Review Summary
Andiswa M - Mar 2021
Overall score
Everything was superb.
Angelo J - Mar 2021
Overall score
Uitstekende tyd gehad. Baie mooi ingeruim, het dit baie geniet.
Nichole P - Feb 2021
Overall score
I really enjoyed the peace and quiet.
Elmien T - Feb 2021
Overall score
Rustig en skoon.
Chanice M - Feb 2021
Overall score
Baie goeie keuse, baie netjies en veilig. Definitief 'n eerste keuse!
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Groete
Smithland
Archie B - Jan 2021
Overall score
Only a one night stay for funeral.
Phillip L - Jan 2021
Overall score
Heerlike, vinnige kuiertjie in Kaapstad en die omgewing.
Maryke V - Dec 2020
Overall score
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Logie F - Dec 2020
Overall score
Baie gerieflik vir ’n vinnige oornag.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Beverley K - Dec 2020
Overall score
Dit was goed.
Smithland Guest Apartments's response
Goeie dag. Ons is jammer om hiervan te hoor. Indien u weer by ons boek moet u asb dadelik vir ons in kennis stel van enige iets wat pla sodat ons dit onmiddelik kan regstel.
Groete,
Smithland
Stephanie G - Dec 2020
Overall score
Skoon en netjies.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir julle terugvoer. Jammer oor die ander gaste. Ons het n 24uur kontak nr. indien julle dalk weer hier bly en daar enige geraas sou wees. Groete Smithland
Yolande M - Nov 2020
Overall score
Fantasmagories.
Llulane A - Nov 2020
Overall score
Perfek en baie gerieflik!
Louis W - Nov 2020
Overall score
Netjiese gerieflike eenheid.
Jetske F - Nov 2020
Overall score
Piepklein, veilig en sentraal geleë.
Davienne C - Oct 2020
Overall score
Baie lekker en gemaklik
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly u het dit geniet! Ons sien uit om u weer te verwelkom!
Sarie M - Sep 2020
Overall score
Ons het regtig baie lekker gebly
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit en hoop om julle gou weer te sien.
Jacky R - Sep 2020
Overall score
Perfect.........
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer dit en sien uit om u weer te verwelkom!
Groete
Smithland
Berinise M - Feb 2020
Overall score
We really enjoyed it, very quiet place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het dit baie geniet baie rustige plekkie.
Ek sal beslis weer kom en my vriende en familie jul plekkie aan beveel. Ek het gehou van die rustigheid en die sekuriteit is goed. My kinders het die swembad geniet en was lekke afkoeling vir die weer. Die plekkie was bietjie klein maar sal 'n volgende keer 'n groter kamer met meer ruimte boek. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoering. ons waardeer dit.
Groete,
Smithland
Rose C - Jan 2020
Overall score
Very cosy, cost-effective and fabulous.
Gina G - Jan 2020
Overall score
Pragtige woonstel.
Dot G - Jan 2020
Overall score
The flat was very clean, service was great.
Nicolene E - Jan 2020
Overall score
Ons het so lekker gebly.
Jane M - Jan 2020
Overall score
Very good.
Smithland Guest Apartments's response
Thank you Jane, we are happy to hear you enjoyed your stay
Zamile T - Jan 2020
Overall score
Fantastic venue.
Marthinus A - Dec 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Kan verbeter op potte.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornell G - Dec 2019
Overall score
Smithland is the best accommodation in the Parow/Bellville/Brackenfell/Durbanville area.
Vannessa W - Nov 2019
Overall score
Peaceful, secured and very at home.
Smithland Guest Apartments's response
Thank you so much for your review, it is much appreciated.
Dealshaad S - Oct 2019
Overall score
Beautiful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beautiful.
Baie gowd toegeruste woonstelle. My vriende en familie het dit so baie geniet en wil beslis weer vir Smithland besoek. Die ontvangsdame, Lindi, was baie professioneel en vriendelik. Puik diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Lekker dag,
Smithland
Faith M - Sep 2019
Overall score
I enjoyed my stay.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie ons waardeer u terugvoer.
Lekker dag, Smithland
Alida V - Sep 2019
Overall score
Dit was baie aangenaam.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoering. Lekker week!
Evelyn C - Jul 2019
Overall score
Dit was baie lekker
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie Evelyn
Ons sien uit om julle weer te akkommodeer.
Lekker dag
Arlene
Willem L - Apr 2019
Overall score
It was very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie rustig.
Smithland was baie veilig en woonstel was netjies en skoon. Ons het egter by ons kamer, no.3 ervaar dat ons bad nie 'n prop het nie en moes die kombuis sink s'n gebruik. Andersins was dit fantasties.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Katy H - Apr 2019
Overall score
Ons sal enige tyd teruggaan, want ons het geborge en veilig gevoel en dit was 'n aangename tyd saam.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Magdalena M - Mar 2019
Overall score
Gasvry.
Katy H - Feb 2019
Overall score
Clean and safe place and we enjoyed our time there.
Rebecca C - Feb 2019
Overall score
The place is so awesome. Nice neighbourhood and the service is out of this world.
John K - Nov 2018
Overall score
Well equipped, quiet area and close to the city.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik ingerig, stil omgewing en naby die stad.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en die sitkamer is lekker gesellig. Mens voel veilig en die omgewing is nie te besig nie. Ontvangs was vriendelik en flink.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Christiaan B - Oct 2018
Overall score
We really enjoyed our stay and will recommend anybody with family to stay here.
Corne V - Oct 2018
Overall score
A pleasure to stay there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Plesier om daar te bly.
Dis die tweede keer dat ons daar bly, en weereens 'n plesier gewees, goed geleë en baie netjies. Ons was effe vroeg vir inteken en hulle het 'n plan gemaak om ons rond te skuif dat ons 'n klaar opgemaakte woonstel kon kry. Kan Smithland beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amanda W - Oct 2018
Overall score
Die plek by Smithland is skoon en netjies, die onvangs en personeel baie vriendelik, het lekker geslaap.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gebly.
Amelia F - Sep 2018
Overall score
Aangename en gerieflike verblyf met baie vriendelike en behulpsame personeel.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Groete,
Smithland
Dawne-lize V - Jun 2018
Overall score
Dit was lekker.
Smithland Guest Apartments's response
More, dankie vir u terugvoer. Ons het Wi-Fi routers beskikbaar by die kantoor. U kan net volgende keer daarvoor vra.
Groete
Smithland
Annelie S - Apr 2018
Overall score
Was regtig baie spesiaal en lekker.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoering. Ons maak so. Lekker dag.
Henk L - Mar 2018
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Baie lekker gebly dankie. Is ook baie sentraal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tersia D - Mar 2018
Overall score
Goed.
Marisa F - Mar 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit. Groete Smithland.
Daleen H - Mar 2018
Overall score
Veilig.
Liezel B - Mar 2018
Overall score
It was comfortable and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was gerieflik en netjies.
Ons het dit geniet. Personeel was vriendelik en ons verblyf was baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leani H - Mar 2018
Overall score
Bekostigbaar en netjies.
Ella D - Mar 2018
Overall score
Fantasties.
Heidi C - Mar 2018
Overall score
Gemaklik en waarde vir geld.
Andre D - Mar 2018
Overall score
Goed.
Cornel J - Jan 2018
Overall score
Verras.
Wendy J - Jan 2018
Overall score
Stuffy, cramped, converted single garage - awful!
Read moreSmithland Guest Apartments's response
Hi Wendy,
I am sorry for the experience you had at Smithland. The unit you chose is the cheapest unit available and actually the most popular unit. We have not had any complaints before but will have a look at the fan and bathroom window.
If you wanted a bigger unit, we would have gladly swapped your room for a 1-Bedroom apartment had we known you were not satisfied. Unfortunately, we cannot do much after you have checked out and would have appreciated your feedback while you were here so to address your concerns immediately.
Tiaan S - Jan 2018
Overall score
Gemiddeld.
Laudine J - Jan 2018
Overall score
Velig, rustig, vriendelike en behulpsame dienste.
Read moreSmithland Guest Apartments's response
Baie dankie Me Januarie, ons waardeer die positiewe terugvoer en ons is so bly om te hoor dat julle lekker gekuier het. Die Kaap het sulke vriendelike gaste soos julle nodig.
Madelein S - Nov 2017
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is waarde vir geld.
Maklik om Smithland te kry, baie vriendelike ontvangsdame. Veiligheidskompleks.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sonja F - Nov 2017
Overall score
Wonderlike skoon verblyf - dankie!
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoering. Ons is bly u het dit geniet.
Groete
Smithland
Rozanne G - Oct 2017
Overall score
Baie mooi plekkie.
Smithland Guest Apartments's response
Goeiedag.
Dankie vir u terugvoering. Jammer oor die goggas. Ek vermoed dit moet van buite af ingestap of gevlieg het omdat ons woonstelle almal gespuit is. Ons sal in elk geval na die probleem kyk en n oplossing vind.
Groete
Smithland
Nelmari C - Oct 2017
Overall score
Fantastiese plek, diens en ligging.
Ilze K - Sep 2017
Overall score
Smithland was a pleasant surprise!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Smithland was 'n aangename verrassing!
Smithland weet hoe om in klein detail hul gaste se verblyf aangenaam te maak. Die dekor, netheid en veral die pakkie koekies was alles faktore wat ons verblyf heerlik gemaak het. Ons kon veral lekker rus na 'n lang pad. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Ons is bly u het dit geniet!! :) Lekker dag!
Vikash N - Sep 2017
Overall score
Fantastic and friendly!
Smithland Guest Apartments's response
Thank you so much for your review! Have a lovely day.
Smithland
Elizma H - Aug 2017
Overall score
Stort was verstop. Badkamerdeur raas hard as mens dit oop of toe maak. Een nag het mense teen middernag opgedaag en die hele kompleks wakker geraas. Die geraas het aangehou tot na 1 uur die oggend.
Smithland Guest Apartments's response
Goeie dag
Ek is jammer vir die slegte ondervinding wat u gehad het. Ons het 'n onderhouds-span wat na die probleme kan omsien, indien ons daarvan ingelig word. Ek sal nou gou kyk watter woonstel dit was sodat ons kan seker maak dit is reg. Ek vra omverskoning vir die groep en ek sal met die sekuriteitswag opvolg waarom hy hulle nie stil gemaak het nie.
Groete
Smithland
Antoinette C - Jul 2017
Overall score
Baie lekker daar gebly.
Caroline R - Jul 2017
Overall score
It was fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was fantasies!
Het verblyf baie geniet, maar dit was ongelukkig hopeloos te kort want ek kon net 1 nag van 2 nagte daar slaap. Ek moes 1 nag kanselleer weens onvoorsiene omstandighede en moes inderhaas terug kom na Mosselbaai om te werk. Weet nie wanneer presies ek weer in stad sal wees nie, maar sal definitief Smithland kies indien ek in die Kaap moet wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner M - May 2017
Overall score
We had a lovely time staying here.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hier het ons lekker gebly.
Ons woonstel was mooi skoon en die mense was lekker vriendelik en professioneel. Ek kan Smithland aanbeveel en sal self weer hier kom bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons waardeer dit.
Groete
Smithland
Jo-mari R - Apr 2017
Overall score
Gastehuis was sentraal geleë en naby aan plekke wat ek besoek het.
Read moreSmithland Guest Apartments's response
Goeie more mevrou, dankie vir u terugvoering. Ek het reeds vir u 'n epos gestuur om verskoning te vra en het nie 'n antwoord van u af gekry nie.
Hierdie is die epos wat ek gestuur het ingeval u dit nie gekry het nie:
Goeie more mevrou
Ek wil net om verskoning vra vir die ongerief wat u ervaar het tydens u verblyf by Smithland.
Jammer dat u so rond geskuif moes word as gevolg van die DStv wat nie gewerk het nie.
Ons vra om verskoning daarvoor en wil u verseker dat dit nie die tipe standaard is wat ons hier handhaaf nie.
Ons hoop u het die naweek verder geniet.
Groete
Arlene Brink
Bestuurder
Ek vra dan net weer om verskoning. Die DStv kabels is ongelukkig iets wat ons nie self kan regmaak nie en die tegnikus kon eers 17:00 die middag na ons toe kom om dit reg te maak.
Groete
Arlene
Doret F - Apr 2017
Overall score
Very convenient, clean and neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, skoon en netjiese plek.
Baie lekker plek behalwe vir die feit dat mense op boonste vloer tot vroeë oggendure geraas het elke aand van ons verblyf. Dit was baie frustrerend aangesien ons die marathon kom hardloop het en nie veel slaap ingekry het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Beste Doret,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is jammer om te hoor van die geraas. Indien u weer by ons kom bly, neem asb kennis dat ons n 24 uur selfoon nommerr het wat u enige tyd van die nag kan skakel vir enige klagtes. Ons reageer dadelik daarop.
Groete,
Smithland
Gloudina H - Apr 2017
Overall score
Relaxing and wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspannend en wonderlik.
Smithland is op 'n stil area, veilig en baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Lekker dag!
Groete,
Smithland bestuur
Pieter D - Apr 2017
Overall score
Unbeatable, beautiful place, room very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlik, pragtige plek, kamer baie netjies.
Baie tevrede met die ontvangs en kamer. Geskik geleë waar alle moontlike plekke bereik kan word. Tygervallei is 'n klipgooi ver.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Lekker dag!
Groete
Smithland
Tossie M - Apr 2017
Overall score
Klein maar goed ingerig.
Smithland Guest Apartments's response
Beste Tossie,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Lekker dag!
Groete,
Smithland bestuur
Isolde V - Feb 2017
Overall score
Very neat and convenient accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese, gerieflike verblyf.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Koos F - Jan 2017
Overall score
Comfortable accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike verblyf.
Die plek is netjies en baie skoon en die linne word gereeld gewas. Sekuriteit en parkering is goed. Die stort in die bad is nie baie gemaklik nie en nie voldoende plek vir meer as een handdoek nie. Is baie raserig in die eenheid aan die bokant en elke beweging is duidelik hoorbaar. Dit neem ook tyd om gewoond te raak aan die vliegtuie wat kom land. Die DSTV kanale wat op die inligtingsblad gegee word is nie wat beskikbaar is nie - die kanale tot beskikking is baie minder.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Mnr Fourie
Dankie vir u terugvoering. Ons sal kyk na die DStv kanale en ons sal seker maak dat die korrekte inligting aangedui word.
Lekker dag
Smithland
Delicia C - Dec 2016
Overall score
Dit was 'n fantastiese kuier gewees.
Smithland Guest Apartments's response
Goeie more. Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit. Lekker dag. Smithland span.
Cobus S - Nov 2016
Overall score
Nice and quiet area, had excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker stil area, uitstekende diens ontvang.
Lekker stil omgewing, goeie diens ontvang, baie sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Goeie more. Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit.
Lekker dag!
Smithland span
Eric D - Oct 2016
Overall score
Unit was small, but neat with all the necessary amenities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenheid was klein, maar netjies met al die nodige fasiliteite.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Milka E - Aug 2016
Overall score
Netjies, skoon en heerlik geslaap.
Emmerentia E - Jul 2016
Overall score
Accommodation was wonderful, convenient, neat and centrally located.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was wonderlik, gerieflik, netjies en sentraal geleë.
Het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen S - Jul 2016
Overall score
Very neat place, very safe and enjoyed great service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese plek en baie veilig en baie goeie diens gehad.
Baie netjies en goeie diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoering. Ons waardeer dit!
Alison A - May 2016
Overall score
Ideal for the purpose I required.
Read moreSmithland Guest Apartments's response
Dear Alison,
Thank you for your review.
We appreciate your feedback.
Kind regards,
Smithland
Jacquie P - Apr 2016
Overall score
Comfortable, convenient and pleasant stay.
Smithland Guest Apartments's response
Good day Jacquie
Thank you for your review.
We have another 4 bedroom house with 8 single beds and 2 bathrooms which are both downstairs. It is the 4 bedroom house next to our office which you were suppose to check in to but because of the early arrival we offered you our other 4 bedroom . The 4 bedroom with 8 single beds are called 27 Hans Strydom.
Please use the name on your next booking.
Kind regards
Smithland
Renetta R - Feb 2016
Overall score
Beste eerste Kaap-vakansie ooit!
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly u het dit geniet! Groete Smithland
Kobus S - Jan 2016
Overall score
Benodig opgradering.
Willie F - Jan 2016
Overall score
Oulike eenheid, maar harde matrasse en nie goeie area nie.
Smithland Guest Apartments's response
Baie dankie vir u terugvoer. Jammer oor die geraas. Indien u weer by ons bly, bel ons asb as iemand raas al is dit in die middel van die nag.Ons sal dadelik kom en die probleem aanspreek of die kliente vra om uit te boek.
Ek sal net seker maak oor die "plattekloof" advertensie - nie seker waar dit so geadverteer is nie maar op Smithland se advertensies het ons nog nooit geadverteer dat ons in Plattekloof is nie. Smithland het wel sy bestaan gehad in Plattekloof maar ons is gelee in Parow Noord.
Mooi dag vir u.
Groete
Smithland
Caroline N - Dec 2015
Overall score
Bevredigend.
Smithland Guest Apartments's response
Hi Caroline
Dankie vir jou terugvoer. Jammer oor die parkering - ons kan volgende keer vir jou n ander parkeerplek gee wat groter spasie het soos nr 4 en 2.
Groete
Smithland
Anzelle S - Dec 2015
Overall score
Waarde vir geld.
Smithland Guest Apartments's response
Middag Hetty, dankie vir u terugvoering. Ons is jammer oor die probleem wat u ervaar het. Ons kliente mag ons enige tyd van die dag of nag kan skakel indien daar enige iets is wat pla. Ons is 24uur beskikbaar en sou defnitief kom kyk het waar die geraas is en die betrokke persone aangespreek het. Ons vra groot omverskoning vir die ongerief.
Groete, Smithland bestuur
Esmé B - Oct 2015
Overall score
Dit was 'n heerlike ervaring.
Julian J - Jun 2015
Overall score
Baie vriendelike personeel.
Imogene C - Apr 2015
Overall score
Hoogs tevrede!
Natalie M - Apr 2015
Overall score
Pool was dirty.
Victoria M - Apr 2015
Overall score
Definitely not suited to self catering holidays.
Read moreWilna T - Jan 2015
Overall score
Het 2 aande daar oorgebly met familie en vriende.
Vincent J - Jan 2015
Overall score
Puik diens!
Frik S - Dec 2014
Overall score
Not what I expected from the photo.
Henry H - Dec 2014
Overall score
Goeie verblyf wat sentraal geleë is.
Johan C - Oct 2014
Overall score
Baie netjies en goed geleë.
Erik L - Aug 2014
Overall score
Klein maar gerieflik maar met sekere voorbehoude soos gebruiks onvriendelikheid.
Read moreAnneliese M - Jul 2014
Overall score
Gemaklik!
Jorinda H - Jun 2014
Overall score
Goed!
Melanie C - Apr 2014
Overall score
Good value for money
Rene G - Apr 2014
Overall score
Impressive
Marlene L - Apr 2014
Overall score
Die dorpshuis is goed ingerig en baie netjies.
Annie H - Apr 2014
Overall score
This was really a home away from home!
Willem K - Mar 2014
Overall score
Ons het lekker gebly.
Dalene S - Feb 2014
Overall score
Wat 'n verrassing - skoon, ruim en op ons eie.
Read morePamela N - Jan 2014
Overall score
Excellent Care.
Charlene B - Dec 2013
Overall score
Ons het vreeslik lekker gebly!!
Lorenzo L - Nov 2013
Overall score
Fantastic
Annesia H - Nov 2013
Overall score
Die plekkie is redelik!
Charlie B - Oct 2013
Overall score
Short stay - will try using it again in the future.
Siwa M - Oct 2013
Overall score
Average
Morgan D - Aug 2013
Overall score
Place was clean.
Karin E - Jul 2013
Overall score
Verblyf was baie goed, maar die omgewing is baie raserig.
Hetta H - Jun 2013
Overall score
Verblyf is goed en plek baie oulik.
Sylvia B - Jun 2013
Overall score
Vriendelike personeel
Lorenzo L - May 2013
Overall score
Enjoyed the stay at Smithland