Springbok Lodge Merweville
Review Summary
Toy N - Mar 2021
Overall score
Die diens was goed.
Henry S - Mar 2021
Overall score
Was iets anders.
Truida N - Dec 2020
Overall score
Ware gasvryheid, terugsit en ontspan atmosfeer.
Elna D - Nov 2020
Overall score
Uitstekende gasvryheid.
Springbok Lodge Merweville's response
Hallo Elna, baie dankie vir jou mooi woorde en gevoelens oor ons dorpie. Merweville is waarlik 'n juweel in die hart van die Groot Karoo! Kom kuier asseblief weer by ons. Groete, Kallie.
Andrè S - Oct 2020
Overall score
Heerlik gekuier, behalwe vir die muskiete!
Springbok Lodge Merweville's response
Hallo Andre
Baie dankie vir jou baie positiewe kommentaar. Ek bly hartseer oor die feit dat ons nie die musiete effektief kan beveg nie . Die musiek-masjientjies wat ons in elke kamer het , help darem om hulle flou te gooi. Ek slaap self heelnag met waaier oor my bed. Mooi loop!
Jc V - Sep 2020
Overall score
Ouwêreldse gasvryheid.
Springbok Lodge Merweville's response
Hallo Jc
Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor Springbok Lodge Merweville, in besonder oor Mary-ann.
Ons waardeer dit opreg.
Jy was maklike gas en ons is dankbaar dat jy ons besoek het.
Jy is baie welkom om weer by ons oor te bly.
Groete
Kallie le Roux
Marius V - Sep 2020
Overall score
Interessante mense, vriendelik ontvangs, lekker gekuier.
Springbok Lodge Merweville's response
Hallo Marius,
Baie dankie vir mooi woorde.Ons waardeer dit baie.Kom kuier asb weer.
Magda D - Jan 2020
Overall score
Ons is gul ontvang deur Kallie. 'n Onvergeetlike besoek aan Merweville.
Read moreSpringbok Lodge Merweville's response
Baie, baie dankie vir wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Kallie
Michael K - Jan 2020
Overall score
Rustic maar lekker.
Springbok Lodge Merweville's response
Hallo Michael
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor jou verblyf by Springbok Lodge Merweville.
Elke gas se besoek verskaf werk aan ons plaaslike inwoners. Ons deel graag die "koek van toerisme" met soveel as moontlik mense in ons gemeenskap.
Rosa K - Jul 2019
Overall score
It was really nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was regtig baie lekker.
Hierdie was regtig waarde vir geld. Ons het 'n baie gasvrye ontvangs gehad deur die bestuurders. Die kamers was baie mooi ingerig en skoon. Geen probleme gehad nie. Ons het 'n heerlike ontbyt gehad die oggend van ons vertrek. Dit is regtig 'n plek om weer te bespreek. Net die koördinate was heeltemal deurmekaar. In die kleine dorpie het ons gesukkel om volgens dit plek te kry maar gelukkig het ons die straatadres gehad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Springbok Lodge Merweville's response
Hallo Rosa,
Baie dankie vir julle vriendelike terugvoer. Julle twee was darem ook van ons besondere uitsoek-gaste. Altyd lekker om sulke vriendelike gaste, met liefde te ontvang. Baie welkom op ons pad voorkant toe!
Groete
Kallie le Roux
- Capacity: 20 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 09:00 - Address: 170 Church Street, Merweville, 6940, Western Cape
- All ages welcome