Middelburg Accommodation at Starry Nights | TravelGround
+31

Starry Nights

26 reviews
Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 26 reviews for Starry Nights
Cleanliness
4.0/5
Service
4.3/5
Location
4.2/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.1/5
Lucinda H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lucinda H
Family with young children

Friendly people, place is nice just for a night's sleepover.

Very secure, the pictures on the website is a complete different picture, for self-catering there was no microwave, no kitchen, no iron available in order to iron clothes for a funeral. The cupboards of the guesthouse is used for personal storage, the place is just for a night's sleepover to rest, need a upgrade to have the basic necessities of a guesthouse.

Starry Nights's response

Hi Lucinda,
Our guest's comfort always enjoys priority therefore I also went out of my way to fetch you when you were having difficulty with locating us. You also just wanted the keys and then preferred to leave for your family home which was understandable due to the fact that you wanted to spend time with your loved ones in your bereavement. I, however, insisted you see the accommodation which you did. You did not complain and I gave you the key. According to your description of the pictures of the establishment, you may be confusing establishment 1 for establishment 2. Establishment 2 has recently opened and is being advertised as comfortable overnight stays. You requested establishment 2 for your stay. Establishment 1 is self- catering as it has microwave and dishwashing facilities. We are however upgrading unit 2 and it will soon also boast with dishwashing facilities and a microwave. We were not aware of your need for an iron or ironing board and would have happily furnished you with it should you have just asked.

Hope to see you again in the future.

Regards
Starry Nights

Starry Nights
Johan S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan S
Family with teenagers

Waarde vir geld, maar moet nie te veel verwag nie.

Gasvrou en haar seun baie vriendelik en hulpvaardig. Badkamer kort baie aandag en behoort oor gedoen te word. Agterplaas waar swembad en tweede kamer is, is baie deurmekaar en vertoon soos rommelwerf. Gelukkig het ons in voorste kamer geslaap. Baie stil en rustige omgewing en kan dit aanbeveel net vir bekostigbare oornag.

Starry Nights's response

Beste Johan,
Jammer dat jy die agterkant van die erf as "rommelwerf" ervaar het. Ons gaste se tevredenheid is vir ons belangrik. Ons moes egter in 'n baie kort tydjie die nuwe eenheid in gereedheid kry en as gevolg van die heerlike reënseisoen wat die Karoo tans ervaar ook dringend onderdak stoorplek vir 'n paar goed kry. Ongelukkig was die braaiplek die enigste opsie. Ons nuwe eenheid ontvang egter baie komplimente en is ook teen dieselfde prys as die voorste eenheid, waar jy tuisgegaan het, geadverteer. Die nuwe eenheid is baie groter maar ons het gevoel omdat alles nog nie heeltemal 100% vertoon nie gaan ons dieselfde tarief vra.
Ons werk hard daaraan om die "rommel" te verwyder en ons geriewe op te gradeer. Hoop om jou en jou gesin weer in die toekoms van diens te wees.

Vriendelike groete
Starry Nights

Starry Nights
Anton B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anton B
Family with teenagers

Only one night's stay.

Room needs some work, pool and yard not as expected. Photos on the website and reality differ greatly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Slegs een aand oorgeslaap.

Die kamer het bietjie werk nodig, swembad en erf nie soos verwag nie. Foto's op die webtuiste en realiteit verskil baie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Starry Nights's response

Beste Johan,
Die eenheid waar jy tuisgegaan het is onlangs oorgeverf. Ons het 'n droë winterseisoen beleef en die swembad behoort, na die reën wat ons tans ontvang, weer mooi te vertoon.
Vriendelike groete
Starry Nights.

Starry Nights
Anelize B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anelize B
Family with teenagers

Baie netjies lekker oornag verblyf.

Baie vriendelike diens baie lekker vir oornag Kaap toe netjies goed toegerus.

Starry Nights's response

Hi Anelize
Ek is baie bly dat jul ons nuwe eenheid geniet het. Kom gerus weer.
Groete
Starry Nights

Starry Nights
Henri D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henri D
Family with teenagers

Ideaal as 'n oorslaap stop op pad Mosselbaai toe.

Ideaal as 'n oorslaap stop op pad Mosselbaai toe. Gerieflik, skoon en netjies.

Starry Nights's response

Hi Henri
Dit was gaaf om jul te ontmoet. Ek is bly dat jul ons nuwe eenheid geniet het.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Starry Nights

Starry Nights
Johan P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Johan P
Family with young children

Ek was op die verkeerde tyd daar.

Dit is 'n veilige plek. Ongelukkig was die plek onlangs geverf en die reuk was nie aangenaam nie. Lopende water was 'n probleem. Ek voel die kaste wat nie vir gaste bedoel is nie kan slotte op kry, my klein kind sal heeltyd daarin grou. Gelukkig het hy saam met sy ouma gereis. Die eenheid self is oulik. Swembad was nie op standaard skoon nie. Ek dink as Helga daar was sou alles baie anders gewees het.

Starry Nights's response

Beste Johan,
Jammer dat jou ervaring minder aangenaam was. Ons het egter 'n probleem met water in die dorp en het derhalwe verlede jaar al 'n tenk met drukpomp geïnstalleer. My man het jul in my afwesigheid geskakel en aangebied om die pomp aan te skakel, maar kon jul egter nie telefonies bereik nie. Ons sal wel oorweeg om slotte aan die kaste aan te bring, baie dankie vir die terugvoer. Ek glo ook dat jy reeds die terugbetaling ontvang het, soos ek ooreengekom het om te doen. Hoop om julle weer in die toekoms hier te kan verwelkom.
Groete

Starry Nights
Jade G - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jade G
With friends

Perfekte plek vir ons stop-over.

Die kamer was propvol elektriese komberse en 'n gasverwarmer. Die beddens was gemaklik en alles was mooi en skoon. Ons waardeer dat ons laat laat inklok en vroeg uitklok en dat ons ons motor en sleepwa veilig agter 'n geslote hek kon parkeer. Hou van die beskuit en tee / koffie / melk wat beskikbaar is as iets om te eet vroeg in die oggend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfect spot for our stop-over.

Room was snug with electric blankets and a gas heater. Beds were comfortable and everything was nice and clean. Appreciated that we were allowed to have a late check-in and early check-out and that we could park our car and trailer safely behind a locked gate. Loved the rusks and tea/coffee/milk available as a crack-of-dawn snack.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hans G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Hans G
With spouse/partner

Vuil.

Plek het gestink van nat honde wat deur die plek gehardloop het, asook na kat urine. Honde en kat hare was orals op die sitbank. Daar was nie reg gemaak vir ons aankoms nie. Niemand het geweet ons is op pad nie.

Starry Nights's response

Beste Awie en gade,

Ek voel regtig u kommentaar op my eenheid is onregverdig en ongevraagd.

Ek was heeltemal bewus van u en u man se aankoms en was self in die eenheid kort voor u aankoms. Alles was netjies en in plek. Ek was ook na die voorval weer in die eenheid en het my skoonmaker aangetref waar sy besig was om die vloer skoon te maak.

Ek het ook telefonies met u man gesels net voor u aankoms waarna hy my gevra het om hom asseblief as "oom " aan te spreek omdat hy alreeds in die tagtig is. U het geweier om met die huiswerker te praat en aangedring daarop om my seun, wat ten tye van die voorval tuis was en dadelik vir u oopgesluit het met u aankoms, te sien. My seun het sover gegaan om aan u my motorhuis aan te bied vir parkering.

Ek het teruggeskakel na die voorval waarna ek by u skoonseun uitgekom het en ooreengekom het om die geld aan u terug te betaal. Ek het ook die opdrag aan die persoon wat my administrasie hanteer, deurgestuur. Ek sal opvolg of dit wel plaasgevind het, indien nie, sal ek die aangeleentheid aanspreek.

Indien u egter met 'n lysie foute soek, is ek seker dat u wel iets iewers sal aantref wat nie volgens u smaak is nie.

Groete,
Helga Viviers (Starry Nights)

Starry Nights
Mariska P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariska P
Family with young children

Basiese akkommodasie.

Gasvrye eienaar wat baie tegemoetkomend was deur ons 'n uur vroeër te laat inklok. Kamer was skoon en netjies alhoewel daar nie 2 enkelbeddens was soos geadverteer nie maar slegs 1 enkelbed en 'n slaapbank. Die eienaar het 'n mobiele lugverkoelingstelsel vir ons in die kamer gesit waarvoor ons baie dankbaar was. WiFi-opvangs in kamer is nie goed nie.

Starry Nights's response

Goeiedag Mariska,

Dit was lekker om jul te ontmoet.

Ons gebruik juis die slaapbank omdat dit meer spasie vir beweging in die kamer laat vir jong gaste wat dalk wil speel ens. Ons ruil graag die slaapbank vir 'n enkelbed wanneer ons 4 volwasse gaste huisves.

Dankie vir die terugvoer oor die Wi-Fi ons sal aandag daaraan skenk.

Hoop om jul en die twee kleingoed weer te kan verwelkom in die toekoms.

Groete Helga

Starry Nights
Cindy S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cindy S
With spouse/partner

Our stay was very nice. The host was amazing and there to help. We really enjoyed our stop. Perfect place just for a sleepover.

It was the perfect stop and sleepover destination. The unit was tidy and the host was very accommodating.

Deborah M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deborah M
Family with young children

Lovely place to stay.

Value for money.

Estelle H - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Estelle H
With spouse/partner

Gaaf, maar baie beknop, hulle kan groot onnodige klerekas uithaal.

Heel gaaf vir prys, ons wou net oornag, op pad Oos-Kaap toe. Kamer is egter baie beknop, hulle kan gerus die hangkas uithaal, dis heel onnodig. Ook baie eetkamerstoele. Eienaars was baie hulpvaardig toe die krag afgegaan het. Hulle het veilige parkeerplek vir ons kar gegee, wat ons waardeer het, want ons bakkie het 'n seilkap wat maklik oopgesny kan word.

Sasha B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sasha B
Family with young children

Lovely stay at Starry Nights - that electric blanky was a bonus!

Had a lovely stay at Starry Nights despite the icy cold weather in Middelburg - host is very friendly and accommodating. Thanks once again!

Starry Nights's response

Dear Sasha,

You are more than welcome! Please do come again.

Regards,
Helga

Starry Nights
Thandiwe L - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Thandiwe L
With friends

I would highly recommend this place, it's quiet and lovely.

The room was cosy and clean with big bathroom which has both bathtub and shower and I loved that. What I loved most about my stay at Starry Nights was the care of the host. Helga you are one in a million, thank you for everything.

Starry Nights's response

Thank you, Thandi. I am glad that you enjoyed your time with us. Please do come again.

Regards,
Helga

Starry Nights
Hendrik K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik K
Individual traveler

Aangename verblyf as jy op reis is.

Gasvrye eienaars, veilige parkering in rustige deel. Skoon en netjiese kamers. Sal beslis weer hier bly.

Starry Nights's response

Beste Hendrik,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. So bly Jolandie het lekker gebly.

Groete Helga,
Starry Nights

Starry Nights
Ronel V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
Family with young children

Wonderlike mense en gerieflike slaapplek.

Ons was verwelkom deur Helga die eienaar, sy was baie vriendelik, die kamer was skoon en netjies.

Starry Nights's response

Beste Ronel,
So bly jul het lekker gebly. Kom gerus weer.
Groete,
Helga

Starry Nights
Magdel L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magdel L
Family with young children

Waarde vir geld vir ‘n vinnige oorslaap.

Ons het lekker gebly. Gasvrou het ons wonderlik behandel en mooi na ons gekyk. Die badkamer was ongelukkig net nie baie skoon nie.

Starry Nights's response

Beste Magdel, baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ons sukkel egter met 'n kalkneerslag in ons water en veroorsaak dit soms verkleuring van nie-wit badkamertoerusting. Ons gee nietemin aandag aan die probleem, en ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom. Groete, Starry Nights.

Starry Nights
Zelda F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda F
Family with teenagers

Baie lekker en netjies.

Dit was skoon en netjies en veilige parkering vir voertuig, gasvrou is baie vriendelik en gasvry. Sal weer daar oorslaap.

Starry Nights's response

Beste Zelda,
Dit was vir ons baie lekker om jul hier te kon verwelkom. Ons is deurlopend besig om op te gradeer en beskik ons eenheid dan nou ook oor 'n yskas. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Hoop om jul weer in die toekoms by ons te kan verwelkom.
Groete,
Helga

Starry Nights
Theresa V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Theresa V
Family with young children

Bekostigbare verblyf maar ligging van die kamer is nie ideaal nie.

Kamer wat direk uitloop op die straat met net 'n skuifdeur en veiligheidshek. Toegang tot 'n tuin en ander fasiliteite is ongerieflik, maar die verblyf is baie bekostigbaar en die kamer self is ruim genoeg. 'n Yskas vir reisigers om melk en koue water in te stoor sal definitief help.

Starry Nights's response

Beste Theresa,
Starry Nights poog om dit so gerieflik moontlik vir gaste te maak. Ons eenheid beskik dan nou ook oor 'n yskas.
Hoop om jul in die toekoms weer by ons te kan verwelkom.
Groete,
Starry Nights

Starry Nights
Menno B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Menno B
Family with young children

Netjies, klein en goedkoop.

Starry Nights se slaaparea was netjies, 2 stoele kan baie handig wees vir die gaste. Badkamer kan skoner wees, veral by die krane en wasbak. Privaathied kan ook verbeter word.

Starry Nights's response

Beste Menno,
Ons gaste se terugvoer is vir ons belangrik. Die Karoo water is vol kalk en dit veroorsaak 'n kalkneerslag veral rondom krane. Ons is tans in die proses om dit te probeer verwyder. Ons verneem graag hoe ons die privaatheid kan verbeter aangesien dit alreeds 'n aparte eenheid is. Stoele asook 'n yskas is nou beskikbaar in die eenheid. Hoop om jul weer in die toekoms van diens te kan wees.
Groete,
Starry Nights

Starry Nights
Charles Benjamin P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Charles Benjamin P
With spouse/partner

Gerieflik.

Dit word geadverteer as 'n selfsorg-eenheid, maar daar is geen yskas, mikrogolfoond ens. in die eenheid nie. Dit was baie ongerieflik om by die eienaars se plek te braai. 'n Voorstel is dat hulle braaigeriewe inrig buitekant die deur wat vanaf die gang buitekant toe gaan vir die gaste.

Starry Nights's response

Beste Charles,
Ons eenheid beskik nou oor 'n yskas, klein stofie met 'n oond asook 'n tafel met stoele. Hoop om weer in die toekoms van jul te hoor.
Groete,
Starry Nights

Starry Nights
Tracy L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy L
Family with young children

Great overnight stay.

Starry Nights was a fantastically-priced overnight spot on our way to the coast. It's very basic with no table/chairs or bar fridge/microwave, so one needs to eat in town. And we struggled with the very big pillows so ended up sleeping without pillows, which was a bit uncomfortable. But for the price it was perfect. The room is done up very nicely and with kids it's great to have both a bath and shower option. It was also perfect for our dogs as there's a closed off grassy section for them. We enjoyed the coffee and rusks in the morning before heading off again. Helga was very friendly and helpful, thank you for the hospitality!

Owen A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Owen A
With spouse/partner

Vriendelik.

Ons sal weer gebruik maak van Starry Nights en dit ook aanbeveel vir ons families en vriende. Dis waarde vir geld en hulle sal uit hulle pad gaan om hulle gaste te laat welkom voel. Dankie vir die eienaars van Starry Nights en hulle gasvryheid.

Starry Nights's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, Owen. Dit was lekker om jul te ontmoet en te kon verwelkom in die Karoo. Kom gerus weer.

Groete Helga

Starry Nights
Frances P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frances P
On business

Homely.

Felt so at home, the room was clean and the service was wonderful.

Karin R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin R
Family with young children

Gesinsvriendelik.

Wonderlik! Het gevoel soos familie. Ons het lekker gerus en gekuier. Wonderlikke mense en vriendelik.

Lusapho Q - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lusapho Q
With spouse/partner

The place justifies the price.

We felt safe and cared for.

From R550
per night (sleeps 4)
From R550
per night (sleeps 4)
From R550
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 North End Street, Middelburg, Karoo, 5704, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4zzHbLMB2Wxb7cY5Q7vGEBvdNrkjy06J20btNnmwNaA0XFfqN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (sleeps 4) 26 5 1 5 7 North End Street Middelburg 5704 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.487532341542 25.005221720238
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com