Review Summary
Sharon N - Jan 2021
Overall score
Baie rustig gewees.
Nadja M - Nov 2020
Overall score
Baie mooi kamer.
Dorothy S - Oct 2020
Overall score
Waarde vir geld
Marita S - Mar 2020
Overall score
Perfect overnight guest house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfekte oornag gastehuis.
Ons het slegs daar geslaap. Kan ongelukkig nie terugvoering gee omtrent die kos. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer was baie netjies en het aan alle vereistes voldoen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariette D - Dec 2019
Overall score
Baie mooi. Net geen warm water gehad.
Ansu L - Dec 2019
Overall score
Teleurstellend.
Nombeko L - Dec 2019
Overall score
My stay was very good.
Melanie J - Jun 2019
Overall score
Dit was regtig waarde vir die geld waarvoor ons betaal het.
Marlize J - Apr 2019
Overall score
Stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning.
Luukse oornag, veilig en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morné D - Jan 2019
Overall score
The room was small and cramped.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die kamer was klein en beknop.
Die gastehuis lyk baie beter op die internet, dit is verwaarloos, en kort baie werk, die swembad was vuil en ons was bitter teleurgesteld, ons moes beurte maak om die kamer te verlaat indien ons die badkamer moes gebruik, geen privaatheid, ek sal beslis nie weer daar gaan bly, ek kan nie glo dit is 'n 4 ster nie. Die enigste goeie ding wat ek wel kan sê, is die ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Ons lakens was vuil, en ons toilet papier was klaar. Die kamer was baie, baie klein en beknop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan D - Jul 2018
Overall score
Very pretty and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en waarde vir geld.
Sal die plek aanbeveel vir enige iemand, die gasvrou baie vriendelik en hulle kos is uitstekend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Charmain L - Dec 2017
Overall score
Om net daar te slaap vir 1 aand is heel aanvaarbaar, maar niks langer.
Linda F - Dec 2017
Overall score
Vriendelike diens.
Ronel G - Oct 2017
Overall score
Good accommodation but bad service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verblyf is goed maar diens swak.
Yskas nie gewerk. Toe ons dit aanmeld by ontvangs sou hul vir ons ys bring. Wag nou nog.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elrita G - Oct 2017
Overall score
Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs gehad.
Gerhard S - Sep 2017
Overall score
Fantasties.
Anton R - Jul 2017
Overall score
Was aangenaam, sal dit aanbeveel.
Ann R - May 2017
Overall score
Nice, but can do with a face-lift.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekke, maar kan doen met 'n "facelift".
St Andrews Guesthouse kan ek aanbeveel. Die familiekamer was baie goed geprys met ontbyt ingesluit. As ek vir hulle een aanbeveling kan maak sal dit wees om hul kamers bietjie op te knap. Dis klein goedjies soos die gordyne wat hakke kort, die stort se dreindeksel wat stukkend en geroes is. Al die goedjies saam laat die kamer bietjie "moeg" lyk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Matthys B - May 2017
Overall score
Excellent.
Phillip G - Apr 2017
Overall score
Stylish rooms.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stylvolle kamers.
Fantastiese diens van aankoms tot vertrek. Die kamers is baie stylvol en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wendy F - Jul 2016
Overall score
Average, comfortable nothing special.
Read moreMickey V - May 2016
Overall score
Satisfactory and nice enviroment close to everything.
Anel R - Dec 2015
Overall score
Was lekker en privaat bedags, maar ek het effens onrustig geslaap.
Read moreSt Andrews Guesthouse's response
Hello,
Jammer vir die ongerief wat julle ondervind het, ek het wel nou weer gaan kyk in die kamer en die kas is nie meer vol stof nie jammer dat julle dit so ervaar het ek het wel met my mense gepraat want hulle doen inspeksie elke dag om seker te maak dat alle kamer 100% is, ek is baie jammer dat julle dit nie so ondervind het nie.
Dankie dat jy onder ons aandag gebring het van die deur ons het hom reg gemaak sodat daar nie meer 'n gaping is nie.
Dankie vir die terugvoering, hoop om julle weer gou te sien om te bewys dat dit nie ons norm is nie.
Groete,
Bestuur
Salome B - Dec 2015
Overall score
Aangenaam.
Marcel K - Nov 2015
Overall score
Kamer kort aandag. Goed is stukkend en muur proppe is oorlaai.
Riedewaan A - Oct 2015
Overall score
Heel aangenaam en voldoende.
Neels M - Oct 2015
Overall score
Executive Suite.
Koos B - Sep 2015
Overall score
Oor die algemeen bevredigend.
St Andrews Guesthouse's response
Hello,
Baie dankie vir die terugvoering, ek gee aandag aan die muf reuk en maak seker dat ons die kamer bietjie oop los dat enige iets wat nat is droog sal word, en sit 'n outomatiese reukweerder spuit in. Ek is ook besig om met die verskaffers te praat van die TV om 'n nuwe afstandbeheer te kry want ons het al reeds 'n universele een gekoop en hy wil nie op die TV werk nie, ek wag nog om terugvoering te hoor van die verskaffer af. Die warm en koue kraan het ons om gedraai.
Baie dankie vir die terugvoering om dit meer gemaklik te maak en baie jammer vir die ongerief wat julle ervaar het.
Groete,
Bestuur.
Lida B - Aug 2015
Overall score
Swak en teleurgesteld. Sal niemand aanbeveel om daar oor te bly nie.
St Andrews Guesthouse's response
Hello Lida,
Ek wil groot om verskoning vra vir die onaanvaarbare kliënte diens wat jy ontvang het. Dit is nie ons norm of ons reëls om slegte diens te gee nie, ek wil graag terugvoering gee dat ons wel 'n dissiplinêre verhoor gehad het met die persoon wat verantwoordelik was daarvoor en ek kan met sekerheid sê dat dit nie weer sal gebeur nie.
Ek wil ook om verskoning vra vir ontbyt. Ons dame wat gewoonlik op diens is was op verlof en ons het 'n tydelike dame gehad. Ons sal in die vervolg seker maak dat tydelike werkers op standaard is.
Weereens baie jammer vir die ongerief wat U ervaar het, ek hoop dat U ons in die toekoms 'n kans sal gee om te wys dat dit nie ons norm is nie en wil U graag 20% afslag gee op U volgende besoek.
Vriendelike groete,
Bestuur
Dirk V - Jun 2015
Overall score
Gerieflik en skoon.
Marietjie V - Jun 2015
Overall score
Verblyf gemiddeld vir die prys.
Henriette D - May 2015
Overall score
Ek het my nag se verblyf betaal en het glad nie kans gesien vir nog 'n aand met sulke omstandighede nie.
Carina B - Mar 2015
Overall score
Goed geleë met baie mooi kamers en geboue!
Mariette D - Feb 2015
Overall score
Ek was teleurgesteld met die dienslewering.
Read moreGavin W - Nov 2014
Overall score
Average accommodation.
Helena S - Oct 2014
Overall score
Average stay.
Read more- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 75 Platan Ave, Flamwood, Klerksdorp, 2570, North West
- All ages welcome