The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Soli Deo Gloria | TravelGround
+65

Soli Deo Gloria

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 31 reviews for Soli Deo Gloria
Cleanliness
4.6/5
Service
4.7/5
Location
5.0/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Amanda B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda B
With spouse/partner

Fantasties.

Great naweek op Paternoster.

Laetitia D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia D
With spouse/partner

Relaxing scenic stay.

Thank you so much. A little piece of heaven. Will definitely recommend this place and will visit again.

Gaironesa D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gaironesa D
With spouse/partner

The perfect place for a couples getaway.

Awesome beach front property with uninterrupted views of the sea.

Karen F - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen F
With spouse/partner

We went to Cape Town for an anniversary break and fell in love with Paternoster.

We thoroughly enjoyed Soli Deo Gloria - what a magnificent view and beautiful venue.

Morne A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne A
With friends

Convenient and spacious.

Good place with the perfect location, neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en ruim.

Goeie plek met 'n perfekte ligging, netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roanne V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Roanne V
Family with teenagers

If you love a 100% sea view then this is the place for you!

We enjoyed our stay at Soli Deo Gloria very much. I do feel however, they can do with a few more outside cushions on the chairs and a bigger microwave.

Soli Deo Gloria's response

Thank you for the time taken to write this wonderful review. We are so priviledged to be right on the beach with this amazing sea view.
We will have a look at the outside cushions and microwave.
We are looking accommodating you again in the near future.
Kind regards,
Naomi

Soli Deo Gloria
Willem D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willem D

Pragtige uitsig en omgewing.

Pragtige uitsig en 'n voorreg om te kan sit en ontspan terwyl jy binne sit en dog buite die omgewing ervaar. Die netheid was egter 'n probleem maar die eienaar het darem aandag daaraan gegee.

Georgette V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Georgette V
Family with teenagers

Love this place.

They would have to start thinking of upgrading the place, especially the spare bathroom and the outside of the house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Love die plek.

Sal moet begin kyk om die plek te opgradeer, veral die spaar badkamer en die buitekant van die huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ezra R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ezra R
With spouse/partner

Fantastic location and place to recharge.

Breathtaking sunsets with everything you need. Service was excellent and accommodation was first class. Great effort and recommendable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties ligging en plek om te herlaai.

Asemrowende sonsondergange met alles wat jy nodig het. Diens was uitstekend en akkommodasie was eersteklas. Baie moeite gedoen en aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizane V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizane V
With spouse/partner

Asemrowende uitsig, ons beveel dit vir almal aan!

Ongelooflik, wat 'n ervaring om op die strand te kan tuisgaan!

Greg S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg S
With friends

The unit was well set up, clean and staff was friendly.

Upon arrival we were welcomed by the manager who was very friendly and helpful. The unit was clean and the decor amazing. Having coffee on the porch was the highlight of my day. The view across the ocean was so tranquil, I will definitely be back for another experience.

Soli Deo Gloria's response

Good Day Mr. Snow,

We are so glad to hear that you enjoyed your stay in Paternoster with us and we thank you for taking the time to write a review and for your kind words, we look forward to welcoming you back to the property on your next stay!

Best Regards,
Cheron De Andrade
Guest Experience Manager.

Soli Deo Gloria
Dirk L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dirk L
Family with teenagers

Perfekte ligging en eenheid.

Baie mooi en luukse eenheid. Perfekte ligging.

Soli Deo Gloria's response

Beste Dirk,

Baie dankie vir die resensie.

Ons is baie bly dat julle die eenheid mooi asook luuks gevind het. Dit is darem 'n pragtige uitsig op die see en strand. Pragtige sonsondergange ook.

Ons sien daarna uit dat julle weer in Soli Deo Gloria sal kom bly.

Groete,
Ben, Naomi, Timothy, Sharon en Buli

Soli Deo Gloria
Santa D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santa D
With spouse/partner

Pragtig, sielerus, ons gaan definitief weer.

Werklik rolstoelvriendelik en pragtig.

Soli Deo Gloria's response

Beste Santa,

Baie dankie vir die resensie. Ons is trots daarop dat ons amptelik aangewys is as die beste rolstoelakkommodasie in SA is vanaf 2014-2017 (2018 moet nog aangewys word). Ons is ook weer aangewys as die beste in die Weskaap vir 2018. Dat julle ons werklik rolstoelvriendelik vind, is vir ons verblydend.

Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.

Groete,
Ben, Naomi en die span

Soli Deo Gloria
Michelle V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle V
With spouse/partner

Ontspannend.

Die verblyf is baie goed ingerig en ons het baie lekker gebly. 'n Paar goedjies wat ek opgetel het wat miskien verbeter kan word. Daar is 'n paar vuil kolle in die huis, bv. die stortkop, binnekant van die yskas en baie van die eetgerei wat ons uit die kas gehaal het moes ek eers gewas het, wat nog steeds vuil was. Die onderste laai in die kombuis onder die wasbak is onmoontlik om oop en toe te maak, dis baie stram. 'n Bietie Q20 is ek seker sal dit regmaak. Die messe is verskriklik stomp. Ons het vreeslik gesukkel om kos te maak met dit. Verder was Timothy baie behulpsaam en vriendelik. Ons het baie lekker gebly en baie lekker ontspan.

Simone V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Simone V

The stay was awesome, will definitely go again, it's really value for money. 100% wheelchair friendly.

The accommodation really is equipped with everything you need and more. It's very accessible if you're in a wheelchair because everything is flat and there is enough space to move around and the deck that leads to the beach is really nice and also suitable for a wheelchair. Everything was perfect, only downside was the second room's TV that did not work. From Timophy who checked us in, to the lady who came to clean (did not take her name) thank you very much for your good service, we will definitely come again. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was awesome, sal definitief weer gaan, dis regtig waarde vir jou geld. 100% rolstoelvriendelik.

Die verblyf is regtig toegerus met als wat jy nodig het en nog meer. Dis baie gemakilik as jy in 'n rolstoel is, want als is plat en orals is genoeg spasie vir beweeg en die dek wat uitloop na die strand is regtig baie nice en ook geskik vir 'n rolstoel. Als was perfek, enigste nadeel vir ons was die tweede kamer se TV wat nie gewerk het nie. Van Timophy wat ons ingeboek het tot die dame wat kom skoonmaak het (het nou nie haar naam gevat nie), baie dankie vir julle goeie diens, ons sal definitief weer kom. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecile B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cecile B
Family with young children

Unbelievable, will definitely visit again.

It's an unbelievable place! The view, convenience and neatness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik, gaan beslis weer gaan.

Dit is 'n ongelooflike plek! Die uitsig, gerief en netheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariana V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariana V
With friends

Lieflike plek, netjies en skoon.

Soli Deo Gloria is 'n pragtige plek en toegerus met alles wat jy benodig. Voeg daarby die lieflike strand. En jy het 'n wenkombinasie. Beslis aan te beveel.

Ellen M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ellen M
With friends

Awesome!

Dit was ons eerste keer in Paternoster en wow, wat 'n treat. Ons verblyf was awesome, skoon, netjies alles wat jy benodig sal definitief weer teruggaan en daar bly. Mense is baie vriendelik en behulpsaam.

Deon S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon S
With spouse/partner

Fantastic!

It is without a doubt one of the best places we have ever stayed. King-size bed with fresh linen, a lot of bath towels, and even swimming towels. There is a dishwasher (with soap), washing machine, tumble drier, and two electrically controlled "lazy boys"! The unit is cleaned daily by a team of three very friendly cleaners. The owner, Ben also came in to make sure everything was in order. This was a very great treat!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Dit is loshande een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Koningsgrootte bed met kraakvars linne, baie badhanddoeke, en selfs seehanddoeke. Daar is selfs 'n skottelgoedwasser (met seep), wasmasjien, tuimeldroër, en twee elektries-beheerde "lazy-boys"! Om dit alles te kroon, die eenheid word daagliks deur 'n span van drie baie vriendelike skoonmakers skoongemaak. Die eienaar, Ben, het ook kom inloer om seker te maak dat alles in orde is. Hierdie was vir seker een baie groot bederf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer die tyd wat jy geneem het om dit te voltooi. Dit is altyd vir ons 'n voorreg indien gaste hulle terugvoering gee sodat ons kan weet waar verbeterings nodig is. Ons sal graag aan die skoonmakers julle dank oordra. Ons hoop om julle baie gou weer in Soli Deo Gloria te kan ontvang.
Ben, Naomi en die span.

Soli Deo Gloria
Hester D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester D
With spouse/partner

Dit was verfrissend, skoon, netjiese verblyf op die strand, als wat ek nodig het om my siel te laat rus.

Die verblyf is pragtig, die eienaar Ben is aangenaam en het ons verblyf regtig lekker gemaak. Die ligging is perfek. Die huis word elke dag gediens, die bed is goed. Ek sal wel 'n groter en langer stortgordyn opsit. Ook, die venster by die badkamer kyk uit op die kamer en sitkamer, ek wil voorstel dat hulle daar blinders opsit, dis ongemaklik om die badkamer te gebruik terwyl gaste vir jou kyk. Maar alles is pragtig skoon en regtig aangenaam om daar te bly. Ek beveel dit aan.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly dat julle Soli Deo Gloria geniet het en dat die pragtige verblyf bygedra het tot 'n heerlike rustydjie. Ons sal die waardering oordra aan die personeel.
Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.

Soli Deo Gloria
Maritha V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maritha V
With friends

Beautiful view! Nice and cosy house!

Beautiful view! Nice and cosy house!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige view! Lekker 'cosy' huisie!

Pragtige view! Lekker 'cosy' huisie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soli Deo Gloria's response

Ons is baie bly dat julle die tydjie in Soli Deo Gloria geniet het. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Soli Deo Gloria
Angelique T - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique T
With spouse/partner

Amazing.

Absolutely amazing accommodation, well worth every cent.

Soli Deo Gloria's response

Thanks for the great review. Our purpose is to provide quality accommodation! We are very glad to hear that we actually achieved it. We are looking forward accommodating you again in near future.
Watch our winter specials!

Soli Deo Gloria
Laguerenne V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Laguerenne V
With spouse/partner

Comfortable accommodation on the beach.

Neat, well equipped unit with a breathtaking view of the ocean and beach.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemalike verblyf op die strand.

Netjiese, goed toegeruste eenheid met 'n asemrowende uitsig oor die see en strand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die review. Dit was heerlik om julle te ontmoet en sien baie daarna uit om julle weer te ontvang hier volgende jaar. Mag die jaar verder vir julle wonderlik wees.

Groete,
Ben en Naomi

Soli Deo Gloria
Angelica B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Angelica B
With spouse/partner

Lovely getaway week!

We used the accommodation for a week and enjoyed every moment. The location of the unit is absolutely unbeatable and the unit is kept in a good condition overall. The chairs are incredibly comfortable and has the best view of the beautiful beach. There are some things that need attention. We felt that there was too little cupboard space to pack out all the groceries. The kettle needs to be replaced urgently seeing as how the lid cannot close anymore. It would also help if there was more crockery available. It is not a big problem though seeing as how there is a dishwasher. We didn't make use of the second room, but it was definitely not on the same level as the rest of the unit. That might disappoint some guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike wegbreekweek!

Ons het vir 'n week van die akkommodasie gebruik gemaak en het elke oomblik daarvan geniet. Die ligging van die eenheid is absoluut onverbeterlik en die eenheid is oor die algemeen goed in stand gehou. Die uitskopstoele is fantasties gemaklik en het die beste uitsig ooit oor die pragtige strand. Daar is egter enkele dinge wat wel aandag nodig het in die eenheid. Ons het gevoel dat daar te min kasspasie is om kruideniers in te pak. Die ketel moet dringend vervang word aangesien die deksel nie meer kan toemaak nie. Dit sal ook help indien daar so effe meer breekgoed beskikbaar kan wees - dit is egter nie 'n groot probleem nie aangesien die skottelgoedwasser beskikbaar is. Ons het wel nie van die tweede kamer gebruik gemaak nie, maar dit is beslis nie op dieselfde standaard as die res van die eenheid nie - dit mag dalk sommige gaste teleurstel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die resensie. Ons is bly dat julle die tyd daar geniet het en die pragtige uitsig ook. Dankie vir die aanbevelings gemaak. Ons sien uit na die volgende keer wat julle kom kuier.

Soli Deo Gloria
Jacques P - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques P
With spouse/partner

Baie mooi uitsig.

Ek en my vrou het die tyd in die eenheid baie geniet. Diens was ook baie goed. Ek gaan beslis teruggaan soontoe.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die pragtige review. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang en te huisves. Ons is regtig baie bly dat julle die tyd geniet het en dat die span goeie diens gegee het. Ons sien baie daarna uit om julle gou weer te huisves.

Groete,
Ben, Naomi en die span.

Soli Deo Gloria
Albertus S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albertus S
With spouse/partner

Fantastic place next to the ocean!

Most beautiful see views. Well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf op die see!

Die mooiste see-uitsig verblyf. Goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die review. Ons is baie bly dat julle die see-uitsig en die huis geniet het. Ons is jammer dat ons julle nie self kon ontvang en ontmoet nie, aangesien ons 'n bietjie met vakansie was. Ons sien uit na 'n volgende besoek en vertrou dat ons julle dan sal ontmoet en self ontvang.
Ben en Naomi

Soli Deo Gloria
Elretha L - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elretha L
With spouse/partner

Absolutely lovely! We will go again!

It was fantastic! Exactly what I needed. Unfortunately the walls are a bit thin. There were other guests in Unit 2 which disturbed our privacy a but, but I will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut heerlik! Ek sal weer gaan!

Dit was fantasties! Presies wat ek nodig gehad het. Ongelukkig is die mure bietjie dun, daar was ander gaste in Unit 2 wat bietjie die privaatheid beïnvloed het. Maar ek sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons is baie bly indien ons gaste hul rustydjie in Soli Deo Gloria positief beleef het. Baie jammer oor die ander gaste, ons probeer altyd gaste inlig aangaande respek vir ander mense. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Soli Deo Gloria
Natasja L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Natasja L
With spouse/partner

Dit was ongelooflik lekker en fantastiese uitsig. Het dit baie geniet en lekker uitgerus.

Ons sal dit enige tyd aanbeveel en sal definitief terugkeer.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die review. Ons is baie bly dat julle die tydjie in Soli Deo Gloria so geniet het. Ons sien uit na die volgende kuiertjie! Wintertyd is groot afslagtyd!

Soli Deo Gloria
Jeanette P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette P
With spouse/partner

Perfekte wegbreekplek!

Pragtige see-uitsig, reg op die strand, privaat en weg van die besige "hawe" af. Woonstel het alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek vir 2 in die somer of winter. Met die binne-braai is dit baie gesellig terwyl jy steeds die see kan sien en hoor.

Soli Deo Gloria's response

Ai baie dankie vir die review! Jul moet nou in die winter kom kuier - daar is groot spesiale aanbiedinge aan.

Soli Deo Gloria
Gerhard B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard B
With spouse/partner

Beste uitsig!

Ons het gevoel of ons binne 'n bewegende skildery sit wanneer ons die see vanuit die huis dophou. Alles wat mens nodig het is in die huis.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die review wat julle geskryf het. Ons is baie bly dat Soli Deo Gloria bygedra het tot die pragtige prentjie en heerlike rustydjie in Paternoster.

Soli Deo Gloria
Shaun F - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shaun F
With spouse/partner

Puik, puik, puik!

Hoogs aan bevele plek, uiters goed geleë, baie netjies en 'n definitiewe moet. Puik puik puik.

Soli Deo Gloria's response

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om 'n review te skryf. Ons is vreeslik bly dat julle Soli Deo Gloria so goed beleef het en dat julle dit so sterk aanbeveel. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Soli Deo Gloria
From R2 100
per night (sleeps 2)
From R2 100
per night (sleeps 2)
From R2 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 12 Schoonerklip Street, Paternoster, 7381, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlYmU1YTI4LWEzMmYtNDIyMy1hZjE4LTczZDg0MDVlOTgzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 100  per night (sleeps 2) 31 5 1 5 12 Schoonerklip Street Paternoster 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -32.805042 17.897932
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!