Seweweekspoort Akkommodasie
Self Catering • Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 5 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Abraham Van Wyk S - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Abraham Van Wyk S
With spouse/partner
Lovely quiet farm life.
Large farmhouse with all amenities available. Relax under a large shade tree and braai a Karoolam rib or braai indoors. Travel from there through Seweweekspoort Cape Town and experience the greatness of the Creator.
Heerlike rustige plaaslewe.
Groot plaashuis met alle geriewe beskikbaar. Ontspan onder 'n groot koelteboom en braai 'n Karoolam-ribbetjie of braai binnenshuis. Reis vandaar deur Seweweekspoort Kaapstad toe en ervaar die grootheid van die Skepper.
This review has been translated, to view the original version
Jonel's Response
Baie bly jul het dit geniet!!
Seweweekspoort Akkommodasie
Surida B - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Surida B
With spouse/partner
Absoluut fantasties en so rustige plek.
Dit was die mees fantastiese naweek, al die noodsaaklike was daar, beddens baie lekker en gemaklik, sappige lekker lam, bakbrood en plaaswors ook te koop, absoluut puik diens, waardeer dit.
Jonel's Response
Bly jul het dit geniet hier. Dankie vir hierdie mooi resensie.
Seweweekspoort Akkommodasie
Elta V - Oct 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elta V
With friends
Wonderlik!
Baie rustig op die plaas! Baie lekker stil plek om te bly!
Alida E - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alida E
With spouse/partner
Uit 'n ander wêreld.
Die natuurskoon ongelooflik. Vriendelike ontvangs met warm tuisgebakte brood met plaasbotter en konfyt. Hout ook voorsien. Veilige en skoon blyplekkie. Sou graag weer wil gaan besoek en langer bly.
Maresa V - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maresa V
Family with young children
Heerlik rustig, met puik diens, maar 'n reuse onverwagse ompad!
Hierdie verblyf is nie in Laingsburg (soos wat die webtuiste dit stel nie). Dit was 65 km buite Laingsburg en as dit so aangedui was, sou ons nie daar geslaap het nie, maar 'n ander plek gesoek het. So 'n 130 km lange draai kan 'n mens nogals onverhoeds betrap. Die verblyf was egter baie goed en die kliëntediens van die eienaars was puik. So, as jy nie deurry op pad Kaapstad toe via die N1 nie, maar graag 'n bietjie meer van die Karoo wil "explore", is dit die plek vir jou!
Guests that viewed Seweweekspoort Akkommodasie also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |