The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at StableWood Lodge | TravelGround
+9

StableWood Lodge

77 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 77 reviews for StableWood Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.7/5
Petra W - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petra W
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Alles wat jy nodig het vir oornagverblyf.

Sane L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sane L

Baie lekker om uit die dorp oor te slaap met honde.

Was ons eerste keer en sal definitief weer oorbly.

Nadine R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadine R
Family with young children

Prentjiemooi en rustig.

Ons het die kuier by StableWood baie geniet. Die plekkie is prentjiemooi en die omgewing is lekker rustig. Ek sal beslis weer in die toekoms daar bly.

Amy W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amy W
With spouse/partner

Modern, clean chalets.

Relaxing, tranquil environment very close to main attractions in Kimberley, but feels like it’s far away from the town. The chalet is perfect for any traveller, distant enough from the other units and well equipped. Spacious shower. Feels like a hotel, but with the addition of a braai and patio area to enjoy the sunset! We appreciated the self check-in and check-out, the air con being on before we arrived, and the ice in the freezer. Will definitely return.

Elzaan D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Elzaan D
With spouse/partner

Teleurgesteld.

Ons het by die lodge aangekom net om te vind dat daar niemand is om ons te ontvang nie. Dit sal goed werk om sommer met 'n boodskap die reëlings vir inboek deur te gee voor die tyd. Ongelukkig het ons ook meeste van die tyd nie krag gehad nie as gevolg van beurtkrag. Weereens stuur sommer net 'n boodskap aan gaste wat sê dat daar beurtkrag is en die tye volgens skedule sodat beplanning dan rondom dit gereël kan word. Daar was ook glad nie 'n kers of lampie in die huisie nie. Dit was verder baie skoon en netjies.

Philip K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip K
With spouse/partner

Aangename oornag.

Vriendelik ontvang, veilig en rustig. Alles wat benodig is vir oornag in Kimberley. Troeteldier-vriendelik as vooraf gereël word.

Christiaan H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christiaan H
On business

Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand wat by Kimberley wil oorbly.

Sien sterre.

Charles B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charles B
With spouse/partner

A quiet and safe place to stay on the fringes of Kimberley.

Safe natural space with horses. Some nice birds of the Northern Cape visible on the Farm. Easy access to both Kimberley Central and Northern Suburbs.

Pieter O - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter O
With spouse/partner

Quiet, peaceful and beautiful view.

Wonderful. Didn't know that you can find such a pretty, quiet little place with clean houses just 4 km outside of the city. Peaceful, just the night's quietness where you braai.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustig en mooi uitsig.

Wonderlik. Nie geweet mens kan skaars 4 km buite 'n stad so stil, mooi plekkie met baie mooi skoon huisies kry nie. Lekker stil en net nag stilte waarin jy staan en braai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carina D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina D
With spouse/partner

Ideal overnight stay!

SableWood Lodge is beautiful, clean and neat. It is the perfect place to spend the night in Kimberley and I would highly recommend it to any traveller.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale oornagplek!

SableWood Lodge is pragtig, skoon en netjies. Dit is die ideale plek om te oornag in Kimberley en ek sal dit sterk aanbeveel vir enige reisiger.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buks M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Buks M
With spouse/partner

Very nice and quiet.

Highly recommended to family and friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en stil.

Sal dit hoogs aanbeveel vir familie en vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leatitia O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leatitia O
With spouse/partner

The accommodation was neat and luxurious.

Peaceful. If you love the bushveld and the scenery this is the place to be.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf was netjies en luuks.

Vredevol. As jy lief is vir die bosveld en die natuurskoon is dit die plek om te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elanna B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elanna B
With spouse/partner

Ongelooflik.

Ons het ons oornag hier baie geniet. Alles was perfek. Die ligging (bietjie buite die dorp), die atmosfeer (op 'n kleinhoewe) en die huisie was alles net wat ons nodig gehad het. Die huise is perfek uitgelê met alles wat nodig is en die dekor was amper te modern vir die plekkie - alles was baie gerieflik, en die bed slaap baie lekker. Die honde het ons kom groet en die volgende oggend het die perde daar rondgeloop - alles net waarvan ons hou. Ons sal definitief weer daar oornag.

StableWood Lodge's response

Baie dankie Nicol. Hoop om julle weer te sien.

Groete
Suzette

StableWood Lodge
Talita G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Talita G
With friends

Excellent value for money.

Great units, very neat and clean, well equipped for cold winter nights! Really fantastic value for the reasonable rates!

Ivana V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivana V
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Dit is lekker naby Kimberley geleë en rustig en veilig daar. Baie mooi en netjies van binne, sal beslis weer daar oornag as blyplek soek.

Erik O - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erik O
Family with young children

Comfortable.

Nice, clean and comfortable. Host was happy to assist. Breakfast was not offered, though the sign says it is possible.

Sonet P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Sonet P
With spouse/partner

Pragtige plekkie maar kort beslis aandag!

Ons aanvanklike eenheid het erg na rook geruik, al was rook duidelik verbode, dus is ons na 'n ander eenheid verwys - baie vinnig en gemaklik, geen probleem daar nie! Ons volgende eenheid was basies identies, soos wat ek reken almal lyk. Ek is net redelik oortuig dat die eenhede nie gereeld deeglike inspeksie kry nie. Hoewel gaste aangemoedig word om probleme aan te meld, sou ons egter 'n oorlas geraak het as ons als moes aanmeld, omdat mens sekere goed eers later agterkom - mens verwag darm 'n sekere standaard en dat die eienaar/bestuurder seker sal maak dat die plek reg is voordat gaste inboek. Om heeltyd oor en weer oor die eenheid te kla/met die eienaar/bestuurder te kommunikeer, is regtig net onaangenaam en kan grootliks verhoed word. Die eenheid het aanvanklik nie handdoeke gehad nie, wat darm redelik maklik voorsien is. Die volgende dag het ons egter agtergekom dat die ketel nie lekker werk nie, nog later dat daar geen potte was vir die baie oulike konveksieplaatjie wat beskikbaar is nie, en die vleisbak is erg geroes - glad nie bruikbaar nie. Die plastiese bak wat voorsien word het die water van die wasbak - wat gelek het, opgevang, het ons steeds later besef. Afwerkings in hoofsaaklik die kombuis en badkamer was nie in stand gehou/ herstel en/of opgeknap nie - die stort is lieflik groot en baie mooi, maar het tekens van waterskade en verweer wat regtig net 'n bietjie aandag nodig het. Oor die algemeen lyk dit of die eenheid waarin ons geslaap het net regtig ordentlike aandag kort, en ek sou inspeksie voor gaste inboek regtig sterk aanbeveel om hierdie tipe situasie te voorkom. Die bed was egter die hoogtepunt! Regtig die gemaklikste waarop ons in 'n lang tyd geslaap het, ook die beddegoed was regtig mooi skoon en netjies, wat getuig van die goeie smaak en potensiaal wat hierdie plekkie het! So heerlik rustig en praktiese plek, baie mooi natuurskoon!

Riana B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B
Family with teenagers

Heerlike, rustige verblyf.

Pragtige plek. Rustige atmosfeer. Netjies.

Guy L - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Guy L
Individual traveler

Peaceful and pleasant

A very peaceful location, clean and tidy unit with individual braai facility and not affected by Kimberly water problems.

Daleen T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Daleen T
Family with young children

Rustig.

Ons het net die een nag oorgebly. Maar die kinders het die natuur baie geniet. Baie rustig en ons het lekker op die stoepie gekuier.

Steyn E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Steyn E
With spouse/partner

Fantastiese oorslaapfasiliteite met als wat jy nodig het en 'n lewensredder-lugversorger!

Heerlike kort wegbreek gehad. Love die privaatheid en self inklok- en uitklok-konsep werk uitstekend.

Anrich K - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anrich K
With spouse/partner

StableWood, where your privacy is yours!

I just loved how private their place is, their staff is very friendly and its scenery: sunsets are magnificent.

Sandra V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra V
With spouse/partner

Gerieflik met alles wat mens nodig het vir oornag.

Alhoewel ons net een aand oornag het, is ek oortuig daarvan dat twee of drie dae by StableWood 'n heerlike verblyf kan wees. Naby genoeg aan Kimberley as mens dorp en ander besienswaardighede wil verken. Baie dankie!

Ina E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina E
With spouse/partner

Awesome!

It was so nice and private. Did not see anyone. The place was quiet and the bush effect is perfect. Just a request for summer, maybe people could state their check-in time beforehand to enable StableWood to switch on the air-conditioning half an hour before you arrive. This will definitely be a bonus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome!

Dit was so lekker privaat. Het niemand gesien nie. Die plek was stil en die bos-effek is perfek. Net 'n versoek vir in die somer, as mense hulle inkloktyd kan gee sodat StableWood die lugversorging kan aansit so halfuur voor jy inklok, sal definitief 'n bonus wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shane B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Shane B
With spouse/partner

Nice for a quick break.

Very neat and comfortable. The neighbours were noisy. The cleaning services were a problem because trash was removed from the bin, but put in the braai. On the day we checked-out, they came in to clean at 10:00 and this was unnecessary.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker vir 'n kort wegbreek.

Baie netjies en gemaklik. Net die buurmense wat lawaai. Enigste probleem was die skoonmaakdienste, vuilgoed was uit die asblik gehaal en in die braai neergesit. Op die dag wat ons vertrek het, het hulle al kom begin skoonmaak voor 10:00, terwyl ons nog inpak, dit was onnodig, ons was al voor 10:00 by die hek uit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

StableWood Lodge's response

Baie dankie vir julle boodskap. Ons is regtig baie jammer oor die skoonmaak mense wat nie gedoen het soos wat hulle opgelei is nie, ek het weer met hulle gepraat.
Ons gaan maak gaste wat raserig is gewoonlik dadelik stil, maar ek was nie bewus van iemand wat geraas het nie julle moes my net gebel het maar ons vra ook groot onverskoning daarvoor.

Groete,
Suzette

StableWood Lodge
Fanie V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fanie V
Family with young children

Dit was baie rustig en ontspannend vir almal van ons.

Ek het besonder baie van die huise gehou en ook die stilte, alhoewel daar `n pad naby is was dit baie rustig en afgesonder van alle geraas. Die plek is baie goed geleë en ook naby aan Kimberley sou jy iets nodig kry. Dit was vir seker goeie waarde vir geld en sal dit aan beveel.

Mathilde S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mathilde S
With spouse/partner

Pleasant, quiet, perfect for 1 night stay-over while travelling.

Pleasant surroundings apart from dogs barking on the neighbouring property the night was nice and quiet. The cottage is well equipped, the bed is good, bedding warm.

Pieter D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter D
Individual traveler

Baie lekker stil, buite die stad, en veilig.

Ek sal dit aanbeveel vir iemand wat nie van stad se lawaai hou nie, maar nog naby genoeg is aan stad self, dis veilig, dis bekostig baar en voldoende. Ek sal weer van hulle gebruik maak.

Lena V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lena V
With spouse/partner

Lovely.

It was a clean, lovely place, will use it again.

Maresa V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maresa V
With spouse/partner

Baie goeie kwaliteit vir baie billike tarief.

Ons het baie lekker hier gebly. Die omgewing is baie mooi en die stad was naby. Goeie waarde vir geld.

Lelanie P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lelanie P
With spouse/partner

Baie knus en definitief 'n plek wat ons weer sal van gebruik maak.

Ons was net daar vir een aand, maar wens dit was langer. Dit is vreeslik netjies. Hulle kan dalk dink om klein omheining op te sit vir die mense, soos ons, wat diere saam bring.

Doreen A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
On business

Baie netjiese huisie in 'n landelike omgewing.

Alles wat mens nodig het! Die huisies is mooi ontwerp en gemeubileer. Ek sal definitief weer kom oorbly.

Andre V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
With friends

Goeie plek om oor te bly.

Kamer was nie gereed nie. Verwarring tussen werkgewer en werknemer t.o.v. skoonmaak en moes in enkelkamers slaap wat nie was wat ek wou hê nie. Gaste langsaan se selfoonalarm het van 06:00 die oggend af onophoudelik afgegaan. Volgende dag was ons in oorspronklike huise soos bespreek gehuisves. Moes weereens bel vir die braaihout wat nie daar was nie. Dit is wel dadelik gebring.

StableWood Lodge's response

Beste Andre,

Jammer vir die ongerief, ek vra vreeslik om verskoning daarvoor.

Let wel dat dit 'n selfsorg-eenheid is en dat braaihout nie voorsien word nie. Ons het wel hout op versoek voorsien om op te maak vir die ongerief wat ons veroorsaak het.

Groete,
StableWood Lodge

StableWood Lodge
James D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
James D
Individual traveler

Comfortable and accessible.

Serviced and clean and very accessible.

Henk V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Henk V
With spouse/partner

Rustige omgewing, naby aan die dorp.

Netjiese verblyf in 'n baie rustige omgewing. Ons het het die paar dae heerlik gerus. Net een iets om miskien in ag te neem - yskas se vrieshokkie baie klein sou mens daar oornag op pad Kaap toe met jou vakansiekos (vleis ens).

Joanita W - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanita W
With spouse/partner

Good times in the Bushveld.

Was there for the Wildeklawer rugby tournament. Will definitely book all the houses next year. It has everything. My husband had to photograph the mattress as I haven't slept that well for ages. See you next year!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker in die Bosveld.

Was daar vir Wildeklawer rugby toernooi. Gaan definitief volgende jaar al die huisies bespreek. Regtig alles tot jou beskikking. My man moes matras afneem omdat ek lanklaas so lekker geslaap het. Sien jul volgende jaar as die Here ons spaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lara L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lara L
With spouse/partner

Quiet, modern, well furnished.

Had a great time in the little place. Perfect for overnight stays. Well furnished.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, modern, goed ingerig.

Baie lekker gebly in die klein plekkie. Perfek vir oornag verblyf. Goed ingerig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maryna K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna K
With spouse/partner

Relaxed with a sunset after a long drive from Cape Town.

Thank you, Phillip who helped us to get the Amarokkie going the next day! Sincerely appreciate it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan met sonsondergang na die lang rit vanaf Kaapstad.

Baie dankie ook aan Phillip wat ons die volgende oggend gehelp het om die Amarokkie aan die loop te kry! Waardeer opreg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle V
With spouse/partner

Heerlik rustig en kalm.

Rustig en kalm, niemand wat pla. Camelot buurt is naby maar raas glad nie. Sal baie graag weer daar bly en sommer langer ook. O ja, wil net noem dat die badkamerdeur in eenheid 6 nie kon toemaak of sluit nie. Verder was die verblyf perfek. Mal oor dat dit so ver van dorp voel maar as jy iets nodig het is dit gerieflik naby aan Kimberley.

Sophia O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sophia O
With spouse/partner

Moderne verblyf met rustigheid.

Ons was aangenaam verras deur Stable Wood se moderne akkommodasie. Dis smaakvol, skoon, netjiese verblyf met als wat mens nodig het. Heerlike bed en goeie kussings. Lekker op die stoep gesit en sterrekyk terwyl ons 'n glasie wyn gedrink het. Sal Stable Wood vir seker aanbeveel.

Frikkie B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie B
With spouse/partner

Skoon, netjies en in 'n rustige omgweing.

Sal Stablewood Lodge enige tyd aanbeveel!

Liesl L - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl L
With spouse/partner

Amazing.

Eenheid baie netjies en skoon en het alles wat mens nodig het. Elke eenheid is privaat met eie parkering.

Rico V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rico V
Family with young children

Alles was voldoende.

Groot storm toe ons daar was so kon nie sterre kyk nie.

Antoinette D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette D
Family with young children

Netjiese, skoon, gerieflike verblyf.

Ons het heerlik gebly in die houthuis met lugversorging. Die huisies is goed deurdink (skaduboom aan weste kant van elke huisie), ons het lekker gekuier op die stoep. Ruim kamer, kombuis en badkamer. Net jammer die ontwikkeling langsaan is so naby, mens voel amper asof mens weer in die dorp is!

Adille G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adille G
Family with teenagers

Wonderlik.

Baie aangename ervaring, al was dit net vir 1 aand se oorslaap. Eenheid is baie goed ingerig, stil en rustig. Sal enige tyd voorstel.

Dewald J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald J
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Ons was aangenaam verras met die verblyf by StableWood Lodge. Die plek is baie smaakvol ingerig. Alles is daar wat jy nodig het vir 'n paar dae se oorbly. Heerlike koel lugreëling het ons ingewag op 'n snikhete dag in Januarie. Sal StableWood Lodge enige tyd aanbeveel.

Noeleen T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Noeleen T
With spouse/partner

Uitstekende geriewe.

Uitstekende geriewe, baie gerieflik. Lekker verblyf.

Wickus V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Wickus V
With spouse/partner

Lekker ontspanne omgewing om te rus.

StableWood bied die ideale oornagakkommodasie buite die stad in 'n plaasatmosfeer met goeie geriewe.

Néna S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Néna S
With spouse/partner

Skoon, netjies, prakties en privaat.

Stablewood se huisies is ideaal vir 'n paartjie of klein gesin. Die huisies is lekker privaat en baie skoon. Die perde skep 'n atmosfeer van rustigheid en 'n mens kry 'n effense plaas gevoel, alhoewel die huisies baie modern en netjies is. Die braaiplekke is ook baie prakties en dra by tot die plaas-gevoel wat 'n mens daar kry. Dit was ons tweede besoek aan Stablewood en ons sal beslis weer daar oornag as ons in daardie omgewing is. Dankie Stablewood vir die lekke lêplek!

Manda S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manda S

Stylvol, gemaklik en silwerskoon.

Fantasties, presies wat ek wou he!

Dawie S - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dawie S
With spouse/partner

Peaceful and private, very neat.

It's exactly what you need to break away and relax, very neat and has everything you need. Will definitely visit again and recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en privaat, baie netjies.

Dit is presies wat 'n mens nodig het om net weg te breek en te ontspan, baie netjies en alles wat jy nodig het, sal weer besoek en beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Juan L - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juan L
With spouse/partner

Very neat and clean, was great to stay there!

Very neat, clean accommodation. Peaceful and quiet, no noise or cars that bother you. Would stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en skoon, lekker om daar oor te bly!

Dit is baie netjiese, skoon verblyf. Rustig en stil, geen lawaai of karre wat pla nie. Sal weer en weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frikkie B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frikkie B
With spouse/partner

Stil en netjies.

Skoon en goed toegerus.

Karin V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin V
Family with young children

Rustige plekkie.

Rustig, modern en netjiese plekkie. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Dawie S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawie S
With spouse/partner

Peaceful and private.

Very neat accommodation, peaceful environment and very private.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en privaat.

Baie netjiese verblyf, rustige omgewing en privaat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Philip P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Philip P
With spouse/partner

Nice and quiet.

Nice and quiet and near the big hole.

Virginia M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Virginia M
With friends

Comfortable stop over in Bloemfontein.

Very comfortable, clean and modern, quiet unit just outside of Bloemfontein.

Roland N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roland N
With spouse/partner

Skoon, netjies en vriendelik.

Baie rustige omgewing. Goed toegerus, selfs met 'n elektriese kombers. Baie dankie.

Hugo R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugo R
With spouse/partner

Absolutely excellent!

Most beautiful place, value for money, clean and neat. Will make use of it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut puik.

Mooiste plek, waarde vir geld, skoon en netjies. Sal beslis weer gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andries P
With spouse/partner

Peaceful

Nice for one night. Nothing to do on the premises. Comfy accommodation but needs attention (housekeeping). If this is in place I would recommend it to people planning a long trip and just need a place to stay the night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig

Is lekker vir een nag. Daar is niks op die perseel om te doen nie. Blyplek gerieflik maar kort aandag (Housekeeping) anders sal ek dit aanbeveel vir mense wat 'n lang reis beplan om oor te slaap daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Etienne B - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Etienne B
With spouse/partner

Skoon en netjies.

Goeie verblyf net buitekant Kimberley.

Yolanda A - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda A
With spouse/partner

Awesome ervaring.

Netjies, vriendelik, puik.

Everd M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Everd M
With spouse/partner

Rustig en baie netjies.

Die verblyf is baie netjies en als is in plek, jy kort niks om lekker kos te kan maak nie. Als is gemaklik en daar is genoeg spasie om lekker te ontspan in die buitelug.

Wjp L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wjp L
Family with young children

Nice and comfortable!

We had a great time. In the room descriptions it is mentioned that firewood is supplied, but this doesn't seem to be the case. But the person who checked us in provided charcoal.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en gerieflik!

Ons het heerlik gebly. Daar word in die beskrywing by die oorsig van kamers genoem dat vuurmaakhout voorsien word, maar dis blykbaar 'n fout. Die persoon wat ons ingeboek het het wel charcoal aan ons voorsien.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elisma O - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elisma O
With spouse/partner

STUNNING!

Baie netjies, skoon en gerieflik. Die plaas stilte maak dit beslis die moeite werd! Kan vir seker aanbeveel.

Miennie O - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Miennie O
With spouse/partner

Peaceful.

The accommodation was lovely and peaceful. Everything was neat and the air-conditioner was a plus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Die verblyf was heerlik en rustig. Alles was netjies en die lugversorger beslis 'n pluspunt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hermanus V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermanus V
With spouse/partner

Everything was in place and the units well kept.

Stablewood is a cut place for travelers. Everything is looked after and in place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was reg en eenhede mooi versorg.

Stablewood is 'n baie oulike plekkie vir reisigers. Alles is mooi versorg en in plek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene V
With spouse/partner

Comfortable with everything you need.

Clean and neat accommodation with everything you need. But I would recommend that they provide some insect repellant in the unit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik met alles wat nodig is.

Die verblyf was skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig mag kry. Ek sal egter aanbeveel dat die eienaars 'n spuitkannetjie met insekweerder verskaf in die eenheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cedric B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cedric B
With spouse/partner

Beautiful and peaceful where you can find the peace within nature.

Our accommodation was absolutely fantastic. We'll definitely go again. The service was excellent and the rooms were beautiful, neat and clean. A good place to visit if you want peace and quiet or just to get away from the city life.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtig en rustige plekkie waar jy die stilte van die natuur kan geniet.

Ons verblyf was absoluut fantasties. Ons sal beslis weer gaan. Die diens was puik en die kamers is ongelooflik mooi en netjies. 'n Goeie plek om na toe te gaan as jy stilte en vrede wil hê, of om net weg te kom van die besige stadslewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coreen L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coreen L
With spouse/partner

Great and peaceful.

See star rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Noddy S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Noddy S
With spouse/partner

Peaceful, a home from home.

New, clean, tasteful. Was wonderful to hear the horses early in the morning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, a home from home.

Nuut, skoon en smaakvol. Was wonderlik om vroeg oggend die perde te hoor runnik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

StableWood Lodge's response

Dankie, ons is so bly julle het dit geniet. Groete, Suzette.

StableWood Lodge
Elinza B - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elinza B
With spouse/partner

Good for the soul and peaceful.

Stablewood Lodge is a peaceful, beautiful getaway, I definitely recommend it. Neat and modern accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed vir die siel en rustig.

Stablewood Lodge is 'n rustige en pragtige wegbreekplek wat ek verseker sal aanbeveel. Netjiese en moderne verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danie B
With spouse/partner

Rustig en gemaklik.

Naby aan Kimberley. Mooi stil area. Netjiese eenhede. Vriendelike verhuurders. Goeie diens by LekkeSlaap.

Yolandi R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi R
With spouse/partner

Was a wonderful experience!

Was very nice and I will definitely be back in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n wonderlike ervaring!

Was baie lekker en sal definitief weer van hul gebruik maak in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

StableWood Lodge's response

Baie dankie, Yolandi. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Suzette, StableWood Lodge

StableWood Lodge
Chris D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris D
With spouse/partner

It is neat, well-appointed and overall very nice.

We arrived there on a sizzling hot day and unfortunately our unit felt like an oven. The owner apologised about it, but it took long for the air-conditioner to cool down our unit. The place is beautiful and well-appointed and one can see that everything is new. The porch served as a nice place for socialising. Unfortunately there is a small problem with the shower because there is nothing to stop the water from getting on the floor. If individual problems are resolved, we will definitely stay at Stablewoods again. The place has a lot of potential.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is netjies, goed ingerig en in geheel baie lekker.

Ons het op 'n snikhete dag daar aangekom en ons blyplek was ongelukkig soos 'n bakoond. Die eienaar het om verskoning gevra daarvoor, maar dit het lank geneem vir die lugversorging om ons blyplek af te koel. Die plek is pragtig ingerig en 'n mens kan sien alles is nog nuut. Die stoep sorg vir 'n lekker kuierarea. Die huisies is ook mooi gespasieer sodat 'n mens privaatheid het. Daar is ongelukkig 'n klein probleem by die stort met niks wat die water keer om uit te loop op die vloer nie. As enkele klein dingetjies uitgesorteer word, sal ons beslis weer by Stablewoods gaan bly. Die plek het baie potensiaal!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

StableWood Lodge's response

Hi Chris D,

Water probleem uitgesort.

Dankie

StableWood Lodge
Rudi O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rudi O
On business

Dankie, was lekker!

Vriendelike personeel en diens. Kamer was skoon en netjies. Sal weer so maak.

StableWood Lodge's response

Dankie, dit was lekker om julle hier te kon huisves.

StableWood Lodge
Stella V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stella V
With spouse/partner

Very lovely.

The place is well-appointed, very neat, lots of effort put into it. Didn't expect breakfast but breakfast things were available in fridge. We enjoyed it and had a good night's rest on the luxury matresses.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Plekkie is goed toegerus, baie netjies en moeite gedoen. Het nie ontbyt verwag nie maar ons ontbyt benodigdhede was reggesit en gebêre in yskas. Ons het dit geniet en lekker geslaap op hulle duursame matrasse.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

StableWood Lodge's response

Dankie julle, dit was lekker om julle hier te kon ontvang.

StableWood Lodge
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R64, District Kimberley, Kimberley, 8315, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxMzExNDAzLTUyMDYtNGRkYi04MzM2LWM1MTQzZTU2ZTI1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 77 5 1 5 R64 District Kimberley 8315 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.72333264796 24.854964793942
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!