Spandau Manor
Review Summary
Nicolaas F - Mar 2021
Overall score
Billike prys vir goeie geriewe.
Read moreSpandau Manor's response
Baie dankie Nicolaas. Dit was 'n plesier om julle te ontvang. Hoop om julle eendag weer te sien. Jul is altyd welkom by Spandau Manor.Dankie ook vir die inligting oor die kapokboom. Dit begin nou in volle blom kom.
Japie V - Dec 2020
Overall score
Alles was van die beste. 5 ster-behandeling ontvang.
Spandau Manor's response
Was baie lekker om julle te ontvang. Jul is enige tyd weer welkom by Spandau Manor !
Yvonne O - Dec 2020
Overall score
Baie aangenaam.
Spandau Manor's response
Baie dankie Yvonne. Dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Truida-mart B - Nov 2020
Overall score
Baie netjiese plek met vriendelike gasheer.
Spandau Manor's response
Baie dankie Truida. Dit was lekker om jul te ontvang. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor.
Zena B - Nov 2020
Overall score
The pot of gold in Graaf Reinet.
Spandau Manor's response
Thank you Zena. It was an absolute pleasure hosting you guys. I trust you had a wonderful trip. Looking forward to hosting you again if the opportunity arises. Greetings, Stan and Karen
Hanlie B - Oct 2020
Overall score
Heerlike verblyf na 'n lang dag se reis.
Spandau Manor's response
Baie dankie Hanlie. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Julle is enige tyd welkom by Spandau Manor.
Margareta M - Sep 2020
Overall score
Uitstekend.
Spandau Manor's response
Bly jy het dit geniet, Margareta.
Nardus V - Mar 2020
Overall score
Baie lekker.
Spandau Manor's response
Baie dankie Nardus. Dit was 'n plesier om jul te ontvang.
Elmarie G - Mar 2020
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitmuntend.
Vriendelike diens en baie gemaklike bed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Spandau Manor's response
Baie dankie Elmarie. Dit was lekker om julle te ontvang.Hoop om julle weer vorentoe te sien.
Ernest D - Jan 2020
Overall score
Parkering baie knap vir standaard bakkie.
Spandau Manor's response
Hi. Baie dankie vir die terugvoering.
Ek neem kennis van die kommentaar en poog altyd om te verbeter waar moontlik.
Wat die Jacuzzi betref, Graaff Reinet en omgewing is midde die ergste droogte ooit en ons het slegs ongeveer een keer per week munisipale water vir 'n uur of twee. Watertenkers van die munisiplaiteit doen slegs die rondte om water te veskaf in draagbare houers. Geen tenks word volgemaak nie. Daar is wel 2 tenks waarvan die water aan die huis gekoppel is en werk met 'n druk pomp stelsel. Die tenks hou ongeveer 4000 liter water en hierdie water word ten duurste aangekoop en aangery deur privaat verskaffer ten einde te voorkom dat ons gaste verontrief word. Die Jacuzzi gebruik 900 liter op 'n slag. Ek dink nie die kommentaar is billik gegewe die omstandighede nie. Ek kan nie my ander gaste van water ontneem net sodat een persoon die Jacuzzi kan benut nie.
Die gebruik van tuinslange en vul van swembaddens en soortgelyk word in elk geval tans verbied deur plaaslike munisipale regulasies. Daar staan duidelik op die webtuiste dat die Jacuzzi en swembad nie altyd beskikbaar is nie as gevolg van die drooge en dat navrae rakedende beskikbaarheid voorag gedoen moet word.
Ek is jammer u het dit mis gelees. Droogte is ongelukkig buite my beheer.
Betreffende die wydte van die inrit moet ek net meld dat dit die eerste klagte van die aard is wat ek ontvang sedert ek in die bedryf is.
Ek hoop u vestaan my posisie. Groete, Stan en Karen.
Danie V - Jan 2020
Overall score
Netjies en gerieflik.
Spandau Manor's response
Baie dankie Danie. Ek is bly om the hoor julle het lekker gebly. Ek hoop om julle weer te huisves. Ons het lekker reen gehad die afgelope week.
Chantelle V - Dec 2019
Overall score
Gerieflik en rustig vir oornagverblyf.
Spandau Manor's response
Baie dankie Chantelle. Ons waardeer die terugvoering. Jul is enige tyd welkom by Spandau Manor. Groete, Stan en Karen.
Diane S - Dec 2019
Overall score
Very calm and relaxing.
Spandau Manor's response
Thanks Dianne,
Much appreciated! Glad you enjoyed your stay at Spandau Manor.
Alex S - Dec 2019
Overall score
Super clean and neat.
Spandau Manor's response
Hi Alex. Thank you so much for your review. I sincerely apologise for the mentioned facilities not being available due to water restrictions. It was a mistake on my side not to update my facility listing on the web site timeously. It had been rectified in the meantime. Hoping to host you guys again in future. Greetings Stan
Jaco M - Dec 2019
Overall score
Incredibly amazing.
Spandau Manor's response
Thanks a lot Jaco. It was an absolute pleasure to host you. Hope to see you again soon!
Christine B - Dec 2019
Overall score
Lieflik.
Spandau Manor's response
Baie dankie Christine. Was net n plesier on julle te akkomodeer ! Hoop beslis ons sien julle weer !
Lionel V - Nov 2019
Overall score
Baie rustig, skoon en netjies.
Spandau Manor's response
Baie dankie, Dit word opreg waardeer. Was so lekker om julle te kon ontvang. Hoop om jul vorentoe weer te sien !
Marike E - Nov 2019
Overall score
Warm reception with clean and neat unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hartlike ontvangs met skoon en netjiese eenheid.
Die eienaar het ons met soveel hartlikheid en gasvryheid ontvang. Die eenheid is baie skoon en netjies en volledig toegerus. Die die beskuitjie vir die oggend koffie was spesiaal, heerlik! Sal definitief weer oorslaap en aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Spandau Manor's response
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te ontvang!
Sien uit daarna om jul weer te huisves.
Ons is tans besig met verdere verbeteringe ten einde 'n nog beter diens te kan lewer!
Groete,
Stan en Karen
Johannes Gerhardus V - Oct 2019
Overall score
Neat and cute accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese en oulike verblyf.
Baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en tuis gevoel. Ons sal beslis weer gaan kuier by Spandau Manor!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Spandau Manor's response
Baie dankie! Dis goed om te weet jul het lekker gebly. Julle is enige tyd welkom!
Elaine G - Sep 2019
Overall score
Very cosy and clean.
Spandau Manor's response
Thank you Elaine, it is much appreciated. It was great hosting you. We strive to create a home away from home and still have lots of ideas to implement for improving our service. We hope to see you again soon.
Jeanette Z - Sep 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Wat 'n lekker plekkie! Als wat mens nodig mag hê is daar. Dis skoon en netjies en die 'personal touch' van sjerrie, chocolates en beskuit is so bedagsaam. Spandau Manor is loopafstand van die strand af en die see is sigbaar vanaf die sitkamer. Ons sal beslis weer kom kuier hier!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 39 Park Street, Graaff-Reinet, 6280, Eastern Cape
- All ages welcome