The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Spanspek se Plek | TravelGround
+29

Spanspek se Plek

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 22 reviews for Spanspek se Plek
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Angelique F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique F
With spouse/partner

Baie oulike plek. Het die plaas geniet.

Groen omgewing, pragtig. Environmental friendly and eco friendly green!

Basheera G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Basheera G
Family with teenagers

Natuurskoon op sy beste! Asemrowend.

Ons was 11 familielede en almal het dit terdeë geniet. Veilig, netjies, baie om te doen en sien. Visvang was die beste. Baie naby Ashton en Bonnievale. Sal definitief weer gaan.

Elrico J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elrico J
With spouse/partner

Baie lekker.

Baie rustig. Lekker wegbreek van die stad.

Kaidee O - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kaidee O
With friends

Beautiful views, relaxing atmosphere!

8 of us stayed at Spot on cottage over New years during the Covid pandemic and we were all so impressed with how clean the house was. Soon after we arrived a gentleman who works on the farm asked if he could come sanitise the house again quickly. They cottage is cozy, tastefully decorated and has everything you need. Added bonus, free wood and a KolKol!

Unette S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Unette S

We had an amazing stay over.

Beautiful cottage with spectacular view. Fabulous cottage in a great location. Spotlessly clean, comfortable and great facilities. Highly recommend!

Leon R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon R
With spouse/partner

Heerlike langnaweek weg van die stad se gejaag.

Heerlike gekuier oor 'n langnaweek. Armand en sy vrou het ons so welkom laat voel. Sal definitief weer Spanspek se Plek besoek.

Jan S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S

Uitstekende wegbreek.

Rustige plaasatmosfeer en geen selfoonopvangs het wegbreek verseker.

Neville V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neville V
With spouse/partner

Rus en vrede, geen selfoon wat pla nie.

Ons het heerlik gerus en die feit dat selfoon my nie kon pla nie was 'n bonus. Ons het in Isak se Plek gebly en dit was perfek gewees. Baie netjies en skoon, die braaihout was 'n bonus gewees. Was bietjie jaloers op die ander gaste wat 'n hottub gehad het by hulle eenhede. Sal beslis weer daar gaan bly. PS: Die worshond het dit ook gate uit geniet, kon rondhardloop en snuffel soos hy wil.

Eleana L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eleana L
With spouse/partner

I really can't complain about anything. Nice, peaceful and the house was neat and clean.

It's nice to relax away from the city's hustle and bustle. I'd recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek kan regtig nie kla oor enige iets nie. Lekker rustig en die huisie was netjies skoon.

Dit was rustig en huisie was netjies skoon. Dit is lekker om te ontspan, weg uit die stad se gewoel. Ek sal dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Susan S
Family with young children

Twee dae van rus en stilte - in keurige verblyf!

Keurige verblyf. Vriendelike diens. Pragtige berge. Met vuurherd binne en onderdakbraai - en nog warm-'bad' buite. Stap en fietsry. Wat meer kan mens vra? Dis een plek waar die foto's op die webtuiste en die werklikheid ooreenstem! Ons sal weer gaan!

Lucille C - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucille C
With friends

Wonderlike wegbreek, natuurskoon en gasvryheid!

Armand is 'n baie goeie gasheer, het uit sy pad gegaan om ons te help. Alles mooi skoon en netjies en natuur asemrowend. Ons het weg gery met die gedagte - dit was 'n goeie keuse. Heerlik geëet by Spanspek se Plek padstal en die gasvryheid geniet. Vir seker 'n plek wat ek weer sal besoek!

Brian S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian S
Family with young children

Exactly what one needs to break away from city life! Peaceful nature.

The view is very nice. It was a fantastic getaway from the hustle and bustle of the city - very nice to just switch off. Well-equipped cottages with beautiful mountain views. It is a wonderful place, view of the mountains is beautiful, and listening to nature was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Presies wat 'n mens nodig het om weg te breek van die stadslewe! Rustige natuur.

Die uitsig is baie mooi. Dit was 'n fantastiese wegbreek van die gejaag van die stad - baie lekker om net af te skakel. Goed toegeruste kothuise met 'n pragtige uitsig oor die berge. Dit is 'n wonderlike plek, uitkyk oor die berge is pragtig, en om na die natuur te luister was baie mooi gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leslie T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leslie T
With spouse/partner

Dit was een van die heerlikste aande van ons vakansie om op die plaas te slaap sonder krag en net onder die sterre.

Om op die plaas te oornag was nog altyd 'n droom. Ons het net een aand probeer en sal beslis weer terug wees om 'n paar dae van rustigheid te hê.

Belinda N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Belinda N
With spouse/partner

Rustig.

Die huisie was skoon, gerieflik en dit was baie rustig.

Madelaine S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelaine S
With spouse/partner

Unbelievably pretty in the bushveld and relaxing.

It snowed on the mountains the evening we stayed over, but the nice warm fireplace warmed everything up. A lot of firewood were available.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik mooi in die bos en rustig.

Dit het gesneeu op die berge die aand toe ons oorgebly het, maar vuur in die koolstoof gemaak en die hele plek snoesig warm. Daar was lekker baie hout beskikbaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christelle F - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christelle F
With friends

Rustig en prentjiemooi!

Die eienaars is baie vriendelike en hulpvaardig. Dit was regtig 'n baie lekker naweek weg van die stad se lawaai. Dit is prentjiemooi en pynlik netjies. Ons sal beslis weer 'n draai by Spanspek se Plek gaan maak. Ons kan dit sterk aanbeveel.

Jo-ann B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jo-ann B
With spouse/partner

Baie lekker plek. Lekker staproete op die plaas.

Baie lekker plek. Lekker weg van stadsgeraas. Sal weer teruggaan. Baie dankie aan Armand en die vriendelike staff. Hulle het genoeg hout verskaf in die koue dae.

Johan J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan J
With spouse/partner

Waarde vir jou geld.

Ek wil baie dankie sê, dit was baie lekker. Ek en my vrou het ons tyd daar baie geniet. Die stilte was lekker, ek sal weer daar gaan inloer.

Magda A - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda A
With friends

Fantastic and would definitely go back there. Our friends who went with us felt the same.

Everything was perfect. Would love to go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en sal beslis weer teruggaan, asook ons vriende wat saam gekuier het.

Alles was perfek. Sal weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elda D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elda D
With spouse/partner

Good for the soul.

Beautiful and peaceful environment. Everything you need is provided for, especially a lot of wood to braai with! Perfect for someone who wants to relax and rejuvenate.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed vir die siel.

Pragtige en rustige omgewing. Alles wat jy nodig het word voorsien, veral lekker baie hout om te braai! Perfek vir iemand wat wil afskakel en batterye wil herlaai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ilze B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilze B
With spouse/partner

Rustig en ontspannend.

Heerlik gebly, geen elektrisiteit was onverwags (moes dit mis gelees het) maar dit is goed om af te skakel en te kan ontspan.

Annalize J - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Annalize J
With spouse/partner

Net wat ons nodig gehad het!

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs by Spanspek se Plek geniet. Skoon en netjies en baie goeie diens.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 35 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R60, Bosjemans Pad Farm, Bonnievale, 6720, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdpRNusUy6sN8B8KeDxg6ZEkweLD2VbU4BMWbEB960gCc2HTMIv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night (for 2 people) 22 5 1 5 R60 Bosjemans Pad Farm 6720 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -33.89214867986 20.184073448181
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!