die kuier geniet het.

Hoop om julle gou weer te sien.

Beste wense Henry en Marlene.

Seventh Ave Gonubie
Leigh-ann M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leigh-ann M
Family with young children

Clean and private, perfect, except for the bathroom issues.

The 2 bed room unit was clean, nice and private. And Henry and Marlene were great hosts. However some features could be updated and these are the three-quarter bed to a double and the open plan toilet arrangement. This was quite a big issue for us because there was a 5th adult sleeping in the lounge and there was no access to the toilet after people went to bed. The privacy was also an issue. If the bathroom issues could be changed this would be the perfect place to stay.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Leigh-Ann.

We as so glad that you enjoyed your stay and value your feedback.

Kind regards

Seventh Ave Gonubie
Paul W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul W
Family with teenagers

Perfectly situated and clean.

Perfectly situated for our needs. Clean and nice, spacious kitchen. Some fittings could be updated eg. we had a three-quarter size bed and not a double bed, and TV's were old - could not connect up to DVD's and we could not control the DStv.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Leigh-Anne.

Thanks so much for the feedback. This is noted and appreciated.

It is unfortunate as the TV in the unit has a full DStv package and it is connected, you should have just made an arrangement as stated in the quote to get access to the DStv. So sorry about the misunderstanding and the fact that this was not communicated clearly.

Kind regards

Seventh Ave Gonubie
Ruth V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth V
With spouse/partner

Dit was 'n baie rustige plek om vakansie te gaan hou, dis privaat en mens is op jou eie.

Ek het baie van die verblyf gehou. Sal net aan raai om die shower en toilet area toe te bou. Daar is geen privaatheid as mens toilet toe gaan nie, my dogter was saam en ons moes kamer verlaat sodat sy haar dinge kan doen in die toilet en shower. Die TV gebruik was daar maar geen kontrole van ons kant af nie. Die gesin binne het kanale verander. Sal nice wees as mens self kanale kan verander. Die verbly was netjies en skoon. Sal definitief weer daar gaan bly as ek met vakansie gaan.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Ruth.

Dankie vir die waardevolle terugvoer. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het en sien uit om julle weer te ontvang.

Groete

Seventh Ave Gonubie
Rene F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene F
Family with young children

Fantastic.

We enjoyed it a lot. The apartment is 100% right for a holiday. The only thing the flat needs is a small washing machine. Then it is 110%.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasies.

Ons het dit baie geniet. Die woonstel is 100% reg vir 'n vakansie weg van die huis. Al wat die woonstelletjie kort is 'n klein wasmasjien. Dan is hy 110%.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Rene,

Dankie vir die terugvoer. Ons sal verseker aan julle voorstelle gedagte gee.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Henry en Marlene

Seventh Ave Gonubie
Liesl V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl V
Family with young children

Fantasties en so rustig!

Ek kan Seventh Ave Gonubie definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het is in die woonstel. Die geyser-water was dalk effens koud vir die tyd van die jaar maar dit verander geensins my gevoel oor die plek nie. Baie dankie ons sien julle definitief weer.

Seventh Ave Gonubie's response

Goeiedag Liesl.

Baie dankie vir die terugvoer. Ons maak verseker werk daarvan en kyk uit om julle weer te sien.

Stuur ook groete vir julle twee jongmanne.

Seventh Ave Gonubie
Jason B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jason B
Individual traveler

Very convenient.

Lovely cottage in safe and quiet area. Convenient and reasonably priced.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Jason.
Thanks for the feedback. All the best with the international travels.
Regards Henry and Marlene

Seventh Ave Gonubie
Igna J - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Igna J
With spouse/partner

Ons het lekker gebly en is baie goed ingerig.

Goed ingerig en sal dit aanbeveel.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Igna,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly dat julle die kuier geniet het. Sterkte daar in Mosselbaai en kom maar gou weer kuier as julle te veel na Gonubie verlang.

Beste wense,
Henry en Marlene
Seventh Ave Gonubie

Seventh Ave Gonubie
Toinette S - May 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Toinette S
Family with young children

Sal nie aanbeveel nie.

Daar was foute met ons bespreking en moes een aand in die groter eenheid slaap wat baie ongemaklik was. Die yskas-vrieskas was vol van die gasheer se ma se kos. Die kleiner eenheid was beter toegerus. Die slaapkamer wat binne-in die badkamer is was nie gerieflik nie.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Toinette.

Baie dankie vir die terugvoering. Dis werklik jammer dat julle nie met ons gesels het ten tyde van die verblyf nie. Daar het nou al sowat amper twee maande verloop na julle kuier. Ons maak verskoning vir die dubbel bespreking maar dit was met julle bespreek voor aankoms en julle het ooreengekom om vir een nag by die groter eenheid te bly.

Ons hoop darem dat julle die ontbyt by Wimpy geniet het wat ons aangebied het as verskoning vir die een nag ongerief.

Groete

Seventh Ave Gonubie
David C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David C
Individual traveler

Very friendly and welcoming. The place was clean and neat and, importantly, quiet and safe.

I found the accommodation easily and very neat and clean - fully meeting our requirements. a very welcoming reception and explanation of all facilities. Furthermore, it was quiet and we felt safe and had peace of mind that our vehicles were safe, too.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi David,

It was great to meet you, and I am still green with envy when I think about the two Harley Davidson's that were parked on our premises for a few days.

Looking forward to the next visit.

Henry, Seventh Avenue.

Seventh Ave Gonubie
Gabriel B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabriel B
With spouse/partner

Enjoyable stay.

We enjoyed a great stay. Great place. Great location. Will certainly use them again. Thanks Henry, Marlene and Babs.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Gabriel.

So glad you enjoyed your stay.

Henry - Seventh Avenue

Seventh Ave Gonubie
Michael T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael T
Family with young children

Was die moeite werd en waarde vir geld gekry.

Mense is baie hulpvaardig en beleefd. Plek was skoon en gereed met aankoms. Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Michael,

Ons is so bly dat julle die kuier by Seventh Avenue in Gonubie geniet het.

Kom kuier gou weer.

Groete en beste wense.

Seventh Ave Gonubie
Annetjie E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annetjie E
Family with young children

Gerieflik en ontspannend.

Netjies en gerieflike verblyf. Veilig, asook veilige parkering. Eienaar was baie vriendelik en was beskikbaar indien dit nodig was. Dis dalk nie op die strand geleë nie, maar die netjies, veilige verblyf en bekostigbaarheid maak op daarvoor. (mens het in elk geval so baie goed om te dra, wie wil nou strand toe loop?)

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Annetjie

Ons is so bly dat julle die kuier by Seventh Avenue Gonubie geniet het. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete en beste wense,
Henry. Seventh Avenue accommodation.

Seventh Ave Gonubie
Deon L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon L

Good accommodation in a well equipped unit and a considerate owner.

I would recommend Gonubie without hesitation. Great, comfortable accommodation in a well equipped unit that offers peace and privacy. A quiet environment. Within walking distance of most places one would like to go and it offers good security and safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf in 'n goed ingerigte eenheid met 'n bedagsame verhuurder.

Ek beveel Seventh Gonubie met gerustheid aan. Goeie en gemaklik verblyf in 'n goed toegeruste eenheid wat rustigheid en privaatheid bied - Stil omgewing. Binne loopafstand van meeste van wat benodig mag word en bied goeie sekuriteit en veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Deon

Dankie vir die terugvoering. Ons is so bly dat julle lekker kon rus en dat julle die kuier geniet het. Sien gou weer.

Groete

Seventh Ave Gonubie
Christa V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa V
With spouse/partner

Peaceful.

Very neat and peaceful and I highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Baie netjies en rustig en word aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Christa.

Dit was gaaf om julle te ontmoet.

Dankie vir die terugvoering en voorspoed vir 2017.

Seventh Ave Gonubie
Somizi S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Somizi S
Family with teenagers

It was worth visiting Gonubie and staying at Seventh Avenue.

We enjoyed ourselves. Henry was very welcoming. The only turn off is the open plan toilet arrangement. There was no privacy at all, I hope in future they put a door or something just to give pals privacy for someone using the toilet!

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Somizi,

Thank you so much for the valued feedback.

The open plan bathroom and toilet referred to is situated in the main bedroom which can be locked, as it has a door to the passage for privacy.

We do however value your suggestion to consider closing off the open plan, en-suite bathroom in the main bedroom, and will definitely give it some consideration.

Kind regards

Seventh Ave Gonubie
Elmarie V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elmarie V
Family with teenagers

Gemaklik. Goed toegerus.

Baie lekker gesinsverblyf plekkie. Groot woonstel is baie goed toegerus. Baie gerieflik. Heerlik gebly.

Seventh Ave Gonubie's response

Hi Elmarie,

Ons is so bly dat julle die kuier geniet het.

Dankie vir die terugvoering.

Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

Seventh Ave Gonubie
was R500
From R325
per night (for 2 people)
was R500
From R325
per night (for 2 people)
was R500
From R325
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 13 people
  • Check-in: 16:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 5th Street , Gonubie, East London, 5256, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03d68d3c07aedc22b21c41a3a70f279b5e53b34300a17d140042facb250a234f28159fc35223663acf6750587907cac8692?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R500, now From R325  per night (for 2 people) 23 5 1 5 2 5th Street Gonubie 5256 Eastern Cape 0860 022 102 16:00-20:00 10:00 -32.939291285127 28.012864887714
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com