The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Son op die Water | TravelGround
+12

Son op die Water

Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 15 reviews for Son op die Water
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Yolande K - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande K
Family with teenagers

Heerlik.

Die stilte van die bos aan die een kant en die see aan die ander kant, maak van Son Op Die Water 'n heerlik rustige vakansiehuis.

Karel L - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karel L
With spouse/partner

Dit was awesome. Die plek is pragtig en die eienaars bedagsaam.

Die huis het 'n asemrowende uitsig oor die see en jy hoor die see in die huis. Die huis self is pragtig en goed toegerus. Die eienaar het oms gaaf ontvang en uit sy pad gegaan om ons gerieflik te maak.

Hennie D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie D
With spouse/partner

Son op die water is die ideale plek vir 'n lekker vakansie.

'n Veilige, goed toegeruste huis met 'n mooi uitsig oor die see, mooi skoon strand. Andrè het ons verwelkom, en gewys waar alles is, ook gebel om te hoor of alles reg is. Ons plek is klaar weer bespreek vir 2021. Dankie julle.

Lorraine N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorraine N
With spouse/partner

Alles wat jy nodig het en nog meer!

Ons het ‘n bottel koffie, 1 liter melk, hout, DStv, blits, braaigeriewe, seep en handdoeke gekry. Daar was 200 eenhede krag waarvan ons minder as 50 eenhede gebruik het! So los jou koskas by die huis en kom geniet Son op die Water!!

Marthie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthie V
Family with young children

Very pleasant.

The owner was very helpful and friendly. The house is fully equipped. Most beautiful sea view from the balcony.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is volledig toegerus. Mooiste uitsig oor die see vanaf balkon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karlien V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlien V
Family with teenagers

Ons kinders wou nie huis toe gaan nie!

Pragtige uitsig! Elke dag dolfyne in branders gesien, was selfs gelukkig om walvis te sien. Uitstekende toegeruste huis, veilige omgewing en baie vriendelike diens van eienaar. Sal definitief Son op Water aanbeveel, en weer daar gaan bly, ons gesin het heerlike vakansie geniet.

Dion Z - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dion Z
With spouse/partner

'n Ongelooflike rustige omgewing, en so veilig.

Son op die Water was als en nog meer. Die huis het als wat jy kan nodig kry, met 'n wonderlike uitsig. Andrè was op die perseel om ons te verwelkom, en het ons gewys waar alles is. Ek sal beslis weer van Son op die Water gebruik maak.

Clifford V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clifford V
Family with young children

Very nice place with stunning ocean view, we saw dolphins every morning and afternoon. Very clean and neat, got everything you need.

Will definitely go there again.

Celia D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celia D
With spouse/partner

Wat 'n besonderse plek, al ons verwagtinge oortref.

André was baie behulpsaam. Son op die Water was skoon en netjies. Dankie vir die geleentheid om daar te kon kuier. Sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Anina B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina B
Family with teenagers

Rustig, alles wat jy nodig het, mooi uitsig.

Baie lekker gebly ten spyte van slegte weer. Huis is goed ingerig. Pragtige uitsig. Lekker strand.

Alta H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alta H
With spouse/partner

Heerlik en baie gerieflike netjiese verblyf.

Dis 'n pragtige, netjiese en baie gerieflike plek met 'n mooi uitsig. Absoluut die moeite werd. Ons sal beslis weer gaan.

Monique E - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique E
With spouse/partner

Baie lekker gewees.

Baie lekker gewees, sal weer gaan.

Hilgarth K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilgarth K
With spouse/partner

Goeie ligging en baie veilig.

Son op die water is goed geleë en baie veilig. Vriendelike diens en die plek is spotless met alles wat jy moontlik kan nodig kry.

Riana D - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana D
With spouse/partner

Het lekker ontspan in die goed toegeruste, netjiese en veilige omgewing.

Kan hierdie akkomodasie baie sterk aanbeveel. In besonder die samewerking van die eienaar wat uit sy pad gegaan het om te verseker dat ons televisie opvangs kon kry om na die rugby te kyk. Die veiligheid is ook baie gerusstellend en die personeel by die toegangshek is baie hulpvaardig en vriendelik.

Martha V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martha V
With spouse/partner

It was fantastic very nice place to stay.

Very nice stay, the owner also phoned to hear if we need anything and if we are satisfied, really cares about the people who stay there for their holidays. Furthermore, it is a place to which one would like to return to every time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties baie lekker plek om te bly.

Baie lekker gebly, die eienaar het ook gebel om te hoor of ons enigiets kort en of ons tevrede is, gee regtig om oor die mense wat daar bly vir hul vakansies. Verder is dit 'n plek waarheen 'n mens sal wil terugkeer elke keer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R2 250
per night, for 6 ppl
From
From R2 250
per night, for 6 ppl
From
R2 250
per night, for 6 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Kloofontwikkeling 24, Dwarswegstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0YjhlYzhiLTljNzYtNDRiMi1hZDNhLWUzZTg0NzAwYTVhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 250  per night, for 6 ppl 15 5 1 5 Kloofontwikkeling 24 Dwarswegstrand 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.050399784433 22.276914775421
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!