The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at South Point Self Catering and B&B | TravelGround
+65

South Point Self Catering and B&B

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 55 reviews for South Point Self Catering and B&B
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Venia C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venia C
Family with teenagers

Absolutely amazing place. Clean, comfortable and stunning decor.

Will definitely visit again.

South Point Self Catering and B&B's response

Hi Venia,
Thank you so much for this fantastic review. We are so pleased that you are impressed with our lovely accommodation.
Hope you will visit again.
Regards, Hilary.

South Point Self Catering and B&B
Santa B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Santa B
With spouse/partner

Baie mooi plek, uitstekende ligging, netjies en skoon. Wens ons kon langer bly.

Ons het baie lekker gebly, wens ons kon langer bly. Almal was baie vriendelik en hulpvaardig.

South Point Self Catering and B&B's response

Hi Santa
Baie dankie vir die postiewe opmerkings.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Michelle R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle R
With spouse/partner

Enjoyed our stay enormously - just too short.

Hilary so friendly and helpful. Unit spotless with all the necessities. Beverly made sure we had clean towels all the time and the unit was serviced and linen changed. An awesome place to stay, would highly recommend to anyone wanting a getaway.

South Point Self Catering and B&B's response

Thank you so much Michelle, for taking the time to review us and for such awesome comments.
We hope to see you soon.
Till then. Take care and stay safe.
Hilary and Beverly.

South Point Self Catering and B&B
Coert V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Coert V
With spouse/partner

Baie lekker.

Alles binne loopafstand, dit was fantasties om daar te kon bly.

South Point Self Catering and B&B's response

Baie dankie. Hoop om julle weer te sien.

South Point Self Catering and B&B
Joy C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joy C
Family with teenagers

Lieflike ervaring!

Gewoonlik pak ek alles as ons sulke plekkies be soek, maar die plekkie was tops! Netheid is uitstekend. Beddens gemaklik, gasbraai was baie gerieflik. Ons het at home gevoel, veilig en gerieflik. Enige tyd beveel ek dit aan. Hoop om gou weer te gaan.

South Point Self Catering and B&B's response

Hi Joy, Thank you for the outstanding compliments, we are thrilled that you enjoyed it..
It was lovely to meet you.
We hope to see you again soon.
Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Marius R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius R
With spouse/partner

Loop afstand van lighuis, see en restaurante.

Baie goed geleë en baie netjies en goed versorg. Alles wat jy nodig het.

South Point Self Catering and B&B's response

Thank you Marius, for taking the time to review us. We are thrilled with the high score and that you enjoyed it here.
Regards
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Christelle K - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle K
With spouse/partner

Fantastiese verblyf!

Alles skoon, gerieflik met aandag aan detail. Perfekte lokasie en loopafstand van reataurante. Ons sal beslis weer terugkeer.

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Christelle. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Glynnis R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Glynnis R
With spouse/partner

We enjoyed our stay.

We were disappointed that there was no milk for our coffee in the morning.

South Point Self Catering and B&B's response

Hi Glynis,
Sorry for the oversight. We prefer to supply fresh milk and not the awful powdered variety.

South Point Self Catering and B&B
Johan H - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johan H
With spouse/partner

Was net een aand so wou langer bly.

Sien sterre.

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Johan.

South Point Self Catering and B&B
Hilmar L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilmar L
With spouse/partner

Relaxed and private get-away,

Safe, clean, relaxed and private self-catering option, well-equipped and modern, cosy rooms, up-to-date decor.

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Hilmar.

South Point Self Catering and B&B
John P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John P

Absoluut fantasties.

Een van die beste oornagplekke waar ek nog gebly het. Alles is skoon en netjies en die ontvangs was warm en vriendelik.

South Point Self Catering and B&B's response

Hallo John,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om kommentaar te lewer en baie dankie vir die fantastiese gradering.
Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer.
Beste groete
Michelle

South Point Self Catering and B&B
Hanlie T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hanlie T
With spouse/partner

Skoon, netjiese verblyf in 'n pragtige dorp.

South Point bied uitstekende kliëntediens in 'n pragtige vakansiedorp. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel. Alles wat ons nodig gehad het vir ons verblyf en baie vriendelike personeel.

South Point Self Catering and B&B's response

Hanlie, baie dankie vir die uitstekend kommentaar en gradering Ons sien julle weer eendag.
Groete
Hilary en Michelle

South Point Self Catering and B&B
Melanie E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melanie E
With spouse/partner

Lekker plek. Netjies en skoon. Lekker gekuier.

Baie mooi plekkie. Netjies en skoon. Bed het lekker geslaap en ons voel uit gerus.

South Point Self Catering and B&B's response

Baie dankie Melanie,
So bly julle het dit hier by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Ellen O - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ellen O
Individual traveler

Onoortreflike verblyfopsie.

Ons bly gereeld by South Point Self Catering en geniet dit elke keer ongelooflik baie. Dis so skoon en netjies! En gerieflik uitgerus. Verder is die ligging heerlik sentraal en is genoeg restaurante en winkels sowel as swemplek binne stap-afstand. Ons sal beslis weer daar bly!

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Ellen.
We look forward to your next visit.
Regards
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Patricia J - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia J
With spouse/partner

Beautiful.

Very clean and neat unit. Within walking distance from everything. Friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig.

Baie skoon netjiese eenheid. Stapafstand naby alles. Vriendelike gasvrou. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

South Point Self Catering and B&B's response

Dear Patricia,

Thank you so very much for the excellent score. We are so pleased you were satisfied with your unit, and hope you shall return one day.

Best wishes,
Hilary and Michelle

South Point Self Catering and B&B
Ella H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella H
With spouse/partner

Perfek.

Geen fout. Alles baie netjies en skoon. Lekker sentrale ligging. Naby winkels, restaurante en die strand.

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Ella,

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Helena W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena W
With spouse/partner

Beautiful, neat and clean.

Very comfortable, clean, and neat accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig, netjies en skoon.

Baie gerieflik, skoon en netjiese verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

South Point Self Catering and B&B's response

Baie dankie, Helena. Ons is trots op ons besigheid en dankbaar dat gaste dit regtig geniet.

Sien jou binnekort weer.

Groete
Die South Point span

South Point Self Catering and B&B
Deon D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

Very neat with great location!

I will recommend this for any visitor!

South Point Self Catering and B&B's response

Thank you Deon.
We look forward to your return.
Best regards,
South point team

South Point Self Catering and B&B
Karin D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin D
With spouse/partner

Perfekte keuse, goed toegerus.

Perfekte keuse vir 'n naweekwegbreek. Eenheid netjies en skoon. Baie goed uitgelê en goed toegerus met alles wat jy mag benodig. Goed geleë met verskeie restaurante, 7Eleven en die see <100 meter vanaf die eenheid. Veilige parkering langs eenheid 3. Stap na die lighuis en bekende landmerke. Hoogs aan te beveel! Professionele diens en kundige aanbevelings re "doendinge" in die omgewing.

South Point Self Catering and B&B's response

Beste Karin,

Baie, baie dankie vir die 5 sterre! Dit was n plesier om julle te ontmoet en te akkommodeer.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
South Point

South Point Self Catering and B&B
Piet V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Piet V
With spouse/partner

Exactly as advertised.

Very neat en excellent service. It was exactly what we wanted for a one-night visit. Absolutely no complaints.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies net soos voorgestel op advertensie.

Baie netjies en uitstekkende diens. Vir 'n een aand-besoek was dit presies wat ons wou gehad het. Absoluut geen klagtes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

South Point Self Catering and B&B's response

Baie dankie.... ons hoop om julle weer te sien.
Groete

South Point Self Catering and B&B
Abre S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abre S
Family with teenagers

Die eenheid wat ons bespreek het, was uitstekende waarde vir geld. Baie ruim en baie goed toegerus.

Die boonste verdieping is 'n ruim eenheid wat baie goed toegerus is met braaigeriewe, 'n ruim sitkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die eenheid is baie netjies en is 'n uitstekende opsie vir 'n gesin.

Johan E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan E
With spouse/partner

Netjiese, skoon verblyf met vriendelike diens.

Bespreek plek op ingewing van die oomblik. Na blitsvinnige reaksie word rekening moeitevry afgehandel. Baie billike prys vir 'n werklik skoon en netjiese verblyfplek. Baie vriendelike ontvangs. Slaap heerlik in goeie bed. Sal beslis weer hiervan gebruik maak.

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Johan.
Ons hoop om julle weer te sien.
Groete

South Point Self Catering and B&B
Annake N - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annake N
With spouse/partner

Dit was 'n fees!

Pragtige plekkie. Netjies, skoon, gerieflik, bied alles, kwaliteit. Vriendelike ontvangs en personeel. Ons sal weer daar gaan bly en vir heelwat langer. Ons beveel dit beslis aan!

South Point Self Catering and B&B's response

Baie baie dankie Annake. Lekker om julle te ontmoet, so bly julle het dit geniet.
Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Hanro V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanro V
With friends

Had a wonderful time.

Neat and customer service is excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het vreeslik lekker gebly.

Netjies en kliëntediens is puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Hanro.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Ivan W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan W
With spouse/partner

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Die linne is skoon en vars. Die eenheid is baie skoon - netjiese verblyf. Sal South Point definitief aanbeveel.

South Point Self Catering and B&B's response

Thank you, Ivan.
We are very proud of our lovely establishment.
Hope to see you again one day.
Regards,
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Ilze B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
With friends

Very pleasant accommodation and within walking distance to ocean and lighthouse.

We arrived late but the client service was good nevertheless. We had a nice stay and the facilities were perfect.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename akkommodasie en loopafstand van see en die ligtoring.

Al het ons laat daar aangekom het was die kliëntediens baie goed. Ons het lekker gebly en die geriewe was perfek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lydia E - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lydia E
With spouse/partner

Wonderful to be within walking distance of the southern most point of Africa in a spotless, small, self-catering unit.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was lekker om binne stapafstand van die suidelikste punt van Afrika te bly en in 'n silwerskoon, maar baie klein, selfsorgeenheid tuis te gaan.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lombard V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lombard V
Individual traveler

Friendly and helpful customer service, clean and modern accommodation.

The owner/manager Hillary was friendly and accommodating. More than helpful regarding some of my requests. My unit was newly renovated and very neat. Well equipped. Only problem was that my unit didn't block out light so I could sleep in.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike en hulpvaardige kliëntediens, skoon en moderne verblyf.

Hillary die eienaar/bestuur was baie vriendelik en akkommoderend. Was meer as behulpsaam met 'n paar versoeke. My eenheid was nuut oorgedoen en baie netjies en goed toegerus. Enigste kwaal was dat my eenheid vroeg lig word binne wat inlê bietjie bederf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Amanda L
With spouse/partner

Stunning little place, and clean.

The room is very small no space for bags and suitcases. Wouldn't want to stay here longer than one night. Fully-equipped kitchen, nice secluded braai. Misleading advertisement and photographs create the false impression that there is a sea view. Short walk to the beach. Eateries are walking distance.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en skoon plekkie.

Die kamer is baie klein en daar is nie enige plek om tasse of persoonlike items neer te sit nie. Sou nie langer as een nag wou oorbly nie. Kombuis volledig ingerig en lekker gebraai by beskutte braai. Die advertensie en foto's laat mens dink dat die plek 'n see-uitsig het, wat dit nie het nie. Darem nie ver om strand toe te stap nie. Eetplekke stapafstand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

South Point Self Catering and B&B's response

Hi Amanda,

We are sorry to hear that you were not satisfied with your unit.
We do have larger ones available, that we could have offered you, had you mentioned this to us.
Our website only shows and states the upstairs unit as having a sea view.
Please accept our apologies for any inconvenience, and misunderstanding.
It is not our aim to mislead our guests.

Regards,
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Natasha S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha S
Family with young children

Fantastic! Clean and very neat with friendly, personal service.

Hilary's personal service was a wonderful surprise. The unit was clean, neat and we were pleasantly surprised. Everything we needed for self-catering is available in the unit. I will definitely stay there again and can highly recommend it to anyone. 10 out of 10!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Skoon en baie netjies met vriendelike, persoonlike diens.

Hilary se persoonlike diens was aangename verassing gewees. Die eenheid was baie skoon, netjies en ons was aangenaam verras gewees. Alles wat nodig is vir self-catering is beskikbaar in die eenheid. Ek sal beslis weer daar gaan bly en die plek beslis aanbeveel vir enige iemand. 10 uit 10!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

South Point Self Catering and B&B's response

Baie dankie Natasha.
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Thea V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea V
With friends

Netjies en gerieflik.

Sien die sterre.

South Point Self Catering and B&B's response

Thanks Thea
It was a pleasure meeting you.
Regards
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Annelie V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelie V
With spouse/partner

Baie aangenaam en voorwaar die moeite werd.

Hilary doen regtig baie moeite met die versorging en gerief van haar kliënte. Dit is natuurlik ook baie gerusstellend om te weet dat sy net om die draai is en ALTYD beskikbaar is vir navrae. Die eenhede is pragtig skoon, die kombuisie goed toegerus en alles is goed onderhou. Ons verblyf was voorwaar baie aangenaam en ons kon regtig nie met een klein ietsie fout vind nie. Ons sal vir seker weer by South Point gaan bly!

South Point Self Catering and B&B's response

Dankie Annelie.
Ons sien uit na jou volgende kuier.
Groete vir 2016
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Petro N - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petro N
With spouse/partner

Baie lekker, baie netjies en modern.

Ons het heerlik gebly. Baie netjies en sentraal.

South Point Self Catering and B&B's response

Hi Petro,

Baie dankie vir die terugvoer, kom kuier gerus weer!

Groete,
Hilary

South Point Self Catering and B&B
Corlia P - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Corlia P
With spouse/partner

Baie netjies!

Baie netjies en skoon, oulike woonstelle loopafstand van basies alles af. Een verwarmer het nie gewerk nie en die persoon bo no. 2 het meubels gedurig rond geskuif. Maar het baie lekker gebly en sal jul aanbeveel.

Anria S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anria S
Family with teenagers

Goeie ligging, baie netjies en skoon.

Gerieflik. Warm stort. Alles is daar wat ons nodig gehad het, net bietjie klein. Nie neersitplek vir baie bagasie nie.

Willi V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Willi V
With friends

Plekkies was skoon en alles wat nodig is, ontvangs was effektief.

Redelik duur vir wat jy kry, veral buite seisoen. Slaapkamers klein maar eenheid voldoende. Voertuig staan in straat en daar is geen diefwering aan die vensters nie. Dit mag veiliger op platteland wees maar as mens uit stad kom slaap dit maar moeilik met oop vensters sonder diefwering. As koste met 15-20% gesny kan word sal dit beter waarde vir geld wees. Ons eenheid het 'n binnebraai gehad wat ons as kaggel aangesteek het. Lekker gesellig gekuier in die kombuis / braaikamer. Leefarea was gemaklik maar nie baie tyd daar spandeer nie.

Alma B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma B
With spouse/partner

Onverbeterlik!

Netjies, skoon en gerieflik - ons sal beslis weer daar bly indien ons ooit die geleentheid het.

Monty M - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Monty M
With spouse/partner

Lekker om in 'n skoon, netjiese plek te kan bly.

Pragtige eenheid, mooi en smaakvol gemeubileer en baie vriendelike eienares. Baie gerieflik geleë. Sal net nog beter wees as parkering nie buite op straat is nie. Goeie kwaliteit linne en handdoeke en mooi kombuisware.

Carol S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol S

Absolutely amazing, friendly, ideally situated with so much to do and an awesome place to just lay back and chill

My daughter and I were only here for 2 nights but we were amazed at all there is to do. The self-catering apartment was spotless and secure and we were met by Hillary who is so friendly and accommodating. South Point is ideally situated and everything you need is within walking distance. The lighthouse, where the 2 oceans meet and the shipwreck. Restaurant, takeaways, coffee shop/gift shop and not to mention laundrette on the premises. All I can say is WOW we really enjoyed ourselves and I would recommend this (actually already have) to everyone and I would really do it again. Thank you Hillary for a wonderful stay.

Adriaan L - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adriaan L
With friends

Perfect

Perfect for short breakaway.

Jan E - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan E
Family with teenagers

Baie lekker gebly.

Baie goed geleë naby alles wat mooi is.

Kotie T - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie T
With spouse/partner

Dit was baie lekker en die geriewe was baie skoon en netjies. Ons het net 'n see-uitsig gemis.

Ek was baie beïndruk mer LekkeSlaap se diens en die vlugtige terugvoer na my navraag. Hilary van South Point was ook besonder flink en het ons welkom geheet. Dit was lekker om haar vriendelikheid te aanskou.

Johanna L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johanna L
With spouse/partner

Een nag oorgebly. Netjies toegeruste eenheid. Naby see en staproetes.

Ontvangs was baie vriendelik en die eenheid baie netjies en volledig toegerus. Sentraal geleë, naby vuurtoring en eetplekke. Pragtige staproetes langs die see en in die reservaat. Ons sal weer daar gaan bly en kan dit aanbeveel.

Westwood Y - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Westwood Y
With spouse/partner

Accommodation was comfortable, clean and the owner and staff were friendly and helpful.

Accommodation was what we were looking for. It was reasonably priced, comfortable and very clean. The bedroom could have been more spacious. The kitchen facilities were good. The location w.r.t. the rest of the town was very central and close to everything such as restaurants, shops, etc. The owner, Hillary, was extremely friendly and helpful. We will definitely stay there again.

Steve R - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Steve R
With friends

Dit was baie netjies en skoon!

Sien die sterre hieronder.

Lynette P - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette P
With spouse/partner

We enjoyed our visit to South Point very much, Hillary was an excellent hostess.

After hiking the Whale trail it was wonderful to relax in comfortable surroundings. I am very fussy, and Hillary met my standards very well.

Anria H - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anria H

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het slegs een nag gebly maar die akkommodasie was gemaklik en heeltemal voldoende. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam en het goeie advies gegee in verband met eetplekke ens.

Thomas C - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Thomas C
Family with young children

Dit was fantasties,kamer ruim en netjies

Sal beslis weer gaan!

Tilla K - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tilla K

Dit was absoluut fantasies, eienares is tops en baie vriendelik. Baie netjies en skoon.

Die plek is absoluut aan te beveel. Bekostigbaar, netjies, goed ontvang en baie aangename ontvangs gehad.

Lynette G - Feb 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lynette G
With spouse/partner

Very good accommodation

We enjoyed our stay here. Very close to walk to all the "must-see places".

Werner H - Jul 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner H
Family with teenagers

Good overnight stay

Really enjoyed the stay

Rene R - Dec 2011
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rene R
Family with young children

Very safe, clean, well situated and value for money accommodation.

Very safe, clean, well situated and value for money accommodation. Will recommend to friends and family and will make use of establishment again in future.

Philip S - Jun 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip S
With spouse/partner

Ideal short stopover accommodation given proximity to all amenities.

The whole experience was most pleasant. From making a reservation, through the stay, to checking out. My wife and I really appreciated the range of services supplied given the reasonable cost of the establishment. We can more than recommend it.

Magdale O - Jun 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdale O
With spouse/partner

It was lovely and cosy!

All you needed for a nice getaway was provided! Will definitely visit again!!

David L - Mar 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David L
With spouse/partner

Very pleasant stay in a very agreeable but rather small, well furnished and equiped appt.

We had a very pleasant 4-day stay in a well furnished and equipped apartment, comfortable for two people. Hilary was always available to answer questions and give advice on where to eat and what to see in the region. Well positioned 100 meters from the lighthouse, on the main road so easy to find, but no traffic so quite calm. Well worth the money, and a pleasant place to stay. The only negative point is that the apartment is rather small.

From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
From R1 100
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 15 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 190 Main Road, L'Agulhas, 7287, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA433e5e16cb0af53ce6825d386d2f5daaadb3928199ad55d3e2d340ab69a2cfa432262d0153649eaac6b050433ce8906f6583?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (sleeps 2) 55 5 1 5 190 Main Road L'Agulhas 7287 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.826345666103 20.011446475983
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!