The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Spacious Bloemfontein Apartment | TravelGround
+17

Spacious Bloemfontein Apartment

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 20 reviews for Spacious Bloemfontein Apartment
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Janco P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janco P
Family with young children

Uitstekend ingerig, modern en baie gemaklik.

Die Cottage is baie mooi en netjies. Presies wat mens nodig het na die langpad. Baie lekker en gemaklik gebly.

Riaan D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan D
Family with young children

Baie ruim vir 4 groot mense en 2 kinders, netjies met al die nodige ...

Baie gawe gasvrou! Vriendelike ontvangs.

Monja L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monja L
Family with young children

Uitstekende akkommodasie met wonderlike speelplek vir die kinders.

Ons sal definitief hierdie heerlike akkommodasie aanbeveel. Die huisie het alles gehad wat nodig was. Skoon en netjies met baie moderne meubels. Ons sal vir seker terugkom.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Monja. Dit was vir ons net so lekker om julle hier te hê.

Spacious Bloemfontein Apartment
Zelda C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda C
Family with teenagers

Baie netjiese huisie. Lekker oornagplek.

Lieflike huisie net langs die snelweg. Kwaliteitbeddegoed en pragtige geriewe.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Zelda. Ek hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lynette P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette P
Family with teenagers

We had an amazing stay. Quiet, very comfortable, a home away from home.

We just needed a place to sleep because we visited my brother that lives in Bloem and attended a wedding. We were at ease to come and go as we pleased, it is clean and was ideal for our family. We will definitely stay there again.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Thank you Lynette. We enjoyed hosting you and we hope to see you again.

Spacious Bloemfontein Apartment
Rudolf T - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolf T
With spouse/partner

Pragtige, goed toegeruste verblyf. Waarde vir geld.

Pragtige plek. Baie netjies, gerieflik, goed toegerus en privaat. Bed is die beste! Ons het baie lekker gebly. Kan dit vir seker aanbeveel.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Rudolf. Dit was lekker om julle hier te hê. Ek hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Jacques S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques S
With friends

Waarde vir geld. Netjies, goed toegerus en gemaklik. Vriendelike diens, en baie privaat.

Waarde vir geld. Netjies, goed toegerus en gemaklik. Baie vriendelike diens en baie privaat. Sal beslis volgende keer weer daar bespreek.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Dankie, Jacques! Kom bly asseblief weer in ons plekkie.

Groete
Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Celeste S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Celeste S
With friends

Great accommodation. Very attentive host. Loved it.

See stars.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Thank you Celeste. You were great guests.

Spacious Bloemfontein Apartment
Jackie C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie C
Family with teenagers

Home away from home.

Best, what you see and more home touches. Comfortable, warm and the beds are the best! The best is not sliding off it. Warm and friendly greeting. Thank you.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Thank you Jackie for the lovely review. Hosting you and your beautiful family was an absolute pleasure. Thank you for leaving the apartment in such a spotless condition. Please visit us again soon! Regards, Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lesley M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley M
Family with young children

Gerieflike, netjiese verblyf teen bekostigbare prys.

Ons het vriendelike ontvangs gekry, die plek is baie netjies. Dis uit die stad, maar na aan al die plekke waar ons graag wou gaan. Het die plek verskriklik geniet en waardeer die warm, vriendelike ontvangs.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Lesley. Julle was wonderlike, netjiese gaste. Ons hoop om julle weer te sien.

Spacious Bloemfontein Apartment
Natasja E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasja E
Family with young children

Absoluut fantasties!

Baie dankie aan André en Stefanie! Julle plekkie is amazing! Dankie vir al julle moeite. Daar was soveel om die kinders mee besig te hou! Van buite speel tot legkaarte en boeke! Kinders het omtrent die Where’s Wally-boeke geniet! Sal definitief weer daar kom draai!

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Dankie Natasja, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle daar te hê en ons hoop om julle weer te sien. Groete, Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Melanie V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melanie V
With spouse/partner

Netjies, gerieflik en mooi akkommodasie. 5 ster.

Wonderlike akkommodasie wat mens dadelik tuis laat voel het. Dis netjies en gerieflik en die eienaars is bedagsaam en baie vriendelik. Ons sien uit om weer daar te gaan bly.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie! Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lu-marlo H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lu-marlo H

Really enjoyed staying there and the service was great.

I can recommend Spacious Bloemfontein Apartment anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker om daar te bly en het goeie diens ontvang.

Enige tyd sal ek Spacious Bloemfontein Apartment aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Lu-Marlo. Ek hoop ons sien julle weer. Groete Stefanie.

Spacious Bloemfontein Apartment
Philip W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Philip W
Family with young children

Lovely apartment and hosts.

The apartment is beautifully decorated, comfortable, and our hosts were very friendly and helpful. Would gladly stay there again.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Thank you Philip. It was such a pleasure hosting you and your beautiful family. Please visit us again.

Spacious Bloemfontein Apartment
Juki L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Juki L
Family with young children

Dit was 'n baie goeie ervaring.

Die plek se uitleg is goed en baie netjies, veilig, ruim en vriendelike omgewing.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Dankie, Juki. Dit was heerlik met julle by ons. Ek hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Menanteau R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Menanteau R
Family with teenagers

Dit was 'n ongelooflike verblyf. Voel soos eie huis.

Dit was heerlik. Stefanie en Andre is goeie mense.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Menanteau. Julle was pragtige gaste om te hê. Ons hoop ons sien julle weer.

Spacious Bloemfontein Apartment
Estelle V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle V
Family with young children

Dit was ongelooflik. Baie gerieflik, pragtige plek.

Baie dankie Stefanie en Andre, ons het baie lekker gebly, was wonderlik! Alles wat nodig het is in plek. Baie mooi uitgelê.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Dankie, Estelle, vir die positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te hê. Sien julle volgende jaar.

Spacious Bloemfontein Apartment
Lezelle B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezelle B
Family with young children

Beslis waarde vir geld!

Het al op ander plekke meer betaal en sleg gebly! Beveel dit beslis aan!

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Lezelle. Dit was lekker om julle hier te hê en ons hoop om julle weer te sien.

Spacious Bloemfontein Apartment
Renecia B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renecia B

Home away from home.

Having just completed an 11 hour drive we were understandably exhausted and felt quite lethargic due to the heat in Bloemfontein. Stephanie made us feel welcome from the moment we walked in. She and her lovely little girl were ready to meet and greet us when we arrived at the premises. Stephanie even offered some of my family members an ice cold beverage on noticing their frazzled appearance. The apartment is tastefully furnished and was super comfortable. It is evident she took the time to create a relaxing environment. Location was great with a lovely small shopping centre just down the road. Thank you, Stephanie, we will definitely be back!

Liesl S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl S
Family with teenagers

Wonderlik!

Wat 'n great ervaring! Het dit baie geniet.

Spacious Bloemfontein Apartment's response

Baie dankie, Liesl. Ons het dit geniet om jou en jou gesin by ons te verwelkom.

Spacious Bloemfontein Apartment
From R1 000
per night (sleeps 6)
From R1 000
per night (sleeps 6)
From R1 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Floris Coetzee Avenue, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NDBhZWQwLTBiNDAtNGU0NS04ZjQzLTlkZmY5ZDQ4NjY4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 6) 20 5 1 5 2 Floris Coetzee Avenue Groenvlei 9301 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.070095905595 26.182259917259
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!