The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sleep @ Beaufort | TravelGround
+35

Sleep @ Beaufort

32 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 32 reviews for Sleep @ Beaufort
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Christo W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christo W
With spouse/partner

Baie rustig met alles wat jy nodig het.

Kamer netjies en alles werk. Baie goeie braaigeriewe.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Christo
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit.
Dankie vir die ondersteuning van my besigheid.
Hoop om julle weer te sien.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Henk L - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk L
With spouse/partner

Gerieflike waarde vir geld.

Baie netjiese en gerieflike kamer wat ek definitief aanbeveel.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Henk

Baie dankie vir die moeite om 'n resensie te doen oor die eenheid.
Dankie vir die goeie gradering en dankie vir die ondersteuning van my besigheid.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Nazeem V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nazeem V
With spouse/partner

Asemrowend en baie rustig.

Hou van die omgewing, dis baie rustig. My kuier baie geniet met alle vriendlikheid en goeie bestuur.

Karien B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien B
With spouse/partner

Ideaal vir 'n oornagstop.

Die kamer was netjies en skoon. Baie privaat.

Alba M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alba M
Individual traveler

Ek het 'n veilige selfsorg oorslaapplek gesoek, uit die woelinge van die middedorp. Sleep@Beaufort was presies dit.

Die kamer is slim, volledig en smaakvol ingerig. Die gasvrou en haar man was vriendelik en hulpvaardig maar met respek vir privaatheid. Regtig 'n heerlike oorbly-slaapplek.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Alba, ek waardeer jou goeie terugvoer en ek is bly jy het die kamer geniet.
Hoop ons sien weer in die toekoms.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Liana L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Liana L
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en gerieflik. Die kamer is goed toegerus en skoon, die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Liana
Baie dankie vir jou moeite om 'n gradering te doen. Ons parkering agter 'n muur is byna voltooi, wat meer gemoedsrus vir gaste sal gee as slegs die sekuriteitstrale soos tans.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Eileen L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eileen L
With spouse/partner

Smaller than expected but outstanding attention to detail and very thoughtful personal touches to ensure a very comfortable stay.

Good for overnight stop.

Wimpie M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wimpie M
With spouse/partner

Vriendelike mense. Lekker oornag stop plek. Goeie waarde vir geld

Vriendelike mense. Lekker oornag stop plek

Sleep @ Beaufort's response

Hi, baie dankie vir die goeie gradering en die moeite om dit te doen.
Hoop ons sien weer.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Jannie F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie F
On business

Excellent.

Value for money, very neat and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Waarde vir geld, baie netjies en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sleep @ Beaufort's response

Hi, baie dankie dat jy moeite gedoen het om terugvoer te gee. Ek waardeer die goeie gradering.
Griselda

Sleep @ Beaufort
M.c. D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
M.c. D
With spouse/partner

Peaceful evening with own braai and lovely sleep.

The place is ideal for 2 people who want to sleep on a trip. Neat, clean, nice bathroom and bed. Just enough cutlery for your own braai plus things like electric kettle, microwave. The necessary coffee and tea with the most delicious rusks. Plus cold water and a bottle of fresh milk in the fridge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige aand met eie braai en heerlike slaap.

Die plekkie is ideaal vir 2 mense wat op reis wil oorslaap. Netjies, skoon, lekker badkamer en bed. Net voldoende eetgerei vir jou eie braai plus dinge soos elektriese ketel, mikrogolfoond. Die nodig koffie en tee met die heerlikste beskuit. Plus koue water en 'n bottel vars melk in die yskas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Una,

Baie dankie vir die goeie terugvoer, bly julle kon ook die tang ens. weer kry.
Hoop om julle vorentoe weer te sien.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Gideon J - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gideon J
With spouse/partner

Snoesig en gemaklike woonstel.

Die eienaar was baie gasvry. Baie lekker woonstel. Sal vir seker weer daar bly.

Rob V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rob V
With spouse/partner

Een aanrader, op!

Hartelijke ontvangst, woning ligt in een luxe buitenwijk en is goed beveiligd. Bij aankomst water in de koelkast en een fles melk als aardigheid. Goed ingericht appartement met een mooie ruime badkamer. Geen kookmogelijkheid, wel een eaterkoker en koelkast. In de tuin een zwembad en een zitje onder een afdak.

Sleep @ Beaufort's response

Hi, thank you for the review. I am glad you've enjoyed your stay and your visit to South Africa so far.
You're welcome.
Pierre and Griselda

Sleep @ Beaufort
Jacomien S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacomien S
Family with young children

Aangenaam, huislik & vriendelik.

Sal weer by Sleep @ Beaufort oornag.

Sleep @ Beaufort's response

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Griselda

Sleep @ Beaufort
Jc V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc V
Individual traveler

Clean, tidy and comfortable.

Clean, tidy, private and all facilities were available to make my stay as comfortable as possible. I will definitely highly recommend Sleep @ Beaufort and will use their accommodation again. Remember the salt and pepper.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies en gemaklik.

Skoon, netjies, privaat en alle geriewe was beskikbaar om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak. Ek sal definitief Sleep @ Beaufort hoog aanbeveel en sal weer van hulle verblyf gebruik maak. Onthou asb die sout en peper.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sleep @ Beaufort's response

Beste JC,

Baie dankie vir die resensie, ek is bly jy het die akkommodasie geniet. Ek het sommer die volgende dag vir die eenheid sy eie sout en peper gaan insit, dankie vir die voorstel.

Groete,
Griselda de Witt

Sleep @ Beaufort
Ian V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian V
Individual traveler

Perfekte verblyf vir enkelreisiger.

Die plek was perfek netjies en was alles wat ek nodig gehad het. Die kliëntediens en ander reëlings was ook baie goed. Ek kan enigiemand aanbeveel om daar te oornag.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Ian,
Baie dankie vir die tyd en moeite om 'n "review" in te dien, ek waardeer dit. Dankie vir die goeie terugvoer.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Johan V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Comfortable and spotless.

Very comfortable and neat place to stay overnight. Hosts were very friendly and helpful. Will stay there again if travelling to Cape Town.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Johan
Thanks for taking the time to complete a review. I do appreciate it. You're welcome.
Griselda

Sleep @ Beaufort
Nicolaas L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicolaas L
With spouse/partner

Very neat stay, away from the noise of the N1.

The room and bathroom were very tidy. We were warmly welcomed and the host made his garage available especially for our trailer. It's about the farthest point in town away from the N1's noise which is usually a problem in Beaufort West. The decent bed with warm blankets was just right for the cold night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese oorslaap, weg van die N1 se geraas.

Die kamer en badkamer was baie netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en die gasheer het spesiaal sy motorhuis beskikbaar gestel vir ons sleepwaentjie. Dit is omtrent op die verste punt in die dorp weg vanaf die N1 se geraas wat gewoonlik op Beaufort-Wes 'n probleem is. Ordentlike bed met warm kombers was net reg vir die koue nag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sleep @ Beaufort's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ek waardeer dit baie.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Eddie E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eddie E
With spouse/partner

Comfortable.

Very comfortable and tasteful. Slept and showered well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en gerieflik.

Baie gerieflik ingerig en smaakvol. Lekker geslaap en gestort.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sleep @ Beaufort's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet.

Griselda

Sleep @ Beaufort
Denwyne J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denwyne J
On business

Fantasties en baie rustig.

Baie skoon en gerieflik en baie rustig.

Sleep @ Beaufort's response

Dear Denwyne,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om jou vir 'n tweede keer hier te ontvang.

Regards,
Griselda - Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Annekie F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annekie F
Individual traveler

Ongelooflik, netjies, rustig, hoor geen verkeer.

Ek sal baie beslis weer daar oornag. Gasvrou is vriendelik en baie behulpsaam. Plek netjies en goed ingerig. Geen geraas van verkeer nie. Wat 'n rustige nagrus.

Sleep @ Beaufort's response

Beste Annekie,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie. Bly ek kon jou datum wysiging akkommodeer en dat jy goed kon uitrus.

Groete,
Griselda by Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Rentia B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia B
With spouse/partner

Baie netjies en ontvangs baie vriendelik.

Baie welkom laat voel. Alles is baie netjies en goed ingerig.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Rentia, baie dankie vir die terugvoering, ek waardeer dit baie. Julle is altyd welkom.

Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Anica L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anica L
With spouse/partner

Baie goeie gasvrou en die ideale plek om af te pak na 'n lang dag op die pad. Sal beslis weer daar bly en dit vir seker aanbeveel.

Sien sterre.

Sleep @ Beaufort's response

Beste Anica,

Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om sulke positiewe terugvoer te gee. Jy is altyd welkom hier by ons plekkie in die Karoo met sy mooi sterre.

Groete,
Griselda - Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Hannetjie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannetjie V
With spouse/partner

Quiet in a very neat place.

Very kindly received. Quiet, peaceful environment. Full, well-equipped overnight stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig in 'n baie netjiese plekkie.

Baie vriendelik ontvang. Stil, rustige omgewing. Volledig, goed toegeruste oornagplek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sleep @ Beaufort's response

Hannetjie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer, dit beteken baie vir my besigheid. Hoop om julle weer te sien.

Griselda
Sleep @ Beaufort.

Sleep @ Beaufort
Anja L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja L
Individual traveler

Skoon, netjies en veilig!

Baie netjies skoon en veilige slaapplek. Lekker stil omdat dit op die kant van die dorp is. Griselda het my baie tuis laat voel het niks kortgekom tydens verblyf. Sal definitief aanbeveel!

Sleep @ Beaufort's response

Beste Anja,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer baie. Dit was lekker om jou hier te kon ontvang en het lekker met jou gesels. Nogmaals dankie ook vir inligting wat jy agterna gestuur het.

Groete,
Griselda, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
David E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
David E
Individual traveler

It was very comfortable.

The owner's attention to service is very good.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Dave
Thanks for the feedback. Glad you've enjoyed your stay and work in Beaufort West. You're welcome.
Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Martha P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha P
With spouse/partner

Uitstekende kliëntediens, die ontvangs was goed gewees en dus 'n lieflike rustige atmosfeer. Ek sal beslis weer gaan.

Kamer was ook baie netjies.

Sleep @ Beaufort's response

Martha, baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly julle het dit geniet. Ek hoop julle is al uitgerus na die besige naweek. Ek ontvang julle graag weer.
Griselda, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Fritz W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz W
With spouse/partner

Skoon, gerieflik, stil area.

Die kamer was ruim, gerieflik, skoon met alles wat mens nodig het tot jou beskikking. Dit is ook in 'n stil area van Beaufort-Wes en mens kan goed uitrus.

Sleep @ Beaufort's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit. Hoop julle het 'n goeie Argus gehad.

Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort.

Sleep @ Beaufort
Eben F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben F
With spouse/partner

Baie netjies en vriendelike atmosfeer.

'n Rustige, stil omgewing met vriendelike, gasvrye diens. Die eenheid was netjies en skoon. Net wat mens nodig het om oor te slaap as jy weg is van jou eie huis.

Sleep @ Beaufort's response

Eben, baie dankie vir die positiewe terugvoer, was lekker om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Denwyne J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Denwyne J
Individual traveler

Gerieflik.

Die eienares was baie gasvry en vriendelik. Die kamer was baie netjies, homely en baie gemaklik. Ek't baie tuis gevoel. Ek sal beslis terugkeer.

Bessie V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bessie V
With spouse/partner

Goed toegeruste, silwerskoon akkommodasie.

Heerlike, silwerskoon oornagplek, wat herinner aan 'n hotelkamer. Vriendelike, sorgsame gasvrou wat selfs gesorg het vir 'n wegneem-ontbytpakkie.

Sleep @ Beaufort's response

Hi Bessie, dankie vir jou resensie, ek waardeer dit. Dit was lekker om julle te ontmoet. Hoop ons sien weer in die toekoms. Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Christiaan W - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christiaan W
With friends

Gasvry en netjies.

Was die perfekte plek om 'n aand oor te slaap na 'n lang dag se reis. Baie behulpsaam.

Sleep @ Beaufort's response

Hi, baie dankie vir die goeie terugvoer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Griselda de Witt, Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
Hannes L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes L
With spouse/partner

Rustige, veilige oornag ná 'n lang reis.

Baie netjiese, goed ingerigte blyplek. Kan aanbeveel.

Sleep @ Beaufort's response

Hi,
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer dit.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Griselda de Witt,
Sleep @ Beaufort

Sleep @ Beaufort
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 9 Kieser Street, Hospital Hill, Beaufort West, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb998def7a6bb1ee21736c79fb2f72df5b09d22915dee2f37f2020ecfef8d36675a23cab1237b3d2ea32932589ff1f0fafe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 32 5 1 5 9 Kieser Street Hospital Hill 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -32.350207896438 22.604806122685
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!