Siloam Village
Review Summary
Marieta M - Feb 2021
Overall score
Veilig, netjies, rustig.
Shane P - Jan 2021
Overall score
It was deserted, so it was great during Covid.
Corlia L - Dec 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
Bruce H - Nov 2020
Overall score
Lovely comfortable stay, very friendly.
Marina M - Sep 2020
Overall score
Baie rustige omgewing, aangename ontvangs.
Annemarie V - Mar 2020
Overall score
The place has a nice swimming pool.
Sheryl V - Mar 2020
Overall score
Overnight stay was safe and secure.
Read moreNic S - Jan 2020
Overall score
Rustige atmosfeer en baie behulpsame gasheer.
Philip D - Jan 2020
Overall score
Baie goeie diens.
Tania D - Jan 2020
Overall score
Lekker gemaklike verblyf.
Read moreEsme E - Jan 2020
Overall score
Lieflike oord met die lekkerste kouewater swembad vir die Desember hitte en die netjiese kamer met alle geriewe vir oornag.
Sonja S - Jan 2020
Overall score
Dit was 'n lekker oornagplek.
Zelda W - Jan 2020
Overall score
Goeie oase op pad Kaap toe.
Nina R - Jan 2020
Overall score
Siloam village is affordable and small with very clean and functional facilities.
Theo B - Jan 2020
Overall score
Was gerieflik op die pad wat ek gereis het. Sal weer gebruik maak van Siloam!
Bonita S - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Leon H - Dec 2019
Overall score
Rustige atmosfeer en vriendelike diens.
Michelle D - Dec 2019
Overall score
Gemaklik en skoon.
Eugene R - Dec 2019
Overall score
Neat, safe and friendly.
Kathleen V - Dec 2019
Overall score
Dis baie ver uit die roete. Ons het verstaan daar is 'n restaurant, maar daar was glad nie. Nie eers 'n winkel nie.
Annelize D - Dec 2019
Overall score
Uitstekende verblyf.
Philip D - Dec 2019
Overall score
Rustig en skoon.
Zweli G - Dec 2019
Overall score
I am disappointed not to have a simple thing like TV, even if it plays SABC channels only.
Petronella D - Sep 2019
Overall score
Peaceful atmosphere!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige atmosfeer!
Dankie vir die vriendelike ontvangs en 'n vinnige oorsig van alles op die terrein. Die eenheid is klein, maar netjies en perfek vir ons oornagbehoeftes gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan V - Sep 2019
Overall score
Unique, beautiful, safe place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Unieke, mooi, veilige plek.
Siloam Village is 'n mooi unieke plek, skoon, veilig en goeie ligging as jy by Gariepdam wil kuier. Ons het 'n vriendelike ontvangs gekry en baie behulpsaam. Kan dit definitief aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renette D - Sep 2019
Overall score
Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir jou geld.
Gasvry ontvang deur Caroline. Het die opgradering na 'n eenheid aangrensend met die badkamer baie waardeer. Goeie waarde vir oorslaap verblyf op pad na jou eindbestemming.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Douglas C - Aug 2019
Overall score
Fantasties. Vriendelike diens en pragtige plek.
Cornelia R - Mar 2019
Overall score
Siloam Village is a place close to earth and heaven!
Karlien H - Jan 2019
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Die swembad was heerlik, net nie regte inligting oor braai en eenheid-geriewe ontvang nie. Maar sien ons beslis weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wayne E - Jan 2019
Overall score
Beautiful.
Werner G - Jan 2019
Overall score
Just what is needed.
Marinda J - Dec 2018
Overall score
Vriendelike en baie behulpsame mense, sal beslis weer daar oornag.
Desere B - Dec 2018
Overall score
Luukse akkommodasie by Gariepdam. Rustige, maar tog vakansieatmosfeer.
Percy M - Dec 2018
Overall score
Ons het uitstekende aand gehad. Wonderlike gasvryheid en uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer.
Prudence M - Nov 2018
Overall score
We had a nice and quite outing.
Herman V - Nov 2018
Overall score
Heerlik en goedkoop plekkie om te slaap.
Piet P - Oct 2018
Overall score
Goeie diens en baie behulpsaam. Baie skoon en netjies.
Lizelle D - Oct 2018
Overall score
Fantastiese verblyf en baie mooi plekkie.
Jackie L - Aug 2018
Overall score
Baie aangename halfwegstasie op pad na Gauteng.
Anton V - Jun 2018
Overall score
Siloam Village has a lot of potential, and when the construction is completed, I will want to stay longer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Siloam Village het baie potensiaal en as als klaar gebou word waarmee hulle besig is, sal ek langer wil bly.
Baie rustige atmosfeer as daar nie geraas is nie. Baie vir die kinders om hulle meer besig te hou. Kinders het dit geniet om kameel te voer en ander diere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Davinia A - May 2018
Overall score
Die kuiertjie by Siloam Village was die trip werd vanaf Kaapstad.
Judy C - Apr 2018
Overall score
'n Baie mooi en lekker plek om te oornag of te bly.
Christelle T - Apr 2018
Overall score
Ek dink dit is bietjie duur vir wat jy kry.
Siloam Village's response
Good Morning,
I hope that you are well, the unit booked, was a self-catering unit, tea- and coffee-making facilities is only served in the upgraded units. We do apologize for any inconvenience caused and wish you a good week ahead.
Wessel V - Apr 2018
Overall score
Baie nice.
Amy T - Apr 2018
Overall score
Baie lekker en ontspannend!
Riaana D - Mar 2018
Overall score
Asemrowend.
Charmaine L - Mar 2018
Overall score
Interessant.
Siloam Village's response
Goeie Dag,
Ons het die klient herhaalde kere probeer skakel en ook vir haar n boodskap ge sms sodat sy ons moet terug skakel i.v.m met al die ins and outs omtrent haar verblyf, sy het eers toe sy voor die hek was met ons in kontak gekom om te se sy is hier.
Dit is ook belangrik dat die kliente hulle bespreeking deeglik moet ondersoek en lees op die website, wat nie gedoen is nie.
Beste Groete,
Siloam Village Span
Tanya D - Mar 2018
Overall score
Dit was so so.
Siloam Village's response
Goeiedag Tanya,
Baie dankie vir die kuier hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Siloam Village
Pierre B - Mar 2018
Overall score
Siloam Village is bo enige twyfel ons ons eerste keuse in die toekoms.
Siloam Village's response
Good day Pierre,
Thank you for your reply, and for choosing Siloam as you overnight destination.
Kindest regards,
Siloam VillageTeam.
Johann B - Feb 2018
Overall score
Very friendly and welcoming staff!
Gary G - Feb 2018
Overall score
Clean and comfortable.
Wayne S - Jan 2018
Overall score
Pleasant and friendly.
Frik B - Jan 2018
Overall score
Behalwe dat ons gesukkel het om toegang te kry omdat die hek gesluit was, die klokkie blykbaar buite werking was en niemand hul fone geantwoord het nie, was die res van die verblyf heel aangenaam.
Read moreRichard I - Jan 2018
Overall score
Absoluut wonderlik.
Annetjie D - Jan 2018
Overall score
Rustig.
Zelda B - Jan 2018
Overall score
Dit was baie aangenaam en vriendelik ontvang.
Retha V - Jan 2018
Overall score
Wonderfully quiet and beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik rustig en mooi.
Ons het Siloam Village baie geniet. Dis rustig, met min en baie netjiese kampeerplekke. Die swembad is gerieflik naby, maar ablusies is nogal ver vanaf kampplekke. Die personeel was baie vriendelik, gasvry en baie behulpsaam met alles. Ons het vining tuis gevoel. Ons sal vir seker weer by Siloam Village oorbly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anzel L - Jan 2018
Overall score
Very neat.
Richard I - Jan 2018
Overall score
Absolute oase
Mariska O - Jan 2018
Overall score
Gasvrye akkommodasie.
Suzette V - Jan 2018
Overall score
Heerlik.
Lizanne H - Jan 2018
Overall score
Siloam Village was 'n wonderlike plek om by te bly.
Rosalie V - Jan 2018
Overall score
Very clean, very friendly and helpful staff, and beautiful breathtaking views of the stars.
Ockert M - Jan 2018
Overall score
Rustig.
Everett M - Dec 2017
Overall score
Absoluut fantasies ons het ons tydtjie terdeë geniet. 'n Baie pragtige plekkie en vriendelike, professionele gashere, net een jammerte ons tyd daar was te kort.
Lerese L - Dec 2017
Overall score
Baie lekker.
Ronaldo R - Dec 2017
Overall score
Baie lekker gebly, rustige atmosfeer.
Pieter R - Dec 2017
Overall score
Always a pleasure
This review has been translated,click hereto view the original version.
Altyd 'n plesier.
Dit is nie die eerste keer wat ons hier oorbly nie en dit is altyd 'n wonderlike belewenis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle O - Dec 2017
Overall score
We will overnight there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons oornag graag weer daar.
Caroline was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Siloam Village's response
Goeiedag Michelle,
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Beste Groete,
Siloam Village Span
Cornel V - Aug 2017
Overall score
Voel soos jou eie huis.
Siloam Village's response
Hallo Cornel
Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit opreg.
Beste groete
Caroline
Rozanne F - Jul 2017
Overall score
Fantastiese mense en spesiale plek.
Theo K - Apr 2017
Overall score
Friendly reception and pleasant accommodation. Sufficient facilities for camping.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvangs en aangename verblyf geniet met voldoende kampgeriewe.
Siloam Village is geskik vir groepbesprekings en veral kinderkampe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Siloam Village's response
Goeie Dag Laurina
Baie dankie vir jou terugvoering dit word regtig opreg waardeer. Mag dit goed gaan met julle en ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Beste groete
Siloam Span
Wicus C - Apr 2017
Overall score
Very very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie, baie lekker gebly.
Siloam Village is langs die Gariepdam en nie naby die hoofroete nie, dus is dit `n lekker stil en rustige plek. Die geriewe is uitstekend en alles wat 'n kampeerder benodig, is daar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Siloam Village's response
Goeie dag Louis
Dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit regtig opreg.
Mense sê ons is te vêr van die N1 af, maar weet jy die stilte vir jou siel is die moeite werd om af te draai en die - road less traveled - te vat.
Want alles in ons lewens is 'n gejaag na wind, maar om na 'n plek te gaan waar stilte jou baas is, en die natuur jou genees. Dit is regtig die moeite werd om die ou 45 minute te vat en af te draai al kos dit jou nou 45 minute van jou tyd dit is regtig die moeite werd.
Baie dankie weereens
Caroline en die Siloam Span
Heidi B - Jan 2017
Overall score
Disaster, never again.
Read moreSiloam Village's response
Good day
We worked very hard this December to make sure our guest was happy.
Sorry for your injury though.
Renette V - Jan 2017
Overall score
It's really a beautiful place and the service was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis rêrig 'n mooi plek en die diens was uitstekend.
Ons was baie tevrede en verbaas oor die uitstekende diens en bereidwilligheid. Asook hoe netjies en mooi die plek was en is. Ons sal definitief weer van julle gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jonny F - Jan 2017
Overall score
Very nice - pity so dry and hot - would like to come again in cooler time. Hated to see camels in tiny camp - no exercise or stimulation - not the right place for animals - not enough space!
Jerman A - Jan 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit is met mening waarde vir jou geld. Die vriendlike ontvangs en gesindheid van personeel laat jou sommer meer as net tuis laat voel. Kamers is ongelooflik met versierings teen mure daarby. Die beddens wat jou so lekker laat slaap dat jy mis nie enkele oomblik om op jou eie bed te wees by jou huis. Ag man ek met almal wat saam my was het ons gate uit geniet. O ja definitief sal ek weer daar gaan bly. Dankie Caroline en almal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ezeth O - Jan 2017
Overall score
Dit was baie lekker met vriendelike personeel.
Laurinda D - Dec 2016
Overall score
Very peaceful.
Nelda T - Dec 2016
Overall score
Ek moes werk en het daar bespreek vir WiFi wat nie beskikbaar was nie.
Siloam Village's response
Hi Lawrence
Ek het 'n bietjie huiswerk gaan doen na Desember en ek het gesien dat daar nêrens op LekkeSlaap of op TravelGround adverteer word dat ons gratis Wifi aanbied nie.
Jan B - Dec 2016
Overall score
It was a fantastic experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n fantastiese ervaring.
Dankie vir Siloam Village. Ons is baie spesiaal laat voel met ons aankoms, verblyf en vertrek! Selfs met die probleem met 'n pap band het die bestuur van Siloam dadelik gehelp! Dit is 'n plek wat met gemak en trots aanbeveel word!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kristie B - Dec 2016
Overall score
Very helpful and very friendly staff, very impressed
Jaco V - Nov 2016
Overall score
Quiet and peaceful! Will definitely recommend it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil en rustig! Vir seker aan te beveel!
Die ontwikkeling van die plek en ruimte het baie potensiaal! Groot of klein groepe sal vermaak kan word!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann L - Apr 2016
Overall score
Veilig en stil met aktiwiteite vir kinders.
Steyn V - Mar 2016
Overall score
Nie regtig net vir 2 persone nie, meer gerig op groepe (kinders).
Belinda L - Feb 2016
Overall score
Cheap and cheerful.
Sarel S - Dec 2015
Overall score
Waarde vir geld.
Marius B - Apr 2015
Overall score
Dit was lekker rustig en veilig.
Sean S - Apr 2014
Overall score
A beautiful sunset over the Gariep Dam.
Jan K - Jan 2014
Overall score
Aangenaam!
Leana I - Jan 2014
Overall score
Goed geleë vir visvang by dam.
Erica J - Dec 2013
Overall score
Goed.
Dirk C - Nov 2013
Overall score
Waarde vir geld!
Sarie P - Aug 2013
Overall score
Pragtige cottage.
Hannes S - Jan 2013
Overall score
John is a nice guy and very helpfull.
Nadene K - Apr 2012
Overall score
A diamond in the rough!
Ansie L - Apr 2012
Overall score
We enjoy our stay away from the city
- Capacity: 60 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Msasa Road, Gariep, Oviston, 9798, Eastern Cape
- All ages welcome