Sola Gratia
Review Summary
Johanie S - Dec 2020
Overall score
Heerlik gebly en baie lekker geslaap.
Sola Gratia's response
Hi Johanie
Baie dankie vir die resensie.
Ek is so dankbaar dat julle lekker gebly het en sien uit na jul volgende kuiertjie by ons.
Groete, Ansie.
Ilanie S - Nov 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
Sola Gratia's response
Hi Ilanie,
Baie dankie vir die resensie.
Dit word baie waardeer.
Ek is so bly dat julle die vinnige kuiertjie by ons geniet het en lekker geslaap het.
Groete
Ansie
Debi S - Nov 2020
Overall score
Mid-week business Stay
Sola Gratia's response
Hi Debi
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang. Ek waardeer die aanbeveling. Indien jul weer van die verblyf gebruik wil maak sal ek dan die ander kamer aanbeveel met n werkblad.
Groete
Ansie
David D - Sep 2020
Overall score
Heerlike verblyf
Sola Gratia's response
David, baie dankie dat jul by ons instansie oornag het.
Baie dankie ook vir jul positiewe terugvoer.
Dit was 'n voorreg om jul hier te ontvang.
Groete
Ansie
Yolande W - Oct 2019
Overall score
Vriendelik en netjies.
Sola Gratia's response
Yolande
Baie dankie dat jy, ondanks jul bedrywige tyd, kans gesien het om 'n resensie te gee. Ek vertrou dat die res van jul reis voorspoedig en aangenaam was.
Ansie
Natasha V - Sep 2019
Overall score
Baie netjies en gasvry!
Sola Gratia's response
Baie dankie Natasha. Dit was lekker om jul hier te hê.
Groete
Ansie
Leclanche B - Aug 2019
Overall score
Fantastiese plek!
Sola Gratia's response
Baie dankie Leclanche. Ek waardeer jou terugvoer en is bly dat jul verblyf aangenaam was.
Ansie
Marietha M - Jul 2019
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies skoon en gerieflik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sola Gratia's response
Baie dankie Marietha. Dit was baie lekker om julle hier te hê!
Ansie
Andreas R - May 2019
Overall score
I had a great time with my spouse and they also had a warm welcome.
Sola Gratia's response
Dear Andreas,
Thank you for the review. I am glad that you enjoyed your stay at Sola Gratia.
Regards,
Ansie
Jaqqui-mari P - May 2019
Overall score
Neat accommodation, good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese verblyf, goeie diens.
Die kamers is skoon en netjies, die beddens is heerlik opgemaak. Die eienaar respekteer die gaste se privaatheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sola Gratia's response
Baie dankie, Jaqqui. Jou positiewe terugvoer word waardeer.
Groete,
Ansie
Joy V - May 2019
Overall score
Neat, good location and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, goeie ligging en vriendelike diens.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sola Gratia's response
Baie dankie Joy. Ek waardeer dit.
Alida F - Feb 2019
Overall score
Pleasantly surprised with the hospitality and treats from Ansie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam verras met die gasvryheid en bederf van Ansie.
Was baie aangeneem verras met die gasvryheid en bederf met muffins en beskuit. Ansie het ons baie welkom laat voel en kon nie genoeg doen nie. Daar is wel een versoek dat haardroër in kamer moet wees. Verder was alles tiptop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sola Gratia's response
Baie dankie Alida. Ek waardeer jul terugvoer. Groete, Ansie.
Thys B - Feb 2019
Overall score
Dit was uit 'n ander wêreld.
Sola Gratia's response
Baie dankie Thys. Ek waardeer jul terugvoer. Groete, Ansie.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 7 Saffier Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, North West
- All ages welcome