Doon Heights Accommodation at Shangri La 1602 | TravelGround
+9
+9

Shangri La 1602

10 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 10 reviews for Shangri La 1602
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Mornay M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mornay M
Family with young children

The photos does not do the apartment justice. The location is perfect so close to beach. The views are awesome. The time we spent there was amazing. Will definitely be going back. We give this apartment ten out of ten.

Simply amazing, perfect venue, perfect views, perfect, perfect, perfect!

Shangri La 1602's response

Baie dankie Mornay.
Ons probeer ons bes om altyd kwaliteit akkommodasie te verskaf. Ons is baie bly dat jul die vakansie geniet het en sien daarna uit om jul weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Charlotte Van Wyk
Eienaar

Shangri La 1602
Mathilda V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mathilda V

Ons was baie beïndruk met die intrapslag.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die woonstel was baie skoon en netjies, die uitsig fantasties en die feit dat daar 'n wasmasjien en tuimeldroër is is 'n groot plus punt. Indien ons weer die geleentheid kry om weg te breek sal ons definitief weer die woonstel bespreek indien hy beskikbaar is.

Shangri La 1602's response

Baie dankie Mathilda.

Ons probeer ons bes om ons woonstel so gerieflik as moontlik vir elke gas te maak. Baie bly dat jul die tyd daar geniet het en sien uit om jul terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Charlotte Van Wyk
Eienaar

Shangri La 1602
Maria K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria K
Family with young children

Friendly and neat.

It was very clean and beautiful. View over the sea was awesome. It's a pleasure to stay there.

Carla C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla C
With spouse/partner

Hemels.

Die plekkie was perfek vir die wegbreek. Skoon, rustig en die mooiste view ooit. Ek sal enige iemand aanbeveel. Waarde vir jou geld.

Shangri La 1602's response

Hi daar Carla

Baie dankie vir jul ondersteuning. Ons is baie bly jul het dit geniet!

Ons probeer hard om ons standaard hoog te hou en om uitstekende waarde vir geld vir gaste aan te bied.

Sien uit om jul weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Charlotte Van Wyk
Eienaar
Shangri-La 1602
DOONSIDE, KZN

Shangri La 1602
Desre V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desre V
Family with young children

Fantastic and convenient. Beautiful sea views.

We had a lovely holiday and there was nothing short of it. Will definitely stay here again!

This review has been translated, click here to view the original version.

Fantasties en gerieflik. Pragtige uitsig oor die see.

Ons het heerlik vakansie gehou en daar was niks kort gewees nie. Sal beslis weer hier vakansie hou!

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Shangri La 1602's response

Baie dankie Desre. Ons probeer ons bes om ons vakansie woonstel so gerieflik as moontlik te maak.

Nog maals baie dankie vir jul ondersteuning.
Charlotte Van Wyk

Shangri La 1602
Lize C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize C
Family with young children

Baie gerieflik, modern en mooi.

Ons het heerlik gebly! Baie mooi uitsig, walvisse en dolfyne gesien! Bring jul verkykers saam!

Adele E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele E
Family with teenagers

Gemaklik, veilig, goeie diens, mooi, netjies en lekker.

Pragtige woonstel met alles wat mens nodig het. Goeie vriendelike diens van almal af, heerlike braai geriewe by swembad. Sal definitief weer daar bly.

Shangri La 1602's response

Baie dankie weer eens vir jul ondersteuning. So bly jul het jul tyd in ons woonstel geniet.

Shangri La 1602
Corlia D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corlia D

Heerlike seevakansie.

Die woonstel is ruim, modern en goed toegerus. Uitsig is pragtig. Beddens baie gemaklik. Dankie Charlotte vir jou vriendelike behulpsaamheid.

Shangri La 1602's response

Baie dankie Corlia. Ek waardeer jou bespreking en verwelkom jul graag terug. Ons probeer ons bes om kwaliteit akkommodasie teen bekostigbare tariewe te bied.

Shangri La 1602
Elmarie T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie T
With friends

Stil en rustig en ons het lekker gerus.

Shangri La 1602 is 'n mooi en moderne woonstel met 'n asemrowende uitsig op die see en strand. Dit was netjies en silwerskoon. Ons het ons verblyf vreeslik geniet. Ons sal definitief weer besoek.

Shangri La 1602's response

Baie dankie Elmarie. Dit was 'n plesier om jul as gaste te kon verwelkom. Ons probeer ons bes om kwaliteit akkommodasie te verskaf.

Nogmaals, baie dankie vir jul ondersteuning.

Shangri La 1602
Doret S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doret S
With friends

Wow! Beautiful apartment and good value for money.

The apartment is beautiful, neat and clean. Very modern. Stunning view of the ocean. It felt like a fairy tale.

This review has been translated, click here to view the original version.

Wow! Pragtige woonstel en goeie waarde vir geld.

Woonstel is pragtig, netjies en skoon. Baie modern. 'n Ongelooflik uitsig van die see. Verblyf was regtig soos 'n sprokie.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Shangri La 1602's response

Baie dankie Doret.

Ek is so bly jul het dit geniet. Ons probeer ons bes om ons gaste welkom te laat voel en kwaliteit akkommodasie aan te bied.

Charlotte Van Wyk
Eienaar

Shangri La 1602
From R800
per night (sleeps 6)
From R800
per night (sleeps 6)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Lagoon Road, 1602 Shangri La, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuR042ThnuiEZQCrRidBvATvfoS4jvOnvN3w0zIyIaGk1qLf4nn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 6) 10 5 1 5 7 Lagoon Road 1602 Shangri La 4126 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -30.07424700126 30.872170654329
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com