Sha-Mani
Review Summary
Brian F - Mar 2019
Overall score
Basic B&B.
Adriaan V - Dec 2018
Overall score
Did not stay well. Not what we expected! Definitely not 4 star!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Nie lekker gebly nie. Glad nie wat ons verwag het nie! Beslis nie 4 ster nie!
Het gevra vir 2 enkelbeddens (ma en seun) wat ons gekry het. Kamer het geen venster wat kan oopmaak vir vars lug/hitte. Geen dakwaaier. Het toe vir ons 'n klein staanwaaier gegee. Kamer is baie kleiner as op foto's. Nie baie netjies, definitief nie 4 sterre werd nie. Ons het 4 nagte bespreek, maar na 1 nag ander verblyf gaan soek. Eienaar het ook geweier om vir ons enige geld terug te gee vir 3 nagte wat ons nie daar geslaap het nie. Sal die gastehuis definitief nie aanbeveel vir enige iemand nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Launceston Road, Alberton, 1449, Gauteng
- All ages welcome